The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At Home Guesthouse | TravelGround
+8

At Home Guesthouse

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 35 reviews for At Home Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Linda S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda S

It was exactly what one needs after a long journey.

Clean beautifully decorated. Had everything one neds for a long journey. Fridge kettle etc. Outside area is ideal for takeaway dinner and coffee in the morning. Car is safe behind a gate. Would recommend to friends travelling. Perfect destination for long distance travellers.

Fern S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fern S
On business

Clean and comfortable accommodation.

The fridge and microwave are nice additions for a quick self-catering stopover.

Tefo S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tefo S
With spouse/partner

Outstanding place.

The place is beautiful and clean.

Tobie O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie O
Family with teenagers

Aangenaam, skoon linne.

Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n goeie nagrus wil geniet.

Joubert M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joubert M
With spouse/partner

Everything was perfect.

The service was perfect, the room was clean in and out.

Tommie J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie J
With spouse/partner

Soos altyd heerlik om hier te oornag.

Die gasvrou ontvang ons altyd vriendelik en is hulpvaardig. At Home is goed geleë, altyd skoon en veilig!

Ria D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
Family with teenagers

Vriendelik ontvang. Ingestap in 'n heerlike koel kamer. Beddens gemaklik.

Waarde vir geld, met als wat jy nodig het vir oornag.

Rachelle E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachelle E
On business

Lieflike plek!

Ons het heerlik gebly. Veilig en netjies met alles wat n mens nodig het. Genoeg 2 punt proppe ook - dis altyd iets wat oral n probleem is. Die beddens, kussings en linne is baie goeie kwaliteit. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap. Goeie waarde vir geld. Baie dankie vir n wonderlike oorslaap. Waarlik ‘n “home from home”.

Maretha M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha M
With spouse/partner

Absoluut alles wat ons nodig gehad het.

Ons moes oornagverblyf bekom om vroeg weer te kon vertrek. Kon nie vir beter gevra het nie. Die slaapkamer met en suite-badkamer is modern, goed beplan en in elke opsig funksioneel. Ons GPS het ons suidwaarts en noordwaarts beduie (head west, head south-east ens.) maar eintlik is die pad na At Home Guesthouse makliker as maklik. Hou met Voortrekkerstraat aan tot by 'n bord met rooi letters naby die uitgang uit die dorp: At Home Guesthouse. Veilige parkering agter hoë hek. Baie dankie aan die eienaars.

Mike K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike K
With spouse/partner

We had a wonderful time.

We will visit again. Great place

Stefan B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan B
Family with young children

Vinnige oorslaap.

At Home is soos 'n oase in Ventersburg. Ons het nog nooit in Ventersburg oorgeslaap nie en met ons aankoms in die dorp het ons gedink ons het 'n fout gemaak want die dorp lyk sleg. Die GPS het ons gelukkig deur die dorp gevat tot net buite die dorp waar At Home soos 'n oase gelyk het in die woestyn. Ons was baie verlig om so mooi en veilige plek te sien met hoë mure en groot hekke. Die eenheid is baie goed ingerig met gemaklike beddens, platskerm TV's, groot stort ens. Daar is egter net 'n Steers en 'n Maxi's so aandete is maar 'n wegneemete. Ons het lekker geslaap en die prys van R600 vir ons 4 is meer as die moeite werd. Ons sal weer daar oorbly as ons van die Kaap af kom.

Rijk V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rijk V
With spouse/partner

Lekker skoon kamer met die nodig meubels daarin.

Het lekker gebly vir 1 nag het die nodige meubels in, maar het geen eetgerei nie. Ook nie braaiplek nie.

Jinx T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jinx T
With spouse/partner

Skoon netjies, rustig, kliëntediens kort aandag.

Alhoewel At Home Guesthouse gerieflik skoon en netjies is kort die kliëntediens aandag. Toe ons die 1ste aand op ons reis daar oornag het moes ons rondspartel om die eienaar/kontakpersoon in die hande te kry. Sy het 'n WhatsApp-boodskap gestuur na 'n WhatsApp-nommer toe nie in werking is nie en nie gereeld gemonitor word nie en glad nie opgevolg om uit te vind of het ons wel die boodskap ontvang nie ons moes rondbel om te hoor waar om die sleutel ens te kry om te kon inboek haar kontaknommer het dadelik oorgegaan na 'n stemboodskap-posbus toe, gelukkig kon ons my dogter in die hande kry om toe op die WhatsApp-nommer te kyk of vir boodskappe waar ons toe die skoonmaker se nommer kon kry en toe inboek.

