Arniston Cottage
Review Summary
Arnold A - Aug 2022
Overall score
Die rustige see-atmosfeer was ongelooflik.
Arniston Cottage 's response
Hi Arnold
Baie dankie vir die mooi woorde en sterre. Ons is so bly julle het dit geniet by ons. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete Colette
Wilmaree A - Aug 2022
Overall score
Awesome.
Arniston Cottage 's response
Hi Wilmaree
Baie dankie vir die mooi resensie en die goeie gradering. Dis altyd vir ons lekker as julle kom kuier. Ons is bly dat julle na 3 besoeke dit steeds by ons geniet. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Colette
Elmien K - Jul 2022
Overall score
Ek is spyt ons kon nie langer bly nie. Ons het regtig lekker gebly.
Arniston Cottage 's response
Hi Elmien
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons sien uit daarna om julle by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete
Wade G - Jul 2022
Overall score
Good for the soul.
Read moreArniston Cottage 's response
Hi Wade, thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay in our village.
Regards, Colette
Veronica M - Jun 2022
Overall score
Was baie lekker.
Arniston Cottage 's response
Hi Veronica
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jou groep het die naweek geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai-groete, Colette.
Chris-marié T - Jun 2022
Overall score
Sien sterre.
Arniston Cottage 's response
Hi Chris-Marie
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is bly julle het ons plekkie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete
Hannes V - Jun 2022
Overall score
Tariewe hoër as gemiddelse akkommodasie pryse.
Arniston Cottage 's response
Hi Hannes
Ek het jou opgradeer na 'n eenheid met 'n binne kaggel en het jou nie enige ekstra fooie gevra nie.
Die afval wat by die seefront gestort word het niks met my akkommodasie te doen. Jy is welkom om dit aan te meld by ons plaaslike munisipaliteit. Ons waarsku ons gaste teen bedelaars en inbrekers, want vorige gaste het al vensters en deure deur die nag oopgelos. Ons glo aan voorsorg is beter as nasorg, want ons gaste se veiligheid is ons grootste prioriteit. Ons het kantgordyne, so is nie seker hoekom jy nie jou gordyne kon oopmaak nie.
Madelein L - May 2022
Overall score
Pragtig! Rustig.
Arniston Cottage 's response
Hi Madelein
Baie dankie vir die mooi woorde en die goeie gradering. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Colette.
Elzette V - Apr 2022
Overall score
Oulike plekkie vir oorslaap!
Arniston Cottage 's response
Hi Elzette
Ons gaste se veiligheid is ons grootste prioriteit. My opsigters se werk is om ons gaste te waarsku om alle vensters en deure saans te sluit en wanneer hulle uitgaan vir die dag. Ons woon steeds in Suid-Afrika, al is ons dorpie klein en veilig. Julle vensters was 22:00 die nag nog oop, daarom het my opsigter julle herinner om dit toe te maak, sodat julle nie die geleentheid skep vir ongewenste gaste nie. Daar is diefwering, hekkie en veiligheidshek voor die deure.
Rohan V - Apr 2022
Overall score
Lekker naweek!
Marelize C - Apr 2022
Overall score
Asemrowend.
Arniston Cottage 's response
Hi Marelize
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Ons voel ook so. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Kassiesbaai-groete
Colette
Dewald G - Mar 2022
Overall score
Goeie diens en baie vriendlike mense.
Arniston Cottage 's response
Hi Dewald
Baie dankie vir die goeie resensie en die goeie gradering. Ons is bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons.
Groete
Colette
Naj M - Mar 2022
Overall score
Our stay was ok. Did not like that the cottage is situated in the residential area but I suppose you get what you pay for.
Marieta R - Feb 2022
Overall score
Rustig en ontspannend.
Clarissa D - Feb 2022
Overall score
Wat 'n wonderlike plek mooi uitsig oor see, rustig al is dit geleë tussen ander mense wat daar woon.
Arniston Cottage 's response
Hi Clarissa
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Ons is bly julle het lekker gekuier en ons sien uit daarna om julle by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Colette
Michael C - Jan 2022
Overall score
It was awesome. Walking distance to the beach and fishing areas.
Arniston Cottage 's response
Hi Michael, thank you so much for the kind words. We are glad you enjoyed your stay with us. You are always welcome.
Regards, Colette.
Maryke M - Jan 2022
Overall score
Jaarlikse gesinsvakansie.
Read moreLizaan V - Dec 2021
Overall score
Rustig vir wegbreek met vriende, familie of selfs alleen.
