The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at ATKV Klein Kariba | TravelGround
+164

ATKV Klein Kariba

Resort

Review Summary

4.5 out of 5from 230 reviews for ATKV Klein Kariba
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Corlia D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia D
Family with young children

Ontspanne & genotvol

Die kinders het dit vreeslik baie geniet & so ook ons die geleentheid gegee om lekker te ontspan

Leon En Dorothy L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leon En Dorothy L
With spouse/partner

Very well set up for families.

Here children can safely play around. Sometimes forget where our children are.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed ingestel vir families.

Hier kan kinders veilig rond baljaar. Vergeet soms waar is ons kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anelé S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelé S
Family with young children

Heerlike ontspanne vakansie!

Baie dankie vir 'n goed onderhoude vakansieoord!

Carla V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
Family with young children

Awesome.

Awesome stay. Lovely weekend.

Ronel G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel G
With spouse/partner

Was heerlik, die tenthuise is goeie waarde vir geld en keurig versier. Die kombuis het alles wat benodig is vir 'n vakansie en die stoof 'n lekker bederf. Sal dit aanbeveel en vir seker weer kom.

Die tenthuise is tussen die bosse geleë en dit het 'n regte bosveldatmosfeer. Swembaddens is lekker en ons het heerlik gerus.

Zoe T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zoe T
With spouse/partner

Wonderlik en ontspannend!

Ons het dit baie geniet.

Annette G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annette G
Family with teenagers

Peaceful and relaxing!

Excellent resort for young and old!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend!

Uitstekende oord vir jonk en oud!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorien S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorien S
Family with young children

Baie aangenaam, pragtige omgewing, vriendelike diens, skoon en netjiese oord.

Ons het saam met familie in twee berghuise gebly. Wonderlike atmosfeer, baie rustig (behalwe ons bure oorkant se baba!) en pragtige omgewing. Sal beslis weer gaan, een van ons gunstelinge. Swemarea is baie aangenaam en skoon, baie om te doen vir die kinders. Oord is skoon, netjies en rustig, en dit is een redes hoekom Klein-Kariba (en seker al die ATKV-oorde) so gewild is. PS: Ons lugverkoelers in ons eenheid het wel nie gewerk met ons aankoms nie, maar hulle het dadelik iemand gestuur om dit te kom regmaak. Ons kon ook nie een die WiFi kry om te werk nie, maar dit is nie die ergste nie. Baie dankie!

Nic V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic V

Lekker en mooi tenthuis!

Alhoewel alles baie lekker en mooi is, was die konstruksie bietjie lastig. Vroegoggend het die werkers al begin woel.

Johan N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Excellent! Clean and neat throughout the resort.

Friendly staff, extremely helpful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend! Skoon en netjies regdeur die oord.

Vriendelike personeel, uiters behulpsaam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine P
With spouse/partner

Breathtaking.

We had the great privilege of getting married at ATKV Klein Kariba this weekend. Every moment was planned in detail and I didn't have one moment's stress, thanks to Bronwyn and her team.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Ons het die groot voorreg gehad om by ATKV Klein Kariba te trou die naweek. Elke oomblik was in detail beplan en ek het nie een oomblik se stres gehad nie, te danke aan Bronwyn en haar span.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenny M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny M
With friends

It was relaxing to say the least.

No issues, beautiful scenery as well as animals that wondered, so it was a fantastic stay all in all, staff are friendly and go the extra mile.

Anneli L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Anneli L
Family with young children

Very disappointed.

We were originally supposed to stay in a mountain cottage. The mountain house smelled like smoke. From kitchen to rooms, everything smelled like smoke. I talked to reception where the original lady was not helpful at all and treated me very unfriendly. The second lady was very friendly and then moved us to their log cabins. Everything was neat and looked great until it started to rain and the whole bed was soaked and we couldn't sleep there. The bedding smelled of smoke and urine again. The pool was very nice and we ate very well at the restaurant. ATKV Klein Kariba's price for accommodation is far too much for what you get and would not recommend it at all. The accommodation (all accommodation) requires a lot of work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie teleurgesteld.

