The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Aqua View Riverside Guesthouse | TravelGround
+50

Aqua View Riverside Guesthouse

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 22 reviews for Aqua View Riverside Guesthouse
Cleanliness
4.1/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.8/5
Lizette L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette L

Tuiste weg van die huis.

Die vertrekke binne in die huis is baie mooi reggemaak en die kombuis goed ingerig. Dit het baie maklik gewerk dat die kombuiskaste gemerk was met die inhoud van elke kas. Die tuin was pragtig en ons het heerlik op die stoep gekuier. Die buitekamers het nog aandag nodig. Die pienk/pers kamer se kleur is net te onrustig na my smaak. Daar moet gekyk word na algemene instandhouding binne en buite anders gaan dit kort voor lank 'n groot uitgawe wees om alles te doen. Gasstoof se agterste plaat trip die elektrisiteit en Werner is dien ooreenkomstig ingelig. Weber was ook nie in 'n werkende toestand nie. Overall het ons heerlik gekuier.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Baie dankie Lizette, dit is altyd baie lekker om terugvoer te kry.
Ons is deur 'n geweldige besige Fees seisoen en dan gebeur dit van tyd tot tyd dat ons nie by al die instandhouding kan uitkom nie, maar ons is tans besig om alles weer op standaard te kry. Baie dankie.
Die Purple Starling sal verseker bietjie verander word en ja, ek is geneig om saam jou te stem.
Goeie nuus! As julle weer kom kuier het ons waarskynlik ons swembad al in!
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Ella
Aqua View Riverside Gastehuis Parys

Aqua View Riverside Guesthouse
Andrew V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrew V
Individual traveler

Nice bed, but the service is as cold as the shower.

The room was neat and comfortable, but the kettle had to be placed on the floor to be used, and they do not give milk, only Cremora. There was no hot water, so I had to have a cold shower. I was emailed a scary indemnity form to sign before booking in, which I refused without having seen the place first. Not very happy.

Danille L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danille L
With spouse/partner

Smaakvolle verblyf, puik personeel en asemrowende wegbreek!

Die kamers is asemrowend mooi en die personeel vreeslik behulpsaam en vriendelik, dit is die perfekte wegbreek vir stilte en rus. Aqua View Riverside is maar net een van daai plekkies wat mens sal altyd wil terugkeer na want dis so mooi en als word so professioneel en amazing gehanteer. Ek sal beslis mense verwys daarheen.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Danille,

It was a pleasure having you t the guesthouse, just pity your stay was so short.
Thank you for the compliments, it makes us even want to try harder to keep everything perfect.
Please, visit again.

Ella

Aqua View Riverside Guesthouse
Ashley G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ashley G
Individual traveler

Nice and tranquil stay.

I enjoyed my stay at Aqua View, the staff were very friendly and helpful. Will recommend them to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en rustig gebly.

Ek het lekker gebly by Aqua View, die personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal hulle vir enigiemand aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Thank you so much.

Aqua View Riverside Guesthouse
Orateng M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Orateng M
With spouse/partner

We were booked in the room upstairs, door is see through, i feel like the place is not maintained.

We had to ask to be placed in another room as I as not happy.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Orateng
Apologies if everything was not to your liking. Please allow me to explain the following.

The Red Bishop Room is one of our most popular rooms due to the total privacy. The door at the bottom of the staircase locks from the inside and nobody can see through the door on top of the staircase, nor entering the room unless you unlock for them.

According to the Guesthouse Manager, she gave you the option to choose any other room, the minute you complained. Thank you for spending an additional night with us.

Maintenance, cleanliness and customer service are our priorities. It is a pity you did not discuss this with Tersia, as we strive to give our guests a wonderful stay.

Please contact us should you need accommodation again. We would love to accommodate you again

Regards,
Aqua View Group

Aqua View Riverside Guesthouse
Hanneke K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneke K
With spouse/partner

Very neat and relaxing.

Aqua View Riverside Guesthouse is definitely a place that I will visit again. It is very close to everything, around the corner and you are in the main street and the river is very close and had a great walk next to the water. We received a kind welcome and everything was explained to us. It was quiet and relaxing. The time we spent at Aqua View Riverside Guesthouse we enjoyed and appreciated. Thank you very much and hope to see you again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en lekker rustig.

