The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Athanor-Hogsback | TravelGround
+50

Athanor-Hogsback

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Athanor-Hogsback
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Annandie C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annandie C
With friends

Very cozy stay.

We enjoyed our stay and would love to visit again.

Buks M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks M
With spouse/partner

Prentjiemooi ervaring.

Vanaf jou stoep op Piet-My-Vrou sien jy net bome en berge. Hoor net voëls en is nie bewus van enige mens nie. Absolute rus omring deur die natuur in 'n pragtige goed toegeruste huisie. 'n Besoek aan Athanor-Hogsback is 'n moet op jou te doen lysie.

Athanor-Hogsback's response

Buks baie dankie, ons wag vir jou terug keer. Groete, Naomi.

Athanor-Hogsback
Marlene T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene T
Family with young children

Magical.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Athanor. Naomi en Gerhard se diens is voortreflik. Die huisie is so netjies en die uitsig is fantasties. Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Ons wens ons kon langer bly.

Athanor-Hogsback's response

Dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom.

Groete
Naomi

Athanor-Hogsback
Jan M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With friends

Lekker ontspanne atmosfeer in 'n pragtige omgewing.

Gerhard en Naomie het die slag om hulle gaste onmiddellik op hulle gemak te stel. Die geriewe is van hoogstaande gehalte en die besoek aan die pragtige Hogsback die hoogtepunt van ons besoek aan die Oos-Kaap. Ons sal graag wil terug keer vir n latere besoek.

Athanor-Hogsback's response

Dankie vir die mooi woorde, dit was net n plesier om julle hier te he, en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Naomi

Athanor-Hogsback
Peggy S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peggy S
With spouse/partner

Clean comfortable and quiet.

A lovely cottage with lots of atmosphere.

Shantal M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shantal M
Family with teenagers

Best escape in the forest!

A quaint little cottage in the woods, definitely the best way to escape busy city life. We had most pleasant stay and will be back.

Athanor-Hogsback's response

Shantal you and your family will always be welcome and we would love to have you back. Regards Naomi & Gerhard

Athanor-Hogsback
Ilse B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse B
With friends

Fantastiese verblyf in Hogsback!

Wow. Ons was bederf! Wonderlike view en sneeu so oor die naweek. Naomi-hulle het ons werklik welkom laat voel. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Dirk M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk M
With spouse/partner

Fantastiese netjies, skoon en gerieflik. Alles en meer.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier, Naomi. Julle het uit julle pad uit gegaan om ons kuier spesiaal te maak.

Hennie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Salige verblyf met die natuur reg om jou om siel te voed.

Pragtig geleë met asemrowende natuurskoon. Veilig en ruim met alle geriewe om verblyf en kuier onvergeetlik te maak. Baie aangename gasvrou. Sal die verblyf vir enigiemand aanbeveel. Awesome ligging en uitsigte met vriendelike gasvrou.

Athanor-Hogsback's response

Dankie Hennie, sien uit na jul volgende kuier by ons. Vriendelike groete Naomi du Plessis

Athanor-Hogsback
Francois S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois S
With spouse/partner

Ons moet weer terruggaan, rustig, gerieflik and mooi.

Naomie het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Akkomodasie was skoon, modern en gerieflik met al die nodige toerusting vir selfsorg. Ook vuurmaakgoed vir kaggel vir die eerste nag. Gastehuis is redelik afgesonder in heerlike stilte met 'n besonderse uitsig wat ons gedwing het om buite te sit en ontbyt eet ten spyte van koel weer. Vanaf die perseel is 'n lieflike staproete af na 'n waterstroom.

Athanor-Hogsback's response

Dankie Francois, julle is altyd welkom. Groete Naomi & Gerhard

Athanor-Hogsback
Johan P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier op Hogsback en Athanor se verblyf is puik!

Rondawel is uitstekend toegerus, gasvrou is vriendelik en effektief. Lieflike uitsigte.

Athanor-Hogsback's response

Dankie Johan, julle is altyd welkom. Groete, Naomi.

Athanor-Hogsback
Schalk H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk H
Family with young children

Dis rustig en in die natuur.

Dit was regtig die lekkerste blyplek van ons vakansie. As ons weer so 'n kans kan kry sal ons vir 'n week daar gaan bly. Alles is in die blyplek, pak net jou klere. Jy kan jou klere self daar was ook. Dis jou huis weg van jou huis en die mense daar is so vriendelik! Die omgewing is so rustig en skoon!

Athanor-Hogsback's response

Baie dankie Schalk, julle sal altyd welkom wees.

Groete,
Naomi

Athanor-Hogsback
Bertie H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie H
With spouse/partner

Ons naweek op Hogsback was 'n heerlike ervaring en die goeie verblyf is 'n belangrike rede daarvoor.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Die verblyf is baie mooi en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die tuin is 'n voëlparadys!

Athanor-Hogsback's response

Dankie Bertie, julle is altyd welkom.

Groete,
Naomi en Gerhard

Athanor-Hogsback
Christa N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa N
Family with teenagers

Heerlik ontspan en omgewing geniet.

Ek en die kinders het die tydjie baie geniet. Die omgewing is baie mooi en daar het niks geskort in die woning waar ons tuis was nie.

Athanor-Hogsback's response

Baie dankie, dit was n plesier on julle te akkomodeer en sal altyd welkom wees.
Vriendelike groete,
Naomi en Gerhard

Athanor-Hogsback
From
R1 053
per night, for 2 ppl
From
From R1 053
per night, for 2 ppl
From
R1 053
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Waterfall Drive, Hogsback, 5712, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxN2NiYTNiLWUwZmMtNGUyOC1iMGZhLTkxMTQzNmJiZTMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 053  per night, for 2 ppl 14 5 1 5 10 Waterfall Drive Hogsback 5712 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.590221 26.918463
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!