The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at ATKV Buffelspoort | TravelGround
+226

ATKV Buffelspoort

Review Summary

4.6 out of 5from 76 reviews for ATKV Buffelspoort
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Johann V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann V
With spouse/partner

Baie mooi plek.

Groot swembad (warm), baie glad, het gegly en my arm seergemaak, het 'n dag vroeër huistoe gegaan. Restaurant kan rêrig verbeter.

John O - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John O
Family with young children

Pragtig, heerlik vir kinders.

Vermaak, swembaddens, skoon en lekker. Genoeg om te doen. Aangename verblyf. Veilig.

Riana G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana G
With friends

Rustig. Groot staanplek.

Plaveisel op kampstaanplek. Skoon ablusie.

Janine M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine M
Family with young children

Wonderlik!

Ons was in die Hemel.

Maria E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria E
With spouse/partner

Vol lewe en interesant

Dit was waarlik ’n lekker plek. My kinders het dit vreeslik geniet - netjies en heelwat om te doen.

Wessel W - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel W
With spouse/partner

Heerlik en volgens my een van die top oorde in die land.

Die tyd by Buffelspoort was onvergeetlik.

Charlene O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene O
With spouse/partner

Baie lekker gekuier dankie.

Akkommodasie netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sal die oord definitief weer besoek.

Ronell V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell V
With friends

Beste vakansieplekkie wat ek nog besoek het. Geskik vir oud en jonk. As jy avontuur wil hê of net op jou rug lê en ontspan, is hierdie die beste plek om te besoek. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Rustigheid en avontuur.

Sonja S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S

Dit was vreeslik lekker.

Ons het dit baie geniet. Sal weer soontoe gaan. Maar al negatiewe punt. Daar is nie rolstoelvriendelike badkamers nie. Mens moet sukkel met 'n rolstoel/lopertjie vir ou mensies in die gewone badkamers. En geen parkeering naby die warmswenbad vir mensies met rolstoele/lopertjies.

Natasha M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
With spouse/partner

Rustige omgewing met baie om te doen, veral vir die kinders.

Definitief 'n plek vir die gesin, iets van alles vir almal om te doen. Warmwaterswembaddens baie ontspannend. Plekkies was mooi skoon en netjies.

Mariette V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette V
Family with teenagers

Heerlik gekamp. Kinders heerlik gekuier en nuwe vriende gemaak.

Werkers moet net nie vroeg oggend so raas nie. Tieners slaap ietwat later.

Janine J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine J

Dit was baie rustig, dit was baie lekker.

Daar was hier en daar 'n paar rassistiese mensies wat aapgeluide gemaak het as ons verby gekom het swembad toe. Anders was dit baie nice.

Thuli M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuli M
Family with teenagers

It was amazing.

I loved that there's more than enough swimming pools which was good for not being over packed and social distancing. My kids had a lot of fun. Great work with the temperature of the swimming pools. The place is amazing and I'm definitely coming back.

Aldo T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldo T
Family with young children

Baie aangenaam.

Baie goeie bestemming, met kinders.

Corne D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
Family with young children

Lekker oord.

Ons het die paar dae by Buffelspoort baie geniet! Die swembad areas is baie skoon en netjies. Ons het net gevoel "social distancing" by die glybaan kon meer gehandhaaf word met kontrolle. Niemand het maskers gedra so ons het bietjie "onveilig" gevoel wat dit betref. 'n Sms is wel gestuur dat Covid maatreëls gevolg moet word maar daar was niemand op die terrein wat dit enforce het nie. Die rondawels is gerieflik, dit kort net dringend opgradering om die rede kom dit voel vuil voor veral die badkamer en die toilet het gelek. Verder is dit regtig 'n baie lekker oord met 'n lekker bosveld atmosfeer. Ons sal vir seker weer gaan maar sal dan eerder in 'n opgradeerde eenheid wil bly wat baie mooi lyk!

Brian F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brian F
Family with teenagers

Ontspanne wegbreek.

Voldoende vermaak vir oud en jonk.

Antonette L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antonette L
Family with young children

Baie aangenaam en die rus was heerlik.

Die oord het baie om te doen vir kinders, dan kan ouers rus.

Johannes H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes H

Ongelooflike avontuur met baie dinge om te doen vir almal.