Aqua View Riverside Guesthouse is definitief 'n plekkie waarheen ek weer sal kom. Dit is lekker naby aan alles, om die draai en jy's in die hoofstraat en die rivier is baie naby en het lekker al langs die water gestap. Ons is met vriendelikheid ontvang en alles was mooi aan ons verduidelik. Dit was stil en rustig wat ons toegelaat het om net lekker te rus. Die tydjie wat ons by Aqua View Riverside Guesthouse was, het ons so geniet en waardeer. Ons sê baie dankie en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patrick M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick M
With spouse/partner

Fantastic.

Great people, great place, I like the total privacy at this place.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Thank you Patrick, it is guests like yourself and spouse that makes us loving the hospitality business.
You have been a pleasure having around and we would most certainly welcome you back.

Regards

Aqua View Management and staff

Aqua View Riverside Guesthouse
Leon K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leon K
With spouse/partner

Minder gekry as wat ek verwag het.

Ongelukkig het niemand ons ontvang by Aqua View Riverside B&B nie. Die eienaar het my aanwysings gegee oor hoe om die sleutel te bekom wat in 'n kluis toegesluit was. Ek was ook teleurgesteld in die grootte van die kamer. Die beddegoed was skoon, maar baie gebruik. Lakens was verslete op some en voue. Die beddens se vere was baie ongemaklik gewees. Matrasse is deurgeslaap. Een van die koffiebekers was "gechip" gewees. Daar was geen koffie in die kamer nie. Slegs tee. Handdoeke is nie goeie kwaliteit gewees nie. Nogal teleurstellend. Spieël in badkamer gekraak. Bad en wasbak nie op standaard vir 'n gastehuis nie. Rivier front is heeltemal ontoegangbaar vanaf gastehuis alhoewel daar aanwysings na die rivier is wat jou lei tot by 'n draad. Ek stel ook voor dat die naam verander word. Dit dui aan dat dit 'n bed en ontbyt gastehuis is. Dit is egter nie die geval nie.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Leon
In antwoord op jou probleme met die gastehuis die volgende:

Sleutel in kluis by aankoms:
Dit is standaard prosedure by meeste van die gastehuise wanneer gaste laat inboek (aankomstyd normaalweg 2:00nm)
Van die gastehuise het nie na-ure personeel op die perseel nie. Ons het tot dusver geen probleme ervaar met die sisteem nie en ons respekteer ons gaste se privaatheid te alle tye.

Die grootte van die kamer kan nie bevraagteken word nie aangesien dit n baie ruim kamer is en daar werklik geen klagtes ontvang is tot dusver oor hierdie aspek nie. Wat die linne aanbetref, het ons die probleem aangespreek en reg gestel. Die matrasse is hotel standaard matrasse en word noukeurig dopgehou.Alle aspekte van die klagtes is opgevolg en reg gestel waar nodig.

Wat betref die bad en wasbak kan ons geen probleem vind nie en dit is wel op standaard.

Betreffende toegang tot die rivier, dis is absoluut toeganklik. Daar is n paadjie wat lei tot n hek wat toegang verlang tot direk by die rivier en ons het al soveel komplimente ontang van gaste wat teen die rivier gaan piekniek hou het en selfs n baie romantiese braai gaan hou het.

Ons het wel die naam van die gastehuis verander na Gastehuis i.p.v Bed en Ontbyt en daar is vooraf wel telefonies kennis gegee dat dit nie n Bed en Ontbyt gastehuis is nie. Ons gaan wel weer terug na die Bed en Ontbyt.

Ons apologie aan u dat alles nie volgens u smaak gebeur het nie, en vertrou dat u weer van ons gastehuis in die toekoms gebruik sal maak om wel u verblyf n baie aangename ondervinding te maak.

Groete.




Aqua View Riverside Guesthouse
Tamara M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamara M
Individual traveler

Peaceful and centrally located great value for money!

Peaceful and centrally located great value for money! Staff super friendly and efficient. Was able to kick back and relax completely, while sitting and reading on the balcony, listening to the river or down in the garden among the trees and birds.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Thank you Tamara. It was a pleasure having you. Looking forward to your next visit
Aqua View Management and staff.

