The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Arbeidsgenot 3 | TravelGround
+29

Arbeidsgenot 3

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Arbeidsgenot 3
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Mariska F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska F
Family with young children

Wonderlike wegbreek.

Was 'n wonderlike vakansie wegbreek. Die plek is ongelooflik mooi, heerlik op die strand. Sien julle gou weer.

Arbeidsgenot 3's response

Baie hartlik dankie vir die fantastiese terugvoer, Mariska. Ons span werk baie hard om die eiendom op wêreldklas standaard te hou, so dit is super om sulke terugvoer te kry. Ons sien geweldig daarna uit om julle weer eendag welkom te heet.

Arbeidsgenot 3
Theresa D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theresa D
Family with teenagers

Pragtige, moderne eenheid, perfek geleë, sal beslis weer bespreek!

Die eenheid voldoen aan alle verwagtings aangesien dit presies lyk soos wat op die foto's daarvan weergegee word. Perfekte ligging!

Arbeidsgenot 3's response

Baie hartlik dankie vir jul goeie terugvoer, Theresa.
Ons werk onverpoos om seker te maak ons gaste geniet hul verblyf terdee, so ons waardeer goeie resensies opreg, en sien uit daarna om julle weer by Arbeidsgenot 3 te verwelkom.

Arbeidsgenot 3
Lize-mari N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-mari N
With friends

Heroldsbaai het my verwagting oortref, insluitend die akkommodasie wat ons bespreek het! Uit die boonste rakke!

Arbeidsgenot 3 is nuut en modern. Die dekor van al kamers is netjies en skoon - almal voel dadelik gemaklik en in jou skik! Die kombuis is lieflik ingerig met 'n lekker groot aansit-tafel vir die inwoners en kuiergaste. Die ligging van die huis is perfek! Die see-uitsig en die staproete na die kruis op die berg is maklik bekombaar. 'n Groot sterk aanbeveling om hier vakansie te hou, ek sal graag weer bespreek! Moontlike verbeterings - 'n groot asblik-drom vir die kombuis, skoonmaakdienste wat ingelsuit word en verbetering van die stortdreinering.

Arbeidsgenot 3's response

Baie hartlik dankie vir die uitstekende terugvoer, Lize-Mari. Ons is voortdurend besig om te kyk waar en hoe ons die eiendom en gaste ervaring kan verbeter en neem dus jou voorstelle ter harte.

Baie dankie ook vir jul besoek, ons hoop ons sien julle gou weer.

Arbeidsgenot 3
Rina N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina N
With friends

Pragtige plek met uitstekende ligging.

Lekker gekuier, bietjie gesukkel met braai wat skeefgetrek is deur hitte.

Arbeidsgenot 3's response

Baie hartlik dankie vir jou uitstekende terugvoer, Rina, waardeer dit opreg, en sien uit daarna om julle weer eendag by Arbeidsgenot 3 te verwelkom.

Arbeidsgenot 3
Bronwyn G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bronwyn G
Family with young children

Goed gelee en gerieflik

Ons het n verskriklike lekker wegbreek gehad. Alles is mooi opgestel en n' mens het alles wat n' mens nodig het. Reg oorkant die see so die kinders kon net oorstap. Ons sal beslis weer' draai maak

Arbeidsgenot 3's response

Baie hartlik dankie Bronwyn, vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Ons het 1.5 jaar gelede begin om die plek geheel en al oor te doen van binne, en ons span het vir 'n jaar lank baie-baie hard gewerk om die plek op 'n wereldklas standaard te kry. Die span wat die skoonmaakwerk en onderhoud doen, hou noudat die veranderinge klaar is, die plek in 'n tip-top kondisie. So jul positiewe terugvoer beteken vir ons almal geweldig baie.

Julle was fantastiese gaste en ons sien daarna uit om julle weer hartlik te verwelkom.

Tot dan.

Groete
Stewart Watson

Arbeidsgenot 3
From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
From R2 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 17:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sandstrand Street, 3 Arbeidsgenot, Herolds Bay, 6529, Western Cape
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff19a893ab25a9203cf350c02f04254ac36b350d3947050a4530202331ecf33cf2d6323507639a8baefdff9b54da47262df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 6) 5 5 1 5 Sandstrand Street 3 Arbeidsgenot 6529 Western Cape 0860 022 102 17:00-20:00 10:00 -34.053632 22.391883
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!