Appollo Guest House
Review Summary
Adriaan D - Jul 2022
Overall score
Altyd lekker om daar te oornag.
Rhona M - Jun 2022
Overall score
Voldoende toegerus en Nettie’s en skoon.
Heather C - Apr 2022
Overall score
Could be cleaner. Parking too full and eye on gate did not work resulting in damage to our car.
Anri S - Mar 2022
Overall score
Die indruk.
Arnold M - Mar 2022
Overall score
Good experience and very nice people.
Thabo N - Oct 2021
Overall score
It was good, but I couldn't sleep at night.
Johanna M - Dec 2019
Overall score
Most definitely.
Bennie I - Sep 2019
Overall score
Awesome service.
Neels P - Sep 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Dr Kolie V - Aug 2019
Overall score
Basies, maar redelik vir oornagverblyf.
Ronel D - Aug 2019
Overall score
We had a lovely stay. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker gebly. Dankie.
Ons het bietjie laat gearriveer maar was heel tevrede met die verblyf. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thelma O - Jul 2019
Overall score
Acceptable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aanvaarbaar.
Hierdie bespreking was baie lank voor die tyd gedoen om seker te maak dat ons groep almal by mekaar kon bly. Met aankoms kon die een gesin nie by die ander woon a.g.v. van 'n ander bespreking. Die gesin is toe in 'n ander deel van die woning ingedeel. Daar was nie voorsiening gemaak vir die 4 gaste soos oorspronklik bespreek is nie, moes ook skakel vir nog handdoeke. Ek wil net graag onder die eienaar se aandag bring dat die matjie wat tussen die 2 beddens in kamer no 2 is, is baie glad en kan 'n gevaar wees vir ouer persone. Ons het almal gegly op dit. Miskien oorweeg om dit te vervang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Appollo Guest House 's response
Jammer, ons gee aandag daaraan,
Gulfonia P - Apr 2019
Overall score
Enjoyed staying at Apollo Guest House
Appollo Guest House 's response
Thank you for your lovely review, Gulfonia. It was nice having you stay.
Please come and visit soon.
Regards,
Mariette
Botana B - Apr 2019
Overall score
The staff were helpful, clean, really enjoyed our stay.
Etienne V - Mar 2019
Overall score
Aangenaam, en vriendelike diens.
Cecilia M - Oct 2018
Overall score
Place is noisy you cannot get peace of mind.
Adriaan D - Aug 2018
Overall score
Appollo Guest House was such a surprise, everything in its place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Appollo gastehuis was 'n verrassing, alles netjies op sy plek.
Ons het by Appollo ingeboek en was verras met wat ons gekry het. Daar is veilige parkering agter slot en grendel en ons het deurgangs veilig gevoel. Alles wat benodig word is in die kamer. Sal Appollo gastehuis beslis weer 'n volgende keer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Family P - Mar 2018
Overall score
Jammer van deze boeking.
Appollo Guest House 's response
The guest was here the whole time and was very friendly. We often asked him if everything is fine with them, as we do with all our guests. He did not give any complain to us and even ordered meals from us.
Kallie S - Oct 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Appollo Guest House 's response
Baie dankie, dit spoor ons aan.
Edgar R - Aug 2017
Overall score
Kamers groot en ruim, netjies en skoon.
Read moreJan D - Jul 2017
Overall score
Rustig en Netjies.
Read moreJohan H - Jan 2017
Overall score
Comfortable for Mafikeng.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik vir Mafikeng.
Goeie oornagfasiliteit vir Mafikeng. Gerieflik en skoon met braai- en swemgeriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brian S - Jan 2017
Overall score
Baie onaangenaam.
Read moreAppollo Guest House 's response
Ons is jammer vir Mnr. Smith se slegte ervaring en het hom self geskakel om verskoning te vra. Ek, A.P Conradie, die eienaar, was met verlof oor die Kerstyd en die gastehuis het net met die minimum personeel gewerk. My dogter was toe hier in bevel en daar het toe verwarring in die besprekingsbnoek ontstaan met die 2 gaste, menere Smith. Gedurende daardie tyd het ons glad nie aandetes gegee nie en daarom is die gas verwys na goeie eetplekke in die dorp.
Ons is baie gesteld op die netheid van ons gastehuis en kan nie verstaan dat die gas daaroor kla nie. Ons gee egter aandag daaraan.
Nogmaals, jammer as ons nie getrou het aan ons eie hoë standaarde was nie.
Cynthia L - Dec 2016
Overall score
Please incude breakfast in your packges.
Appollo Guest House 's response
Good day,
Thank you for your review.
Breakfast is available but it is an optional extra.
There are fridges is the rooms, however only in some rooms. This is also an optional extra.
Levy M - Nov 2016
Overall score
I enjoyed my stay at Apollo.
Bosman B - Oct 2016
Overall score
Spacious and comfortable. Easy to com and go. I like the outdoor units.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en gerieflik. Kan maklik kom en gaan. Hou van buite eenhede.
Ruim netjies en gerieflik. Heerlike stort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stoffel S - Sep 2016
Overall score
Good for business travel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed vir sakemanne.
Die plek is beslis nie nuut nie, maar word goed in stand gehou. Die eienares het my gehelp en was baie vriendelik en hulpvaardig en vir mense wat besigheid doen en moet oorslaap sal ek dit aanbeveel vir waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rene E - Aug 2016
Overall score
Tidy, clean guest house and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon gastehuis met vriendelike diens.
Netjiese, skoon gastehuis met vriendelike diens en goed toegeruste kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan-hendrik C - Jun 2016
Overall score
Gemaklik.
Carl N - Jun 2016
Overall score
Good accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf goed.
Maar kan gerus laat weet dat hul besprekings GEEN ONTBYT insluit nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nonhlanhla T - Jan 2016
Overall score
OK.
Appollo Guest House 's response
Good day Fortunate,
Thank you very much for your feedback. We would have gladly moved you to another room if you brought it our our attention that you were booked into a room with the incorrect bed configuration.
Regards,
Dries
Maritza L - Nov 2015
Overall score
Maak gerus 'n draai!
Ernst S - Nov 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Appollo Guest House 's response
Beste Rach,
Baie dankie vir die terugvoer. Daar was 'n probleem met die DStv wat nie lank geneem het om reg te stel nie. Ons is verbaas om die terugvoer te sien aangesien ons regtig uit ons pad gaan om die regstel van probleme te bespoedig en gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
Anieka M - Sep 2015
Overall score
Heel netjies en skoon en stylvol.
Hendrik F V - May 2015
Overall score
Werklik baie basies.
Sias D - Mar 2015
Overall score
Alles was in orde.
Cynthia D - Feb 2015
Overall score
Very nice clean and friendly
Yvonne N - Jan 2015
Overall score
We had a good stay at Apollo
Desmond R - Oct 2014
Overall score
Heerlike, stil vesting.
Brian V - Jul 2014
Overall score
'n Goeie rusplek na 'n besige dag!
- Capacity: 31 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Apollo Drive, Riviera Park, Mafikeng, 2745, North West
- All ages welcome