The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at At the Rocks | TravelGround
+30

At the Rocks

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 51 reviews for At the Rocks
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Craig G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig G
With spouse/partner

Beautiful

Very good value for money and Michelle was a great host

Martin O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin O
With spouse/partner

Deurgaans hoë standaard, skoon, netjies, vriendelike ontvangs.

Uitstekende kontinentale ontbyt. Mooi gastehuis met kwaliteit meublement en pragtige uitsig op gedeelte van strandmeer. Al punt van kritiek is die geraas van waterpype en kleppe in die nag as 'n kraan oopgedraai word. Waterdruk in stort baie laag wat dit moeilik maak om te stort. Waarskynlik om water te spaar.

Rene K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
With spouse/partner

Die eenheid is werklik pragtig, alles is van hoogstaande gehalte. Gasvrou/eienaar is baie vriendelik, hulpvaardig.

At the rocks kan beslis aanbeveel word. Die kamers is pragtig, met 'n ongelooflike mooi uitsig. Baie dankie dat ons die geleentheid gehad het om daar te kon oornag, dit was beslis 'n voorreg.

Katie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katie E
With spouse/partner

Baie lekker en gemaklik.

Die WiFi was 'n bietjie teleurstellend.

Elzabe H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabe H
With friends

Very pleasant stay and very nice and clean.

Very nice, quiet and clean. A delicious breakfast with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf en baie mooi skoon.

Baie mooi, rustig en skoon. 'n Heerlike ontbyt met vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande B
Family with teenagers

Baie mooi view. Rustig en gesellig.

Baie vriendelike diens van al die personeel. Hulle laat jou onmiddellik tuis voel. Ek het my verblyf baie geniet. Die ontbyt was uit onverbeterlik en die uitsig oor die see was asemrowend. Sal beslis At the Rocks aanbeveel.

Rozitha O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozitha O
With spouse/partner

Ons kan hierdie pragtige gastehuis met groot lekkerte aanbeveel.

Van die eerste bespreking tot die oggend na 'n baie mooi ontbyt en ons vertrek was net 'n plesier. Alles is perfek versorg, die uitsig is baie mooi en rustig.

Liezel M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezel M
With friends

What a lovely time!

Delicious breakfast, beautiful view, very friendly reception. Fantastic! At the Rocks is a winner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n heerlike tyd!

Heerlike ontbyt, pragtige uitsig, baie vriendelike ontvangs. Fantasties! At the Rocks is 'n wenner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jounika V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jounika V
With spouse/partner

Fantasties.

Die akkommodasie was netjies. Ons het 'n duiker gesien en dit was rustig.

Janine F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Janine F
With spouse/partner

Friendly owner and stunning views.

The owner really made us feel welcome and the views were stunning. We were even late for breakfast because we went for a swim and she still gave us breakfast! Really enjoyed it .

Juanita L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Juanita L
With spouse/partner

Beautiful view, delicious breakfast but was disappointed by the cold reception.

We booked and paid for a luxury room before we arrived. When we arrived they checked us into a "classic room". When we asked why they said the price is the same. On the website the prices are definitely not the same and the quality of the rooms also differ. We insisted on a "luxury room" (we paid for it). The manager allowed it, but they made us feel as if we were dishonest and that we booked the "classic room". It was very unpleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig, lekker ontbyt, maar was teleurgesteld met hoe ons behandel was met aankoms.

Ons het die luukse kamer bespreek en betaal voor aankoms. Toe ons daar kom, word ons in die "classic" kamer gesit. Toe ons vra hoekom, word daar gesê dat die prys dieselfde is. Op die webtuiste is die prys definitief nie dieselfde nie en die kwaliteit van die kamer ook nie. Ons het daarop aangedring om na die "luxury" kamer (waarvoor ons betaal het) geskuif te word. Die bestuurder het dit toegelaat, maar het ons laat voel dat ons oneerlik was en dat ons die "classic" kamer bespreek het. Was baie onaangenaam gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monique D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Monique D
With spouse/partner

Welverdiende bederf kan verwag word.

Pragtige uitsig. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kos is ongelooflik lekker.

Chantelle M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle M
With spouse/partner

Fantasties en so mooi!

Dit het 'n asemrowende uitsig op die see. Die diens was ongelooflik en gasvryheid ook van die beste. Van ontvangs tot uitklok het ons net van die beste diens gehad, ook het hulle uit hul pad gegaan om ontbytpakkies te maak omdat ons voor ontbyt-tyd moes ry. Ek sal die plekkie aanbeveel as 'n 5-ster-instansie.

Leana P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leana P
With spouse/partner

Pragtige, netjiese, luukse verblyf.

Die verblyf het 'n asemrowende uitsig oor Langebaan.

Petro T - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Petro T
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker gebly en baie rustig.

Liana P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana P
With spouse/partner

Pragtig.

