The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At The Nest Bed and Breakfast | TravelGround
+30

At The Nest Bed and Breakfast

B&B

Review Summary

4.5 out of 5from 14 reviews for At The Nest Bed and Breakfast
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Erika E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika E
With spouse/partner

Ons het lekker geslaap.

Het reeds terugvoer aan eienares gegee.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeiedag
Baie dankie vir u eerlike terugvoering.
Ons het kennis geneem van u terugvoer en neem stappe om dit te korrigeer, baie dankie vir u opligtende kritiese terugvoer en dit word in 'n positiewe lig beskou.
Ons strewe om altyd die haakplekke aan te spreek in "housekeeping", dankie weereens.
Beste Groete
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
Jannie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
With spouse/partner

Vriendelike, gasvrye mense. Pynlik netjies.

Beslis waarde vir jou geld.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeie middag Johan

Baie dankie, ons wardeer jou kompliment.
Hoop om julle weer te ontvang in die nabye toekoms.

Groete, Nadia.

At The Nest Bed and Breakfast
Johan P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Uitstekend.

Was vriendelik ontvang en het lekker geslaap.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Baie dankie vir u tyd om vir ons terugvoer te skryf.
Ons waardeer u goeie aanmerkings.
Beste
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
Hercu S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercu S
Family with teenagers

Ongerep en waarde vir geld.

Alle verwagtinge is oortref. Well done! Ons land kort meer sulke plekke.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Hercu Baie Dankie vir jou tyd afgestaan vir komentaar! :)
dit was so aangenaam om julle te ontmoet !
hopelik was julle nie te styf gery en herstel
mooi na die benydenswaardige "trip"!
net die beste vir julle
mooi loop!
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
Deon V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon V

Had a very pleasant stay!

Had a great stay at The Nest, will definitely stay there again. Friendly and neat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly!

Baie lekker oornag by The Nest, sal verseker weer daar oorbly. Vriendelik, netjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeiedag,

Baie dankie vir u tyd afgestaan vir u kommentaar.
dit word waardeer. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkomodeer.

Beste Groete

At The Nest Bed and Breakfast
Diane H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane H
With spouse/partner

The friendliest, loneliest place I have ever stayed at! We will definitely make this our annual stopover on the way to East London!

What a breath of fresh air! We felt so welcomed and our accommodation was so homely. The food was excellent and the owner looked after us personally. We will definitely return!

At The Nest Bed and Breakfast's response

Thank you.

We would love to welcome you back!
Have a Blessed 2019

Kind Regards
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
John J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John J
With spouse/partner

Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons was begroet met 'n baie vriendelike dame. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer was skoon en netjies, die omgewing was mooi, ons het lekker geslaap, en lekker geëet.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeidag,

Baie dankie vir u terugvoering
Dit inspireer ons om nog beter te doen.
Hoop om u weer te akkomodeer in nabye toekoms.

Beste vir 2019
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
Pieter M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Baie lekker, aangename gasvrou.

Sien sterre.

Gehrard C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Gehrard C
With spouse/partner

The meals offered was delicious, but the room didn't have any burglar bars infront of the windows, so it wasn't safe and the peacock woke us at 04:30.

Just booked this place to sleep. But we couldn't leave any of the windows open to let in some fresh air - no blurglar bars infront of the windows so we didn't feel safe. The peacock on the farm yard woke us at 04:30 right infront of our room. We weren't very happy about that. The duvet on the bed has 3 holes in the cover, not acceptable for a 4 star place. Delicious meals and friendly host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die etes was heerlik wat aangebied was, maar die kamer het geen diefwering voor vensters gehad nie, dus was dit nie veilig nie en die pou het ons 4:30 wakker gemaak.

