Review Summary
Rista B - Feb 2021
Overall score
Gemaklik, privaat & veilig
Marina F - Jan 2021
Overall score
Perfekte wegbreek en stilword-plek.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie middag Marina,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat jy ons stukkie hemel geniet het.
Sien julle gou weer.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Anso B - Jan 2021
Overall score
Uitstekend en beslis meer sterre werd!
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie dag Anso,
Baie dankie vir die lekker resensie. Ons sien baie uit daarna om julle weer welkom te heet by ArendsRus.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Erica L - Dec 2020
Overall score
Mooiste uitsigte en uitmuntende diens!
Read moreArendsRus Country Lodge's response
Beste Erica,
Dit is met n lied in my hart dat ek hierdie resensie lees. Dit is ons doel by ArendsRus om ons gaste welkom te laat voel en n heerlike rus te laat ervaar!
Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Daneel V - Dec 2020
Overall score
Pragtige ligging, wonderlike diens, uitstekende waarde! Ons sal weer kom kuier!
Corlia B - Nov 2020
Overall score
Fantasties! Uitsig, ligging en diens was wonderlik.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Corlia,
Baie dankie. Ons is voorwaar bly en dankbaar julle het dit geniet!
Ons hoop om julle gou weer by ons welkom te kan heet.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Theuns S - Oct 2020
Overall score
Weg van die stadsgewoel
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Theuns
Dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
ArendsRus Span
Francois B - Oct 2020
Overall score
Uitstekende diens. Stylvolle blyplek. Goeie waarde vir geld
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Francois,
Baie dankie vir jully kuier by ArendsRus. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer welkom te heet.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Yolandi S - Oct 2020
Overall score
Ongelooflik lekker.
Jolanda W - Aug 2020
Overall score
Altyd 'n belewenis. Selfs in Covid.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Jolanda,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly jy geniet dit by ons.
Sien jou gou weer!
Vriendelike Groete,
ArendsRus Team
Mathilda F - Mar 2020
Overall score
Pragtige plek.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie middag Mathilda,
Dit was regtig lekker om julle hier by ons mooie stukkie hemel te kon bederf.
Ons hoop julle sal weer gou kom.
Dankie vir die mooi woorde.
Heerlike dag vir julle.
Gerrit G - Mar 2020
Overall score
Beautiful views, tranquility is so wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig, rustigheid is so wonderlik.
Fantastiese ligging en die cabin was perfek toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daardie rustigheid gaan opsoek en ArendsRus se vars lug gaan inasem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Gerrit,
Baie dankie vir jule wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop dat julle weer by ons kom kuier en saam die rustigheid geniet.
Heerlike dag vir julle!
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Selma K - Feb 2020
Overall score
Rest and peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede.
Pragtig tussen die berge. Aan die een kant voel dit of mens in Switserland is en aan die ander kant in Toscane.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiedag Selma
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n mooi resensie te skryf vir ons.
Dit is wonderlik om te hoor dat julle lekker gekuier het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
ArendsRus Span
Anelda W - Dec 2019
Overall score
Onverbeterlik!
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiemiddag Anelda
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet by ons en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
ArendsRus span
Genevieve W - Dec 2019
Overall score
Fantastic value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese waarde vir geld.
ArendsRus is alles gewees wat ons verwag het en soveel meer. Alles van baie hoë gehalte. Hou so aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie middag
Baie dankie vir u wonderlike resensie. Ons hoop om u gou weer te sien by ArendsRus vir n lekker bederf.
Vriendelike Groete
ArendsRus span
Ricky P - Nov 2019
Overall score
Will definitely stay here again and again and again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer en weer en weer hier gaan bly.
Van begin tot einde was alles in plek, ek sal weer daar tuisgaan. Die uitsig was asemrowend en die etes wat ek daar geëet het, was baie lekker en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more,
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ArendsRus.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span
Johnny E - Nov 2019
Overall score
Lovely place with friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek met vriendelike mense.
