Atlantic 117
17 reviews
Self Catering
Location
- Guests think Atlantic 117 is in a very good location
- 117 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Western Cape
16 mile staproete, maw u kan ver stap langs die see. Mooiste sonsondergange. Volstruise besoek die dorp gereeld. Skilpaaie, patryse en ander diere elke dag te sien. Restaurant beskikbaar. Spar, apteek en petrolstasie. Verskeie wynroetes naby gelee. Naby Darling bekend vir Evita se Peron. Naby Langebaan Lagoon. Weskus roete pragtig met sy dorpe om te besoek. Kom geniet n belewenis van rustigheid.
From R1 650
per night (for 5 people)
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 117 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Western Cape
- All ages welcome