Die verblyf was 'n plek om kop neer te lê. Ongelukkig kon ons geen vensters ooplaat vir vars lug nie, want daar was geen diefwering voor nie en dit onveilig laat voel het. Op die plaaswerf was 'n pou wat ons baie vroeg om 4:30 reg voor ons kamer wakker gemaak het. Ons was nie gelukkig daaroor nie. Die duvet op die bed het drie gate in die oortreksel gehad, wat beslis nie by 'n 4 ster plek inpas nie. Die etes was heerlik en die gasvrou was vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeiedag
Ons verwelkom en bedank u tyd vir die skrywe aan ons.
Die verblyf was 'n plek om kop neer te lê.
- so jammer dat dit is wat u gevoel het, ons streef en werk hard daaraan om 'n plek te wees om te geniet.
Ongelukkig kon ons geen vensters ooplaat vir vars lug nie, want daar was geen diefwering voor nie wat dit onveilig laat voel het.
- so jammer u het die tyd gespandeer en onveilig gevoel, u sou waarneem dat alles buite staan, tuinstelle ensovoorts. The Nest het 'n veilige plattelandse gevoel ,u kon regtig gerus gewees het.
Op die plaaswerf was 'n pou wat ons baie vroeg, om 04:30, reg voor ons kamer wakker gemaak het. Ons was nie gelukkig daaroor nie.
- Oeps! Dit is nogal 'n uitdaging om aan plaaswerf diere gewoond te raak u sou ook dalk die beeste hoor bulk, paddas, ganse en eende se gekwaak asook The Nest se 36 voël spesies se vroeg oggend se wek roep met 'n gekwetter en gefladder.
Die kombers op die bed het drie gate in die oortreksel gehad, wat beslis nie by 'n 4 ster plek inpas nie.
- Ek vra omverskoning, ek sal absoluut hier opvolg. Dit is nie aanvaarbaar nie en mag deurgeglip het met die skoonmakers in die
besige seisoen.
Die etes was heerlik en die gasvrou was vriendelik.
- Dankie. Dis altyd lekker om iets goeds te hoor.
Mag 2017 vir u 'n uitsonderlike goeie jaar wees.
Beste groete

At The Nest Bed and Breakfast
Marian S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marian S
With friends

Good for one night's stayover even though it's close to the noisy highway.

Rooms neat but dusty, obviously used quite a while ago. Good breakfast and friendly hostess. Went to a lot of trouble on request for our friends' 36th wedding anniversary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir een nag se oorslaap hoewel naby aan lawaaierige hoofpad.

Kamers netjies maar stowwerig, duidelik lanklaas gebruik. Goeie ontbyt en vriendelike gasvrou. Het op versoek spesiaal moeite gedoen vir vriende se 36ste huweliksherdenking.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeiedag,
Baie dankie vir die moeite met boodskap. ons is bly u het die ontbyt geniet en die blomme vir die herdenking. Ongelukkig is ons is nou in 'n baie droë, winderige seisoen en is geleë op 'n kleinhoewe met baie grond en bome.
Ons is wel uiters besig en die kamers word almal elke dag op en oop gemaak afgestof en lug gegee, ons is jammer as u die kamer stowwerig gevind het en vra om verskoning, ongelukkig is dit nou maar so in droë, winderige seisoene. Ons probeer ons uiterste om dit te beheer. Dit is ongelukkig ook so dat as u die deur oopmaak en wind waai dat daar maar wel sal stof inwaai, so jammer dat u dit ervaar as lanklaas gebruik (wat wel nie so is.) Mag u die verdere toer en vakansie geniet.
Beste Groete, Wanita.

At The Nest Bed and Breakfast
Robert A - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert A
With spouse/partner

Spacious room and bathroom with breakfast included.

Relaxing place outside Aliwal North if you want to explore the surrounding during the day. Options to Eastern Cape and Free State. Start day with breakfast. Spacious room and bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim kamer en ruim badkamer met ontbyt ingesluit.

Rustige blyplek buite Aliwal-Noord as jy bedags omgewing wil verken. Opsies na Oos-Kaap of Vrystaat. Begin dag met ontbyt. Ruim kamer en ruim badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeiedag.
Baie dankie dat julle ons gekies het om by te slaap.
Dankie vir die tyd afgestaan om vir ons kommentaar te stuur.
Ek hoop om u weer te akkomodeer.
Groete,
Wanita

At The Nest Bed and Breakfast
Sonia P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonia P
With spouse/partner

Simple and very nice.

It was very convenient and the owner was helpful and friendly. The breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig en baie lekker.

Dit was baie gerieflik en die eienares was baie behulpsaam, vriendelik. Die ontbyt was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre F
With spouse/partner

Aangenaam, netjies en skoon met 'n gasvrye eienaar.

Netjiese en skoon slaapgeriewe. Heerlike boerekos vir aandete en 'n goeie ontbyt.

Marizanne R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marizanne R
With friends

Lekker!

Dis baie mooi en die mense baie vriendelik.

At The Nest Bed and Breakfast's response

Goeie dag Marizanne,

Baie dankie vir die tyd wat geneem is om kommentaar te lewer, dit word opreg waardeer.

Beste en geseënde groete,
Wanita


At The Nest Bed and Breakfast
was R800
From R640
per night (sleeps 2)
was R800
From R640
per night (sleeps 2)
was R800
From R640
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the N6, Aliwal North, 9958, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczMzM3ZDliLTA1ZGMtNGVhZS04YWMyLWU0MDgyNzZjOGQwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R640  per night (sleeps 2) 14 5 1 5 Off the N6 Aliwal North 9958 Free State 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -30.650234 26.732456
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!