Ongelukkig het die webtuiste ons by hulle laat book al was hulle vol bespreek vir die naweek. Gelukkig was daar 'n kansellasie en hulle het vir ons plek gehad. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam met 'n ontbyt wat nie opgeëet kan word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Johnny,
Baie dankie vir die review! Ons is dankbaar dat ons n plekkie vir julle gehad het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span
Lyndon V - Nov 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
ArendsRus moet ervaar word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Lyndon,
Jy is 100% reg, ArendsRus moet ervaar word.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
ArendsRus Span
Marais D - Nov 2019
Overall score
Baie gerieflike verblyf en gasvry ontvang.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Marais,
Baie dankie vir die mooi woorde! Baie bly alles was lekker en ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span
Larina J - Nov 2019
Overall score
Something out of a fairytale.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Iets uit 'n sprokiesverhaal.
Dit was asemrowend en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiedag,
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons is so dankbaar julle het dit geniet by ArendsRus en ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien. Heerlike dag!
Groete
Marlene Fouche
Juan W - Oct 2019
Overall score
Asemrowend mooi en paradysgevoel van skoon natuur en rustigheid.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiemore
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet. ArendsRus se span sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons klein stukkie paradys.
Vriendelike groete
Marlene
Yolandi F - Oct 2019
Overall score
Asemrowende natuur.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiedag,
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is baie bly julle het dit geniet en dat julle weer wil terugkom. Hoop dit is sommer gou weer.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Maureen O - Oct 2019
Overall score
Ongelooflik.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiemôre Maureen,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te skryf. Ons is so bly dat julle dit geniet het. ArendsRus hoop om julle sommer gou weer te bederf.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Gert V - Sep 2019
Overall score
Pragtig.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Gert,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. ArendsRus sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Andrea K - Sep 2019
Overall score
Wonderlike natuurskoon en diens by ArendsRus.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiemôre Andrea,
Wow, ons is so bly dat julle dit geniet het by ArendsRus. Dankie vir die wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om julle sommer vinnig weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Samuel L - Sep 2019
Overall score
Lekker rustig.
Read moreArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Samuel,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie dankbaar julle het dit so baie geniet! ArendsRus span sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Miralda R - Sep 2019
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Heerlike verblyf en werklik goeie kos! Die personeel is opreg vriendelik en doen meer as wat gevra word. Dit was heerlik en ontspannend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie more Miralda,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om sommer gou weer die ekstra myl te loop vir julle.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Chrisna M - Aug 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Dis mooi, rustig en die gasvryheid was aansteeklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Goeiemôre Chrisna,
Baie dankie vir die resensie! Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche
Alti L - Jun 2019
Overall score
Pragtige ligging, gemaklike verblyf.
Read moreArendsRus Country Lodge's response
Goeie Dag,
Namens myself en die hele ArendsRus span wil ek hartelik omverskoning vra vir wat gebeur het.
Ons trots ons self op ons diens en ek wil jul graag gerus stel dat hierdie nie `n gereelde gebeurtenis is nie.
Ek hoop om julle weer te sien.
ArendsRus Groete,
Johan Joubert
Eienaar en Algemene Bestuurder
Jonathan F - May 2019
Overall score
A bit short, but will visit again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bietjie kort, maar sal dit weer besoek.
Gulde ontvangs, rustige nag en die natuurskoon sprankelend. Voorwaar 'n plek om jou kop neer te lê. Volgende keer sal ek seker maak dat ek langer vertoef.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janene F - May 2019
Overall score
Baie mooi en waarde vir jou geld.
Gerda V - May 2019
Overall score
Rustig en vreedsaam.
Read moreArendsRus Country Lodge's response
Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier en weer opnuut herlaai te word.