Ons was veronderstel om oorspronklik in 'n berghuisie te bly. Die berghuis het orals soos rook geruik. Van kombuis tot kamers het alles na rook gestink. Ek het met ontvangs gepraat waar die oorspronklike dame glad nie hulpvaardig was nie en my baie onvriendelik hanteer het. Die tweede dame was baie vriendelik en het ons toe geskuif na hulle log cabins toe. Alles was netjies en het baie goed gelyk totdat dit begin reën het en die hele bed sopnat was en ons nie daar kon slaap nie. Die beddegoed het weer eens na rook en urine geruik. Die swembad was baie lekker en ons het heel lekker by die restaurant geëet. ATKV Klein Kariba se prys vir verblyf is heeltemal te veel vir wat jy kry en sal dit glad nie aanbeveel nie. Die verblyf (Alle verblyf) kort vreeslik baie werk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heleen K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Heleen K
With spouse/partner

Resort is beautiful. Monkeys are a huge problem.

Monkeys were a big problem, porch permanently dirty because of monkeys. Chair's cushions for porch sets were dirty and full of cigarette burns.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oord is pragtig. Ape is 'n groot las.

Ape was groot probleem stoep permanent vuil as gevoel van ape. Stoel se kussings vir stoep stel was vuil en vol sigaret brandmerke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia M
With spouse/partner

Kampterrein baie netjies en skoon.

Ons eerste keer wat ons by Klein Kariba gekamp het, voorwaar 'n plek om na terug te gaan. Oom Jan is ook baie vriendelik en het regtig diep in ons klein dogter se hart ingekruip. Dankie oom Jan, jy is werklik 'n aanwins vir Klein Kariba.

Pieter G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter G
With spouse/partner

Ons het heerlike tyd gehad behalwe dat dit gereën het maar dit het ons nie gestop nie. Ons het sommer in die reën geswem.

Skoon en netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld. Die kos by die Koswerf was heerlik.

Robert P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert P
With friends

Tranquil getaway.

We where there for a weekend, it was tranquil and the kids really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreek.

Ons was daar vir 'n naweek, dit was rustig en kinders het dit geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ananja H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ananja H
Family with young children

Fantasties!! Die kinders het dit gelove!!! Ons hou daarvan dat hulle heeltyd alles skoon hou!!

Ons sal terug wees!! Die warmswembaddens was bietjie te warm na ons sin.Tenthuise was great! Mense wat ons help afpak het en Afrikaans gepraat het ,was fantasties!!

Ofentse M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ofentse M
With spouse/partner

Excellent and wish I stayed 5 days.

Nice and excellent place to stay. Coming back Valentines celebration.

Maria C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria C
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Het ons gate uit geniet.

Rita B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rita B
Family with teenagers

Amazing.

Was a very nice getaway. The kids really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Was 'n baie lekker wegbreek. Die kids het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin V
Family with young children

Rustig en verfrissend.

Ons het in Berghut 19 gebly. Die spesifieke hut is baie privaat en goed geleë, effe knap vir 'n 6 slaper. Lugreëling was egter baie welkom. Binnehuis swembad was toe vir verbeterings maar ons is nie daarvan ingelig vooraf nie. Buite swembaddens was egter netjies en skoon. Bietjie oorvol as gevolg van skole rugby spanne wat oorheers het. Kinders het glybaan baie geniet, wanneer rugby spanne nie op was nie.

Vernon R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vernon R
With spouse/partner

Relaxing.

More information about two bedroom - especially for first time visitors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanning.

Meer inligting gee oor tweeslaapkamer ─ veral vir eerste besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theodore V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theodore V
With spouse/partner

I already want to book again.

I already want to book again. You have to make your own holiday enjoyable otherwise, sorry for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sommer al weer bespreek.

Ek sommer alweer bespreek. Jy moet jou eie vakansie lekker maak anderste jammer vir jou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kristin N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kristin N
With friends

Enjoyable.

Lovely location. Very beautiful.

Wouter P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter P
With spouse/partner

Onvergeetlike ervaring.

Personeel baie professioneel en vriendelik. Fasiliteite om almal te stimuleer. Netjies en rustige atmosfeer. Beslis weer besoek werd.

Rudaiba K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudaiba K
Family with teenagers

Definitely did not disappoint.

