Fichardt Park Accommodation at Arvella Guesthouse | TravelGround
+26

Arvella Guesthouse

24 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 24 reviews for Arvella Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Juanita V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
With spouse/partner

Guesthouse was easy to find, friendly hosts. Secure.

The room was very neat and had everything one needed for an overnight stay. Extras like water, chocolates, sherry added a 5-star touch.

Botes A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Botes A
With spouse/partner

Gasvryheid en flinke diens van die oomblik toe ons daar aankom.

Ek kan beslis Arvella aanbeveel vir enige persoon of persone wat n dag of 3 in Bloemfontein moet oorbly vir wat ook al die rede. Die Rosestad Hospitaal is lekker naby sou 'n mens 'n plek soek om te oornag as 'n geliefde daar opgeneem moet word. Ek wil net vir die hele Arvella span dankie sê vir die goeie diens en heerlike kos wat voorgesit is spesiaal die ontbyt, wêreldwenner omelette daai. Sien julle beslis 'n volgende keer.

Niekie E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niekie E
Family with teenagers

Baie lekker verblyf.

Tweede keer wat ons daar bly, weereens baie geniet.

Niekie E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niekie E
Family with teenagers

Had a great stay. Will definitely stay there again.

Had a great stay, friendly host, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker daar oornag, Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer, sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
Individual traveler

Baie gerieflik en netjies.

Netjies, modern, veilig en rustig.

Irene F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene F
With spouse/partner

Baie gemaklik en baie goed toegerus!

Ons het laatmiddag gearriveer, en is vooraf gekontak. Ons is verwelkom en die kamer was baie goed toegerus, netjies en skoon met elke moontlike gerief tot ons beskikking.

Noqhubeni L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noqhubeni L
Family with teenagers

Perfect place.

Arvella guesthouse is a perfect place, we had a wonderful holiday in Bloemfontein, everything was in place, the hosts are wonderful. Close to everything. The kids enjoyed their stay because the pool was their highlight.

Hester O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester O
With spouse/partner

Skoon en gerieflik.

Ons wou net 'n skoon bed gehad het. Ons het meer as dit gekry. Gerieflik naby snelweg, tog lekker stil.

Deniece N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deniece N

Worth the while booking in. Was lovely.

Really enjoyed the stay.

Barbara R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara R
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Was ons tweede keer daar. Eienaar baie vriendelik, het graag gehelp, tuis gevoel. Netjies en skoon, warm geslaap.

Maryna D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna D
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld.

Die kamers is pragtig ingerig en het goeie beddegoed en skoon, vars handoeke. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Barbara R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara R
With spouse/partner

Luuks.

Was vir ons 'n baie aangename verblyf. As jy hou van luuksheid en netheid, sal ek Arvella Guesthouse aanbeveel. Goeie vriendelike ontvangs gekry!

Leon S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
On business

Baie goeie ondervinding.

Een woord beskryf alles: fantasties.

Wikus M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus M
Family with young children

Dit was aangenaam.

Sentraal geleë en maklik bekombaar. Baie netjies, vriendelike diens.

Jaco H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco H

Baie netjiese en lekker ingerigte kamer.

Baie happy met diens en ontvangs en skoon eenheid.

Marle S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marle S
Family with young children

Aangenaam verras.

Baie mooi, skoon en gerieflik! Ontvangs was uitstekend, baie meer gekry as wat ek verwag het a.g.v. die prys wat so billik is. Sal vir seker weer daar bly indien ek moet oorslaap in Bloemfontein. Dankie dis great!

Chrisjan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisjan V
Family with young children

Netjiese oornagverblyf.

Ons het in die familie-eenheid oorgeslaap vir drie nagte gedurende die Kers-langnaweek omrede die verblyf naby my ouers se huis geleë is. Die eenheid is daagliks skoongemaak en van skoon handdoeke voorsien. Welkom sherry asook genoeg gebottelde water was voorsien. Een negatiewe was dat alhoewel die tariewe gemeld het dat dit B&B insluit, geen ontbyt beskikbaar of verskaf was nie. Op navraag was gemeld dat daar nie ontbyt gedurende Desember is nie omrede hulle sukkel met personeel. Alhoewel ons verstaan dat dit 'n moontlike ongerieflike tyd is (Kersnaweek) sou dit gaaf gewees het om dit vooraf te weet pleks van om inderhaas addisionele planne en kostes te moes maak. Eenheid is gerieflik geleë naby die N1-snelweg en is gerieflik as 'n oornagpunt vir vakansiegangers na die Kaap.

Dawie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie B
With spouse/partner

Baie goed, dankie!

Baie goed, dankie. Ons kom weer.

Leone' B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leone' B
With spouse/partner

Netjies, skoon, vriendelike diens! Baie tevrede!

Ons het dit vreeslik baie geniet, goeie waarde vir geld, vriendelike diens en alles was skoon en netjies!

Suret L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suret L
With spouse/partner

Lekker en skoon.

Baie dankie! Die ontbyt was lekker en die kamers mooi skoon en netjies. Antonet baie vriendelik en behulpaaam.

Martin V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin V

Very nice accommodation.

Clean and neat rooms. Safe parking. Outstanding service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker verblyf.

Skoon en netjiese kamers. Veilige parkering. Uitstekende diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn M
Family with teenagers

Clean and neat.

Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques V
On business

Uitstekende oornaggeriewe.

Vandat ons bespreek het tot dat ons vertrek het was ons uitstekend behandel. Heerlike ontbyt en uitstekende gasvryheid. Sal vir enige iemand aanbeveel.

August P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
August P
Individual traveler

Comfortable with secure parking for my car.

Had a nice time and will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik geslaap met veilige parkering vir my kar.

Ek het baie lekker gebly en hulle sal my beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Gustav Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5OPLetCW7EmLf95wegBT16dfcqYfvPJYflmfrcB4c98Cgl0sJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 24 5 1 5 15 Gustav Crescent Fichardt Park 9301 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -29.14508615011 26.172220846558
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com