The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Arnion Nature Retreat | TravelGround
+14

Arnion Nature Retreat

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Arnion Nature Retreat
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Paul V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Fantasties, net die plek om weg te kom van alles

Geen geraas, vars lug en net die rustigheid van die natuur om jou. Net die plek om lekker rustig te wees.

Arnion Nature Retreat's response

Goeie middag Paul
Dis so lekker om van jou te hoor! Baie dankie vir jou pragtige bemoedigende woorde. Ons waardeer dit so baie! Ons hoop om julle drie weer spoedig te sien.
Baie groete
Stephen en Rika
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Sadia B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sadia B
With spouse/partner

Uitstaande Weskus-ervaring.

As jy na .n ware Weskus-ervaring op soek is, is hierdie vir seker die plek! Die vriendelikste gasheer en gasvrou, verwelkoming wat jy kan kry, gaan jy hier kry. Hartsmense, baie dankie Stephen en Rika, julle is kosbare mense wat ons nooit sal vergeet nie. Die verblyf in julle pragtige huisie wat so goed toegerus is en uiters netjies is, was wonderlik. Die wild en voëls wat by ons kom kuier het reg deur dag as ons die swem en kuier op die lieflike stoep en in aande as ons heerlik braai en die pragtige sterre hemel geniet, was regtig meer as besonders. Baie, baie dankies weereens vir die heerlikste eetgoed in ons huisie om ons te verwelkom! Ons hoop om spoedig weer by julle te kom kuier en sal ons kleinkinders die keer saambring!

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Sadia
Baie dankie vir die pragtige woorde so uit jou hart.
Ons waardeer dit oneindig baie.
Ons het jul verfrissende kuiertjie hier by Oujaar so baie geniet.
Ons hoop dat ons julle weer spoedig sal sien.
Alles wat mooi is vir hierdie jaar vorentoe.
Geniet jul kleinkinders.
Groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Nick H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick H
With spouse/partner

An absolute gem of a place which exceeded our expectations.

We should have stayed longer! Our hosts were so friendly and welcoming with tea and cake on arrival. The cottage was perfect in every respect and even had a roaring fire as it was a bit chilly at that time of year. To our delight we enjoyed close experiences with the zebras and the springbok ─ especially waking up the next morning looking out over the pool to the landscape beyond and there was a baby zebra drinking the pool water! We left with many happy memories.

Arnion Nature Retreat's response

Good afternoon Nick
We were so looking forward to your visit and enjoyed your stay here at Arnion so much! We really hope that you will visit us again soon. Daizie, the baby zebra, sends her love! There are now two baby springbucks, too.
Best regards,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Carol-anne S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol-anne S
With spouse/partner

Awesome retreat.

A little piece of heaven. Was super excited to visit Arnion as we moved our booking from March to July. Our welcome was superb, the couple is very accommodating and friendly. The house is extremely well equipped. We were welcomed with a freshly baked melktert, home made ginger cookies, coffee, milk, barbeque spice, fire wood. The zebra's, springboks, and especially George, the peacock, made us feel right at home, with a visit close the house. No reception made it absolute bliss. No technology, just nature and silence - the best therapy. Our beds were warm and comfy. Overall I would stay here once a month if I had the time ─ just to pause, relax and breathe. A must visit!

Arnion Nature Retreat's response

Hello Carol-Anne,
We enjoyed your stay here at Arnion very much. Your kindness and positive outlook were very refreshing and stayed with us after you left! We hope to be seeing the two of you again in the near future.
With best wishes,
Stephen and Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat

Arnion Nature Retreat
Anke J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke J
Family with young children

Blaaskans vir die siel.

Akkommodasie is baie netjies en skoon. Geriewe voorsien in alle basiese behoeftes en nog meer - selfs vir die donker Eskom-aande. Met 'n klein kindjie moes ons maar stoep se deure toe hou met die oop swembad. Dae wat die weer dit toegelaat het, het hy egter die swembad baie geniet. Die wilde diere wat om jou loop is merkwaardig. Die stilte en skone natuur is soos gom vir die gesinslewe!

Arnion Nature Retreat's response

Goeiedag Anke,

Dit is so verfrissend om van jou te hoor!
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde en mooi foto's wat jy ook met ons gedeel het. Ons dink met mooi herinneringe terug aan jou, Steven en baba Joshua en hoop om julle spoedig weer hier op Arnion te kan verwelkom!

Groete
Stephen en Rika
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Henk H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk H
With spouse/partner

Wonderfully relaxing and peaceful.

It was lovely to visit Rika and Stephen. They are the friendliest hosts and really go out of their way to make it fun for people. The house is beautiful and very well laid out. We thoroughly enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspannend en vreedsaam.