At Home Guesthouse's response

Ons het vooraf 'n alternatiewe kontaknommer gestuur na die nommer wat u aan ons verskaf het. Ons is ongelukkig nie deur u in kennis gestel dat die nommer nie in werking is nie.

At Home Guesthouse
Cecile D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cecile D
With spouse/partner

Puik.

At Home Gastehuis is baie netjies, gerieflik en pikant. Dis baie bekostigbaar, naby die N1 en daar is verskeie kitskosrestaurante naby geleë. Dis die ideale oorslaapplek.

Lizette O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette O

Smaakvolle, rustige, netjiese, goed toegeruste verblyf gerieflik geleë op die pad tussen Johannesburg en Bloemfontein.

Ons gesin, 4 volwassenes, het in 2 kamers by At Home Gastehuis oornag op pad tussen Krugersdorp en Bloemfontein. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf was ‘n lafenis in smaakvolle kamers wat in elke behoefte voorsien het. Ons kon ons voertuig veilig agter ‘n skuifhek parkeer en die kamers is ook veilig. Beveel oornagverblyf by At Home Guesthouse sterk aan.

Cecile D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile D
With spouse/partner

Uiters bekostigbaar. Een van ons gunstelingoorslaapplekke.

Ons het nou al twee keer hier oorgeslaap en reeds weer ons heen-en-weer-nagte vir Desember hier bespreek. Dis die ideale oornagplekkie. Dis baie rustig en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige nagrus, is daar. Ventersburg is teenaan die N1 en daar is kitskosrestaurante naby waar jy aandete kan gaan geniet of kan wegneem. Hierdie is 'n juweeltjie!

Hennie N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
Individual traveler

Baie skoon en netjiese plekkie in 'n rustige omgewing.

Ek het dit geniet en sal dit enige tyd aanbeveel.

Mari O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari O
Individual traveler

New, clean and comfortable. Hospitality was great.

The place is beautiful and neat. Well-equipped. Parking is safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nuut en skoon, baie gerieflik. Gasvryheid was opvallend.

Die plek is pragtig en nuut, smaakvol gedoen en gerieflik ingerig. Parkering veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann H
With friends

Dit was uitstekend.

Die plek is modern en skoon. Baie veilig en die verwelkoming was uit die hart uit en warm. Hulle gaan uit hulle pad om te help.

Maud D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maud D
With spouse/partner

Comfortable and safe.

Friendly and efficient service. Quiet with safe parking. Everything one needs for a relaxed stay.

Lezle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezle B
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld!

Sien sterre.

Cecile D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile D
With spouse/partner

What a little jewel! A beautiful place.

We had a good stay. The room is well-equipped and very practical. We had a friendly welcome. Everything is beautiful and clean - one cannot ask for much more, except a top sheet. I don't sleep without being covered and a duvet was too hot even with the aircon switched on. We will make this our regular stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n klein juweel! Pragtig en gerieflik.

Ons het so lekker hier gebly. Die kamer is goed toegerus en baie prakties. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is pragtig skoon en mens kan niks meer vra nie - behalwe 'n bo-laken! Ek slaap nie oop nie en die duvet was warm al was die lugversorger aan. Ons sal hierdie 'n gereelde oorslaapplek maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Jul sal my beslis weer sien.

Sindelik netjies, modern, op standaard en baie billik! Dankie vir 'n lekker rus! Julle weet hoe Marisa.

At Home Guesthouse's response

So bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

At Home Guesthouse
Deidre M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deidre M
Family with young children

Neat, safe, friendly.

We used it as an overnight stopover. Ventersburg is derelict with poorly posted road names, a shocker for Western capers. Guest house is neat with secure parking and friendly reception. Recommended.

Piet P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Piet P
With spouse/partner

A decent guesthouse.

The following items need attention. Provision of bed lamps, towel rails and small bed side carpets.

Charl C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl C
Family with teenagers

Ons het 'n juweel ontdek!

