Knysna Accommodation at Augusta Bay Knysna | TravelGround
+12

Augusta Bay Knysna

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Augusta Bay Knysna
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Chris V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
Family with young children

Ongelooflike ervaring.

Ons het baie lekker gebly, groot bederfplek, sal dit vir seker weer gebruik as ek in Knysna kom oornag. Goed ingerig, mooi uitsig oor die see, ontbyt baie lekker, ongelooflike gasvryheid beleef.

Martie M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martie M
With spouse/partner

Heerlik! Baie mooi uitsig, netjiese kamers, smaaklike ontbyt en vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou.

Ons het 'n heerlike wegbreek na Knysna toe gehad. Die gastehuis is goed geleë met netjiese kamers en pragtige uitsig oor die Knysa strandmeer. Die ontbyt was heerlik en die omgewing is baie netjies. Ons wou lekker ontspan en die gastehuis het daartoe bygedra. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Philip M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip M
With spouse/partner

Awesome place to stay.

I would recommend Augusta to anyone. This place is beautifully located, the facilities are top quality and breakfast is excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome blyplek.

Ek sal Augusta bay vir enige iemand voorstel. Die blyplek is pragtige geleë, die geriewe is top gehalte en die ontbyt is voortreflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Des M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Des M
With spouse/partner

Comfortable and well situated guest house.

Beautiful location. Very friendly and helpful host/hostess. Really liked the variety of breakfasts available. Provides an excellent base to explore the Knysna/Plettenburg Bay areas.

Janet D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet D
With spouse/partner

Tweede keer wat ons hier tuisgaan en sal weer bespreek.

Baie aangenaam asook gasvry ontvang. Ek stel voor dat hulle tafelmatjies vir koppies en glase uitsit om te voorkom dat die hout baie verder verweer. Kamer aangenaam en skoon, maar begin bietjie "gebruik" voel. Min vloermatjies in die badkamer en handdoeke bietjie gevlek, alhoewel skoon.

Leana S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana S
Individual traveler

Amazing!

Goeie ligging en geriewe.

Marius B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius B
With spouse/partner

Perfekte ligging en vriendelike diens!

Vriendelike gasheer en goeie diens op 'n baie spesiale ligging.

Kotze V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotze V
With spouse/partner

Baie goeie verblyf met puik ligging.

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Patricia U - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia U
With spouse/partner

Lovely, will be back!

Met all needs in terms of comfort, convenience, location. Breakfast delicious! Thanks Lea for making us feel so welcome and cared for.

Annelise B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelise B
With friends

Location, location, location - kan nie beter nie!

Ons het 2 lieflike dae hier deurgebring. Die nabyheid aan die Heads was fantasties. Dit is jammer dat 'n 5-ster verblyf nie die nodige aandag gee om elke dag die koffie/tee/sepies te vervang nie. Maar ek sal weer daar bly in die toekoms. Die persoon wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Dankie.

From R1 300
per night (sleeps 2)
From R1 300
per night (sleeps 2)
From R1 300
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 30 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMTk5OGJjLTEyM2YtNDY5ZC1iNTNmLTI2NjM2Y2I3NmYxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 30 George Rex Drive The Heads 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -34.076425516615 23.060925006866
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com