Vriendelike groete,
ArendsRus Country Lodge
Ansie C - Apr 2019
Overall score
Uitstekende waarde vir geld. Lieflike kamer met pragtige uitsig.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Ansie,
Baie dankie vir u terugvoering en dat u bereid was om die grondpad te ry.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien
Vriendelike Groete,
ArendsRus Country Lodge
Albie L - Mar 2019
Overall score
'n Stukkie hemel op aarde.
Ian C - Jan 2019
Overall score
Comfortable, near everything, safe, just what you need to rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, naby alles, veilig net wat mens nodig het om te rus.
Pragtige plek. Mooiste omgewing. Rustig...naby die natuur. Veilig. Naby George en ander attraksies in die omgewing. Vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Ian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Annatjie J - Jan 2019
Overall score
Dit was beslis die moeite werd, alles is puik. ligging, diens, omgewing. Ons sal dit beslis weer wil besoek.
Michelle V - Jan 2019
Overall score
Die verblyf was uitstekend en ons sal weer daar gaan kuier.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Michelle,
Baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat ons julle Kersoggend kon spesiaal maak.
Kom besoek ons gerus weer, wanneer julle in die tuinroete besoek.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Jolanda W - Dec 2018
Overall score
My derde keer daar en nog nie my laaste keer nie!
Leon C - Oct 2018
Overall score
Perfek!
ArendsRus Country Lodge's response
Baie dankie dat julle ons 'n resensie gegee het sowel as die positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te sien.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span
Pieter L - Oct 2018
Overall score
Absolutely perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut perfek.
Dis loshande die beste plek waar ek nog gebly het, hulle aandag aan fyn detail is merkwaardig en daar was absoluut niks om te kritiseer nie. Van ontvangs tot restaurant tot verblyf uitstekend. Kan sien die mense wat daar werk het eienaarskap geneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete,
ArendsRus
Roelof J - Oct 2018
Overall score
Rustig en weg van die geraas van die dorp.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Roelof,
Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete,
ArendsRus Country Lodge
Jacques Q - Sep 2018
Overall score
A cosy cottage in stunningly beautiful surroundings.
ArendsRus Country Lodge's response
Dear Jacques,
Thank you for the review. We are looking forward to see you all in the future.
Kind Regards,
The ArendsRus Team
Rista B - Sep 2018
Overall score
Rustige plaasatmosfeer, maar met al die geriewe en veiligheid wat jy nodig het.
ArendsRus Country Lodge's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete
ArendsRus
Werner V - Aug 2018
Overall score
Lieflike buitelig atmosfeer met asemrowende uitsig vanuit ons slaapkamer balkon, fantasties lekker en rustig.
ArendsRus Country Lodge's response
Baie Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ArendsRus
Chrisna L - Jul 2018
Overall score
Dit was fantastiese diens, asemrowend.
ArendsRus Country Lodge's response
Chrisna, baie dankie vir die opbouende boodskap. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, ArendsRus.
Stephan R - Jun 2018
Overall score
Peaceful and beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en die natuur baie pragtig.
Die lodge is baie rustig en die natuur daarom pragtig. Die diens is ook goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Thank you for your wonderful review.
We hope to see you again soon.
Warm Regards,
The ArendsRus Team
Stephan R - Jun 2018
Overall score
Dit was wonderlik en sal enige dag weer teruggaan.
ArendsRus Country Lodge's response
Stephan,
Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Ons is bly julle het die tyd hier by ArendsRus geniet. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer.
Vriendelike Groete
ArendsRus Span
Linda B - Mar 2018
Overall score
Pragtige plek, vriendelike diens en baie goeie waarde vir geld.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Linda,
Julle vriendelikheid en opregtheid straal uit julle.
Dit was 'n voorreg om julle te kon leer ken.
Baie dankie dat julle hier by ArendsRus kom bly het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Groete,
Lu-Mari
Leon R - Jan 2018
Overall score
Lekker en waarde vir geld.
Maxi K - Jan 2018
Overall score
10 out of 10!
Gert V - Jan 2018
Overall score
Eenvoudig hemels.
Eretha R - Nov 2017
Overall score
Pragtige ligging.
