The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Arnheim Loft | TravelGround
+12

Arnheim Loft

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 24 reviews for Arnheim Loft
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Stefanie H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie H
With spouse/partner

Wonderlike diens en 'n vriendelike gasheer en ontvangs.

Die detail aan klein goedjies soos bv. sjokolade, ys en WiFi het 'n groot indruk gemaak.

Louis L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Baie aangename ervaring, van bespreking tot by vertrek.

'n Baie ruim, skoon en volledige loft met alles wat ons hart begeer het. Lekker stil en privaat. Anton het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons met alles tevrede is.

Wayne S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne S
With spouse/partner

Perfect for our needs, clean, spacious, useful location, and is what is advertised.

Anton was helpful without being obtrusive, his attention to detail was noticeable in all the little extras. Will definitely not hesitate to use it again.

Zandri F - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandri F
With spouse/partner

Vriendelike diens en netjies en skoon geriewe.

Sal definitief Arnheim weer in die toekoms gebruik.

Truda-mari L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truda-mari L
With spouse/partner

Baie lekker rustige plek. Goed ingerig, baie gemaklik en netjies.

Baie lekker spasie, met alles wat hy benodig vir ’n gemaklike wegbreek.

Wouter M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter M
With spouse/partner

Uitstekend.

Wens ons kon langer bly.

Truter L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Truter L
With friends

Very clean, truly smoke free, very pleasant!

First non-smoking booked place where I could truly stay smoke-free in my 54 years. Very neat and smells really clean too. Quiet environment and very friendly, helpful owners. Good, functional facilities and nice room with plenty of hanging space and seating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker skoon, regtig rookvry, baie aangenaam!

Eerste rookvry bespreekte slaapplek waar ek in my 54 jaar waarlik rookvry kon vertoef. Baie netjies en ruik ook regtig skoon. Rustige omgewing en baie vriendelike, behulpsame eienaars. Goeie, funksionele geriewe en lekker ruim met genoeg hangplek en neersitplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elvera V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elvera V
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Ruim vertrek. Stil. Parkering agter hek. Alles was in 'n netjiese, goeie toestand. Daar was selfs lugversorging!

Debbie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie S
With spouse/partner

Clean and spacious.

Clean and spacious with everything you need. Lovely stay.

Marietjie H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie H
With spouse/partner

Gerieflik, alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf.

Lekker geslaap. Goed toegerus. Netjies. Robertson is 'n pragtige dorp met heerlike eetplekke.

Tersius L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersius L
With spouse/partner

Ek het dit geniet daar.

Daar was een klein probleempie, maar die eienaar het my persoonlik gekontak en om verskoning gevra. Verder was my verblyf aangenaam. Ek sal dit aanbeveel. Dit is baie skoon en veilig agter geslote hek.

Lynette P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette P
With spouse/partner

Was heerlik rustig.

Ek en my man het dit baie rustig gevind. Tog naby genoeg aan om wynplase te besoek. Beslis aan te beveel as jy van die stad wil wegkom.

Wendy M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy M
Family with young children

Peaceful, a place to think and relax.

Our accommodation was heavenly and peaceful, nothing like it to make you feel at home. Would recommend it, has everything. I'm busy planning the next trip with colleagues.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en plek om te dink en rus.

Ons verbly was hemels en rustig, niks om jou so tuis te laat voel. Sal dit aanbeveel, het alles en is besig om die volgende reis te bespreek met kollegas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Baie lekker.

1ste wil ek vir Anton baie dankie sê vir sy puik werk. Dis baie nice by Arnheim Loft, die stilte, jy is daar baie privaat. Dankie!

Nicolette V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette V
With spouse/partner

Wonderful!

We enjoyed it very much, the owners were friendly, the room great with great facilities. We enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Ons het dit baie geniet, die eienaars was vriendelik, die kamer lekker groot met wonderlike geriewe. Ons het baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelize B
With spouse/partner

Lekker gebly.

Die plekkie kort beslis 'n vrou se hand vir afronding. Geen spieël naby muurprop nie en ook nie hangkas om klere uit te pak nie, beslis baie ongerieflik as jy vir 5-dae daar bly.

Esmereld A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Esmereld A
With spouse/partner

Peaceful.

There was a bit of milk without a bit of coffee or tea. I needed transport, but wasn't brought into contact with a shuttle. Place is clean, but without imagination.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Daar was bietjie melk sonder 'n bietjie koffie of tee. Ek het vervoer benodig maar, was nie in kontak gebring met 'n shuttle nie. Plek is skoon, maar baie sonder verbeelding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arnheim Loft's response

Dankie vir die terugvoer, Esmeare. Alhoewel die gastehuis selfsorg is verskaf ons gratis koffie, tee en melk. Daar was wel koffie en tee in die eenheid maar miskien het jy dit nie gesien nie. Ons is ongelukkig nie in 'n posisie om op kort kennisgewing vervoer te verskaf na en vanaf funksies nie.

Groete
Anton.

Arnheim Loft
Melissa E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melissa E
On business

Adequate, satisfactory.

Very good, pretty and cute.

Delena M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delena M
With spouse/partner

Neat and comfortable accommodation with full DStv.

The loft is fully equipped as a self-catering unit. There's safe parking next to the house and full DStv.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gemaklike verblyf met volledige DStv.

Die loft is volledig ingerig as 'n selfsorg-eenheid. Daar is veilige parkering langs die huis en volledige DStv.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Krystle J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krystle J
With spouse/partner

Stil en rustig, voel baie tuis en gemaklik.

Ons het oorspronklik die loft geboek, maar weens 'n waterdruk probleem het hulle ons geskuif na die gastehuis toe teen geen ekstra kostes nie. Baie vriendelik en hulpvaardige diens en het toegang gehad tot die hele gastehuis en al die fasiliteite, ons het 'n wonderlike ervaring gehad.

Ben V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ben V
With spouse/partner

Quaint place that has everything you need.

Quaint accommodation, just a pity it's so close to the part of the town that isn't so nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is oulik ingerig met alles wat nodig is.

Oulike verblyf, net jammer dis naby die swakker deel van die dorp geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Gerieflik, modern en skoon.

Baie dankie vir lekker verblyf. Sal net asb. graag hangplek wil hê vir klere. Maar verder geen klagtes.

Emile S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emile S
With spouse/partner

Pragtig, netjies, skoon, baie lekker.

Sien sterre.

Odette E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Odette E

Billik en ruim.

Ruim, skoon, veilige akkommodasie teen uiters billike prys. Ongelukkig probleem gehad met warm water van die stort, ons moes koud stort.

From
R800
per night (sleeps 2)
From
From R800
per night (sleeps 2)
From
R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 Polack Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f91d890cb0940e64e9a65a6c8906553f67f5bfc590beeb4245993fd0c6ede9bae3532989ea89a1374d402e547c4b8159b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night(sleeps 2) 24 5 1 5 41 Polack Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.797829 19.888137
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!