Aqua View Riverside Guesthouse
Peet G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peet G
With spouse/partner

Stil en veilige gastehuis, baie goed geleë.

Die kamer was skoon en netjies en ons is toegelaat om later te vertrek op die Sondag, waarvoor ons baie dankbaar was. Ek het gholf gespeel. Die plek is reg oorkant die Parys gholfbaan, en kon gou daar stort voor ons moes ry. Al kritiek wat ek het is dat die plek - ons kamer- bietjie TLC benodig. Handdoekrakke wat besig is om uit die muur te trek, deure wat vashak en so aan. Daar is ook nie 'n lugversorger nie, maar ons het dit geweet toe ons geboek het.

Santie B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Santie B
With spouse/partner

Daar was te min geriewe, geen borde of mikrogolf.

Te min geriewe, geen borde of mikrogolf om kos warm te maak nie. Die water by die stort was swak.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Goeidag Santie,

Die gastehuis se bestuurder sou enige tyd die kombuis aan julle beskikbaar gemaak het, indien julle gevra het. Geen van die kamers het mikrogolfoonde in nie aangesien die gemeenskaplike kombuis tot almal se beskikking is. Die problem met die water toevoer is 'n munisipale problem wat ons ongelukkig geen beheer oor het nie.

Baie dankie vir julle besoek aan ons, en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
Bestuur en personeel
Aqua View Groep

Aqua View Riverside Guesthouse
Alicia R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia R
With spouse/partner

Was really pleasant.

Was stunning and pet friendly, a huge bonus in my books.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam.

Was baie mooi en pet friendly wat 'n groot plus in my boeke is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Alicia

Baie dankie en dit was vir ons 'n voorreg om suke aangename gaste soos julle te hê.

Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Aqua View Span

Aqua View Riverside Guesthouse
Alletta W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Alletta W
With spouse/partner

Peaceful.

Just one thing. The bed we slept on is very old. We had body aches. Told the landlady about it, but it is the owner's responsibility to see to it. Our room's shower head is broken. Bathroom door does not close 100%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Net een ding. Die bed waarop ons geslaap het is baie oud. Ons het so lyfseer gehad. Het dit onder die landlady se aandag gebring. Maar dis die eienaar se verantwoordelikheid om na dit om te sien. Ons kamer se stort se kop val uit mekaar. Badkamer deur maak nie 100% toe nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Thank you for your review. Would like to mention that your request for a new mattress was fulfilled, with compliments from yourself the next morning. Our mattresses are new and of the required hotel standard, with a 20 year guarantee. We have checked the door as well as the shower head, and both are in good working order.

Aqua View Riverside Guesthouse
Thea V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea V
With spouse/partner

Peaceful area and convenient accommodation.

Hospitable reception and we were well informed regarding the restaurants and attractions. The house is located in a very peaceful area close to the river. Room was very convenient and met all our needs. The lovely armchair was a bonus. If needed we will definitely make use of this facility again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing en gerieflike verblyf.

Ons is baie gasvry ontvang en goed ingelig oor restaurante en besienswaardighede. Die huis is geleë in 'n baie rustige omgewing, naby die rivier. Kamer was baie gerieflik en het aan al die behoeftes voldoen. Die heerlike gemakstoel was 'n treffer. Indien nodig, sal ons beslis weer van hierdie fasiliteit gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Baie dankie Thea en dit was n plesier om jou hier te ontvang.
Bestuur en personeel,
Aqua View Groep

Aqua View Riverside Guesthouse
Andre B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Andre B
Individual traveler

No shampoo, shower gel, hand soap or anything like that in the bathroom. A bit annoying if you have to go looking for it at the shops.

Beautiful house, but needs maintenance. It looks tired. The worst was the lack of bathroom goodies. Rather ask R450 and supply the goods. Everyone does that to make the accommodation more comfortable. It's clean and neat. Pity one can't get closer to the river. Aqua View is misleading - you only see trees and plants, no river. Would also be a good idea to offer a light breakfast, even if just a fruit salad or coffee/rusks from an old lady in Parys. A cowbell is needed to locate the landlady when you want to leave.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen shampoo, shower gel, handseep, of so iets in die badkamer nie. A bit annoying as jy moet gaan soek en koop.