Ongelooflike avontuur met baie dinge om te doen vir almal van verskillende ouderdomsgroepe. Entertainment was fantasties.

Danie P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Danie P
Family with young children

Week kuier saam met gesin van 4 in rondawel.

Die kuier was baie lekker en fasiliteite goed. Onderhoud en netheid moet wel verbeter word.

Justine B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine B
Family with young children

Relaxing and enjoyable.

Our stay was most pleasant and our young son thoroughly enjoyed the time at the pool, the super tube and other activities. Our room was serviced daily, quickly and efficiently.

Anita K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita K
Family with teenagers

Heerlik.

Ons is gereelde besoekers en geniet altyd Buffelspoort se gasvryheid en ontspanne atmosfeer.

Nicholas M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicholas M
Family with young children

Lekker

Iets vir die hele gesin - jonk en oud.

Wilhelm E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilhelm E
With friends

Baie geniet!

Daars was mos teen die badkamerdak gewees. My eenheidnommer was verander toe ons daar aangekom het en nie soos wat vir my gesê was toe ek geskakel het nie.

Christo G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christo G
With spouse/partner

Aangenaam. Rondawals baie oudmodies - seker 10 jaar laas opgeknap.

By aankoms by die rondawel het ons opemerk dat die rondawal nie baie skoon was nie. Die badkamer was baie vuil met miershope ooral. Die ander kombuisgoedere was vol stof. Die geriewe by die oord het opgemaak vir die minder skoon slaapplek.

Elizma N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma N
Family with teenagers

Wonderlike plek om as gesin uit te span.

Fasiliteite is skoon en netjies. Swembaddens silwerskoon. Blyplek is netjies en gerieflik. Iets om te doen vir groot en klein.

George S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George S
With friends

Was fantasties gewees sal regtig weer gaan!

Die swembaddens was baie skoon gewees. Die mense daar is regtig vriendelik en daar was Saterdag ’n slangvertoning gewees - dit was regtig lekker.

Marthinus D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus D
Family with young children

Baie lekker.

Baie lekker gesinsvakansiebestemming naby Pretoria.

Barend P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barend P
With spouse/partner

Puik. Lekkerste rus ooit.

Die oord is puik. Die mense en die oord self is uitstekend. Die rondawel het ons bietjie teleurgestel. Die toilet was stukkend - hulle het dit vinnig kom regmaak. Die waaier in die kamer het van die muur af geval, ons het dit sommer self reggemaak. Die rondawel se deur kan nie van buite sluit nie, net van binne. Ons het een aand ’n slang in die rondawel gekry, maar daarvoor kan niemand help nie - dit is maar net die natuur. Buffelspoort bly tog een van die beste vakansieplekke. Uitstekend!

Reino B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reino B
Family with young children

Lekker rustig.

Gerus soos ek wou. Sal weer kom.

Rudie G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rudie G
Family with teenagers

Baie stil gewees.

Sal lekker wees as die oord mense in het.

Lorien S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lorien S
Family with young children

Baie rustig, skoon, perfek vir kinders.

Ons gaan gereeld, gewoonlik saam met vriende, en dit is elke keer skoon, rustig, en baie lekker. Wonderlike atmosfeer en perfek vir 'n wegbreek uit die stad. Ons gaan in Desember weer.

Marina M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina M
With spouse/partner

Baie genotvol.

Ons kuier gereeld by Buffelspoort as ’n famile en doen ook winter warmers vir die besigheid daar.

Joline F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joline F
With friends

Gerieflik, baie netjies, fantastiese plek vir ontspan.

Awesome mense. Lekker!

Lyonel S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lyonel S
Family with young children

'n Baie lekker en veilige wegbreek plek vir 'n naweek

By aankoms het ons reeds werkers gehad wat aangebied het om te help met die opslaan van ons tente - dit was great omdat ons 2 groot tente gehad en seker 6 jaar laas met hulle gaan kamp het. Binne 'n uur was alles opgeslaan en ons kon rustig relax. Die res van die naweek was net so lekker - geriewe ideaal vir familie met 4 kinders. Ablusiegeriewe was mooi skoon gehou. By afslaan was die werkers sommer weer daar om te help - great want dit was verskriklik warm. Ons sal beslis weer daar gaan kamp.

Nicole M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
Family with young children

It was nice and enjoyable under the circumstances of covid-19.