Arniston Cottage 's response
Hi Lizaan
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ek sal ook jou boodskap aan my opsigter oordra. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai-groete, Colette.
Carol-anne A - Dec 2021
Overall score
Dit was die moeite werd.
Arniston Cottage 's response
Hi Carol-Anne,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons hoop om julle weer in die nuwe jaar terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Janine J - Nov 2021
Overall score
Great location and sea views.
Arniston Cottage 's response
Hi Janine,
Thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us and thank you for supporting our local restaurants. We look forward to welcoming you back soon.
Kassiesbaai greetings
Jan S - Nov 2021
Overall score
Baie lekker gekuier.
Arniston Cottage 's response
Hi Jan.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Julle sal altyd by ons welkom wees.
Kassiesbaai groete
Fadela V - Oct 2021
Overall score
Tranquil.
Arniston Cottage 's response
Hi Fadela
Thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon.
Regards
Colette
Francois V - Sep 2021
Overall score
Interessante veblyfsopsie. Ons was in die Waenhuis tuis.
Arniston Cottage 's response
Hi Francois,
Baie dankie vir die opregte resensie, ons waardeer dit. Ons is altyd bly as gaste lekker kuier en ons omgewing en huisie geniet.
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Kassiesbaai Groete.
Eleen F - Sep 2021
Overall score
Teleurstellend.
Read moreArniston Cottage 's response
Ons DSTV werk, ons huis het veiligheidshekke en diefwering. Ons gaste geniet die "local experience" en die "exact location" word aangedui op die webtuiste. Ons plekkie is 50m van die see, soos per ons advertensie.
Lorenzo J - Aug 2021
Overall score
Perfekte wegbreek.
Arniston Cottage 's response
Hi Lorenzo
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet by ons. Ons sien uit daarna on julle weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Danzel L - Jul 2021
Overall score
Baie lekker, rus vir die siel en 'n goeie wegbreekplek om te ontspan!
Arniston Cottage 's response
Hi Danzel
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is verjeug dat julle die kuiertjie geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Belinda S - Jun 2021
Overall score
We had a good time.
Arniston Cottage 's response
Thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay. We are in the process of adding security gates and burglar bars to improve on the security measures. We look forward to welcoming you back in the near future.
Hennie B - May 2021
Overall score
Lekker naweekwegbreek.
Arniston Cottage 's response
Hallo Hennie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly as julle dit geniet het. Ons sal ook jou dank aan Patrick oordra. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete
Estelle G - May 2021
Overall score
Netjies en skoon maar heelwat verbeteringe nodig.
Read moreArniston Cottage 's response
Môre Estelle
Ons doen elke jaar tydens die winter vakansie verbetering en opknappingswerk. Agv Covid kon ons nie alles doen wat beplan was nie, soos bv die wasbakkie.
Ons plek is selfsorg en nie 'n gastehuis nie, daarom moet ons gaste alles saambring. Ons het nie die geriewe om 15 handdoeke te was nie, daarom die rede hoekom ons gaste dit moet saambring.
Ons huis sê tarief is baie laer as ons kompetisie.
Dawie E - Apr 2021
Overall score
Pragtige vissershuisie met die regte atmosfeer.
Arniston Cottage 's response
Hi Dawie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete
Lorraine V - Apr 2021
Overall score
Historical cottage, contains necessities and clean.
Arniston Cottage 's response
Hi Lorraine
Thank you for the nice review. We look forward to welcoming you back to our establishment.
Regards
Colette
Celest P - Apr 2021
Overall score
Gerieflike verblyf in ’n historiese omgewing
Arniston Cottage 's response
Hi Celest
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ons verwelkom julle graag weer terug.
Kassiesbaai groete
Colette
Carina D - Mar 2021
Overall score
Gesellig.
Arniston Cottage 's response
Hi Carina
Ons is bly julle het Kassiesbaai geniet. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons plekkie is nou maar eers 2 maande aan die gang en ons beplan beslis om dit nog meer geriefliker te maak.
Kassiesbaai groete Colette
Sandra T - Mar 2021
Overall score
Heerlik in Kassiesbaai!
Arniston Cottage 's response
Hi Sandra
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons plekkie is nou maar eers 6 weke aan die gang, so jy moet definitief weer kom kuier, veral as die courtyard se tuin eers rerig aan die gang is. Ons is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete
Bianca E - Feb 2021
Overall score
Kassiesbaai is met reg die gesig van Arniston.
Elize V - Feb 2021
Overall score
Ons het die beste van die verblyf gemaak. Kothuis benodig onderhoud.
