The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Badensfontein | TravelGround
+27

Badensfontein

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 91 reviews for Badensfontein
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Philip P - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip P
Family with young children

Goed toegerus.

Prentjie mooi. Vriendelike mense. Ons het heerlik gebly. Die plaas is baie mooi, en die geriewe is fantasties. Badensfontein sal definitief vir ons weer sien.

Bessie V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie V
With spouse/partner

Mooiste, skoonste verblyf.

Ons het baie lekker gekuier. Sankie se gasvryheid en flink diens was baie spesiaal. Die verblyf is smaakvol, skoon en netjies en baie goed toegerus. Boonop is die natuurskoon asemrowend. Ons het ook lekker gestap en selfs 'n vissie in die dan gevang.

Marilyn A - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn A
Family with teenagers

Fantasmagories!

Rustig, goed vir die siel. Beslis 'n moet as jy van stilte en rustigheid hou.

Leon D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D

Lekker gekuier net buite Montagu.

Heerlik gebly op hierdie plaas net buite Montagu. Huisie was uitstekend toegerus en uitsonderlik netjies. Die plaas is gerieflik geleë - dis regtig nie ver na Montagu of die Koo- of Keisievalleie nie. Ons het dit waardeer om in die aand in die swembad te kan afkoel! Sankie was ook dadelik beskikbaar as ons haar nodig gehad het, en was deurentyd vriendelik, knap en professioneel. Twee goedjies wat dalk beter kon wees: Google maps navigeer mens na die verkeerde plaas as mens Badensfontein opsoek. Dit sal gaaf wees as julle dit met hulle kan regmaak. Sankie was wel dadelik op die telefoon beskikbaar, en het ons sommer gou na die regte plek beduie! Van die deure haak. Sal gaaf wees as hulle op vorm geskuur kon word. Als en als het ons baie lekker gebly, en julle sal ons beslis weer sien as ons in die omgewing is. Baie dankie!

Badensfontein 's response

Goeie middag Leon.
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Die huisie is baie netjies en skoon gelos.
Sal nie se daar het in gebly nie.
Vriendelike groete.
Sankie

Badensfontein
Gwyneth B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwyneth B
With spouse/partner

Vriendelik ontvang. Baie welkom en tuis gevoel. Chalet was netjies en gerieflik.

Die plaasstilte en al die voëltjies en skilpaaie wat rondloop was awesome. Kan niks sleg sê oor ons vakansie daar.

Dale F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale F
With spouse/partner

Exquisite surroundings - accommodation brilliant, with perfect attention to detail.

One of the most perfect self-catering venues experienced in years. Keep it up.

Hannes M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes M
Family with teenagers

Heerlike wegbreeknaweek op 'n pragtige plek.

Badensfontein is een van die beste wegbreekplekke wat ons al besoek het. Ons het baie tuis gevoel. Die huisie (Duiker) is fantasties goed en smaakvol ingerig. Heerlike plek vir fietsry en stap. Dankie, Sankie. Ons kom beslis weer.

Ryan V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan V
Family with young children

One of the best equipped self-catering units we have stayed in!

Great service, very well-equipped.

Renscha V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renscha V
With friends

Goeie waarde vir geld.

Mooi uitsig en die kontakpersoon was baie hulpvaardig en vriendelik.

Glaudine V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glaudine V
With spouse/partner

Heerlik!

Lieflike, luukse tent tussen doringbome, voel of jy ver van die beskawing is. Net reg om jou batterye te herlaai. Sal beslis weer gaan.

Ockert S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert S
With spouse/partner

Dit was 'n besondere kuier gewees.

Dit is nie 'n vyfster hotel nie, maar daar skort niks nie. Ons het in Veldmuis, die een tent, gebly, maar het jy het niks meer nodig om uit jou daaglikse roetine te breek nie.

Lee-anne G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne G
With spouse/partner

Tranquil and peaceful.

We spent our honeymoon at this beautiful luxury tent, waking up to the sound of the birds chirping, it was so peaceful away from the busy city life. The service was excellent from the enquiry process to the day of check-out and would definitely recommend Badensfontein. Thank you for allowing us to experience your beautiful establishment, we will be back again soon!

Inge S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge S
With spouse/partner

Prentjie mooi omgewing en lieflike verblyf!