Check-in quick and easy. Bonus with the heat there was the three aircons. ATM onsite made it very confusing. Added feature was with loadshedding resort was fully operational with no impact. Free Wi-Fi. All pools open till 22:00 was a bonus. Safe with the security especially in the evenings was very visible. My family and I had an absolutely awesome stay which ended too soon. The only area where I would suggest a change is that at the all the outside pools there is no shade or rather very minimal shade provided.

Jurie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie F
Family with teenagers

Ongelooflike mooi en lekker plek.

Alles was fantasties. Dit is ongelooflik mooi, skoon en die personeel is vriendelik, hulpvaardig en flink. Byna al die personeel praat Afrikaans wat ook opvallend was. Die eenheid is net nie vir ses mense nie. Die slaapbank is so breed soos 'n driekwart bed en die lengte is maar ongeveer 1,2 m wat baie kort is. Nie regtig voldoende vir slaap en definitief nie vir twee kinders ouer as 10 nie.

Eveline T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eveline T

Baie lekker en rustig.

Ontspanne, rustig en die natuur is asemrowend mooi.

Sw V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sw V
Family with young children

Klein Kariba was fantasties! Beplan reeds die volgende besoek!

Netjies, vriendelik, skoon, aktiwiteite vir groot en klein! Sal Klein Kariba aanbeveel vir enige een!

Wilna V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V
Family with teenagers

Heerlik.

Baie vriendelike diens en kostes het ons sak gepas.

Etresia D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Etresia D
Family with young children

Baie lekker gekuier. Baie om te doen, veral vir klein kindertjies net jammer die eenhede is nie heeltemal op standaard nie.

In die prys ingesluit en met kennisgewing in die eenheid word eenhede sekere dae skoongemaak. Ons was vir 5 dae daar. Niemand het ooit die kombuis of badkamer skoongemaak nie. Ons het wel die Saterdag 'n rolletjie toiletpapier op die stoep gekry. Vir daardie prys verwag mens darem dat die kombuis en badkamer skoongemaak sal word. Ons was ook nie beïndruk met die kokkerotte nie.

Nicky M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky M
Family with teenagers

'n Rustige vakansie in die natuur, met tonne te doen vir tieners.

Die tenthuis was pragtig en gerieflik, personeel was baie behulpsaam en vriendelik, en die fasiliteite was baie mooi in stand gehou. Baie om te doen vir kinders en tieners, en omdat dit veilig voel kon ek ook 'n rustige vakansie geniet sonder om my oor my kind te bekommer. Die vermaakspan was baie oulik, en dit was lekker om alles in Afrikaans te geniet. Ons sal beslis weer terug wees!

Arnold J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arnold J
Family with teenagers

We will be back.

I went there as a child and thirty years later I got to take my children and we all loved it.

Linda D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda D
Family with teenagers

Heerlike vakansie!

Ons het 'n heerlike vakansie gehad met goeie vermaak en gesinspret vir almal!

Rebaone M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rebaone M
Family with young children

Please clean the youth camp tents.

The place is really beautiful we enjoyed our stay, but polish the floor or put tiles in the youth tents. Add a cupboard for storage.

Robert P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert P
Family with young children

Aangename tyd gehad.

Baie lekker tyd gehad, personeel was altyd vriendelik en daar was genoeg om te doen.

Lambert L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lambert L
Family with young children

Clean and neat.

Ablution was always kept neat and clean until 21:00. Pools always clean and staff very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Ablusie was altyd netjies en skoon gehou tot 21:00. Swembaddens altyd skoon en personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sharon V
With spouse/partner

We really enjoyed our stay at Klein Kariba.

This is a really good holiday destination.

Anien D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anien D
Family with teenagers

Heerlik.

So heerlik, die huisie in die berg, die air-con was lekker en voel heerlik in die berg.

Denisr S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denisr S
With friends

Asemrowend.

Was baie lekker, die week het te vinnig verbygegaan.

Sheila H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheila H

Nice.

Pleasant stay, thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nice.

Aangename verblyf, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sibongile M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sibongile M
With friends

Nature enjoyment and refreshing.

The place is green and screams life. Water splashes. Feel safe and secure. Buildings are beautiful and good quality. However the inside is old and needs a little bit of TLC and fumigation. We had cockroaches inside the fridge.

Philip V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
Family with teenagers

We had a good rest, thank you.

The accommodation was nice, clean and neat. Would recommend to friends and family who need a getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het lekker gerus, dankie.

