The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Auld House B&B | TravelGround
+6

Auld House B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 6 reviews for Auld House B&B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Colette S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Colette S
With spouse/partner

Gesellige Gastehuis met karakter

Carol Ann is beslis a gasvrou duisend. Kamer is netjies ingerig en gemaklik vir n vinnige oornag verblyf. Ontbyt was heerlik.

Henk P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk P
With friends

Heerlike "upper class" oornagplek met `n warm ouwêreldse sjarme en innemende huiseienares wat na al jou (reis)behoeftes omsien.

Wat `n aangename verrassing was Auld House nie. Goed geleë, maklik bereikbaar, met veilige parkering. Pragtig gerestoureerde huis met die mooiste slaap en en suite badkamers, keurig en smaakvol gemeubileerd. Ons het heerlik aanklank gevind by Carol Ann,die eienares, en haar rescue hond Ollie, kort vir Oliver. Dit was `n openbare vakansiedag, en baie restaurante was toe, maar Carol Ann het baie moeite gedoen om vooraf uit te vind waar ons wel aandete kon kry. Toe egter reeds so lekker begin vertoef in haar pragtige huis, dat ons sommer wegneem ete gekry het, en tot laat saam met haar om die eetkamertafel gesit en kuier het. Ontbyt was soos te verwagte smullekker, na vroegoggend koffie op die stoep, en ons het regtig as vriende afskeid geneem van Carol Ann en Ollie.

Elma D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma D
On business

Wonderlik!

Lekker gebly, vriendelike diens, baie dankie!

Auld House B&B's response

Baie dankie, ek is bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Carol Anne

Auld House B&B
Somerset House P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Somerset House P
On business

Great place to stay.

Excellent service, caters for dietary needs. Friendly, welcoming and attention to detail.

Auld House B&B's response

Many thanks for reviewing Auld House.

Kind regards
Carol Anne

Auld House B&B
Nina V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nina V
On business

Fantastiese verblyf, met toegewyde aandag aan detail.

Fantastiese verblyf, met toegewyde aandag aan detail; die plek is silwerskoon en keurig gemeubileer; die personeel vriendelik en hulpvaardig.

Ilse D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse D
Individual traveler

Dit was skoon, gerieflik en baie mooi en netjies.

Carol-Anne is 'n wonderlike gasvrou en haar aandag ten opsigte van die detail en klein dingetjies was ongelooflik. Alles was baie mooi aangebied en ek het elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet. Ek sal beslis weer daar bly!

Auld House B&B's response

Thank you Ilse, I enjoyed hosting you and hope to see you again soon.
Kind wishes.
Carol Anne
Auld House B

Auld House B&B
From R1 150
per night (for 2 people)
From R1 150
per night (for 2 people)
From R1 150
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Lawrence Street, Grahamstown, 6139, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjJkMWMyLTgwYTUtNGUyYy1iOTk2LTkyNmFhMjY5N2ZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 150  per night (for 2 people) 6 5 1 5 12 Lawrence Street Grahamstown 6139 Eastern Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -33.31514975858 26.5330939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!