Arendskop
Review Summary
Estelle A - Oct 2020
Overall score
Lekker vir n wegbreek
Arendskop's response
Goeie middag
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik so maklik en lekker om u by ons instansie te kon huisves. Ons sien uit om u weer by ons te sien.
Groete
Dalena O - Feb 2020
Overall score
Absolutely worth the money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut die geld werd!
Baie netjiese kamers en gerieflik vir 'n oornag. Die inklok en uitklok was baie gerieflik. Eienaar het 'n sms gestuur met al die details en dus kon ons inklok op ons tyd. Baie rustig en stil. Ons sal vir seker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arendskop's response
Goeie middag.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is rerig bly U het U tyd by ons geniet. Ons sien uit om U weer te kan huisves by ons instansie.
Groete,
Werner Nel
Arendskop
Cecil O - Dec 2019
Overall score
Baie lekker en gerieflik.
Read moreArendskop's response
Baie dankie vir U mooi terugvoer. Ons sal def. na die voorstelle luister en so verbeter. Jammer oor die asblik. Sal met die cleaning lady praat en seker maak dit gebeur nie weer nie.
Vriendelike Groete
Corne' S - Mar 2019
Overall score
Great and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en rustig.
Perfekte verblyf as jy 'n funksie in die area het. Bekostigbaar en netjies, goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marili V - Mar 2019
Overall score
Skoon, maar net die basiese.
Read moreJento E - Nov 2018
Overall score
Netjies, aangenaam, skoon en die perfekte plek vir oornag.
Johan V - Oct 2018
Overall score
Hartlik en sonder probleme.
Arendskop's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was heerlik om u as 'n gas te kon ontvang. Baie netjies en ordentlike gaste.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 170 Nkwe Road, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- All ages welcome