Die verblyf was mooi, skoon en netjies. Sal aanbeveel vir vriende en familie wat 'n wegbreek nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kenneth M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kenneth M
With spouse/partner

Fantastic value for money.

Had a fantastic weekend great atmosphere and wonderful things to do with my two young girls. We will be back as soon as possible

Albert C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert C
Family with teenagers

Very good place to relax.

We had a very enjoyable stay and would recommend it.

Bilinda G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bilinda G
With spouse/partner

Was rustig en baie skoon.

Ons het die rustigheid baie geniet. Als was baie skoon en netjies. Alle werkers was so vriendelik en behulpsaam.

Innocent P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Innocent P
With spouse/partner

Out of this world experience.

The place is everything I've been wishing to experience for a very long time and I also love the fact that animals roam freely in their habitat which is good to see. The heated pools are amazing.

Dave B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave B
Family with young children

A very pleasant stay overall.

My kids really enjoyed their stay. We actually extended it by an extra night.

Paul V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Paul V
With spouse/partner

Very peaceful holiday.

For holidaymakers like us from Pretoria, Klein Kariba is far enough to feel like you are going on holiday, but close enough that the ride is quick and easy. Place is very well cared for and very quiet, but bring your own food and drinks as the prices in the shop within the resort are ridiculously expensive. Lots to do for a young family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige vakansie.

Vir vakansiegangers soos ons vanaf Pretoria is Klein Kariba ver genoeg om te voel jy gaan op vakansie, maar naby genoeg dat die rit vinnig en maklik is. Plek is baie goed versorg en baie rustig, vat wel jou eie eetgoed en drinkgoed saam want die pryse in die winkel binne die oord is belaglik duur. Baie om te doen vir 'n jong family.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victor R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Victor R
Family with teenagers

Excellent stay in beautiful, clean surroundings.

Definitely worth it. Peaceful and quiet.

Ranginie C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ranginie C

Spacious and tranquil.

Beautiful heated pools and beautiful gardens. Friendly people.

Doreen M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Doreen M
Family with young children

It was magnificent.

We enjoyed our stay, and will definitely visit again.

Gloria M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gloria M
With spouse/partner

A nice and quiet place.

Good place to relax.

Bets H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets H
With spouse/partner

A nice holiday destination. Well-equipped with everything that you need and very affordable.

It's a shame the unit doesn't have a back door. The apartment was inconveniently hot in the heatwave as it faces west and does not have air conditioning. Due to monkeys that can come in, you can't open the windows on the east side either, as there are no safety screens in front of the windows. So there was no draft through the apartment in the heat. Klein Kariba is a fantastic resort with all the comforts you need for a holiday. We will definitely visit the place again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lekker vakansieplek. Goed toegerus met alles wat mens benodig en baie bekostigbaar.

Dis jammer die eenheid het nie 'n agterdeur nie. Die woonstel was in die hittegolf onuithoudbaar warm aangesien dit wes front en dit beskik nie oor lugreëling nie. As gevolg van ape wat kan inkom kan mens ook nie die vensters aan die oostekant oopmaak nie, aangesien daar nie veiligheidskerms voor die vensters is nie. Daar was dus in die hitte geen trek deur die woonstel nie. Klein Kariba is 'n fantastiese oord met enige gerief wat mens op vakansie benodig. Ons sal die plek beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanet C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet C
With spouse/partner

Great.

Very nice, would go there again in the new year. The people are so friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great.

Baie lekker, sal weer gaan in die nuwe jaar, mense is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alf H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alf H
Family with young children

Stunning place.

Resort is well kept, very safe and good security. Good place to bring your family and kids.

Michael P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael P
With spouse/partner

Very nice, safe resting place.

We were very kindly received. We had a good rest. Units very well equipped. Cabin by the pond. Thank you Klein Kariba.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi, veilige rusplek.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het lekker gerus. Eenhede baie goed toegerus. Houthuis by dam. Dankie Klein Kariba.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albert C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert C
With spouse/partner

Good clean with excellent facilities.

We had a very relaxing time. Everything is so easy going and were even challenged by some. Monkeys at our log cabin.

Edith N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edith N
With friends

Awesome.

Good value for money, neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Goeie waarde vir geld, netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lilize H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lilize H
With spouse/partner

Pricey for only 1 room.