Arniston Cottage 's response
Hi Elize
Sedert ons besigheid begin het, het ons gaste direk gery tot by ons plek. Arniston is so klein, dis amper onmoontlik om te verdwaal. Die ligging is nie verleidelik nie, ons woonstel sê duidelik Kassiesbaai vakansie woonstel. Ons woonstel kort nie onderhoud nie, daar is 3 kragproppe wat meer as genoeg is vir n een slaapkamer woonstel.
Tamara N - Jan 2021
Overall score
Unfinished project.
Read moreArniston Cottage 's response
Good day Tamara,
We explained that we tried our level best to finish the light and cupboard rails before your arrival. The lockdown prevented us from finishing the upgrades in time. The kitchen door and tap were in perfect working condition when you arrived and only became faulty 3 days after you checked in. Both were fixed immediately.
Trudie V - Jan 2021
Overall score
Was geskok toe ons sien waar dit geleë is, aangesien ons 'n vroue groep was.
Elize V - Jan 2021
Overall score
Ons het onsself terdeë geniet.
Arniston Cottage 's response
Hi Elize
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug. Kassiesbaai groete
Johan D - Oct 2020
Overall score
Nie vir lang mense nie ,kop stamp naweek
Shameema A - Sep 2020
Overall score
Absolutely worth it.
Arniston Cottage 's response
Hi Shameema
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon!
Kassiesbaai greetings
Rashid D - Mar 2020
Overall score
Peaceful of mind and safe.
Arniston Cottage 's response
Hi Rashid
Thank you for the lovely words. We are glad that you enjoyed your stay. We gladly welcome you back in future.
Kassiesbaai greetings
Esmerelda P - Jan 2020
Overall score
Ontspanne en ruim.
Arniston Cottage 's response
Hi Esmerelda
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai-groete
Zalia M - Jan 2020
Overall score
We made the best of stay. Cottage needs maintenance.
Arniston Cottage 's response
The surroundings are ideal as we are within 50 m of the ocean. The cottage is perfectly safe, therefore there are no security gates or burglar bars. The maintenance is done on a regular basis and the property is in good state of repair.
Lydia S - Jan 2020
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Lydia
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet in ons huis. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai groete
Gabeba M - Oct 2019
Overall score
The perfect place if you want to relax and spend some quiet time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die perfekte plek as jy wil ontspan en 'n rustige tydjie wil deurbring.
Dis 'n perfekte plek vir 'n familie en die huis is ruim, skoon en netjies met 'n onderdakbraai-area ideal vir onthaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Gabeba,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste hulleself geniet het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete!
Jolynne M - Oct 2019
Overall score
Rustige plek.
Arniston Cottage 's response
Beste Jolynne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die huis geniet.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Arniston Cottage
Beverley S - Jul 2019
Overall score
Weereens 'n fantastiese, rustige vakansie.
Arniston Cottage 's response
Hi Beverley,
Altyd lekker om julle terug te verwelkom. Ons waardeer die mooi woorde. Ons sien uit na volgende keer!
Ansie B - Jul 2019
Overall score
Dit was fantasmagories. Awesome!
Arniston Cottage 's response
Beste Ansie,
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde. Ons is bly as gaste hulleself geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Kassiesbaai-groete,
Arniston Cottage
Leslie D - May 2019
Overall score
Very well located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë.
Goeie experience. Mooi uitsig. Waarde vir geld en is teen die hawe geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Goeiedag Leslie,
Altyd lekker om te hoor as ons gaste ons plekkie geniet het. Hoop om julle hou weer terug te verwelkom.
Groete
Colette
Georgina S - May 2019
Overall score
Dit was 'n heerlike, onvergeetlike naweek.
Arniston Cottage 's response
Goeiedag Georgina,
Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons het inderdaad die vensters vervang en ons beplan om binne die volgende 6 maande die badkamers op te knap. Ons sien julle gou weer!
Groete
Colette
Thomas P - Apr 2019
Overall score
Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad, dankie!
Arniston Cottage 's response
Hi Thomas
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet. Ons sal julle graag terug verwelkom by ons!
Arniston groete
Christo P - Apr 2019
Overall score
Perfect.
Arniston Cottage 's response
Dear Christo,
Thank you so much for the lovely words. We are so glad that you enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the near future.
All the best,
Colette
Anthony P - Mar 2019
Overall score
Ons as hengelgroep geniet altyd ons tyd en verblyf in Arniston.
