The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Astove 6 | TravelGround
+19

Astove 6

1 review
Self Catering

Review Summary

2.6 out of 5from 1 review Astove 6
Cleanliness
4.0/5
Service
3.0/5
Location
2.0/5
Safety
2.0/5
Value for money
2.0/5
Marina M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Marina M

Aangenaam. Die eienaar is wonderlik!

Dit was lekker om vanuit byna elke vertrek 'n see-uitsig te hê. Die rioollorries was vir 4 en 'n half dae uit die 5 dae, Saterdag en Sondag ook, vanaf 8:00 to 20:00 by die rioolhuis skuins oorkant ons om riool te trek. Dit was nogal sleg. Is dit altyd die geval of was ons net ongelukkig? Ek sou baie graag weer wou gaan indien nie.

Astove 6's response

Baie dankie vir jou terugvoer, Marina - Dit is wonderlik om van ons gaste te hoor!

Ons is jammer oor jou ervaring met die rioollorries:
Die Ugu-distrik ervaar op die oomblik probleme met verouderde infrastrukuur wat riool insluit - en is tans besig om daaraan aandag te skenk.
Die tussentydse oplossing is ongelukkig om die riool met lorries te onttrek totdat die probleem opgelos is.

Natuurlik sou ons julle graag weer by ons plekkie wou verwelkom, so kontak ons gerus wanneer julle weer 'n bietjie wil wegbreek - ons sal dan terugvoer kan gee of die probleem intussen opgelos is.


Astove 6
From R550
per night (sleeps 4)
From R550
per night (sleeps 4)
From R550
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Konrad Drive, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd84d5359e905786fac7d8c4d8f85d4734c82d0acfca23f04738ebe4b027560632aac4efa9e491c5343d5c5552942a7929a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 4) 1 5 1 3 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!