Aries Apartment
Review Summary
Juan D - Nov 2020
Overall score
Ons het die stilte en mooi tuin baie geniet.
Renier C - Oct 2017
Overall score
Very comfortable and accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en akkommoderend.
Ons het baie lekker gebly by Aries. Sumari was baie akkommoderend en dit was alles en meer wat ons verwag het. Dis 'n baie "cozy" plek en sal baie graag weer daar wil gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Venetia L - Jul 2017
Overall score
We had a wonderful time at Aries.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike tydjie by Aries.
Dis 'n pragtige plek. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philda W - Jun 2016
Overall score
Very comfortable and cosy. It was like a home from home.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 57 Aries Avenue, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
- All ages welcome