Die eienaar is baie vriendelik en die diens was uitstekend. Die Ruby kothuis is pragtig binne en buite, die stoep is fantasties en die kothuis is toegerus met alles wat jy kan benodig. Die uitsig is ongelooflik. Sal beslis weer gaan!

Rod J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rod J
Family with teenagers

Great breakaway.

Awesome facilities for an awesome breakaway. Definitely will be going back again. Thanks.

Charmaine S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
With friends

Fantasties, rustig, gasvry, uitstekende diens.

Dit was ons tweede besoek aan Badensfontein. Die huisie is baie goed ingerig. Dit het als wat mens kan benodig. Die manne het die visvang geniet. Ons het ook lekker rondgeloop op die plaas. Ons was baie vriendelik ontvang en als was perfek. Sal beslis weer gaan.

Marna M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna M
With spouse/partner

Rustig, luuks en waarde vir geld.

Absolute waarde vir geld. Alles wat jy kan nodig hê vir ’n gemaklike, rustige wegbreek.

Benita M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita M
With spouse/partner

Wonderlike, rustige wegbreek.

Ons het in een van die luukse tente gebly. Dit was goed toegerus en netjies. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Dit was rêrig waar 'n lieflike twee dae met stilte om ons en absolute rustigheid. Die lugversorger in die tent was ook baie welkom. Ek sal die plekkie sterk aanbeveel as jy op soek is na 'n rustig wegbreek. Dis ideaal om die gevoel van kamp te skep sonder die actual moeite om self dinge op te stel.

Anelda W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelda W
With spouse/partner

Sielsverkwikkend!

Sjoe, dit was die lekkerste wegbreeknaweek ooit! Die huisie was perfek met die mooiste uitsig oor die wingerde. Ons het heerlik voëls gekyk, gaan stap, ontspan en net ons batterye herlaai! Baie dankie vir die heerlike naweek! Ons sien julle gou weer!

Danie B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie B
With friends

Rustig en mooi.

Baie vriendelik ontvang.

Rianna S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianna S
Family with teenagers

Pragtige plek, heerlik rustig.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Carel S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel S
Family with young children

Baie mooi omgewing.

Goed vir natuurliefhebber en ook plek vir kayak en vis vang.

Jg D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jg D
With spouse/partner

Dit was fantasties. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel.

Baie oulike plekkie. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker gesellige naweek. Ek het net 'n ordentlike braairooster gemis, waarmee ek die vleis kon draai. Verder was alles daar. Goeie waarde vir geld!

Lee-Lynn H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-Lynn H
With spouse/partner

Awesome!

A beautiful, serene and extremely picturesque stay! Loved every moment of it, definitely going back again.

Carol H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H
With spouse/partner

A very comfortable stay in a tranquil setting.

We stayed in Ruby Cottage and which was light, airy and spacious. It is a pristine, well-equipped cottage with scenic views all around. The check-in and check-out process was professional thanks to the friendly owner and staff member on duty. It makes for a very comfortable base from which to explore the town or just to kick back and unwind.

Altie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altie V
With spouse/partner

Ongelooflike natuurskoon!

Dit was asemrowend! Ons het heerlik gerus en gekuier. Ons dink ons sal definitief so vir altyd kan bly, as ons op aftree-ouderdom is. Alles was daar wat ons nodig gehad het, jy pak letterlik net jou kos en klere. Nogmaals dankie vir die vriendelikheid.

Megan S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Megan S
With spouse/partner

Lekker wegbreek.

Die plekkie is pragtig, was heerlik om daar te wees en ons het nog 'n ekstra aand gebly. Die plaas is pragtig. Sal definitief weer gaan.

Fouche J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fouche J
With spouse/partner

What a fantastic experience!

We were pleasantly surprised with the cleanliness, equipment, amenities and location! The landlady treated us like guests of honour and was truly someone who immediately felt like a friend! We will not stay anywhere else if we visit the area again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n fantastiese ervaring!

Ons was aangenaam verras met die netheid, toerusting, geriewe en ligging! Die eienares het ons soos eregaste behandel en was werklik iemand wat dadelik soos 'n vriendin gevoel het! Ons sal nie by enige ander plek bly as ons weer die area besoek nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jani V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani V
Family with young children

Perfect city escape to unwind and enjoy quality time with family.

We had a really great stay and the facilities offered was very impressive.

Johannes R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes R
Family with young children

Peaceful and relaxing location!