Cobus O - Dec 2018
Overall score
Clean, tidy and walking distance from Arniston Hotel for fine dining.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en loopafstand van Arniston Hotel vir lekker middagetes.
Ons het heerlik uitgerus en gekuier. Die plekkie was skoon, netjies en gerieflik. Enigste kritiek sou wees dat die stort se waterdrukking wanneer die warmwater oopgemaak word, baie sleg is. 'n Mens sukkel ongelukkig om bv. hare te was. Verder, 'n lieflike plekkie vir die twee nagte wat ons verblyf gesoek het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Esmari,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is sterk besig met Eskom om nuwe koopkrag in te sit sodat die geyser afsonderlik van hoofwoning geskakel kan word. Sal teen einde Januarie gefinaliseer wees. Is nogtans bly jul het wegbreek geniet.
Bernalee D - Oct 2018
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Die plek was wonderlik, ek sal weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Bernalee,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy lekker gekuier het en ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Colette
Esmeralda V - Oct 2018
Overall score
It was wow.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wow.
Dit is ek plek wat 'n mens vergeet van als en net op die natuur fokus. Dit is 'n goeie ontspanningsplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Esmeralda,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly dat jy die wegbreek geniet het. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Arniston groete,
Reuben N - Oct 2018
Overall score
Cottage needs a little bit of work.
Nevita H - Jul 2018
Overall score
Disappointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Eienaar het 'n kombers by ons gesoek. Sy het dit op die ou einde by die wassery gekry. Nooit gebel om verskoning te vra nie. Area was baie onveilig. Moes hoor hoe 'n groep besope mense vloek en baklei buite die huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Ek vra om verskoning as jy gedink het dat ek jou beskuldig het, ek het net gevra of julle moontlik die kombers saam geneem het, aangesien gaste some dinge inpak wat aan die huis behoort. Ons laaste gesprek was dat ek jou sou kontak indien ek nie reggekom het nie. Arniston is nog een van die min veilige bestemmings in ons land, ook die rede hoekom ons nie hoe mure rondom ons wonings het nie.
Anthea A - May 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ek sal Arniston Cottage aanbeveel. Dit is 'n wonderlike plekkie, glad nie wat ons verwag het nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Beste Anthea,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tydjie geniet by Arniston Cottage en ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom.
Groete vanaf Arniston.
Leslie D - Apr 2018
Overall score
Baie pragtig.
Arniston Cottage 's response
Hi Leslie, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom. Arniston groete
Beverley S - Apr 2018
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties.
Dit was rustig en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arniston Cottage 's response
Hi Beverley, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het ons huis geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Lizelle C - Feb 2018
Overall score
Home away from home and so much more.
Arniston Cottage 's response
Hi Lizelle, baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Groete, Colette.
Lelani P - Feb 2018
Overall score
Onder gemiddeld vir die prys wat jy betaal.
Arniston Cottage 's response
Beste Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer.
In ons opinie, is Arniston een van die veiligste vakansie bestemmings in die land.
Ons huis maak voorsiening vir maksimum 8 mense en is beslis waarde vir geld indien selfs 6 of meer gaste bespreek.Ons fasiliteite word klokslag na gaste se vertrek deur ons hardwerkende personeel opgeruim en alle linne word onmiddellik gewas. Ons neem egter kennis van jou skrewe en hoop dat ons kan verbeter met u volgende besoek.
Pam V - Feb 2018
Overall score
Not even any toilet paper!
Arniston Cottage 's response
Arniston/Kassiesbaai is amoungst the safest towns in the country. The
Review posted by our guest is not a true reflection of our property, and most definitely not the way we do business. We did however take cognicance of the remarks and will improve where within our means.
Hestia B - Jan 2018
Overall score
Ons het lekker in 'n regte ou vissershuis gebly tussen die "locals" van Kassiesbaai.
Arniston Cottage 's response
Hi Hestia, dankie vir jou mooi boodskap.
Groete, Colette.
Catherine W - Dec 2017
Overall score
Fantasties!
Arniston Cottage 's response
Beste Catherine,
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons is bly julle het die wegbreek geniet. en dat julle gou weer sal kom kuier.
Groete,
Colette
Leandre M - Dec 2017
Overall score
Dit was baie lekker.
Arniston Cottage 's response
Hi Leandre, baie dankie vir die boodskap. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Danielle D - Dec 2017
Overall score
Nice, friendly and awesome place.
Arniston Cottage 's response
Hi Danielle, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het dit geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Colette
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Harbour Road, House B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Western Cape
- All ages welcome