The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Atlantic 117 | TravelGround
+9

Atlantic 117

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 17 reviews for Atlantic 117
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Jayne H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jayne H
Family with teenagers

The home was comfortable, clean and met most of our needs.

Very nice home, it backs onto a nature reserve and you can hear the sea. Great place to rest.

André V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André V
With spouse/partner

Dit was fantasies en rustig.

Die huis is baie mooi. Sal definitief aanbeveel vir almal.

Elde G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elde G
With spouse/partner

Baie lekker plek.

Dit is regtig 'n baie mooi huis. Die foto's moet egter bygewerk word. Die garage is nou 'n woonstel waar die eienaars woon. Dit bly 'n great plek. Ons het baie lekker gebly.

Rozelle P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozelle P

Atlantic 117 was net 'n fantastiese ondervinding.

Pragtige ligging met die landskap aan die agterkant, rustige atmosfeer, stunning vakansiehuis, fantastiese vriendelike mense. Yzerfontein is pragtig en Atlantic 117 definitief 'n wenner. Ek beveel hul 100% aan en sal definitief weer terug gaan. Dit was ons huis weg van die huis, met al die geriewe om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die plek is pragtig, goed toegerus, skoon met 'n rustige atmosfeer met baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ek het ook die feit uiters waardeer dat my bejaarde ouers wat swak loop en beweeg geen probleme gehad het nie en hul ook die vakansie sonder probleme saam met ons kon geniet by Atlantic.

Hein L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hein L
With spouse/partner

Wonderful.

Place is very neat and owner very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Plek is baie netjies en eienaar baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christal M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christal M

Verkwikkend.

Rustig, netjies, skoon en alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf in 'n stil omgewing.

John B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John B

Very peaceful weekend.

The accommodation was first class, we just wanted to relax for the weekend and we could definitely do that.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige naweek.

Die verblyf was eerste klas, ons wou net rustig wees vir die naweek en kon ten volle daarin slaag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Atlantic 117's response

Baie dankie, kom weer.

Atlantic 117
Jana N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana N

Goed toegerus, mooi en baie rustig. Heerlike wegbreek!

Gemaklik en goeie waarde vir geld.

Hendrik S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With friends

Value for money.

Very neat and lovely, quiet environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie netjies en heerlike stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynne P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne P
Family with teenagers

Outstanding reception and accommodation.

Value for money. Very neat with outstanding service in very safe area and easy to find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fenominaal en uitstekende ontvangs en verblyf.

Waarde vir geld. Pynlik netjies met uitstekende diens in baie veilige omgewing en maklik om te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shandré R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shandré R
Family with young children

Goed vir die siel.

Die verblyf was beter as wat verwag was. Alles is so mooi en gemaklik.

Liezl N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl N

Ongelooflik lekker!

Ongelooflike paar dae gehad. Baie dankie ook vir gasvryheid en vriendelikheid. Het dadelik baie welkom gevoel. Ek sal definitief plek aanbeveel by vriende en familie!

Atlantic 117's response

Dankie julle en baie dankie dat julle die huis so skoon gelos het sou nooit kon se iemand het vir 3 dae daar gebly nie
Fritz en Sandra

Atlantic 117
Andrich B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrich B
With spouse/partner

Uitstekend.

Mense was vriendelik, baie behulpsaam en net 'n uitstekende plek om weg te breek.

Nic L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic L
With spouse/partner

Baie lekker - Fritz was 'n great host. Heerlik gebly!

Alles 100% dankie! Beveel aan.

Atlantic 117's response

Dankie julle. Kom kuier gerus weer en bring volgende keer die honde-kinders, hulle is ook welkom.

Atlantic 117
Lee-anne B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne B

Dit was fantasties!

Ons wou sommer langer bly want dit is regtig 'n pragtige plekkie. Fritz en Sandra is oulike mense en laat mens baie welkom voel.

Mea V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mea V

Pragtige uitsig oor die fynbos.

Sien sterre.

Gabriella L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gabriella L
Family with young children

An absolute perfect stay.

The stay was absolutely perfect. The house was neat, tidy and spacious. And most importantly was child friendly.

Atlantic 117's response

Thank you for this review, only a pleasure.

Atlantic 117
From R1 650
per night (for 5 people)
From R1 650
per night (for 5 people)
From R1 650
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 117 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQMhA87bbxZKSVwmGeiN01FFKO1M37jgQpgrjjvdPN6jnmkVXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 650  per night (for 5 people) 17 5 1 5 117 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.363817167677 18.167293587793
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!