Die diens was uitstekend, die kos was heerlik. Dis 'n pragtige plek. Die mense was baie gaaf en hulpvaardig. Ek sal hulle 'n 1000 keer aanbeveel.

Gustav C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav C
With spouse/partner

Awesome plek!

Dis nou al my 3de keer daar en elke keer is net beter.

Anita M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
Individual traveler

Dit was absoluut fantasties!

Dankie vir julle vriendelike gasvryheid. Sal julle enige tyd aanbeveel.

Tania V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania V
With spouse/partner

Excellent accommodation - ideally situated to look at the flowers and visit the West Coast National Park.

Wonderful setting with really accommodating, friendly and professional staff. Very close to the National Park and lagoon. Very clean, good breakfast and cotton sheets! Highly recommend this B&B.

Pieter S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter S
With spouse/partner

Netjiese verblyf met goeie ontbyt.

Netjiese akkommodasie met mooi uitsig oor baai en lekker Jacuzzi-bad. Die gastehuis is egter bietjie uit die pad uit en nie loopafstand van die see af nie. Bietjie teleurgesteld dat daar geen yskas en TV in kamers was nie. Dit voel vir die duur prys en vierster-gradering dat dit 'n vereiste behoort te wees. Ontbyt en diens baie goed.

Christel N - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christel N
With spouse/partner

Baie vriendelike mense... goeie diens.

Ons het lekker gekuier. Baie gasvry en hulpvaardige personeel! At the Rocks met sy vriendelike personeel voel dit soos huis weg van jou eie huis! Of jy lank of kort bly, jy sal rus ervaar tot diep in jou siel!

Riaan O - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan O
Family with young children

Amazing!

Sien die sterre.

Danie L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie L
Individual traveler

Verblyf om rond te ry en die Weskus te verken.

Ek vind die kliëntediens baie swak. Die ontbyt was glad nie op standaard nie. Geen TV in kamer nie, wat baie onaanvaarbaar is vir 'n 4-ster-gradering.

Jennifer O - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer O
With spouse/partner

Definitely a B&B to go back to. Will recommend to friends and family.

Received a very warm welcome. Felt at home immediately. Extremely clean. Lovely food. Peaceful and quiet and a beautiful setting.

Eduan C - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduan C
With spouse/partner

Fantasties!

Wat 'n verassing as jy by die ontvangs inloop - WOW! Die bad was fantasties en ons sal binnekort weer daar gaan bly. Jaoo en sy span het 'n wenresep.

Wolfgang K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wolfgang K
Individual traveler

A great place wonderful sea views

Spectacular view over the sea, nice and quiet. Rooms are wonderful. Having a small bar fridge would be nice.

Ezelle S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Ezelle S
With spouse/partner

Dis 'n pragtige plek, maar die bestuur is uiters swak. Dis regtig jammer dat so mooi plek so swak bestuur word!

Die bestuurder was so dronk die aand dat hy nie eers die volgende oggend geweet het hy het my al ontmoet nie. So, natuurlik was ontbyt ook swak. Sap was leeg, tafels vuil, geen servette nie, dit was een deurmekaarspul.

Jaco H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jaco H
With spouse/partner

Gemiddeld.

Dit het net nie heeltemal 4-ster gevoel nie. My neef en vriendin het in die kamer langs ons s'n gebly. Hulle badkamer was verskriklik beknop en hulle ketel was gebreek. Ek het gevoel hulle kon darem ander ketel gaan koop het, dit was 2 uur die middag wat hulle dit al geweet het. Ons kamer en badkamer was egter baie ruim. Die swembad was ook nie skoon nie. Die ontbyt was gelukkig baie aangenaam! Wat van 'n TV en dalk lugversorging? Dit is darem 4-ster. Soos ek gesê het, die verblyf het net nie heeltemal soos die 4-ster gevoel waaraan ek gewoond is nie, maar die ontbyt het soos 4 en 'n half ster gevoel. Die gastehuis was vol en dan is daar nie genoeg parkering nie, so iemand moes verder op boontoe in die straat gaan stop, dit is 'n pypsteelerf!

Vikki O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vikki O
With spouse/partner

Pragtige gastehuis!

Mooi uitsigte van Langebaan!

Hannatjie Vorster V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannatjie Vorster V
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, netjies, pragtige uitsig.

Baie professioneel, tog met 'n hartlikheid wat mens baie welkom laat voel.

Lindsay P - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lindsay P
Individual traveler

Very good

Great stay, awesome view, good value for money.

Heidi S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heidi S
With friends

Loved the stay. It was professionally dealt with

Once we found the location and booked in to this awesome B&B, I enjoyed the extravagant, breathtaking sea view from the patio. Our welcome was warm and friendly. I immediately felt at home. The room was spacious and warm with a view from each window. It really felt like a home away from home. The more than sufficient breakfast was delicious and the bottomless coffee was more than welcome. What a wonderful experience. Can't wait for the next opportunity to go to Langebaan and stay at At the Rocks, nowhere else, of course!