Great family resort - will definitely go back again.

Pierre F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
With spouse/partner

Simply brilliant!

From the receptionist (Yesmeen), who helped us book in, to the farewell greeting to the same person on Sunday, October 20, it was a great experience for my wife and I. The reception staff were friendly and professional. They know what they're doing. We were so comfortable at check-in, it almost felt as if we were coming home after a long journey! The accommodation is great. What was remarkable when we unlocked and entered the door, our room was nice and cool. The air conditioning was already switched on, as if we were expected! Excellent! The restaurant (Koswerf) staff, chef, cashier, bar staff and also the waiters did a great job. Everyone was very friendly and made you feel at ease and at home, as if you were in your own kitchen. We met Rooi Jan on site and joked with each other, as if we were old friends. To sum it all up, it was a memorable experience. The first time in 25 years I was able to take my wife away alone for a weekend getaway and it was all worth it! Every little bit of it. It was as if Klein Kariba's staff knew this to be the case. Rooi Jan, thank you to you and your staff, it was great fun. We are already planning on your next visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig, dit was briljant!

Van die ontvangsdame (Yesmeen de Gouveia), by wie ons ingeteken het, tot by die afskeidsgroet by dieselfde persoon op Sondag 20 Oktober, was dit slegs 'n fees vir my en my vrou. Die ontvangspersoneel was vriendelik en professioneel. Hulle weet wat hul doen. Ons is so op ons gemak laat voel tydens inteken, dit het amper gevoel of ons tuisgekom het na 'n lang reis! Die akkommodasie is uit die boonste gestoeltes. Wat opmerklik was toe ons die deur van ons kamer oopsluit en binnegaan, was die lekker koel vertrek. Die lugversorging was reeds aangeskakel, asof ons verwag was teen 'n sekere tyd! Uitstekend! Die restaurant (Koswerf) se personeel, sjef, kassier, kroegpersoneel en ook die kelners het hulself uiters goed van hul taak gekwyt. Almal was baie vriendelik en het jou op jou gemak en tuis laat voel, asof jy in jou eie kombuis is. Ons het vir Rooi Jan ontmoet op die terrein en ligweg met mekaar geskerts, so asof ons ou vrinne was. Om alles op te som, dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die eerste maal in 25 jaar wat ek in staat was om my vrou alleen weg te kon neem vir 'n naweekwegbreek en dit alles was die moeite werd! Elke liewe stukkie daarvan. Dis asof Klein Kariba se personeel geweet het dat dit die geval was. Rooi Jan, dankie vir jou en jou personeel, dit was baie lekker. Ons beplan reeds aan die volgende besoek by julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frik S

Excellent location and amenities.

Very impressed with the resort, friendly and very helpful staff. Various activities and swimming pools. Camping facilities excellent and also wheelchair friendly. Everything very neat and well organized, will definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging en geriewe.

Baie beïndruk met die oord, vriendelike en baie hulpvaardige personeel. Verskeie aktiwiteite en swembaddens. Kampgeriewe uitstekend en ook rolstoelvriendelik. Alles baie netjies en goed georganiseerd, sal hulle beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne D
Family with young children

Very nice, but the log house needs a revamp!

Had a very nice stay, Klein Kariba is beautiful! The log house needs a bit of work ─ maybe a revamp to get everything nice again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker maar Houthuis kort 'n revamp!

Baie lekker gebly, Klein Kariba is pragtig! Houthuise kort bietjie aandag - miskien 'n revamp om alles weer mooi te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lofty V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lofty V
With spouse/partner

Fantastic.

Always nice to get away even if just for a weekend to where luxury and nature meet. Very good resort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Altyd heerlik om selfs net vir naweek weg te breek waar luuksheid en natuur hande vat. Baie goeie oord.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wian D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wian D
Family with teenagers

Baie netjiese en skoon verblyf in die natuur.

Vriendelike personeel. Houthuis baie netjies en skoon. Sekuriteit baie goed. Ontbyt in die restaurant waarde vir geld.

Ansie D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ansie D
Family with young children

Verblyf was goed.

