Apartment 26 on Beach
Self Catering • 26 The Village Apartments, Beach Road, Hout Bay, 7806, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 12 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Milanie U - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Milanie U
Family with young children
It's a lovely place with the best views possible!
Although the complex looks pretty old from the outside, it was surprisingly modern and newly furnished inside with everything you could think of. Really well-equipped kitchen and even beach umbrella inside. The view was fantastic !!! and the beach was also close for the kids. The indoor pool was definitely a bonus. However, we struggled with the braai (because we were a bit uncertain about how to use it) and the sliding door in the room could not close, but a temporary solution was made during our stay. Otherwise, we had a lovely. Thank you very ...
Read moreDis 'n lieflike plekkie met die beste uitsig moontlik!
Alhoewel die kompleks van buite af redelik ouerig vertoon, was dit verrassend modern en nuut gemeubileerd binne met alles wat jy aan kan dink. Regtig baie goed toegeruste kombuis en selfs strandsambreel binne. Die uitsig was fantasties!!! en die strand was ook lekker naby vir die kinders. Die binnenshuise swembad was definitief 'n bonus. Ons het egter gesukkel met die braai (omdat ons bietjie onseker was oor hoe om dit te gebruik) en die skuifdeur by die kamer kon nie sluit nie, maar 'n tydelike oplossing is aangebring tydens ons verblyf. Andersins ...
Read more
This review has been translated, to view the original version
Jd L - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jd L
With spouse/partner
Heerlike vakansiewoonstel, perfek geleë, met 'n pragtige uitsig.
Die woonstel is perfek geleë, met 'n baie mooi uitsig soos op die foto's. Definitief van die bes geleë vakansiewoonstelle aan die Kaapse kus. Die eenheid is uitgelê met die beste toerusting en benodigdhede. Die nadeel is egter dat die eenheid baie onhigiëniese was. 'n Slegte reuk verwelkom jou wanneer jy die voordeur oopmaak. Die kombuis se toebehore was vuil en vetterig, sodat ons nie eers die oond wou gebruik nie. Die kamer se matte was baie vuil en vol hare. Die badkamers het 'n onaangename reuk sonder ventilasie en was vol hare. Die skuifdeur ...
Read more
Esmari B - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esmari B
With spouse/partner
Beautiful location.
Had a lot of fun. Attention can be paid to the following: cleaning services, apartment can be cleaner. There are also moths in the patio cushions/bags. The sink in the kitchen drain runs very slowly. In addition to the goodies, it's a nice place and the hot pool is one of our highlights and the sea view with a fresh cup of coffee.
Pragtige ligging.
Baie lekker gebly. Daar kan aandag gegee word aan die volgende: skoonmaakdienste, woonstel kan skoner wees. Daar is ook vismotte in die stoep kussins/sakke. Die wasbak in die kombuis se drein loop baie stadig uit. Buiten die goedjies is dit 'n lieflike plek en die warm swembad is een van ons hoogtepunte en die see-uitsig met 'n vars koppie koffie.
This review has been translated, to view the original version
Xoliswa S - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Xoliswa S
Family with teenagers
The place was fabulous.
I love the place, it was beautiful. What you see on the pictures is exactly it!
Jeanne / Michele's Response
Thank you Xoliswa,its heartwarming for me as owner to read such a lovely review. Please visit us again. Kind regards, Jeanne
Apartment 26 on Beach
Brigitte Linda G - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Brigitte Linda G
With friends
Rustig, gesellig, waarde vir jou geld naby eetplekke en winkels, die see! Wat anders het jy nodig vir 'n wegbreektyd.
Ek wens ek het woorde gehad. Dis rustig, goedversorgd, hemels. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde en ek beveel dit enige tyd aan. 10 uit 10. Baie baie dankie vir hierdie plekkie in die son wat mens kan gaan en net 'n bietjie te gaan "refuel".
Jeanne / Michele's Response
Baie dankie vir hierdie wonderlike aanbeveling na my see woonstel, so bly jul het dit geniet. sien uit om jul weer hier the verwelkom.
Apartment 26 on Beach
Carol B - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carol B
Family with teenagers
We enjoyed our stay at Apartment 26 on Beach.
I would suggest including a daily cleaning service. I learned that it's R300 a day which is ridiculous. I'm assuming the agency wants to profit from this. The tidiness of the two bedroom unit was not up to my standards. The blankets in the main bedroom didn't smell fresh. The cutlery, plates, glasses and pots were all stained. There weren't enough cleaning aids to clean. I can't take my whole cleaning cupboard with me on vacation. The braai and chairs on balcony weren't clean. I don't think the people who make use of the unit clean it properly, ...
Read moreOns het heerlik gebly in Apartment 26 on Beach.
Ek sal aanbeveel dat skoonmaakdienste ingesluit moet word op 'n daaglikse basis. Ek het op navraag verneem dit kos R300 per dag, wat belaglik is. Ek neem aan die agentskap probeer geld maak hieruit. Dis 'n tweeslaapkamer eenheid. Die netheid was nie op my standaard nie. Komberse in hoofslaapkamer het nie vars en skoon geruik nie. 1 kombers spesifiek het na urine geruik. Die eetgery, borde, glase en potte was vol merke. Nie genoegsame skoonmaakmiddels om skoon te maak nie. Ek kan nie my hele skoonmaakkas op vakansie vat nie. Braai was nie skoon ...
