The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At Leisure | TravelGround
+25

At Leisure

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 28 reviews for At Leisure
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Mariette H - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette H
With spouse/partner

Onvergeetlike kuier in pragtige verblyf.

At Leisure is nog mooier as op die foto's. Alles wat jy benodig, is in die verblyf beskikbaar en die buurt is baie rustig. Die warm komberse en lugversorger was beslis 'n treffer in die koue weer! Ons sal beslis weer daar oornag wanneer ons in Worcester oorbly.

Chantelle H - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle H
Family with young children

It was the most welcome I have ever felt.

Everything was clean, neat and Lola was very welcoming and supportive. The coffee machine was the best. Thank you so much we will visit them soon. Thank you for everything. You were the best hosts.

Theresa D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
Family with teenagers

Heerlik, heerlik.

Ons het werklik baie lekker gebly, skoon, veilig en stil. Lola is 'n dierbare gasvrou. Sal At Leisure enige tyd aanbeveel.

Afton C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Afton C
With spouse/partner

Baie rustig.

Ons het heerlik gekuier. Ons was goed ontvang. Lola is baie vriendelik en het ons sommer onmiddellik welkom laat voel. Sal beslis weer van hierdie juweel van 'n plekkie gebruik maak.

Zené K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zené K
With spouse/partner

Pragtige plek en baie rustig. Ongelooflike gasvrou en sy help graag!

Dis 'n wonderlike plek om te kan oornag. Daar's alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrou se deur staan 24/7 uur oop. Daar was 'n storm die nag en water het ingeloop en hulle het 12 uur die nag kom help. En seker gemaak alles is reg! Hulle is tops! Nêrens anders sal mens sulke gasvryheid kry nie! Regtig dankie.

Wendy T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy T
With spouse/partner

Wonderful, clean and spacious apartment in a beautiful and quiet area.

We would highly recommend this self-catering apartment and Lola is an excellent and friendly host. She provided plenty of extras, brochures and information to make one's stay a pleasure. It is a well-appointed and well-equipped unit in a lovely, quiet suburb but close enough to the main roads to explore the area. Thank you, Lola and we will definitely stay again if we return to the area.

Rina U - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina U
Family with teenagers

Dit was ongelooflik lekker. Ongelooflike mense.

Mens voel dadelik tuis. Lola en Willie is uitstekende gashere. Die plek is heerlik. Mag hulle nog baie suksesvol en geseënd wees.

Charlotte D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte D

Te mooi en lekker om net 1 nag te bly.

Wat 'n positiewe ervaring, van die oomblik dat Lola, die gasvrou, my ontvang het. At Leisure is baie luuks en met net die beste toegerus wat dit meer as net geskik vir oornagverblyf maak. Ons het heerlik gebly, en die koffiemasjien met lekker vars bone en vars beskuit was 'n lekker bederf. Daar is selfs 'n "Honesty basket & wine selection" sou 'n mens dalk lus kry vir iets lekkers of 'n wyntjie. Alles was pynlik netjies en skoon, en dra by tot 'n nog lekkerder kuier by At Leisure. Ek beveel die verblyf ten sterkste aan, en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Die akkommodasie is ook baie privaat met veilige parkering onder die afdak en 'n buitebraai.

Alice P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alice P
On business

Absoluut fantasties, wens ons kon langer bly.

Lola, die eienaar, is 1 uit n duisend. Ons het so welkom gevoel. Die plek is pragtig, skoon, ruim en daar is alles en meer wat jy nodig het. Dankie vir al die bederfies wat daar is. Jy maak dit baie makliker. Die koffiemasjien was egter my gunsteling, want koffie is my lewe. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing kom.

Adriana F - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriana F
With friends

Was baie lekker

Ons was vriendelik ontvang. Dadelik tuis gevoel en veilig. Lekkerste koffie. Beddegoed skoon en vars. Rustig. Sal weer kom. Baie dankie.

Belinda S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek

Die plekkie is so netjies en was perfek vir ons twee met baie ekstras. Die area was stil en rustig. Regtig heerlik vir 'n vinnige wegbreek.

Leon S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Ongelukkig kon ons net een aand bly, maar dit was baie lekker.

At Leisure is 'n lieflike woonstel, skoon netjies en veilig. Ons het lekker gebly en gekuier. Hoogs aanbeveelbaar.

Christie V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie V
With spouse/partner

Baie smaakvol, ruim, gerieflik en skoon.