Dit was heerlik om by Rika en Stephen te kon kuier. Hulle is die vriendelikste gashere en gaan werklik uit hul pad om dit vir mens aangenaam te maak. Die huis is pragtig en baie goed uiteengesit. Ons het dit terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arnion Nature Retreat's response

Goeie middag Henk
Dit was wonderlik om julle te leer ken. Baie dankie vir jul bemoedigende woorde en die lekker geselsies, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n voorreg dat julle, jul huweliksherdenking hier kom vier het.
Ons hoop om jul in die nabye toekoms weer hier te verwelkom.
Met beste wense
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Patricia K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia K
With friends

Salig en rustig.

Vreeslik gasvry, rustig en die stoep met swembad en sebras was amazing! George met sy mooi vere laat mens net so tuis voel! Beslis die moeite werd!

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Patricia,

Baie dankie vir jul lekker kuier by Arnion. Dit was heerlik om jul te leer ken.

Groete,
Stephen en Rika Geldenhuys
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Elna C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna C
With friends

Exceptional.

It doesn't happen often that you find what you see on pictures. We can only speak of highly of this beautiful place. We got more than we could ever expect. From the friendly welcome of host and hostess, the special items that waited for us in the house, the special attention to the whole house, exceptional beauty around every corner, the beds that are so precisely made, the lovely showers, the quality mattresses, the clean and well-kept outdoor cushions and chairs, the fact that the house is swept and raked, the well-maintained swimming pool, all of which means that we want to give more than full marks to this place. Everything in the house is of a high standard, making people feel like a true guest. In fact, nothing was of poor quality. It was our honour to stay there. If we can mention something: a tray under the drying rack because we were so afraid we damaged the counter area with dripping water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsonderlik.

Dis min dat 'n mens kry wat jy sien op foto's. Ons kan net met lof praat van hierdie pragtige plek. Ons het meer gekry as wat ons ooit kon verwag. Vanaf die vriendelike ontvangs van gasheer en gasvrou, die spesiale eetgoedjies wat vir ons in die huis gewag het, die besonderse keurige aandag wat die hele huis mee toegerus is, die uitsonderlike skoonheid daarvan, om elke hoek en draai, die beddens wat so presies opgemaak is, die heerlike storte, die kwaliteit matrasse, die skoon en goedversorgde buitekussings en stoele, die feit dat om die huis gevee en gehark is, die goed-instandgehoude swembad, dit alles maak dat ons meer as volpunte aan hierdie plek wil gee. Alles in die huis is van hoë standaard wat mens as 'n geëerde gas daar laat voel. Sowaar, niks was van swak gehalte nie. Dit was vir ons 'n groot eer om daar te kon bly. As ons een iets kan noem: sit asb. 'n skinkbord onder die afdroograk, ons was so bang ons beskadig die toonbankoppervlakte met afdrup water.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arnion Nature Retreat's response

Goeie middag Elna
Baie dankie vir jou pragtige opbeurende woorde, dit raak ons harte op 'n besonderse wyse aan. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle spoedig weer hier te kan verwelkom.
Baie dankie vir die uitstekende raad, ons neem dit ter harte.
Baie groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Armand F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand F
With spouse/partner

Comfortable, beautiful and soul-feeding.

We enjoyed the peaceful farm life and beauty of nature so much, and this is complimented by the unbelievable hospitality of Stephen and Rika. We'll definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, pragtig en sielvoedend.

Ons het die rustige plaaslewe en pragtige natuurskoon terdee geniet, en dit word gekomplementeer deur die ongelooflike gasvryheid wat deur Stephen en Rika gelewer word. Ons sal ongetwyfeld weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Armand,
Ons het julle kuier hier by ons so baie geniet. Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, ons waardeer. Ons sien baie daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Hestie M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hestie M
Family with young children

Heerlik, gerieflik en so rustig.

Ons verblyf by Arnion was 'n rustige lafenis. Die huis is pragtig en als so netjies. Die kinders het die swembad en groot boom langs die huis baie geniet. Hulle was of in die swembad of in die boom! Rika het ons bederf met beskuit, koekies en 'n heerlike caramel koek. Dit was lekker om die Zebras en Springbokkies so oral om die huis te hê en George die Pou het ons ook gereeld kom besoek.

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Hestie
Baie dankie vir jou bemoedigende woorde, ons waardeer dit so baie.
Ons het dit oneindig baie geniet dat jul pragtige gesin ons kom besoek het.
Ons hoop om julle spoedig weer te kan sien.
Groete
Stephen en Rika Geldenhuys.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Anita S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita S
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Hierdie gastehuis was die grootste verrassing ooit. Die "hartbeeshuisie" is pragtig, luuks, smaakvol en super netjies - 'n ware oase in die warm en droë omgewing. Die swembad was 'n lafenis en ons is verwelkom deur sebras en springbokkies reg op ons voorstoep. Die eienaars is aangename, gasvrye mense en het ons so tuis laat voel met heerlike melktert en gemmerkoekies op die kombuistafel. Ons het die mees ongelooflike tyd daar deurgebring. Ons beveel dit onvoorwaardelik aan vir enigiemand wat van die buitelewe, 'n helder sterrehemel en rustigheid hou. Hier kan 'n mens nog die kommandovoël in die nag hoor roep.