Read more
This review has been translated, to view the original version
Jeanne / Michele's Response
Ai Carol,so jammer die woonstel was nie op standaard tydens jul besoek nie, dis vir my baie teleurstellend maar baie dankie vir die terugvoer. Ek sal my agent attent maak op die verslapping van die netheid en skoonmaak wat gewoonlik as uitstekend gemerk word. Hoop jul het darem lekker gekuier en uitgerus. Vriendelike groete
Jeanne (eienaar)
Apartment 26 on Beach
Johan P - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan P
Family with teenagers
Great choice of accommodation.
We will definitely keep this apartment in mind. The only negative thing was the braaier which needed some attention. The rest of the flat was excellent (WiFi, DStv, furniture etc.) as well as the service and security. And the location (by the sea) is also exceptional.
Baie goeie keuse vir verblyf.
Ons sal hierdie woonstel beslis weer in gedagte hou. Die enigste negatiewe punt was die braaier wat aandag nodig het. Die res van die woonstel was puik (WiFi, DStv, meubels, ens), so ook die diens en sekuriteit. En die ligging (by die see) is natuurlik ook uitstekend.
This review has been translated, to view the original version
Jeanne / Michele's Response
Ek is bly om te hoor julle het lekker gekuier Johan! Jul is altyd welkom hier. Ek en my man gaan vir n paar dae self in die woonstel bly en sal dan by die agent vasstel wat die probleem is met die braaier en seker maak dit word reggestel. Ons voel sterk dat ALLES op n mens se vakansie in tip-top werking moet wees.
Apartment 26 on Beach
Etienne S - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Etienne S
Family with teenagers
Five star self-catering, close to shops to buy stock.
Will go back. On the beach and close to restaurants and shops.
Dit was absoluut vyfster-selfsorg, naby winkels vir proviand ens.
Ons sal weer hier bespreek. Op die strand en naby aan restaurante en winkels geleë.
This review has been translated, to view the original version
Jeanne / Michele's Response
Ag dis so heerlik om te hoor wanneer mense so lekker kuier hier by ons. Dankie vir resensie Etienne, word baie waardeer. Ons sien uit na jul volgende vakansie hier.
Groete
Jeanne (eienaar 26 On Beach)
Apartment 26 on Beach
Jennifer W - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jennifer W
Family with teenagers
Fantastiese woonstel, lekker ligging.
Die woonstel het meer as alles wat 'n mens benodig. Perfekte ligging en 'n wonderlike uitsig oor die see en binne loopafstand van die restaurante, kaai en die winkels. LekkeSlaap het die besprekings baie maklik gemaak en almal was baie behulpsaam, Ons sal verseker weer kom en ook weer deur LekkeSlaap bespreek.
Fantastic apartment, awesome location.
The Apartment has everything a more to cater for ones needs. Perfect location, awesome view of the bay and within walking distance to restaurants, wharf, shops. Arrangements that we made through LekkeSlaap was so easy and everyone was so helpful. We will definitely be back and definitely make bookings through LekkeSlaap.
This review has been translated, to view the original version
Jeanne / Michele's Response
It is wonderful to hear that you had such a great time at 26 on Beach and treasured the location and view. I too, think it is a very special place. Thank you so much for taking the time to write this lovely review, not many guests make time to share their feedback with others in today's hectic times, therefor it is very much appreciated. You will always be welcome here, don't wait too long before your next visit!
Kind regards,
Jeanne (owner 26 On Beach)
Apartment 26 on Beach
Annalie L - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annalie L
With spouse/partner
Alles was great.
Lekker see-uitsig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het dit baie geniet. Die plek was netjies met alles wat ons benodig het en 'n perfekte see-uitsig.
Jeanne / Michele's Response
Baie dankie Dalene, dis so goed om te hoor julle het lekker gekuier en dat die see woonstel ook vir julle spesiaal was. Dankie vir die pragtige resensie, my agent en haar span werk hard en dis lekker om te hoor mense waardeer dit. Kom kuier gerus weer in die toekoms
Apartment 26 on Beach
Dalene D - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dalene D
Stylvolle verblyf.
Ons was verras deur die pragtige tuine in die oop areas van die gang. Die woonstel is werklik fantasties toegerus. Enige iets wat ons nodig gehad het was daar. Die toegang tot die strand was lieflik en die uitsig van die woonstel asemrowend!
Jeanne / Michele's Response
Hi Dalene,
So bly om te hoor jul het jul het lekker gekuier en die woostel geniet.
Dis n spesiale plekkie by die see, selfs in Augustus. Jul is altyd welkom hier.
Apartment 26 on Beach
Leana T - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leana T
Family with young children
Slylvol en ontspannend.
Die blyplek was pragtig skoon met aankoms en toegerus met al die nodige geriewe om die vakansie vir jou so gerieflik moontlik te maak. Dit het amper soos ons eie tuiste gevoel! Baie dankie vir die huur van jul pragtige plekkie.
Jeanne / Michele's Response
Hi Leana,
Dis heerlik om te hoor dat jul n nuwe tuiste by die see in Houtbaai in die middel van winter ontdek het.
Baie dankie vir die mooie ressensie, kom kuier weer!
Apartment 26 on Beach
Guests that viewed Apartment 26 On Beach also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |