The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at B30 Alikreukel | TravelGround
+25

B30 Alikreukel

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 33 reviews for B30 Alikreukel
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Leon K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
Family with teenagers

Kry meer as waarvoor jy betaal.

As 'n gesin kon ons nie vir 'n beter blyplek gevra het as B30 Alikreukel nie. Die eenheid is een van die skoonste en bes ingerigte eenhede waarin ons nog vakansie gehou het. Jy dink daaraan, en dis daar. Die kinders was mal oor die boonste verdieping wat basies as 'n tweede blyplek dien. Baie sentraal geleë en die gasvrou was uitstekend. Sal vir seker weer daar tuisgaan en beveel B30 aan.

Karina V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina V
With spouse/partner

Fantastiese verblyf, ons sal beslis weer in B30 Alikreukel wil gaan ontspan!

Heerlike ruim home away from home. Alles was mooi skoon en netjies, met genoeg eetgerei van alles. Dankie Heloise, jou reëlings was vriendelik, puik en professioneel. Ons sal B30 Alikreukel met vrymoedigheid vir almal aanbeveel!

Francois M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois M
With friends

Very good accommodation, close to everything and safe parking and area.

Hartenbos is a great area for holidays, it's central and offers a lot to do.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie verblyf, naby alles en veilige parkering en area.

Hartenbos is 'n baie goeie area om vakansie te hou, is sentraal en bied mens baie om te doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus V

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is goed geleë, bied baie ruimte en is uitstekend toegerus. Heloise was deurgaans bereikbaar en hulpvaardig. Wat ons gemis het was om op 'n balkon te kon sit en oor die see te staar. Ons sal die woonstel enige tyd aanbeveel.

Gareth L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth L
With friends

Excellent accommodation.

We enjoyed our stay and would definitely highly recommend this.

Celia K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celia K
With friends

Heerlik, netjies en baie goed toegerus.

Die woonstel is mooi gemeubileerd. Alles was skoon en netjies. Dit is regtig baie goed toegerus - alles wat mens nodig het is reeds daar. Veral die kombuis is goed toegerus met ordentlike skêrmessies en als! Was heerlik om daar te bly. Kan dit vir seker aanbeveel.

Cavell L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cavell L
With friends

Fantastic apartment!

Great location, plenty of space, fantastic service and communication from the owner.

Andre J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With spouse/partner

Baie netjiese, goed toegeruste en gerieflike eenheid.

Ons het baie lekker gebly in hierdie netjiese, goed toegeruste en gerieflike eenheid.

Carole D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carole D
Individual traveler

Great.

Baie skoon, netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Fazlen J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fazlen J
Family with young children

My husband and I decided to go to B30 Alikreukel for the second time as he loved the apartment, view and distance from the ocean and comfort it provided.

Loved it, as it is quiet and it accommodates all. Love the tranquility hence the reason why we book off season holidays as we don't like the rush.

Erika P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika P
Family with teenagers

Baie netjiese, bekostigbare en volledig toegeruste woonstel met die perfekte ligging.

Ons was baie beïndruk met die woonstel. Dit was absoluut waarde vir geld. Alles was perfek! Ons is goed ingelig en voor die tyd gekontak in verband met waar ons die sleutel kan kry. Die woonstel is baie netjies, goed toegerus en die ligging is perfek. Ons sal beslis weer daar boek as ons woonplek in Hartenbos benodig.

Hein O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein O

Baie oulike verblyf wat voldoen aan alle verwagtinge.

Heerlik gebly. Die huis was netjies en skoon en het voldoen aan al ons verwagtinge. Sal definitief terug wees.

Marianne L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marianne L
With spouse/partner

Peaceful.

The apartment was very well furnished and neat. It was however on the third floor and not the second as mentioned. As we are both quite above 70 years old, the up and down was quite problematic. We feel that it could be mentioned that it is not senior-friendly, both of us are quite fit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die woonstel was baie goed toegerus en netjies. Dit is egter op derde verdieping nie tweede soos genoem nie. Aangesien ons albei redelik bo 70 jaar is, was die op en af nogals bietjie problematies. Ons voel dat dit gerus genoem kan word dat dit nie senior-vriendelik is nie, beide van ons is redelik fiks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

B30 Alikreukel's response

Goeie dag, dankie vir die terugvoering. Die woonstel is op die tweede vloer soos besprekingsdokument aandui asook dat daar nie hyser in gebou is nie. Ek dink u verwar die vlakke. Dit is grondvloer, eerste vloer, tweede vloer. Jammer dat die trappe vir julle moeilik was.

B30 Alikreukel
Carlien M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carlien M
Family with young children

Voldoende slaapplek en goed toegerus. Geen hysbak nie wat dit moeilik maak vir ouer mense met swaar bagasie.

Woonstel ruik permanent na sigaretrook, en dit het hewige hooikoors en irritasie veroorsaak.

Rudie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie B

Goeie waarde vir geld.