Ons verblyf op Klein Kariba was baie goed, by aankoms het daar 2 mans reggestaan om te help met kampopslaan wat ons baie waardeer het aangesien my man se gesondheid swak is en sy neef wat saam ons was onlangs 'n groot rug operasie gehad het. Die kleedkamers en oor die algemeen die oord is altyd baie skoon en netjies ongeag die tyd van dag of nag. Ons was baie teleurgestel omdat die onderdakswembad buite aksie was en ons nie in kennis gestel is nie het dit by ander kampeerders uitgevind het nadat ons reeds ingeboek en kamp opgeslaan het. Dit was 'n teleurstelling aangesien ons juis die onderdakswembad verkies a.g.v. my man se gesondheid en die klein kinders in ons groep, wat ons rustydjie 'n knou gegee het. Verder is daar yskaste beskikbaar te huur teen R50 per dag, ons was gelukkig genoeg om een te kry wat nie werk nie en omdat ons net elke tweede dag by die yskas draai vir nuwe vleis het ons skade gely. Die vleis was reeds ontdooi en het gestink toe ons op die afgekom het.

Anna-mart M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-mart M
With friends

Neat and clean.

Very nice and relaxed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Baie lekker en ontspanne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gelanda F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Gelanda F
Family with teenagers

Disappointed with our stay.

I was very disappointed by my stay at ATKV Klein Kariba. What is presented in the photos on the website is not what we got. We had booked the log cabins at the dam, which the website depicted as cabins on the dam with gorgeous views. We were put into Cabin 2, which had no view of the dam, in fact no view at all. The trees were right against the balcony blocking any view, and the tree had old dishcloths and plastic bags in them. Below the balcony, there was a fair amount of rubbish. The main bedroom had a double bed, which had a dip in the middle so you spent the whole night fighting yourself from rolling into your partner. The service from the kitchen in the restaurant was very slow, waiting an average for your meal of 25 minutes from time of order and when we finally got our meal, our medium steaks were gray and not medium as ordered. We had also booked quad bike rides and unfortunately the lady in the information desk booked the wrong time and we missed our slot. We were not prepared to spend another night there and checked out before 9:30 that morning. Very disappointed because we were really looking forward our holiday. When I go away on holiday, I expect to get the same or better than I have at home, this was not the case.

Johan S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with young children

Kleutervriendelike, aangename wegbreek, bobbejane en ape net regtig 'n pes.

Baie aangename, netjiese verblyf met allerhande vermaak vir die kinders. Lekker kafee. Baie vriendelike Afrikaanse diens oral. Die bobbejane en ape is net regtig 'n pes. Dis een ding om jou voordeur toe te hou vir bobbejane, maar as jy nog jou ruite ook heeltyd moet toe hou vir ape raak dit onplesierig (baie warm) in die huis, veral snags. Meer kan gedoen word om die ruite met gaas of sifdraad of iets dergliks toe te maak dat mens darem die ruite kan oop hou.

Tamlyn C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamlyn C
Family with young children

Dit was uitstekend.

Ons het 'n baie lekker paar dae gehad, daar was baie om te doen en sien vir ons en die twee kinders. Sal enige een aanbeveel om oor te bly. Die tenthuise was uitstekend.

Weener F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Weener F
Family with young children

Definitely one that we will do again and again.

Klein Kariba is truly a place for everyone to enjoy!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut een wat ons weer en weer sal doen.

Klien Kariba is werklik 'n plek waar almal hulle kan geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Weich H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Weich H
With spouse/partner

Outstanding camping and resort facilities.

Would come back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende kamp- en oordgeriewe.

Sal weer en weer terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria E
With spouse/partner

Fantastiese diens, vriendelike staf, skoon kamer en oord.

Die lekkerste verblyf in 'n lang tyd.

Pfunzo M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pfunzo M
Family with young children

Amazing experience.

The staff were very friendly.

Andries P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries P
With spouse/partner

Diamond suite is pragtig en privaat.

Sal spesifiek die baie spesiale suite weer later bespreek.

Bronwyn N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn N
Family with young children

Great holiday for the kids.

See stars.

ATKV Klein Kariba's response

Dear ATKV Klein-Kariba Guest,
Thank you for your feedback regarding your experience at Klein-Kariba. We would like to thank you for sending us your feedback and we hope to see you in the near future again.
Kind regards

ATKV Klein Kariba
Melissa S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa S
Family with young children

Relaxing.

It was a very nice place, clean and neat! Enough to keep children busy and the food at the restaurant was fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend.

