Assez Apartments
Review Summary
Kaylene-lee D - Mar 2021
Overall score
Peaceful and gorgeous.
Roxanne K - Mar 2020
Overall score
Amazing! Felt like home!
Assez Apartments's response
Dear Roxanne,
Wow, thank you so much for the excellent review. We are are so delighted and pleased that you enjoyed our little gem.
Looking forward seeing you again soonest. Happy traveling.
Best Regards
Joe & Johan
Owners
Charlene N - Feb 2020
Overall score
Baie pragtige plek.
Assez Apartments's response
Geliewe Charlene,
Vreeslik dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is verheug om te verneem dat julle on “Little Gem” geniet het. Julle is uitstekende gaste en ins sien uit daarna om julle weer te huisves.
Happy traveling.
Beste Groete,
Joe en Johan
Eienaars
Jan V - Feb 2020
Overall score
Uitstekend!
Assez Apartments's response
Geliewe Jan,
Dankie vir die pragtige terugvoering. Dankie ook vir die positiewe kritiek en viorstelle die naweek, ons wardeer dit opreg.
Veilige reis, ons hoop om julle gou weer in Kaapstad te sien.
Beste Groete,
Joe
Eienaar
Cobus C - Jan 2020
Overall score
Very neat, no sea views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, geen see-uitsig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Assez Apartments's response
Geliewe Cobus,
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering, ons wardeer dit op reg. Meskien net 'n voorstel vir julle volgende vakansie, kyk na die ligging op "Google Maps" waar julle volgende vakansie eenheid geleë is voor julle verblyf bevestig. Ons is jammer om te hoor dat julle nie van die ligging gehou het nie, alhoewel die woonstel twee blokke vanaf die see gelee is.
Ons wens julle 'n wonderlike toekomstige verblyf in Kaapstad. Baie dankie dat julle sulke wondelike gaste was.
Beste Groete
Joe
Amanda P - Sep 2019
Overall score
Beautiful neat apartment with modern equipment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige netjiese woonstel met moderne toerusting.
Ek was aangenaam verras met die pragtige woonstel - dit is veilig en ons motor het agter 'n geslote hek gestaan, reg voor ons woonstel wat vir ons baie belangrik was - die woonstel is baie smaakvol gemeubileer en die kombuis het moderne toerusting. Die see was twee strate se stap, met baie restaurante reg rondom die woonstel. Ek sal hierdie woonstel definitief aanbeveel as akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Assez Apartments's response
Geliewe Amanda,
Baie dankie vir die uitsteekende terugvoering, Ons wardeer dit op reg en is verhuig om te hoor dat julle ons “Little Gem” geniet.
Ons sien uit daarna om julle graag weer te huisves.
Happy travelling
Beste groete
Joe & Johan
Eienaars
Michell G - May 2019
Overall score
Onvergeetlik verblyf wat altyd onthou sal word.
Assez Apartments's response
Geliewe Michell,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons stel dit hoog op prys. Ons is vreeslik verhuig om te verneem dat julle ons woonstel geniet het.
Ons sien vreeslik uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Beste Groete
Joe en Johan
Eienaars
Naomi G - Apr 2019
Overall score
What a place to stay for a memorable vacation.
Assez Apartments's response
Dear Naomi,
Thank you for your review, much appreciated and noted.
Happy travelling and best regards
Joe
Cheryl P - Oct 2018
Overall score
Absolutely fantastic stay.
Samantha B - Aug 2018
Overall score
Breathtaking.
Assez Apartments's response
Dear Samantha,
Thank you for the wonderful review, much appreciated. We are pleased that you both enjoyed our little gem. We looking forward seeing both again soon.
Best personal regards
Johan & Joe
Owners
Silvia F - Jul 2018
Overall score
Netjiese en gerieflike akkommodasie.
Rene U - Jun 2018
Overall score
Alles was net fantasties!
Read moreAssez Apartments's response
Geliewe Rene,
Innige dank vir die pragtige “review”, ons is verhuig om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sal aanhou strewe tot puik verblyf.
Dankie dat julle sulke wonderlikke gaste was, dit is net ‘n plesier om sulke lieflike gaste te deel.
Ons sien uit daarna om julle en vriende / famielie weer te sien. Ons sal dit wardeer as julle Assez Apartment kan versprei.
Liefde groete
Joe & Johan
Eienaars
Eloise D - Apr 2018
Overall score
Pragtig en gerieflik.
Assez Apartments's response
Geliewe Eloise,
Baie dankie vir jou resensie, ons is verheug om te verneem julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Joe en Johan
Frik O - Apr 2018
Overall score
Kompak, maar kwaliteit.
