The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Arvore De Sombra | TravelGround
+15

Arvore De Sombra

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 9 reviews for Arvore De Sombra
Cleanliness
4.9/5
Service
4.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Theunis N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Theunis N
With spouse/partner

Goed ontvang want ons het eers na-ure daar arriveer.

Die dame het vir ons die verwarmer vroeër die dag aangesit aangesien die koud was. Plekkie is baie netjies alhoewel hulle nog besig is met restourasie. Hou nie van negatiewe kritiek op die webtuistes nie want mense se besighede word beïnvloed. Alhoewel ons koffie wou maak was daar nie teelepels nie. Koffie was gewone goedkoop gehalte en daar was nie melk nie. Kort plek om jou klere op te hang in kamer en plek om goedjies in badkamer te plaas. Jammer dit is nie selfsorg nie. Het dit met haar bespreek en glo hulle sal aandag gee aan dit. Sal weer gebruik maak van die oornagkamers.

Theresa H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa H
With spouse/partner

Beslis die beste, skoonste wat ons in 'n lang ruk gesien het!

Baie goeie diens, ons was verbaas met die netheid, alles wat ons verwag was daar en in 'n werkende toestand, alles was skoon en nuut. Beddegoed, handdoeke skoon en vars. Ketel met koffiegeriewe, klein yskas ens. En dis diere vriendelik, so ons baba woef kon saam gaan. Baie dankie, ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Hlobisile M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hlobisile M
Individual traveler

Excellent accomodation! Warm and friendly host.

I would recommend the place to all my friends.

Marlene R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene R
On business

Very safe and clean.

Will use again, nothing negative to say.

Willie S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie S
Individual traveler

Very simple, ideal for a single traveller.

Neat rooms, very friendly host.

Adri B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri B
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Sal dit beslis aanbeveel.

Lizette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizette V
With spouse/partner

Eienaars baie vriendelik. Verblyf was gerieflik en baie netjies. Sal dit aanbeveel vir oornag.

Ek wil mense aanmoedig om ons klein dorpies te ondersteun en hul so ook help met 'n finansiële inspuiting. Mense is geneig om net populêre dorpies se verblyf gebruik te maak.

Arvore De Sombra's response

Baie dankie vir die terugvoering ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Arvore De Sombra
Daniel M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Daniel M
With spouse/partner

Aangenaam.

Vriendelike diens. Slaapplek baie netjies en skoon.

Arvore De Sombra's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons wardeer dit baie en sien graag uit om julle weer te sien!!

Arvore De Sombra
Monica V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Monica V

Moet voorsiening maak vir beurtkrag.

Krag het 23:00 afgegaan. My man het slaapapnee en moet met 'n masjien slaap. Het nie geweet of dit beurtkrag is nie. 03:00 was dit nog steeds af en het besluit om te ry aangesien ons nie kon slaap. Eienaar woon nie op perseel.

From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 10:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53 Steven Masango Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXbd5X4li1Dy8R2CnbQdDYroCAPG3oovRJ22OGrbHbqU2Ra8Ueo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 53 Steven Masango Street Belfast 1100 Mpumalanga 0860 022 102 10:00-14:00 10:00 -25.696033909516 30.032114343365
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!