We will be going again.

Raymond S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond S
Family with young children

Natuurwegbreek

Absoluut waarde vir geld vir ’n naweekwegbreek. Baie lekker swembaddens en kinders geniet dit.

Lara C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara C
Family with teenagers

Awesome stay and good value for money

Just the aircon in the unit was not working properly

Arno L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Arno L
Family with teenagers

Teleurstellend, rondawels nie op standaard.

Rondawels nie op standaard Beddens en matrasse is oud en ongemaklik. TV baie swak opvangs. Geen oond. Bad se koue kraan nie gewerk nie. Geen program aangebied vir kinders.

Francis V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Francis V
Family with young children

Lekker kuier maar nie in Covid-tye nie.

Alhoewel 'n pamflet uitgedeel word by die ingang oor Covid-19-regulasies en maskers in die winkel gedra word, word die Covid-regulasies nêrens anders toegepas nie. Daar staan rye en rye mense teen mekaar op die trappe na die glywurm, hope mense in die swembaddens, almal sonder maskers. Die ou winkeljie op Buffelspoort raak net al hoe meer agter. Daar is feitlik niks beskikbaar nie.

Chantal V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal V
Family with young children

Baie lekker en rustig

Ons het baie lekker gebly in die tenthuise. Dit is so rustig en stil daar. Die warm water swembad was heerlik

Zonique B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zonique B
Family with young children

Fantasties!!!

Dit was n wonderlike naweek, sal def buffelspoort aanbeveel en sal beslus weer kom kuier. Baie dankie

Maryna T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Maryna T
Family with young children

Lekker wegbreek naweek.

Met ons aankoms was die verwelkoming by die hek baie vriendelik, by ontvangs was die ontvangs maar styf. Alhoewel die eenhede baie skoon was, was die woonstel eenhede beslis nie waarde vir jou geld met 'n gesin van 4 in 'n 6 slaapplek eenheid nie. Die eenhede is beknop, dit gee jou 'n second-hand gevoel. Jy kan nie behoorlik skottelgoed was nie want jy't nêrens plek om die goed neer te sit nie. Plafonne is oud en die deurglas waar jy die eenheid binnegaan was los. Definitief nie veilig vir kinders nie. Grasperk by swembad en voor eenhede vol papierdorings. Die woonstelle het beslis meer aandag nodig veral vir die prys wat gaste betaal. Asook die grasdak lyk gehawend. Ons sal weer die oord besoek maar sal 2 keer dink voor ons weer die woonstel eenhede boek. Verder was die res van die oord lekker. Parkering vir gaste wat inbly is nie goed beplan naby die hoof aantrekkings punt nie, as jy by die woonstelle bly is stap al uitweg, vrek ver stap, want dagbesoekers neem meeste van die parkering op.

Lorien S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorien S
Family with young children

Wonderlike atmosfeer, skoon en netjies, baie lekker vir die kinders.

Buffelspoort is een van ons gunsteling oorde, met 'n wonderlike atmosfeer en baie om te doen. Die feit dat dit skoon en netjies is, is 'n groot voordeel. Dis ons tipe mense wat daar kuier en ons geniet dit baie :)

Isobel S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isobel S
Family with young children

Veilige omgewing en kan gerus wees met klein kindertjies

Swembaddens is ten alle tye baie skoon. Omgewing netjies en almal by die oord is vriendelik en behulpsaam.

Welda T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Welda T
With friends

Ontspanne

Skoon en netjies, absoluut fantasties om in die villas te bly

Maryke H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryke H
Family with young children

Was baie lekker en als was mooi skoon

Sal definitief weer gaan

Cornelia D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelia D
Family with teenagers

Always love Buffelspoort.

The undercover pool was lovely as weather was not so good, and loved the outdoors. Pity the restaurant sitdown was not functional due to Covid rules.

Kerstin K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kerstin K
With friends

Te naby aan straat, geraas van karre was onaangenaam, vlieë 'n verpesting en eenheid het breakwater in.

Alles mooi skoon en in werkende toestand. Mense vriendelik.

Juan J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan J
With spouse/partner

Baie mooi, rustig en vriendelike mense!

Die kampeerplekke baie netjies, ablusieblokke baie skoon. Baie om te doen vir jonk en oud. Die warmwaterswembaddens heerlik en my gunsteling die borrelbaddens! Het vreeslik baie geniet en sal baie gou weer kom ontspan.