Mooi huis maar kort baie aandag. Dit lyk moeg. Die ergste is geen badkamer goodies. Vra dan R450 en voorsien die goeters. Almal doen dit en maak die verblyf net meer comfortable. Dit is skoon en nietjies. Jammer jy kan nie nader aan die rivier kom nie. Aqua View is misleading - jy sien bome en plante, geen rivier nie. Sal ook 'n goeie roep wees om 'n ligte brêkfis aan te bied. Al is dit vrugteslaai en koffie/beskuit van 'n ou tannie in Parys. Die landlady kort 'n cowbel om haar op te spoor as jy wil ry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Andre

I am sorry to hear about your experience.
We charge you R450.00 per room. I believe you were just 1 person staying in a double room which is a fair price.
We do not supply shampoo or conditioner because normally everyone brings their own. But we definitely supply soap and hand soap.
The reason the house is not close to the river as 3 weeks ago we had floods, where the water was up to the fence. I enjoy the trees at my guesthouse and that is my personal choose. In winter there are no leaves.
The landlady on arrival always informs her guests exactly where she is, and on the day you were looking for her she was in the house looking for you.
If you had only informed her of your requirements for breakfast, we would have supplied. Aqua View has had guests that eat Vegan Food which was prepared with prior arrangements.

Aqua View Riverside Guesthouse
Lizette P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette P
With spouse/partner

Peaceful and tranquil.

Lynn was an excellent hostess and we felt right at home. It was peaceful and I would definitely recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreedsaam en rustig.

Lynn was 'n uitstekende gasvrou en ons het baie tuis gevoel. Dis baie rustig daar en ek sal beslis die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Welda D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welda D
Individual traveler

I was received very professionally and in a very hospitable manner.

Reception was very hospitable without any hassles. I had a lovely stay and if needed in future I would stay there again. Very relaxing after a busy day in Parys. The house is very peaceful and spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek is baie professioneel en gasvry ontvang.

Ontvangs was baie gasvry en sonder enige haakplekke. Ek het heerlik gebly en indien nodig in die toekoms sal ek weer daar tuisgaan. Baie ontspannend na 'n besige dag in Parys. Die huis is baie rustig en ruim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda J

Calm and comfortable.

Had a lovely stay in a neat room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gemaklik.

Heerlik gebly in 'n netjiese kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anthonetta N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anthonetta N
With spouse/partner

Vryheid en gerief is waaroor dit gaan.

Ons verblyf by Aqua View Guest House was gerieflik en die naweek het "onversteurd" verby gegaan. Niemand het ons gepla nie en ons kon kom en gaan soos ons wou. Die gastehuis is net om die draai van die bedrywige Bree-straat waar talle antieke winkels en koffiewinkels gevind kan word. Ons gasheer was baie bedagsaam, vriendelik en akkommoderend. Die items in die "loyalty bar" was well bietjie duur gewees, maar die gerief daarvan maak op daarvoor.

Karen W - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen W
With spouse/partner

Perfect place, perfectly placed.

Proximity to river, golf course and town mean never having to use a car to get to any of these. Beautifully and uniquely furnished.

Liesel N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel N
With spouse/partner

Peaceful.

Very pleasant! Ideal if you need to recharge your batteries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vredevol.

Baie aangenaam! Ideaal om mens se batterye te laai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aqua View Riverside Guesthouse's response

Hi Liesel,
Dit was heerlik om julle by ons te gehad het!
Groete,
Die Aqua View span

Aqua View Riverside Guesthouse
Marieke O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marieke O
With spouse/partner

In my mening is dit regtig nie 'n lekker plek om te bly nie.

Die kamer is regtig nie R900 werd nie. Dis swak afgewerk en die ketel werk nie. Ek het al by baie beter plekke tuis gegaan vir die bedrag.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Paulsen Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZjRkMmRkLTNhZDYtNGNiZS1hODdmLWY5M2FjYmM0MWYxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 22 5 1 5 1 Paulsen Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -26.89481 27.46269
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!