Jolanda W - Oct 2017
Overall score
It exceeded all my expectations!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het al my verwagtinge oortref!
Ons het net slaapplek gesoek na 'n fietsrygeleentheid en 'n vakansiebestemming gevind. Die omgewing is onwerklik mooi en rustig. Die huisies is pragtig met lieflike uitsig, silwerskoon en ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die lekkerste was om na die fietsry in te boek, te stort en op die perseel 'n heerlike rustige "Sondagmaal-aandete" te geniet. Ontbyt was smaaklik en vullend, die personeel vriendelik, bedagsaam, behulpsaam, en die atmosfeer gesellig en gemoedelik. Daar was 'n troue die vorige dag en dit het so idillies gelyk, dat ek sommer lus geraak het vir trou! Beslis 'n plek waarnatoe ek sal teruggaan vir 'n wegbreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hardus L - Aug 2017
Overall score
Pragtige omgewing, skitterende diens, heerlike rustige atmosfeer.
Morne S - May 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
'n Perfekte plekkie in die mooi natuur. Pragtige omgewing. Rustig, skoon en netjies. En puik diens. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marisa T - May 2017
Overall score
Fantastic, friendly and helpful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese, vriendelike, hulpvaardige mense.
Ons kuier by ArendsRus was nou regtig 'n wonderlike ondervinding. Ons het onmiddellik welkom gevoel met die intrapslag. Die huisies is smaakvol gemeubileer, met 'n fantastiese uitsig. Natuurlik die bonus was dat daar nie TV's in die huisies was nie! Ons kon werklik rus en die natuurskoon ten volle geniet sonder die TV se geblêr. Ons sal vir seker weer by ArendsRus gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Marisa,
Baie dankie dat julle hier by ArendsRus kom bly het. Julle is wonderlike mense en dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer. Sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
ArendsRus span
Andrea D - May 2017
Overall score
Rustig.
George V - Apr 2017
Overall score
Beautifully located, friendly service with a fantastic breakfast. An incredible view! It is worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig geleë, vriendelike diens met 'n fantastiese ontbyt. 'n Ongelooflike uitsig! Dis die moeite werd.
Ons is vriendelik ontvang, so welkom laat voel! Die kamers is met styl, klassiek gedoen. Die mooiste uitsig dag of nag vanaf 'n heerlike ruim stoep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Baie dankie dat julle by ArendsRus kom bly het.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vreindelike groete
ArendsRus Span
Marlene K - Aug 2016
Overall score
Everything was perfect!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was net perfek!
Baie beslis waarde vir jou geld. Die vriendelikste mees behulpsame mense ooit! Jy wil daar bly, jy wil nie teruggaan nie! Pynlik skoon en netjies oral, die tuine is verskriklik mooi, die huisie baie skoon en netjies en alles wat jy moontlik kon nodig kry is daar, so handig tot naald en garing! Ligging asemrowend mooi met die berge en mooiste natuurskoon. Baie veilig gevoel, was nie bekommerd oor die motor of persoonlik nie. Ons beveel hierdie pragtige plek beslis aan, dis rustig en vreedsaam! Alles daar is baie smaakvol, kos uitstekend, groot porsies en pragtig voorgesit!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Michelle,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly dat jy jou tyd hier geniet het. Ons is baie trots op ons span vir hulle goeie diens. Dit was vir ons 'n eer om julle te ontmoet en te bedien. Julle moet gerus weer hier 'n draai kom maak.
Groete,
Liani,
Lodge bestuurder
Hennie B - Feb 2016
Overall score
Dis 'n baie mooi plekkie en lekke rustig.
ArendsRus Country Lodge's response
Beste Neomi,
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
ArendsRus-bestuur
Hein N - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
ArendsRus Country Lodge's response
Goeie dag Heinrich,
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer!
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm 28, Koesterbos Road, Geelhoutboom 217, George, 6537, Western Cape
- All ages welcome