Sophie G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophie G
With spouse/partner

Heerlik, naby die Mooinooi wedding venue.

Dit was 'n heerlike naweek, behalwe vir die personeel wat nie baie vriendelik by ontvangs was nie!

Noelene S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noelene S
With spouse/partner

It was great, I will go back soon.

Told family and friends of your beautiful place, would also like to have more info on how to become a member of the ATKV. Definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik, ek sal graag binnekort weer wil kom kuier.

Het familie en vriende vertel van jul pragtige plek-sal ook graag meer inligting wil hê, hoe om 'n lid van ATKV te word. Definitief waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zandilee H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandilee H
Family with young children

Dit was baie lekker gewees, my gesin het dit baie geniet. Die beligting in die rondawel was net 'n bietjie swak gewees.

Dit was baie lekker.

Charlotte L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte L
Family with teenagers

Ons het dit terdeë geniet.

Ons het gegaan om te rus en ons het. Ons aangenome seun het baie gehad om te doen en was nie een oomblik verveeld nie. Nou doen ons eers chemo en beplan reeds ons volgende besoek aan ATKV Buffelspoort. Swembaddens is meer as genoeg en kon almal akkommodeer. Putt-putt-bane in uitstekende kondisie. Oord is netjies en skoon. Alles in oord geleë. Van restaurant tot wegneemetes tot drankwinkel. Jy parkeer jou kar by rondawel en alles is binne loopafstand.

Dale B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale B
Family with teenagers

Lekker swemvakansie.

Alhoewel dit gereën het was daar nog baie om te doen.

Chrizelda B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrizelda B
Family with young children

Relaxing.

We had a fantastic trip and rest, we even stayed an extra night. There was only one lady working at the warm swimming pool that was really rude to my 3 year old, didn't even look up from her phone. But overall great! Thank you.

Karen V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
Family with teenagers

Heerlik.

Vermaakspan was definitief die hoogtepunt. ATKV is 'n heerlike vakansiebestemming.

Michelle B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
Family with young children

Wonderlike plek met iets vir almal in die gesin om te doen.

Ons het heerlik gebly, gekuier en gespeel by Buffelspoort. Ons kinders wou letterlik nie huistoe gegaan het nie. Soveel so, hulle wil nie die jaar n Verjaarsdag partytjie hou nie, hulle wil eerder weer vir 'n naweek soontoe gaan. Ons is beslis einde Januarie weer daar! Enigste kritiek ─ miskien net die linne (comforters) op die beddens in chalets bietjie opgradeer en ook beligting by braai-area (spesifiek eenheid 135 waarin ons was), lig wat by voordeur is, is ongelukkig te swak vir braai-area om die draai. Behalwe daarvoor, kan ons regtig nie kla of fout vind nie! Dankie vir al julle gasvryheid en netjiese oord.

Anja M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja M
With spouse/partner

Great and relaxing.

The resort is stunning and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en ontspanne.

Die oord is pragtig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie W
With spouse/partner

Baie lekker en kan behoorlik uitrus.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat van die stadsgeraas wil wegkom.

Paul H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Paul H
With spouse/partner

Nie die geld die moeite werd nie.

Ons het in 'n standaard 4 bed chalet geslaap. Regtig standaard! Badkamer oud en afgeleef. Eintlik is dit belaglik duur vir die standaard van die chalet. Vir daardie tarief boek liewers elders in vir netjieser en meer updated verblyfopsie. Lyk my ook daar 'n probleem met kakkerlakke. Los liewer hierdie verblyf vir ATKV lede wat korting kry. Onthou ook van addisionele fooie wat gehef word vir bv. vermaak. Moet dit aandui op die website. ATKV dui dit wel aan op hulle website.

Jac W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jac W
With spouse/partner

Rustige vreedsaam.

Parkeer jou voertuig en loop op terrein vir alle benodigdhede en tydverdryf aktiwiteite.

Malaika S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malaika S

It was fantastic!

Will recommend it any day!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties!

Sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries W
Family with young children

It was really nice.

Will always return, thanks very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker.

Sal weer enige tyd kom. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Suzette R
With spouse/partner

Beautiful upgrade on accommodation!

Beautiful, restful. Excellent value for money. Will be back!