Beautiful view and well situated to do various day trips. Lovely stoep to sit outside and stare at the vineyard.

Luzanne P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzanne P
With spouse/partner

Dit was regtig 'n baie aangename kuier gewees.

Sal dit aan my vriende voorstel. Die gasvrou was regtig 'n gawe vrou en het ons onmiddelik baie tuis laat voel. Ons kom weer.

Anina P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina P
Individual traveler

It was amazing!

We will recommend it to ever body that we know. The peace and tranquility is just amazing. The service is 5 star. The host is amazing.

Max K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Max K
With spouse/partner

Epic glamping tent.

Well equipped tent for self catering and everything has been thought of. Amazing to sit outside in the evenings, loads of birds in the area for birders. Great value for money. Shower on the inside needs some instructions on how to get the temperature correct - we struggled with that.

Badensfontein 's response

Hello Courtney
Thank you very much for your comment, it is really much appreciated as the tented camp is new and we would love to hear from our guests on improvements. The shower is gas, so the hot water tap must be opened first. We will definitely be putting up instructions. Thank you again for letting us know. Hope to see you again.
Kind regards
Jane

Badensfontein
Danette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danette V

Rustigheid, mooiste uitsig.

Ek en my ouers het tuisgegaan in Merlot en hierdie huisie het die mooiste uitsig oor die wingerde. Die huisie het alles wat mens kan nodig kry en is baie stylvol gemeubileerd. Die beddens slaap baie lekker en WiFi was 'n welkome bonus. Die plaas is baie gerieflik naby Montagu geleë. Baie dankie vir die hartlike en warm verwelkoming en afsien! Ek kan Badensfontein vir seker aanbeveel!

Amy Jo M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy Jo M
With friends

Amazing, chilled getaway!

Thank you to Sankie and family for an amazing weekend. The houses are beautiful, neat and well catered for. The farm is so tranquil and safe. I will definitely be back for more stays.

Chris V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris V
Family with young children

Lekker wegbreekplek.

Ons het baie lekker gebly, beleef plaasrustigheid. Goed ingerig vir selfsorgeenhede. Speelplek en swembad 'n bonus vir so lekker uitspanplek.

Beaulah D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Beaulah D
With spouse/partner

Lovely, peaceful, luxurious weekend.

It was a wonderful weekend. Very neat, luxurious accommodation. Just what our souls needed. Would definitely recommend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige, luukse naweek.

Dit was 'n heerlike naweek. Baie netjiese, luukse verblyf. Net wat ons siele nodig gehad het. Sal beslis kan aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adriana J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriana J
With spouse/partner

It's a little bit of heaven on earth. Perfect!

It was so relaxing! Everything was perfect and so tranquil! I can't wait to go there again. We decided to make it a yearly thing! The service is wonderful!

Delnay T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delnay T
With spouse/partner

Rustige wegbreek.

Hierdie plekkie is regtig 'n absolute juweel! So ongelooflik rustig en absoluut als wat jy sal nodig hê. Die netheid van hierdie plekkie het ons regtig verstom en ek kan eerlikwaar sê ons is uitgerus en al klaar weer reg om terug te kom! Fantastiese diens en absoluut waarde vir geld! Ons sal beslis weer hier kom bly, ons sal net een ding wil verander - om volgende keer seker te maak ons bly nog langer!

Shaanta L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaanta L

Wonderful experience.

We had a good stay. The hostess gave us a warm welcome. We had everything we needed except an iron. Everything else was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring.

Ons het oor die algemeen baie lekker gebly. Ons is goed deur die gasvrou ontvang. Alles was daar wat ons benodig het behalwe 'n strykyster. Verder was dit 'n wonderlike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Doreen L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen L
With spouse/partner

Very pleasant. Nice and peaceful.

Beautiful, peaceful area. Close to Montagu and its wine estates. Would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, heerlik rustig.

Pragtige, rustige omgewing. Naby aan Montagu en al die wynplase. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riet V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riet V
With spouse/partner

Great location, friendly people.

See stars.

Braam K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam K
With spouse/partner

Fantasties plek weg van geraas onder sterrehemel.

Ons was in Ruby en dit is 'n pragtige plek met heerlike sitplekke op die stoep en pragtige uitsig. Die plekkie het alles binne tot 'n Nespresso-masjien, en is pragtig versier. Sankie het ons baie welkom laat voel en ek sal die plekkie regtig aanbeveel.

