Art Guest House
12 reviews
Guest House
Location
- Guests think Art Guest House is in a very good location
- 22 Kristal Close, Lutzville, 8165, Western Cape
In die middel van die wynprodusente area met n keur van Wynkelders vir gratis wynproe uitstappies . Daar is ook n tuis Bier Brouery.
Ons is sentraal gelee vir die jaarlikse Namakwalandse blommeprag en weet altyd presies waar om ons gaste te stuur na die verkillende blomkyk areas om maksimum kykgenot te beleef.
Ons is ook binne afstand van die majestiuese Gifberg area.
Na die weste is daar Doringbaai en Strandfontein asook Lambertsbaai vir besoeke aan die perlemoenfabriek en onbeperkte eetplekke , curio winkels en fantastiese strande.
Hierdie area is n fotograaf se paradys ,daar is absoluut hope en hope materiaal vir uitstekende fotografie !!!
From R1 000
per night (for 2 people)
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 22 Kristal Close, Lutzville, 8165, Western Cape
- All ages welcome