Jamie S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamie S
On business

Baie aangenaam!

Die gasheer is baie vriendelik en professioneel. Die uitsig is fantasties, beide in die aand en vroegoggend. Ek sal in die toekoms weer daar wil bly.

Bruce H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bruce H
With spouse/partner

Die naweek was absoluut fantasties.

At the Rocks is een van die beste wegbreekplekke met asemrowende uitsigte en absolute rustigheid.

Zelda M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda M
With friends

'n Mens voel tuis!

Francois is 'n ware gasheer, en die verblyf en kos was puik. Die uitsig oor Langebaan is asemrowend mooi en rustig. At the Rocks sal my weer sien op my volgende besoek aan die Weskus!

Leandre J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandre J
With spouse/partner

Fantasties!

Dit was fantasties, met die beste uitsig. Ons was baie tevrede.

Stephan M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan M
With spouse/partner

Luuks!

Soms oordryf resensies wat 100% positief is, maar At the Rocks verdien elkeen van hul sterre. Ons het baie tuis gevoel. Die gastehuis is modern en Francois, die eienaar, doen baie moeite om sy gaste te bederf. Die huis het 'n pragtige uitsig, 'n heerlike sit- en eetkamer en selfs die standaard-kamer was luuks. Die ondervloerse verhitting in die badkamer was 'n wonderlike bonus. Die ontbyt wat ons ontvang het, het ons wildste verwagtinge oortref. At the Rocks sal ons beslis weer sien, en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Caunita M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caunita M
With spouse/partner

Had fab weekend , francious excellent host , made you feel at home . will recommend to all family and friends . view of the sunset was out of this world .

Michael P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael P
With spouse/partner

Uitstekend!

Die personeel is vriendelik en sal enigiets doen vir jou. Hulle het ons laat voel asof dit ons huis is.

Jacques G - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques G
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Chanelle V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle V
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Johlene M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlene M
With friends

Ongelooflik lekker gebly.

Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Die diens, uitsig en rustigheid was onbeskryflik. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Malana D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malana D
With spouse/partner

Die beste huis, mooiste uitsig, lekkerste kamers, grootste ontbyt en kuier ooit.

Francois, die bestuurder, en personeel was ongelooflik vriendelik en so behulpsaam. Hul laat elke gas spesiaal voel en niks is ooit moeite nie. At the Rocks was seker een van die rustigste plekke waar ons nog ooit tuis gegaan het. Die ontbyt en die roep en voer van die dassies het spesiale "flair" aan die oggende verleen. Die uitsig van die stoep af is natuurlik 'n wen-kombinasie. Ons gaan weer terug, verseker.

Natani G - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natani G
With spouse/partner

'n Pragtige plek met baie goed diens! Baie dankie!

Sien die sterre hieronder.

Neil B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Neil B
With spouse/partner

Verblyf lekker en personeel vriendelik!

Die verblyf is baie lekker, en die personeel is vriendelik!

Nols D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nols D
With spouse/partner

Dit was n aangename ondervinding in n skoon, gerieflike gastehuis en vriendelike ontvangs

Het baie tuis gevoel omdat daar n warm huislike atmosfeer is

Harold D - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Harold D
With spouse/partner

Dit het ons verwagting oorterf

Daar is 'n baie natuurlike "gevoel" wat wissel soos die dag ontwikkel. Al die geluide van die natuur het ons beslis opgemerk en wat ook wonderlik was van die hele omgewing is dat daar nie mure en hekke om die huise is nie.

Ferdie V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie V
With spouse/partner

Baie netjies

Baie netjies en goeie diens.

Sandra G - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra G
With spouse/partner

Fantastic

Baie dankie vir die wonderlike aand ons sal beslis weer kom.

Angus B - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angus B
With spouse/partner

Pleasant,

Friendly and helpful staff.

Edwin K - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin K
With spouse/partner

Wow, this is a place you definitely want to go back to!!

My fiance and I booked in (as we we getting married in Langebaan). We felt as if we were visiting family with the warm welcome we received. We really enjoyed the view as well as the privacy that was given to us. We found the rooms to be really great. I am a rep and have stayed in many place throughout the country. At The Rocks is on my very short list of places that I plan to go back to. Fantastic place, great people. Well done!!!

From R1 300
per night (sleeps 3)
From R1 300
per night (sleeps 3)
From R1 300
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 65 Tortilis Crescent, Langebaan, 7357, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZWJiNWM1LWQ1OGMtNDZhYi05NjkyLTg3ZTVkNDQ0NGQyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 3) 51 5 1 5 65 Tortilis Crescent Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 11:00 -33.098019851791 18.043670654297
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!