Gasvrou, Lola, en -heer, Willie, is pragtige mense. Heelwat spesiale detail wat nie verwag is nie. Sal graag weer hier bly.

Juliana S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana S
With spouse/partner

Puik gasheer en gasvrou. Plekkie is ingerig met alles wat nodig is en baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

Uitstekende verblyf en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Eenheid is baie netjies.

Angelique T - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Angelique T
Family with teenagers

Die verblyf was uit die boonste rakke en die gasvryheid en behulpsaamheid was opreg waardeer. Ons het vreeslik welkom gevoel en het niks te kort gekom nie. Sal beslis weer terugkeer.

Home away from home!

Mariaan L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan L
Individual traveler

Dit was 'n perfekte paar dae by At Leisure, presies wat ek nodig gehad het.

Stilte, rustigheid en gerief! Lola is geweldig vriendelik en behulpsaam en het my 2 ure vroeër laat inklok. Die verblyf het alles wat jy kan benodig en meer, alles is bitter skoon, netjies, modern en gemaklik. Ek sal hulle beslis aanbeveel!

Victoria F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victoria F
With spouse/partner

Need a break of epidermic proportions? Book At Leisure!

Very quaint house and a stones throw from most amenities, whether it's a breakfast or just going to the Mall.

Lien F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lien F
With spouse/partner

Wat ’n bederf!

Lieflike gasheer en gasvrou. Ons het so lekker gekuier by At Leisure, absolute waarde vir geld. Soveel spasie in die vertrekke, geen beknopte klein gevoel nie. Baie skoon en netjies. Lola het ons bederf met beskuit, bone koffie en koffiemasjien, malvalekkers, vars melk en water in die yskas. Groot TV met van Showmax tot DStv. Ons het dit baie geniet met die reënerige en koue dag. Ons het soos koninklikes gevoel en sal beslis weer daar inboek.

Bianca P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca P
Individual traveler

Uitstekend! Sal beslis weer bespreek.

Waardeer die aandag aan fyner detail en Lola se gasvryheid.

Chanel D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chanel D
With spouse/partner

Heerlike verblyf in 'n moderne woonstel.

Die woonstel is baie ruim, modern en goed toegerus. Die eienaars was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Sal dit beslis aanbeveel.

Colin M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin M
With spouse/partner

Beautiful, spacious and clean.

At Leisure provide stylish and roomy accommodation with special touches such as the coffee machine, DStv, W-Fi and fluffy towels. Very friendly and helpful hosts.

Armand D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand D
With friends

Baie netjiese en lekker gerieflike plek.

Baie behulpsame en vriendelike diens. Plek was netjies en skoon en die koffiemasjien was ‘n lekker bonus! Sal definitief weer daar oorbly.

Elmarie G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie G
With spouse/partner

Perfek!

Ek het al twee keer by At Leisure gebly. Die huisie is netjies en so gemaklik ingerig! Die diens en omgee is uitstekend! Ek beveel At Leisure sterk aan vir enige persoon wat in Worcester moet oorbly.

Jacques B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
On business

Spacious and comfortable.

One spent one night, but very comfortable and spacious. Will definitely stay there on my next trip. Owners very accommodating and helpful.

Adelle P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle P
With spouse/partner

Beter as 5-ster!

Vreeslik gasvry. Daar word soveel aandag aan detail gegee. Dit het gevoel of ons in n 5-ster hotel instap. Hulle het selfs uit hul pad gegaan om vir ons ontbyt te maak en ons te bedien. Ek moet sê dat van die baie plekke waar ons al gebly het is julle onder die top 3. Ek sal definitief almal aanraai om te besoek en sal self ook weer besoek.

Alvenia M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvenia M
With spouse/partner

Ons verblyf by At Leisure was uitstekend. Die dienste was baie goed.

Ons Sal definitief volgende keur weer by At Leisure verblyf inbook.

Coenraad P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Coenraad P
With spouse/partner

Skoon, gasvry, gerieflik, ontsaglik tegemoetkomend!

Toekomstige verblyf.

Lesinda V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesinda V
With spouse/partner

Wow! Uitstekende plek!

Wonderlike plek, sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

From
R1 300
per night, for 3 ppl
From
From R1 300
per night, for 3 ppl
From
R1 300
per night, for 3 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Koorts Street, Worcester, 6850, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA442df66b0d180cd9d0c70d4589f83897105d11c0316bddffcb1798a3a893e55ddfc1f2854d8dff12455374141e37b66c8ea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 3 ppl 28 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!