B@Home
Review Summary
Petrus S - Oct 2020
Overall score
Baie lekker stil en sal graag weer daar wil gaan woon.
B@Home's response
Goeiedag Petrus
Baie dankie vir julle mooi kommentaar. Ons waardeer julle!
Ons laat kyk definitief na die motorhuisdeur.
Groete
Sue
Pamela N - Dec 2019
Overall score
We had a lovely stay.
Angelique D - Sep 2019
Overall score
Netjies en vriendelike diens van personeel. Baie dankie.
B@Home's response
Liewe Angelique,
Watter voorreg om julle te kon akkommodeer. Dankie vir julle opbouende kommentaar.
Groete
Sue
Stefan K - Sep 2019
Overall score
Ruim, bekostigbare verblyf vir 'n gesin.
B@Home's response
Hallo Stefan,
Baie dankie vir jou aanmoedigende woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle te ontvang.
Groete
Sue
Martine B - Aug 2019
Overall score
Spacious cottage.
B@Home's response
Good day Martine,
I was really sad when reading ýour comment. I set up a staff meeting to assess the situation. We view this comment in a very serious light and are putting the necessary measures into place to avoid a recurrence.
Thank you for awarding us 4 stars for service, security and value for money.
We appreciate your opinion. It keeps us alert.
Regards,
Sue
Jakob S - Jul 2019
Overall score
Netball coaches found the venue very neat and the staff very accommodating.
B@Home's response
Good day
Thank you dear guests from New Castle for your kind words. We sincerely appreciate it.
Kindest regards
Sue
Marian R - Feb 2019
Overall score
Lovely, peaceful environment, ideal for a breakaway and to shut off.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige omgewing, ideaal vir wegbreek en afskakel.
Baie vriendelik en gasvry, bietjie uit die pad uit, maar ideaal as jy wil afskakel en stilte om jou wil hê. Netjies en skoon, lieflike tuin en swembad om in af te koel op die hittige dae. Het heerlik gebly, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
B@Home's response
Goeiedag Marian,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit so baie dat julle ons gastehuisverblyf geniet het.
Dit was lekker om julle te ontvang.
Seen vorentoe,
Sue
Erik R - Dec 2018
Overall score
Had a great stay, pleasant people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, aangename mense.
Gastehuis was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
B@Home's response
Beste Marianne,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Baie seën vir jou.
Groete,
Sue
Andre L - Nov 2018
Overall score
Nice and peaceful. Feels like the farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig. Voel soos die plaas.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
B@Home's response
Goeiedag Andre,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer elke positiewe punt. Dit motiveer my span.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete.
Sue
Yusuf B - Nov 2018
Overall score
The Staff of B@Home are simply amazing
B@Home's response
Good day Yusuf,
Thank you very much for your positive review. We enjoy hosting you and are looking forward to having you again.
Kindest regards,
Sue
Gansen R - Oct 2018
Overall score
Very neat well taken care of accommodation.
B@Home's response
Good day Gansen,
Thank you so much for your kind and positive review. It means a lot to me and encourages my staff. Please visit us again.
Kindest regards,
Sue
Thandiswa N - Jul 2018
Overall score
I had a great stay and there was good communication.
B@Home's response
Dear Thandiswa,
Thank you a lot for your rating and review. It means so much to us.
May you and your friends be blessed. We would love to have you again.
Warm regards,
Sue
Retha V - Jun 2018
Overall score
Tien uit tien vir julle. Dit was baie lekker om by julle te kon oorgeslaap het.
B@Home's response
Liewe Retha,
Baie dankie vir jou mooi positiewe woorde. Jy het geen idee hoe baie dit vir my en Winny beteken nie.
Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Sue
Adele B - Mar 2018
Overall score
Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.
B@Home's response
Baie dankie Adele
Jy het geen idee hoe baie dit vir ons beteken nie.
Wees geseën.
Groete
Sue
John M - Jan 2018
Overall score
Dit het my verwagtinge oortref. Baie dankie vir die gasvryheid.
B@Home's response
Goeiedag John,
Watter voorreg was dit nie om julle goeie mense van Namibie hier te ontvang nie. Dankie vir die mooi verwysing. Dis sowaar 'n seëning van bo.
Mag dit met julle baie goed gaan. Ons hoop om julle weer te ontvang.
Baie groete,
Sue
Marinda S - Nov 2017
Overall score
Uit die boonste rakke.
Read moreB@Home's response
Liewe Marinda,
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Groete,
Sue
Ga C - Oct 2017
Overall score
As a family we felt at home, private setup.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As gesin was ons tuis, privaat en ingerig.
Die diens was puik. Ons sal definitief weer so ver ry om by hulle oor te slaap. Daar was 'n dame met die naam van Winnie. Sy kort 'n verhoging. Haar persoonlikheid is van top gehalte asook haar kliëntediens. Ons sê baie dankie aan haar. Die plek is veilig en selfs die kinders geniet dit terdeë. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
B@Home's response
Goeiedag
Dankie Ga vir julle kommentaar. My dames is in die wolke. Ons waardeer julle terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Sue
Harry J - Oct 2013
Overall score
Dit was wonderlik en fantasties; sal glad nie omgee om weer vir 'n naweek te gaan nie.
Janina O - Sep 2013
Overall score
Dit was heerlik en baie rustig.
Sharon W - Oct 2011
Overall score
Great place to stay, I will utilise it when I visit Gauteng again.
Leon M - Apr 2011
Overall score
Good for emergency stay but not first choice.
B@Home's response
Good day Leon
I need to let you know that we have indeed upgraded and improved over the years.
Thanks for the comments. We took it to heart and upgraded as budget allowed.
Just a note: When you visited us, my mother, who assisted me with the guest house was in ICU after a stroke - and I do apologise that things fell through the cracks at that stage.
Kindest regards,
Sue and team
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 5 Lyster Avenue, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- All ages welcome