The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate | TravelGround
+37

At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate

Self Catering

Location

  • Guests think At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate is in an excellent location
  • Mangrove Beach Estate, Melville Beach, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal

Daar is soveel aktiwiteite rondom die KwaZulu Natal se Suid-kus en die woonstel is die ideale basis om van hulle te benutig.

Neem 'n stap na die pragtige goue Banana Beach op ons voorstoep. Die strand het lewensredders oor naweke en vakansiedae en het haai nette. Daar is 'n gety pool aan jou regterkant as jy die strand van die paadjie bereik. Geniet 'n dag op die strand en laat die kleingoed in die gety poel swem wat in hooggetye ook veilig is. Sit en kyk na die dolfyne wat in die branders baljaar. Geniet vroee oggend uitstappies op die strand en bring daardie visstok want daar is fantastiese visvangplekke in die omgewing en Banana Beach is een van hulle. Vir die meer avontuurlustiges het ons 'n wonderlike diepsee vischarter binne 'n radius van 40 km met baie redelike prys uitstappies.

Naby gelee is Oribi Gorge en Lake Eland met sy vreesaanjaende hangbrug. Die C-freaks by Shelly Beach bied aan plesierboot ritte wat jou naby die dolfyne en walvisse bring wat baie lekker is. Vir 'n bietjie verder ry is daar die Wilde Kus en Coffee Farm. Aunty Betty's Cafe & Take Aways in Sunwich Port het die lekkerste vis en tjips en is net 2km vanaf die kompleks. uShaka Marine World en die Skycar by die Moses Mabhida stadium in Durban is 'n lekker een dag uitstappie net 120km verder noord.

Daar is 'n paar uitsteekende bergfiets roetes in die omgewing wat van beginner tot meer gevorderde fietsryers sal geniet. Hulle is gelee in pragtige natuurresevate met asemrowende uitsigte.

Fullscreen
was R1 200
From R840
per night (sleeps 6)
was R1 200
From R840
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Mangrove Beach Estate, Melville Beach, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcab95e89eba2b63d3459d1fd80b26a21aa34c8a3f70d4b68fc165f35688d3ed7d5a585ae84d0f246ddc3c390300acd8eed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, now From R840  per night (sleeps 6) 23 5 1 5 Mangrove Beach Estate Melville Beach 4240 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-18:00 09:00 -30.659551 30.515033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!