Assez Apartments's response
Geliewe Frik,
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Joe en Johan
Marietjie B - Mar 2018
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, lieflike eenheid.
Adrian L - Mar 2018
Overall score
It was a very quiet and relaxing area.
Carel P - Mar 2018
Overall score
Baie aangenaam en alles was baie skoon en netjies.
Assez Apartments's response
Geliewe Carel,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om waar te neem dat jy die verblyf geniet het. Laat ons gerus weet hoe kan ons verbeter om jou nog meer te verheug. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Vriendelike groete vanuit bloubergrant.
Joe
Eienaar
Chantel V - Mar 2018
Overall score
Stunning.
Assez Apartments's response
Geliewe Chantel,
Ons is verhuig om te sien dat julle die verblyf geniet het. Dankie vir die pragtige terugvoering, dit word wardeer. Ons vertrou ons sal julle weer binne kort huisves.
Best persoonlike wense
Joe & Johan
Natasha B - Dec 2017
Overall score
Fantasties.
Assez Apartments's response
Dear Natasha,
Thank you for the excellent review. We are extatic that you enjoyed your holiday at Assez Apartments and we loooking forward seeing you again soon.
Thank you for being such a lovley guest.
Best Regards
Joe
Owner
Sherona D - Nov 2017
Overall score
Highly recommended! Loved it.
Assez Apartments's response
Dear Sherona,
We are delighted that you both enjoyed your time at Assez Apartments. Thank you so much for the stunning review, much appreciated.
We looking forward seeing you again. We would like to thank you for keeping our little gem sparking clean and being such plesant guests.
Best Regards
Joe & Johan
Joey M - Nov 2017
Overall score
The is very clean and beautiful.
Marius K - Sep 2017
Overall score
Baie rustig en aangenaam.
Eugene B - Sep 2017
Overall score
Beautiful apartment with everything you need - very professionally furnished.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige woonstel met alles wat jy benodig - baie professioneel ingerig.
Baie beïndruk en die verblyf word sterk aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Assez Apartments's response
Geliewe Eugene,
Ons is verheug dat julle die verblyf te Assez Apartment geniet het. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Die Assez Span
Dudley D - Sep 2017
Overall score
Dit was lekker.
Assez Apartments's response
Geliewe Dudley,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons wardeer dit opreg. Ons is bly dat julle 'n rustige breek gehad het en sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Die Assez Span
Shannon B - Sep 2017
Overall score
Dit was ongelooflik ... van die in verwelkoming tot die verlating was die dienste ongelooflik.
Assez Apartments's response
Goeiedag Shannon,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons is verheug dat julle heerlik en gemaklik vertoef het. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Julle was uitstekende gaste.
Ons vertou om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Die Assez Span
Rika V - Jul 2017
Overall score
Dit het aan al ons vereistes voldoen!
Assez Apartments's response
Geliewe Rika,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die week geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Die Assez Span
Gerard L - Jul 2017
Overall score
Ek beveel die woonstel aan vir 1 of 2 mense.
Assez Apartments's response
Geliewe Gerard
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons is verheug om te hoor dat jy tevrede was. Ons hoop van harte om jou weer te sien. Dankie dat jy so 'n wonderlike gas was.
Beste groete
Joe Schreuder
Assez Apartments
Blineta C - Jul 2017
Overall score
Dit was gesellig.
Silvia F - Jul 2017
Overall score
Comfortable accommodation, central location, beautifully appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf wat sentraal geleë is en pragtig ingerig is.
Dié woonstel is alles wat mens nodig het vir gemaklike en bekostigbare verblyf. Die woonstel se dekor is pragtig en uitgerus met alles wat nodig is en daar is definitief opgelet na elke fynere detail. Dit was heerlik - baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Assez Apartments's response
Geliewe Silvia,
Baie dankie vir die vriedelike en pragtige terugvoer. Ons is verhuig om te hoor dat julle die tyd geniet het en sien uit daarna om julle weer te huisves.
Weereens baie dankie julle is bo-baas gaste.
Vriendelik groete
Joe Schreuder
Owner
Assez Apartments
Audrey C - Jun 2017
Overall score
Thank you for a great weekend, we really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie dankie vir 'n uitstekende naweek, ons het dit baie geniet.
Alles was netjies en vriendelike en behulpsame personeel wat ons gehelp het. Alles was net tops. Baie dankie Joe en Johan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Tritonia Road, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Western Cape
- All ages welcome