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Leonie
Baie dankie vir die bemoedigende woorde, ons waardeer dit so baie!
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Mag hierdie jaar vir julle pragtige gesin 'n wonderlike jaar wees.
Ons hoop om julle gou weer te kan sien!
Groete
Stephen en Rika.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Noel D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Noel D
With spouse/partner

The cottage is beautifully appointed and we had three blissful days enjoying the pool in the heat!

On arrival our hosts made us feel most welcome and we found all sorts of delicious home made goodies waiting for us in the cottage. The cottage is spacious, beautifully appointed and the bathrooms were a treat - all spotless. We were there in December and loved the pool and the patio with its sleeper couch for afternoon naps! If you want to get away from it all and enjoy peace and tranquility then this is the place for you - we will happily return again.

Arnion Nature Retreat's response

Hallo Noel and Ellen,
It was such a pleasure having the two of you here.
Thank you for encouraging us and your good wishes. It was lovely to have met you. We are looking forward to be seeing you again.
Regards,
Stephen and Rika
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Salome V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome V
With spouse/partner

Wonderlik! Rustig. Gerieflik. Gasvry. Pragtige diere.

Rika en Stephen het ons dadelik laat tuis voel. Ons was oor Kersfees daar. Ons was verras met 'n pragtige Kersboom en 'n heerlike, tuisgebakte melktert. Alles was so mooi soos op die foto's. Kan beslis Arnion aanbeveel.

Arnion Nature Retreat's response

Goeiedag Salome,

Dit was vir ons heerlik dat julle Kersfees hier by ons op Arnion kon deurbring! Ons waardeer jul goeie wense en aanmoediging baie en hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete
Stephen en Rika.
Arnion Nature Retreat.

Arnion Nature Retreat
Paul C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul C
With spouse/partner

Ideal place to disconnect from the things that are distracting and recharge while surrounded by nature in all its glory.

Driving up to the owners farm on the red gravel roads really took me back to life on the farm. The roads were in good condition which made life for our rental sedan car a lot easier. We were met by the Stephen and Rita, a delightful older couple. We were welcomed with homemade scones and a refreshing drink. This is their home and they are proud to share it with those willing to take the road less travelled. We were lead up to our accommodation by Rita. Three rather tame zebra were hanging around the front of the property awaiting feeding time. Bonnie and Clyde (so named by the owners) were a joy to watch. We were also welcomed by George the very curious peacock, who was a great source of comic relief. You can sit on the porch watching the Springbok wonder up to get some food as well. There is also a comfortable braai area for those evenings relaxing with the family reminiscing about the day gone by. The infinity pool is also a great addition to the property. When you enter the front door you walk into a completely renovated old farm house. It is well decorated, minimal but welcoming with a lot of attention to detail. The entire property is super clean and the firm bed is extremely comfortable. We made our first coffee in the charming fireplace (real 'old school') in spite of the fact that we could have easily done it using electricity. Having no reception and therefore no internet was fantastic! If you must you can get WiFi down at the owners' house, but not being "connected" has to be one of the best features of this property where you have 75 acres of grounds to explore. This property is a great getaway; a romantic retreat; time well spent with the family; getting back to nature; time to forget about the mad rush. Simply put: idyllic and delightful. Negatives? Not having enough time to spend here. Hopefully easily rectified upon our next visit. Recommendation: yes, yes, yes!

Arnion Nature Retreat's response

Goeiedag Paul,

Dit was so bemoedigend om jul boodskap oor Arnion te lees. Kon nie help om swaar aan die knoppe in ons kele te sluk nie! Baie dankie, ons waardeer jul bemoedigende boodskap oneindig baie. Dit was absoluut 'n plesier om julle te ontmoet. Julle het 'n vars briesie hier ingebring. Ons sien uit om jul weer te sien.

Alles wat mooi is vir julle twee en jul hondjies by die huis!

Liefde groete
Stephen en Rika.

Arnion Nature Retreat
Niel V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel V
Family with teenagers

This is a hidden gem! Couldn't ask for anything better.

This was such a nice experience we had with the owners and the accommodation itself. We can really recommend this stay.

Arnion Nature Retreat's response

Hi Niel,
Thank you so much for visiting Arnion Nature Retreat. It was such a pleasure meeting you and your family.
We hope to be seeing you again soon.
Regards,
Stephen and Rika Geldenhuys.

Arnion Nature Retreat
From R3 200
per night (for 4 people)
From R3 200
per night (for 4 people)
From R3 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R364, Farm Holfontein, Graafwater, 8120, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjU3MjMxLTdhNzEtNGMzZi1iZTNjLTMyYjkxZmIyYjcxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 200  per night (for 4 people) 15 5 1 5 Off the R364 Farm Holfontein 8120 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.981666666667 18.668361111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!