Apollo Selfsorg
Review Summary
Gerhard V - Sep 2020
Overall score
Baie skoon netjies en gerieflik.
Natasha E - Mar 2020
Overall score
Perfect for a night or 2.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir 'n nag of 2.
Attention to detail is die perfekte manier hoe 'n mens die plekkie kan beskryf. Skoon, netjies, gerieflik en gemaklik! Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat 'n mens sou nodig kry vir selfsorg is beskikbaar. Daar is net nie 'n stoof nie, maar wel 'n braaipan. Die badkamer-uitleg was baie vreemd. Die toilet is in die stort, so die toilet en die toiletvloer word nat tydens 'n stortsessie. Parkering is nie in die straat nie, maar eerder voor/langs die huis/woonstelletjie, daar is sekuriteitskameras en ligte. Vol DStv en WiFi is beskikbaar. Al wat 'n bietjie steurend was, is die geraas van die R399, dit kan gehoor word vanuit die woonstelletjie. Dit is naby winkels, restaurante en die hospitaal. Sal definitief die plekkie aanbeveel en sal ook weer hier tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andy V - Feb 2020
Overall score
Comfortable for a few nights.
Millicent A - Jan 2020
Overall score
Very relaxing environment and exclusive.
Theo V - Oct 2019
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
Marius C - Sep 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Eiendom is goed geleë, verblyf baie netjies en skoon. Naby winkels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cherwayne B - Sep 2019
Overall score
Was baie lekker om die naweek daar deur te bring.
Aldridge M - Jul 2019
Overall score
Awesome great service.
Gerrie J - Apr 2019
Overall score
We had a great time and really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier en dit terdeë geniet.
Marina het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die eenheid is baie netjies met volledige DStv en WiFi wat jou laat voel hey jy is by die huis. Ons sal vir seker weer en weer van hulle fasiliteit gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carlene B - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Lorraine H - Jan 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Ons was vriendelik ontvang, plekkie was pragtig versier en baie netjies skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
J N - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Ilana S - Jan 2019
Overall score
Skoon en gerieflik, dankie.
Nigel S - Dec 2018
Overall score
Ek sal weer terugkom!
Andries & Maret H - Oct 2018
Overall score
Het die plek basies net vir slaap saans gebruik, so vir slaap was dit gerieflik en aanvaarbaar.
Marnel S - Oct 2018
Overall score
Die vriendelikste, warmste diens ooit!
Hillary S - Aug 2018
Overall score
Very clean, neat and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon, netjies en rustig.
Was bietjie onseker met aankoms aangesien niemand by die deur uitgekom het nie toe ons voor akkommodasie gestaan het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joan D - Aug 2018
Overall score
The place was really nice and cosy.
Read moreCatharina D - Jul 2018
Overall score
Die verblyf was 'n bietjie te klein bv. kombuis.
Read moreApollo Selfsorg's response
Goeiedag Catharina.
Miskien sal dit beter wees as julle in die vervolg eers vooraf kyk hoe die plekke lyk, en wat beskikbaar is, voor jul bespreek. Die eenheid is so aangedui dat daar net 'n mikrogolfoond beskikbaar is. Daar is ook die nodige bakke om te gebruik in 'n mikrogolfoond. Nietemin het ek aan julle addisioneel 'n tweeplaatstoof, potte en 'n pan verskaf asook meel soos aangevra Jammer oor julle ongerief.
Groete,
Mariana
Mike V - May 2018
Overall score
Unbelievable good value for money. When I work in Vredenburg, I stay nowhere else but at Apollo Selfsorg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike goeie waarde vir geld. As ek op Vredenburg werk, slaap ek nêrens anders as by Apollo Selfsorg nie.
Jy sou ver moet gaan soek om beter verblyf in Vredenburg te bekom. Die kamer is heerlik skoon en netjies, met alles wat mens nodig het tydens 'n sakebesoek. Die huis is ook gerieflik naby aan die middedorp, wat reistyd tot 'n minimum beperk. Corni en Mariane doen werklik moeite om mens tuis te laat voel. Apollo Selfsorg voel soos my huis, net weg van die huis af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myrtle L - Mar 2018
Overall score
Fantasies netjies. Goed ingerig.
Hannes L - Dec 2017
Overall score
Netjies.
Johannes A - Nov 2017
Overall score
Very nice and safe, quiet environment. Pleasant people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en veilig, rustige omgewing. Aangename mense.
Baie lekker om hier te kon bly, eienaars lekker vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bea C - Oct 2017
Overall score
Netjies, goeie waarde vir geld.
Llewellyn D - Aug 2017
Overall score
Swak
Apollo Selfsorg's response
Beste Llewellyn
Dit is so jammer jy het die plekkie nie gunstig gevind nie. Ons poog om volkome tevredenheid aan elke persoon te verleen en is ook baie gesteld op veiligheid.
Vriendelike groete
Mariana du Plessis
Magdaleen S - Aug 2017
Overall score
Soveel gasvryheid en vriendelikheid asook die billike prys het dit die moeite werd gemaak.
Apollo Selfsorg's response
Beste Maggie,
Baie dankie vir die mooi, positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is bly baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete,
Cornie en Mariana
Edward W - Aug 2017
Overall score
Wonderlike, rustige naweek gehad met wonderlikste, vriendelikste gasvrou en gasheer.
Apollo Selfsorg's response
Beste Tauhira
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Cornie en Mariana
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: 19 Apollo Street, Vredenburg, 7380, Western Cape
- All ages welcome