Ek was wel nie bewus daarvan dat daar nie badhanddoeke beskikbaar is nie.

Verenia J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verenia J
With friends

Uitstekende plekkie!

Ons het baie lekker gekuier. Die plek is ten volle uitgerus en ons het niks ekstra nodig gehad nie. BAIE spasie en die ligging is perfek - loopafstand van die strand en verskeie eetplekke en winkels af. Ons sal definitief weer 'n draai gaan maak.

Norbert H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norbert H
With friends

Dit was die beste nog waar ons gebly het!

Baie goed geleë en skoon en netjies.

Jacqueline L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline L
Family with young children

Goed toegerus en gemaklik!

'n Hysbak sal lekker wees!

Theunis L - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theunis L

Lekke!

Sien asb. die sterre.

Leon K - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Stunning!

Alikreukel B30 is goed toegerus en die diens is uiters goed.

Vanessa K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa K
With spouse/partner

Everything you could want and more, just the best!

This was our first holiday in Hartenbos. Everything we needed and more was available. This accommodation I can highly recommend to anyone. Well done!

Danie J - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie J
With friends

Baie netjies en ten volle toegerus!

Ons het ons tydjie in Hartenbos terdeë geniet en die feit dat die blyplek skoon, netjies, ruim en ten volle toegerus is, maak dit net soveel meer plesierig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal verseker weer terug gaan. Ons was 'n groep van 6 mense en geensins in mekaar se hare nie. Dit is baie sentraal en loopafstand van al die nodige winkels en strand. Die enigste ding wat ek graag sal wil verander is 'n hysbak: ons het my ouers van 76 en 81 saam gehad en die trappe het hul bietjie uitgeput.

Ivan V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan V
Family with young children

Dit was baie goed ingerig en gerieflik. Het baie lekker gebly.

Die woonstel was baie goed toegerus, alles wat ons wou hê en verwag het was daar. Dit is 'n baie netjiese plek, binne loopafstand van alles af. Ons tyd daar was baie lekker en ons sal dit graag weer volgende jaar wil doen.

Fazlen T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fazlen T
Family with teenagers

Very comfortable and in a good location

Fantastic! We will be back, as it's close to the fun park and the beach. Also very well equipped.

Lorinda S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda S
With spouse/partner

Awesomeness!! Everything you could need.

Dit was n wonderlike 4 dae, als in die woonstel wat benodig word vir 'n gerieflike kuier, die see uitsig was so mooi vanaf die venster bekyk. Die decor van die plekkie presies soos op die internet foto's, rertig pragtig. Ek sal net wanneer langer verblyf verlang word, rerig n oop stoepie verkies, en bejaarde mense moet in kennis gestel word dat daar nie 'n hysbak is nie en die trappe kan vir hulle n bietjie te veel word. Aan Heloise wil ek net se baie dankie vir die altyd vriendelike manier waarop jy ons gehelp met die reelings, waardeer dit opreg. Tyd was net te kort...

Deon L - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deon L
With spouse/partner

Tuis gedurende vakansie!

'n Pragtige en gerieflike verblyf wat jou tuis laat voel en rustig laat ontspan. Alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar, maar onthou net jou eie handdoek te bring.

Clifford H - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clifford H
On business

Baie netjies en volledig toegerus, gelyk net soos op foto's.

Tydens ons verblyf was geraas weens opgadering van gange 'n redelike steuring bedags, maar Heloise het persoonlik kom verskoning vra. Dié verbeterings gaan beslis bydra tot 'n selfs beter kwaliteit verblyf in die toekoms.

Mariaan S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan S

Ons sal definitief weer daar bly! Die eienaar was ook baie vriendelik!

LekkeSlaap se diens is uitstekend!

Annelise C - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise C
With spouse/partner

Stunning place, We enjoyed our stay. Will go again anytime.

Highly recommended. A stunning place that is clean and safe. Very spacious with everything you could need inside.

Mary P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary P
With spouse/partner

Baie oulike plekkie, sal beslis weer daar aandoen.

Dit is absoluut waarde vir geld. Baie netjies!

Marie S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
Family with teenagers

Gerieflik, volledig toegerus, naby alles - sommer fantasties!

Die plekkie is so rustig, so mooi gemeubileerd - alles is byderhand. Daar is baie slaapplek - dis net eenvoudig fantasties. Dit was maar moelik om weer in te pak en huis toe te gaan - dit het dan soos "huis" gevoel. Baie dankie.

Nico R - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Nico R
Family with young children

Very nice and neat place

They are building on the balcony of the flats and is at risk for any young children but it is a lovely place to stay Will recommend the place any time.

Peter D - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Peter D
With spouse/partner

Holiday of 5 days

This is great place, really enjoyed our stay, it was just too short!

From R1 000
per night (for 6 people)
From R1 000
per night (for 6 people)
From R1 000
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB388RAYRbJDFeF0PX2ZQlg9mnnJoF7QifeKZRjTSQNlLWZTE9u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 6 people) 33 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -34.126142535814 22.1154114604
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!