Avemore Eikehof No 2
Review Summary
Bernard E - Jan 2020
Overall score
Perfek en lekker sentraal geleë.
Avemore Eikehof No 2's response
Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit was lekker om jou te verwelkom by Avemore, hoop om jou sommer baie gou weer te sien.
Onthou Avemore bestaan uit twaalf eenhede van hulle so ruim as drie slaapkamer, laat weet net dan stuur ons vir jou detail vir jou volgende Stellenbosch besoek, alles van die beste
Elmien D - Aug 2019
Overall score
Secure parking, good security, walking distance to everything and clean and tidy.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige parkering, goeie sekuriteit, loopafstand van alles en silwerskoon en netjies.
Baie maklik ingeklok. Ons is heeltyd op hoogte gehou oor die proses. Elana was 24 uur beskikbaar per WhatsApp en selfoon om enige probleme of navrae te hanteer. Linne is van uitstekende gehalte. Alles is silwerskoon en netjies. Die kombuisie is volledig toegerus met 3 koffiemasjiene/toebehore. Sal beslis weer daar bly. Koswinkels is stapafstand. Daar is pragtige restaurante en kuierplekkies om die draai. Veilige onderdakparkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Avemore Eikehof No 2's response
Baie dankie Elmien vir die mooi resensie.
Dit was baie lekker om julle by Avemore te akkommodeer. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch.
Marie M - Mar 2019
Overall score
Absolutely wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlike ervaring.
Die woonstel is goed geleë, alle kommunikasie was goed en deeglike aanwysings en inligting goed deurgegee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Avemore Eikehof No 2's response
Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch, onthou gerus Avemore het 'n lekker verskeidenheid eenhede party baie groot as jou hele gesin wil saamkom. Mooi dag vir jou.
Jaco A - Apr 2018
Overall score
Visit in Stellenbosch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kuier in Stellenbosch.
Baie mooi en luukse woonstel in die dorp. Naby aan alles. Beveel dit sterk aan. Die diens van Elana is van top gehalte. Ons sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Avemore Eikehof No 2's response
Beste Jaco,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons hoop ons sien jou sommer baie gou weer in een van Avemore se eenhede.
Albert D - Mar 2018
Overall score
My verblyf was aangenaam.
Avemore Eikehof No 2's response
Goeie middag Albert, vreeslik dankie vir jou mooi boodskap.
Robert N - Nov 2017
Overall score
Netjies, sentraal en goeie waarde vir geld.
Avemore Eikehof No 2's response
Dankie vir jou mooi boodskap, ons verwelkom julle enige tyd terug by Avemore. Onthou asseblief, ons besit 11 pragtige selfsorg eenhede waarvan jy kan kies met jou volgende besoek.
Vera V - Oct 2017
Overall score
Ideaal geleë. Skoon, netjies en vriendelike kliëntediens.
Avemore Eikehof No 2's response
Hi Vera, vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit was baie lekker om julle by Avemore te huisves. Onthou gerus Avemore bestaan uit 11 pragtige eenhede, en ons verwelkom julle graag terug.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 80 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome