At The View B&B
Review Summary
Monica J - Dec 2018
Overall score
Huis weg van die huis af!
At The View B&B's response
Hi Monika,
Goed om weer van julle te hoor, die huis is skoon stil sonder julle, dit was lekker om julle hier te he. Vertrou julle reis verder was aangenaam. Dankie vir die nice review, sien jou weer volgende jaar?
Blessings,
Bart & Christa
Thys V - Nov 2018
Overall score
It was very nice and the owners are very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was besonder lekker en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Ek was siek en die eienares het my selfs medisyne gegee. Hulle is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
At The View B&B's response
Goeiedag Thys,
Dankie vir die terugvoer, goed om weer van jou te hoor. Vertrou dit gaan nou beter met jou en vroulief se gesondheid.
Groete,
At The View B&B
Mathys B - Oct 2018
Overall score
Aangename verblyf.
Willem S - Jul 2017
Overall score
Baie vriendelik, hul het plek laat voel soos jou eie huis.
At The View B&B's response
Hi Willem
Dankie vir die positiewe opskrif, ek hoop jy geniet jou verblyf ook by Wliie hulle.
Seënwense
Bart en Christa
René E - Dec 2016
Overall score
Friendly and condolatory owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike en meelewende eienaars.
Ek het 'n aangename verblyf geniet. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefan J - Sep 2016
Overall score
Netjies en voldoende met wonderlike gashere.
At The View B&B's response
Hi Stefan,
Hoop ons sien jou weer volgende jaar?
Bart & Christa
Martin V - Aug 2016
Overall score
Very nice, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, dankie.
Baie goeie diens, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lana L - Jul 2016
Overall score
An absolute pleasure.
At The View B&B's response
Hi Lana,
thank you for the compliments/review glad you enjoyed your stay. C u next year?
Bart, Christa & Norah
Hilda A - Nov 2015
Overall score
Everything was in place.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Topaz Avenue, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
- All ages welcome