Apricity Inn
Review Summary
Jolandi F - Jan 2021
Overall score
Rustig en netjies.
Elmarie H - Nov 2020
Overall score
Baie gerieflik en ongelooflike waarde vir geld.
Matinda O - Oct 2020
Overall score
Genotvolle en ontspanne atmosfeer.
Apricity Inn's response
Baie dankie vir jou resensie en gradering.
Waardeer dit opreg.
Pieter S - Oct 2020
Overall score
Absoluut uitstekend
Apricity Inn's response
Pieter, baie dankie vir jou bemoedigende resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete
Ryno S - Mar 2020
Overall score
Best ever.
Apricity Inn's response
Dear Ryno,
Thank you so much for your sincere review!
We so appreciate your goodwill towards us. Please come again. You are always welcome!
Kind Regards,
Sam and Dalene
Leonard D - Mar 2020
Overall score
Clean, friendly reception and exceptional hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, vriendelike ontvangs en uitsonderlike gasvryheid.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Apricity Inn's response
Baie dankie Leonard vir hierdie "Review"!
Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Dalene
Apricity Inn
Melissa B - Jun 2019
Overall score
Fantastic acommodation to the finest detail!
Apricity Inn's response
Dear Melissa, I so appreciate your review and rating. Thank you.
Jacoline S - Mar 2019
Overall score
Mees vriendelike en behulpsame gastehuiseienaars waar ek nog gebly het.
Apricity Inn's response
Beste Jacoline,
Baie hartlik dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg! Ons is so bly ons het jou ontmoet en dat ons tot jou diens kon wees.
Ons sien uit na jou volgende kuiertjie!
Groete,
Sampie en Dalene
Juliana L - Oct 2018
Overall score
Excellent, clean, fully equipped accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende, skoon, volledig toegeruste verblyf.
Die verblyf is uitstekend, volledig toegerus en ek sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Apricity Inn's response
Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Weereens vra ons verskoning vir die situasie wat veroorsaak het dat ons so vinnig moes Pretoria toe gaan.
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het.
Groete, Dalene
Aletta B - Jun 2018
Overall score
Gerieflik, skoon en vriendelik.
Apricity Inn's response
Baie dankie Aletta.
Waardeer jou review.
Kom kuier weer.
Groete, Dalene
Susan L - Oct 2017
Overall score
Wonderlike mense, pragtige en skoon woonstel. Baie gerieflik.
Apricity Inn's response
Baie dankie Susan, waardeer baie. Ons sal baie graag julle weer hier verwelkom.
Groete,
Dalene
Rene B - Aug 2017
Overall score
Pleasant stay at Apricity!
Apricity Inn's response
I sincerely appreciate your review. We look forward to you returning, it was great to meet you!
Greetings,
Dalene
Rene V - Jun 2017
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Ongelooflik, netjies, gasvry. Ons het al by baie gastehuise gebly in Limpopo, maar ons sal nie weer by 'n ander een bly as by Apricity nie. Die eienaar is so gasvry, regtig 'n huis ver van jou huis af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Apricity Inn's response
Baie hartlik dankie vir die baie spesiale review.
Waardeer dit opreg.
Apricity Inn, Dalene
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 163 Hertzog Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- All ages welcome