Lucia S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia S
With spouse/partner

Rus vir die liggaam en siel.

Heerlike wegbreek, pragtige natuurskoon en netjiese, gerieflike huisie. Sal beslis weer gaan.

Elanie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elanie S
With spouse/partner

Luukse verblyf in die natuur.

Die tent is baie goed ingerig met luukse ekstras wat mens laat vergeet dis 'n tent in die bos. Die stilte van die natuur verskaf dag en nag musiek vir ontspan en afsluit. Sankie het spesiale moeite gedoen met 'n spesiale versoek en uit hul pad gegaan om 'n misverstand uit te klaar. Ekstra moeite gedoen vir gerief met die kragonderbrekings. Bespreek in Veldmuis vir 'n naweek van luukse rus.

Adele I - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele I
Family with young children

Definitief 'n wenner.

Badensfontein was een groot genot vir die kinders. Die huisie was uitstekend toegerus en aande voor die vuur was heerlik met elke ster asook die melkweg sigbaar. Die kinders het net ingeklok vir etes. Hulle het letterlik heel naweek in die swembad of grasperk baljaar. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Stefan B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan B
With spouse/partner

Beautiful, well-equipped unit, ideally located between the vineyards with a fantastic view.

The view from the porch is incredible. The unit is equipped with everything one could need and is extremely neat. Will go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, goed toegeruste eenheid, perfek geleë tussen die wingerde met fantastiese uitsigte.

Die uitsig vanaf die voorstoep is ongelooflik. Die eenheid is toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry, en pynlik netjies. Sal beslis weer gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samuel D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samuel D
With spouse/partner

Wow.

What a fantastic place. Neat, clean, comfortable, everything one needs. Friendly people. Helpful. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow.

Wat 'n fantastiese plek. Netjies, skoon, gerieflik, als wat 'n mens nodig het. Vriendelike mense. Behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Saleha S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Saleha S
Family with teenagers

Lovely and relaxing stay in a beautiful and peaceful environment.

Fully equipped cottage, in a peaceful and relaxing environment. Lovely stay.

Lucille L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lucille L
With spouse/partner

Ontspannend en het pragtige uitsig geniet.

Ons het ons plekkie vreeslik geniet. Alles is so netjies, skoon en goed ingerig. Die beddegoed het hemels geruik.

Nelia M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia M
With spouse/partner

Absoluut wonderlik!

Badensfontein is 'n absolute bederf. Die glanskamp was wonderlik en ons is reeds besig om ons volgende wegbreek te beplan.

Willie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willie M
With spouse/partner

Was nie te sleg nie.

Normaalweg as jy by 'n gasteplaas opdaag word jy vriendelik verwelkom, maar nie in hierdie geval nie, ons was bietjie vroeg om in te klok, maar die gasvrou/heer het geen moeite later gedoen om ons te kom verwelkom nie, die lugversorger het binne in die sitkamer gelek, ons moes handdoeke en 'n bak onder die lek sit sodat die hele sitkamer nie onder water is nie. Vir ons 'n slegte ervaring, maar andersins nie sleg gebly nie.

Badensfontein 's response

Ek was ongelukkig nie by die huis nie en het iemand anders gekry om die gaste in te boek. Was nie bewus van die probleem nie anders sou ons iemand dadelik gekry het om dit reg te maak. Die skoonmakers het dit die volgende Sondag gesien en onmiddelik regmaak.
So jammer. Het vir my gebel en gese hy gaan 'n dag vroeer uit, sy planne het verander. Niks was gese van die lugversorger nie.

Badensfontein
Erna J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna J
With spouse/partner

Rustig en mooi.

Pragtige plek. Sielsrus..

Hennie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with teenagers

Lekker ontspanning in die stilte.

Dankie Sankie vir 'n ongelooflike lekker naweek. Julle plekkie is so mooi en baie goed toegerus, alles is perfek. Lekker gekuier op die stoep en die stilte baie geniet. Kan regtig met groot vrymoedigheid vir Badensfontein aanbeveel.

Johan B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Langnaweek uit die boonste rakke.

Badensfontein bied die ideale wegbreek uit die stad. Dis binne tref-asfstand van Kaapstad en is geleë in die mooiste omgewing as deel van 'n werkende plaas. Pragtige uitsigte en uitstekende akkommodasie teen bekostigbare pryse. Ons gaan weer en weer!

