Badenhorst Cottage
Review Summary
Thea W - Jun 2019
Overall score
Lekker geslaap en rustig.
Nick S - Apr 2018
Overall score
Terugvoering oor Badenhorst Cottage.
Badenhorst Cottage's response
Ek is jammer oor die gas sleutel en leë paraffien lamp. Die elektrisiën kon nog nie by die 15 amp prop kom nie, en daarom is dit dat die multi-plug beskikbaar was.
Heloise O - Feb 2018
Overall score
Ruim badkamer en voldoende geriewe.
Neels M - May 2017
Overall score
The unit needs to be cleaned properly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid kan doen met 'n deeglike skoonmaak.
Die eenheid kort 'n bietjie aandag. Meeste van die meubels lyk soos ou tweedehandse goed. Die eetkamertafel is met draad vasgemaak. Die algemene toestand van die eenheid lyk bietjie verwaarloos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Badenhorst Cottage's response
Dit is standaard prosedure vir my om kliënte te bel nadat hulle in die akkommodasie gebly het en spesifiek te vra of alles reg was, maar meer belangrik, of iets verkeerd was. Ek het die kliënt op Woensdag, 3 Mei gebel en het bevestiging ontvang dat hulle lekker gebly het en dat daar niks fout was nie. Nadat hierdie oorsig op die webwerf verskyn het, het ek weer gebel. Hierdie keer het hulle genoem dat die kaste, eetgerei en beddegoed alles skoon was behalwe die mat in die leefkamer wat lyk of dit lanklaas gestofsuig is en dat daar 'n spinnerak tussen die bed en bedkassie op die vloer was.
Die mat is nuut en is kort voor Kersfees ingesit. Dit word elke 2 weke gestofsuig. Dit is egter van verskillende kleure strokies leer gemaak en miskien is dit waarom die gaste gedink dat die mat vuil is. Die mat was egter skoon en inderdaad op die Maandag voor die kliënt se aankoms (24 April) gestofsuig. Die spinnerak is van meer belang en bedank die gas vir die inligting. Soos gemeld, is die kamers die Maandag gestofsuig. Ons sal egter in vervolg die kamers die dag voor die gaste opdaag stofsuig.
Van die meubels is inderdaad tweedehands maar die foto's op die webwerf is duidelik hoe die plek lyk. Dankie vir die advies oor die tafel, dit is intussen uitgesorteer.
Met betrekking tot die "Location" wil ek graag noem dat die kothuis een blok weg is van die NG-Kerk plein wat die middelpunt van Wakkerstroom is.
Willem V - Sep 2016
Overall score
Avarage.
Anri D - Oct 2015
Overall score
Dit was rustig en ons het baie lekker gebly.
Tielman M - Sep 2015
Overall score
Die eenheid is sentraal geleë in die dorp.
Helandi S - Apr 2015
Overall score
Rustig!
Fanie L - Apr 2015
Overall score
Baie goed ingerig, maar bietjie verwaarloos.
Monica B - Mar 2015
Overall score
Very peaceful, quiet cottage.
Leenderd H - Feb 2015
Overall score
Waarde vir geld!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 182 Hoogstraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- All ages welcome