'n Beautiful, uiters netjies eenheid! Marisa het ook soveel moeite vir ons op kort kennisgewing gedoen! Sy was ook so vriendelik en besorgd oor ons welstand. Sy het ons persoonlik ontvang, al het ons eers na 22:00 gearriveer. Sal voortaan ons trips rondom At Home reël.

Abel G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abel G
With spouse/partner

Wow. Heerlik lekker.

Baie netjies en skoon. Vriendelike bestuur. Dalk 'n beskuitjie of twee vir ontbyt koffie vir gaste wat medikasie gebruik. Sal beslis weer besoek.

Frik D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik D
With spouse/partner

Convenient overnight stay.

We were friendly received and slept in peace, rested with the security.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike oornagverblyf.

Ons is vriendelik ontvang en het die nag in vrede deurgebring, gerus met die sekuriteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tom N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tom N
With friends

Accommodation is tops, access needs to be worked on but otherwise tops. It was wonderful!

Enjoyed the stay, rooms are great, neat and clean. Good, safe parking. More boards to direct you to the guesthouse could be put up. Will make use of the accommodation again and can highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Akkommodasie is puik, toegang moet aan gewerk word maar andersins 'n puik. Dit was voortreflik!

Baie lekker gebly, kamers is puik, netjies en skoon. Goeie, veilige parkeerplek. Nog aanwysingsborde na die gastehuis sal aanbeveel word. Sal weer van akkommodasie gebruik maak en kan aanbeveel word met baie vertroue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
With friends

At Home Guesthouse was a pleasant surprise!

We felt right at home and the facilities were excellent. Can really recommend this place to anyone looking for stopover accommodation during a long trip.

This review has been translated,click hereto view the original version.

At Home Guesthouse was 'n aangename verrassing!

Ons het baie welkom gevoel en die geriewe was uitstekend. Sal die plekkie definitief voorstel vir enige iemand wat wil oornag op 'n lang reis

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estee S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estee S
With spouse/partner

Veilig, netjies en skoon eenheid.

Veilig, netjies en skoon eenheid.

Tinus N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus N
With spouse/partner

Very neat, safe place and we had a good night's rest.

Reception was friendly. We were very impressed with the room. It is very neat and has all of the necessities. We could get a good night's rest without having to worry about our car and trailer. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese veilige plek en lekker nagrus gehad.

Ons is vriendelik ontvang. Was baie beïndruk met die kamer. Dis baie netjies en het die nodige gehad. Ons kon rustig slaap sonder om ons te bekommer of ons motor en kampsleepwa veilig sal wees. Ek beveel beslis die plek aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At Home Guesthouse's response

Baie dankie, Tinus. Geniet julle kamp! Ek hoop om julle gou weer te sien!

At Home Guesthouse
Meyer R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Meyer R
With spouse/partner

Aangename verblyf en vriendelike mense.

Ek sal hierdie verblyf sterk aanbeveel vir oornag. Skoon en netjies met vriendelike mense.

At Home Guesthouse's response

Baie dankie. Ons hoop om u gou weer te huisves.

At Home Guesthouse
Sandra M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra M
Family with teenagers

Convenient and safe.

Convenient and safe accommodation. Rooms are very neat. Safe parking. Owner is very helpful and friendly. Recommendation - maybe seat outside for smokers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en veilig.

Gerieflike, veilige verblyf. Kamers baie netjies. Parkering veilig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Aanbeveling - dalk sitplek buite vir die rokers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At Home Guesthouse's response

Baie dankie vir die idee! Ek gaan verseker daaraan aandag gee!

At Home Guesthouse
Charlie W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlie W
Family with teenagers

Very fun to stay over.

Beautiful, clean, quiet and a good night's rest. The full DStv package in all the rooms was a pleasant surprise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker om oor te slaap.

Mooi, skoon, baie still, en lekker geslaap. Was verbaas om volledige DStv te hê in al die kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At Home Guesthouse's response

Ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien!

At Home Guesthouse
From
R580
per night (sleeps 2)
From
From R580
per night (sleeps 2)
From
R580
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 President CR Swart Street, Ventersburg, 9450, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMjRiZjY2LTExYjktNDFiOC1iNzdkLTgzODNhM2IyOTEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R580  per night(sleeps 2) 35 5 1 5 19 President CR Swart Street Ventersburg 9450 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.08204526146 27.127234339714
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!