Nadia V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V
Family with young children

Lekker uitgerus.

Dankie tannie Sankie, ons het só lekker gebly in julle Ribbok Huisie. Ons kinders het maatjies gemaak met die kampeerders, hulle het fietsgery, visgevang in die dam en net buite gespeel. Ons was glad nie bekommerd oor hulle veiligheid nie. Ons sal vir seker weer vir julle kom kuier.

Michelle A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle A
Family with young children

We had a lovely breakaway. Accommodation was great and central to the town, wine farms and the springs.

Thanks for a lovely breakaway at your tranquil accommodation which has all the necessities. A real home away from home. My family really enjoyed our stay. Pierre and Santjie are wonderful hosts and the Steenbok cabin was really well kitted out and far enough away from the other cabins to have privacy with a magnificent view of the beautiful mountains. A real treat for a winter getaway, I suspect it gets very hot in winter.

Benice D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Benice D
With spouse/partner

Perfek.

Ons het baie lekker gebly in die tent. Het amper nie eens gevoel soos 'n tent nie, alles wat mens benodig het was daar. Die warm kombers, lugversorger en Nespresso-masjien was 'n lekker bederf - veral in die winter. Ons het 2 kuiergaste ook gehad - 2 muishonde wat lekker rustig op die stoepie rondsit en ons dophou. Al wat miskien kort in die tent is dalk 'n paar hakkies om sleutels, slotte en lappies te kan ophang. Verder het ons dit so baie geniet! Het lekker in die veld gestap. Een aand het dit gereën en wind het gewaai, maar die tent het stewig gestaan. Niks lekplekke ens. gehad nie. Sal die tente beslis aanbeveel!

Ester L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester L
With friends

Badensfontein is die beste.

Badensfontein het als wat jy kan begeer. Pragtige uitsigte oor die Montagu berge, stilte en dis ten volle toegerus. Die eienaars is ongelooflik hulpvaardig en het tot vir ons kerse en blitz gebring toe Eskom ons in die steek gelaat het. Sal beslis weer soontoe gaan.

Frans M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans M
With friends

Fantasties, rustig, gasvry, baie goeie diens.

Baie behulpsaam en vriendelik. Dankie, baie mooi plek.

Badensfontein 's response

Goeiedag Frans,

Baie dankie vir die terugvoering, dit was so lekker om van julle te hoor. Julle het die huisie baie netjies gelos, mens sal nie sê daar was mense in die huisie nie.

Groete,
Badensfontein

Badensfontein
Wilna S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna S
Family with teenagers

Goeie keuse as jy plaasgevoel wil kry.

Alles was mooi skoon en netjies. Kinders het die swembad geniet. Huisies is ver uit mekaar, sodat jy byna voel asof jou gesin die enigste mense daar is.

Wilhelm K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm K
Family with young children

Heerlik, skoon en rustig.

Dankie Sankie, ons het heerlik gebly. Die huisie was waarlik goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Die rustige plaasatmosfeer is goed vir batterye herlaai. Hoop ons sien jul binnekort weer.

Johan B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Convenient accommodation in an idyllic area.

Excellent value for money where 2 people have all of the space and facilities available to them. The location is good because it is close to Montagu. Highly recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike huisvesting in 'n idilliese omgewing.

Uitstaande waarde vir geld, waar 2 mense al die ruimte en fasiliteite tot hulle beskikking het. Die ligging is puik, aangesien dit slegs 'n klipgooi van Montagu is. Beveel baie sterk aan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunel C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunel C
With friends

Accommodation of the best value, will recommend it to any group of friends or even a couple.

Will recommend it to any group of friends or even a couple, and what is more, it was affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf uit die boonste rakke, sal dit vir enige groep vriende of selfs 'n paartjie aanbeveel.

Sal dit vir enige groep vriende of selfs 'n paartjie aanbeveel en boonop dit was dit baie bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Badensfontein 's response

Hello Sunel
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Dankie dat julle die huis baie netjies gelos het.
Groete
Sankir


Badensfontein
Johannes A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes A
With friends

Fantastic, very quiet environment.

Really worth your money, beautiful place, quiet and nice to visit. Everything is in place, for example, grids, all the necessities. Recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, baie lekker rustige omgewing.

