West Rand Accommodation at Askari Game Lodge & Spa | TravelGround
+77

Askari Game Lodge & Spa

Game Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 8 reviews for Askari Game Lodge & Spa
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.0/5
Bruni L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bruni L
With spouse/partner

Vriendelik, aangenaam en heerlike kos.

Kan Askari aanbeveel as ontvlugting uit stad, baie mooi omgewing en vriendelike bediening.

Johan L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan L
With spouse/partner

Beautiful location close to Magaliesburg.

Close to Johannesburg, but far enough to be in the bush. Good service and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ligging by die Magaliesburg.

Naby Johannesburg, maar ver genoeg om in die bos te wees. Goeie diens en vriendelike staf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leana S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana S
With spouse/partner

Fantasties!

Pragtige lodge. Vriendelike personeel. Net jammer ons kon nie langer bly nie!

Yolindie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolindie V
Individual traveler

Well-rested.

Had a good time and I'm well-rested.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus.

Heerlik gerus en baie lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda H
With friends

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Askari Lodge se diens, vriendelikheid, huisvesting en kos was voorwaar fantasties. Ons sal beslis weer hierheen gaan vir 'n wegbreek naweek.

Marie-lou E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marie-lou E
Family with young children

Lekker, maar ongemaklik.

Ons kan nie kla oor die verblyf self nie. Daar was ‘n probleem met ons bespreking en hulle het ons kompleet soos stout kinders behandel. Ons was só ongemaklik ontvang. Toe ons aankom, sê hulle ons bespreking is vir die volgende aand. Ek vra toe of ons dan kan oornag en hulle kon toe 'n kamer kry. Hulle vra toe net vir een nag en ek sê toe ek wou twee aande bespreek. Hulle sê toe ek moet wag, hulle moet eers kyk of daar plek is vir die volgende nag. My bespreking was dan vir die volgende nag. Hulle sit ons toe in ‘n standard chalet en ons het betaal vir die Garden Suite. Hulle verduidelik toe niks vir ons verder oor dit nie. Die volgende dag toe ons afloop vir ontbyt, kon ek sien daar was tog Garden Suites beskikbaar waarmee hulle ons kon help. Ek het dit juis bespreek, want dit was ek en my sussie en my tweejarige. Die kamer was baie beknop en nie wat ek voor betaal het nie. Hulle kon toe ook darem verduidelik as dit is oor ons bespreking ‘n probleem was. Hulle kon net jammer sê en verduidelik dat hulle ons vanaand in dié kamer sit en ons sal skuif of net laat betaal vir ‘n standaard chalet vir die nag. Die restaurant is glad nie kindervriendelik nie. Weereens het niemand ons gesê om alternatiewe reëlings te tref as jy met ‘n kind kom nie. Die ander gaste het ons so sleg uitgekyk, want my tweejarige was baie verveeld en daar was nie juis spysenieringopsies nie. Maar die oulike kelner en sjef het vir haar 'n plan gemaak. Ons het baie goeie diens gekry van William en Joshua. Ons het die volgende oggend uitgeklok weens die ongemak by die restaurant. Hulle het ons darem nie ekstra gevra vir die aand wat ons toe bespreek het nie. Ons was dankbaar daarvoor. Ons het ‘n tip vir hulle gelos. Die personeel by die ontvangs hoop ek het dit vir hulle gegee. Askari is pragtig en het baie potensiaal. Die klein bietjie aandag aan detail sal ver gaan.

Liza S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza S
With spouse/partner

Rested for the first time.

We really enjoyed it. It was relaxing and the food was delicious. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het vir die 1ste keer gerus!

Ons het dit vreeslik geniet, dit was rustig en die kos was uit 'n boek uit! Ons gaan definitief weer 'n naweek wil gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arle D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arle D
With spouse/partner

Our weekend was lovely! We did feel that the dining hall was quite dirty.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons naweek was heerlik! Ons het wel gevoel die eetsaal is redelik vuil.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R2 804
per night (for 2 people)
From R2 804
per night (for 2 people)
From R2 804
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 90 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R560 , 1 Doornspruit Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZTk4Mzg1LWQxODctNDdkOS04MjdmLTkzMGM0NTgyMjVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 804  per night (for 2 people) 8 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.916648788444 27.554664829513
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com