Dit was 'n baie lekker plek gewees, skoon en netjies! Genoeg om kinders besig te hou en die kos by restaurant was fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

ATKV Klein Kariba's response

Beste Melissa,

Baie dankie vir u terugvoer rakende u ondervinding by Klein-Kariba.

Ons wil u graag bedank dat u vir ons die terugvoer gestuur het en ons is bly dat u die wegbreek geniet het.

Vriendelike groete,

ATKV Klein Kariba
Chris G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris G
Family with young children

Perfek vir klein kinders en ouer kinders.

Pragtige berghuise. Berghuise is nader aan swemarea as die houthuise. Het laas 'n houthuis gevat en moes elke keer "ver" ry swembad toe. Kon die keer met gemak stap alhoewel die opdraandes so steil is dat ons tog gery het, maar dis nader aan die swem/speel area. Air con in hoofvertrek en hoofslaapkamer is lekker. Alles wat mens kort. Lekker plek. Perfek vir klein kindertjies. Klomp klimrame en speelarea en klein vlak swembadjie vir kinders.

ATKV Klein Kariba's response

Beste Chris,

Baie dankie vir u terugvoer rakende u ondervinding by Klein-Kariba.

Ons wil u graag bedank dat u vir ons die terugvoer gestuur het en ons is bly dat u die wegbreek geniet het.
Ons hoop ons sien u binnekort weer op die oord.

Vriendelike groete,


ATKV Klein Kariba
Werner R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner R
Family with teenagers

Fantastiese diens en atmosfeer!

Die studente het 'n heerlike atmosfeer geskep.

ATKV Klein Kariba's response

Beste Werner,

Baie dankie vir u terugvoer rakende u ondervinding by Klein-Kariba.

Ons wil u graag bedank dat u vir ons die terugvoer gestuur het en ons is bly dat u die wegbreek geniet het.
Ons hoop ons sien u binnekort weer op die oord.

Vriendelike groete,


ATKV Klein Kariba
Martin C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin C
With friends

Dit was baie rustig en ontspanne.

Die oord is baie lekker en al die geriewe, maar die restaurant was pateties, die diens baie swak en die kos pateties voorgesit.

Belinda V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda V
Family with young children

Dit was ongelooflik lekker.

Daar was soveel om te doen vir die kinders ─ jonk en oud. En als was so skoon en netjies. Ons sal definitief terugkom.

Andre S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre S
With spouse/partner

Relaxing and peaceful.

It would be great if management can put up a net at the volleyball court. A lot of balls are lost. Is it possible to add a slide for kids ages 4 to 10 years? The current stream is to powerful for small children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend en rustig.

Kan die bstuur 'n net opsit by die Vollyball baan, baie balle gaan verlore in die spruit? Is dit moontlik vir 'n waterglybaan vir ouderdom 4 - 10 jaar? Die bestaande stroom is te sterk vir kleiner kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Doug G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doug G
With spouse/partner

Will return.

Excellent getaway resort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer teruggaan.

Dit is 'n uitstekende wegbreek-oord.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helen L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Helen L
Family with young children

Good amenities, well run but accommodation (flats) are very sardine-like on top of each other.

Staying in the flats, at best the neighbours understand courtesy and respect boundaries. The noise in the restaurant was unbearable. But generally enjoyed the stay and the amenities.

Kotie P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie P
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Ons was in 'n kamer bespreek. Na probleme daar, het Peter Mtlala ons na die Diamant-suite verskuif. Wat 'n pragtige plek. Die diens, hulpvaardigheid en vriendelikheid van al die personeel oral op die oord is 5 ster.

Marie'' K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marie'' K
Family with teenagers

Vriendelike personeel, skoon geriewe en wooneenhede.

Geriewe is skoon. Personeel vriendelik en behulpsaam. Een negatiewe aspek is die beheer by veral die warm swembad. Gaste sit op trappe en maak dit ongerieflik vir mense met gewigsprobleme wat moeilik met trappe op- en afklim. Veiligheidswag sit in hoekie en geen beheer oor fasiliteit.

Engela C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Engela C
With friends

Ruim en goed toegerus.

Heerlike ontspanne, ruim oord wat baie goed onderhou word. Die spa kan dalk bietjie opgradeer word.

Marion S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5