Regtig waarde vir jou geld, pragtige plek, stil en lekker om te kuier. Alles is op sy plek bv roosters, alle benodigdhede. Beveel hierdie plekkie graag aan enige iemand aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lezaan G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lezaan G
With friends

Was awesome.

Very nice little place. Well equipped with all the essentials. The view was awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome gewees.

Baie lekker plekkie. Goed toegrus met alles wat 'n mens nodig het. Die view is awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter En Colleen G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter En Colleen G
With spouse/partner

Fantastic.

I can recommend to anyone. Accommodation is stunning with beautiful views, peaceful, everything you need, friendly owners. We're already planning our next visit but then we will go for longer than just a weekend.

Sonja B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
With spouse/partner

Baie aangenaam, mooi omgewing, pragtige uitsig, goed toegerus met 'n heerlike kaggel binne!

Badensfontein is 'n juweeltjie in die Koovallei baie naby aan Montagu. Ons was verras met die pragtige en goed toegeruste huisie, waar ons heerlik kon ontspan en die vars lug kon insasem, die veld kon ruik en die koue van die nag met 'n heerlike kaggelvuurtjie kon troef. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Zonia S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zonia S
Family with young children

Pragtige ligging, silwerskoon. Die kombuis was goed ingerig.

Die huisie was was goed ingerig. Die kombuis het alles gehad wat mens nodig het en nog meer. Die plek was silwerskoon. Elektriese komberse op die beddens. Braaiplek ook baie lekker. Die berge om ons so mooi, en die stilte was so welkom.Sal definitief weer gaan.

Divan T - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Divan T
With friends

Peaceful natural beauty on the highest level.

This was our first time at Badensfontein and definitely not our last. We had our own little private space. We were welcomed by hyraxes and even a little buck that came and said hello. The whole weekend was so peaceful, we even wanted to book another night, but unfortunately had to return to society. Sankie and staff were just superb with their service. A weekend is too short for such a lovely place. See you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige natuurskoonheid op die hoogste vlak.

Dit was ons eerste keer by Badensfontein en dit sal nie ons laaste wees nie. Ons ons eie private plekkie op die aarde gehad. Ons verwelkom deur dassies en ook 'n bokkie wat kom hello sê het. Die hele naweek was rustig, ons wou sommer nog 'n aand bespreek het, maar moes ongelukkig terugkeur na die samelewing. Sankie en werknemers tops met hulle diens. 'n Naweek is te kort in so 'n mooi plek. Sien julle gou-gou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Badensfontein 's response

Dit was n groot plesier.Ruby was baie netjies lyk of daar nie eers mense geslaap het nie.
Groete
Sankie

Badensfontein
Petrus Gideon V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petrus Gideon V
With spouse/partner

Peaceful and close to nature, real country town.

It has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en naby die natuur en 'n regte plattelandse dorpie.

Daar is alles wat benodig word in die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Badensfontein 's response

Dit was so lekker om julle daarby ons te hê.
Alles was baie netjies en skoon.
So jammer ek het julle gemis.
Groete
Sankie

Badensfontein
Marie C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie C
With spouse/partner

Fantastic.

What a wonderful and romantic place! We enjoyed the stay, everything was perfect, will definitely go again when I am in the area. Excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Wat 'n wonderlike romantiese plekkie. Ons het so lekker daar gebly, alles was perfek, sal beslis weer gaan indien ek in die omgewing is. Uitmuntend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M
With friends

Very pleasant.

Very neat place. It complied with all of our requirements.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie netjiese plek. Voldoen aan al ons vereistes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reze B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reze B
Family with young children

Hemels!

Badensfontein se verblyf is ongelooflik. Die eenheid waar ons gebly het was volledig toegerus en so skoon. Absoluut die waarde werd. Sal beslis weer kom. Die eienaars was ontsettend vriendelik.

Hanette S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanette S
With friends

What a peaceful, pretty location!

We had a lovely stay. Very neat and value for money. Only sorry that the weekend was so short!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n rustige mooi ligging!

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en waarde vir geld. Net jammer die naweek was so kort!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharine B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharine B
With spouse/partner

Fantastic.

Ideal place to get away from the busy city life. Beautiful and neat with everything you need. Amazing view that causes stress to disappear. Also close to the town and other places worth a visit. PS: A bonus for me was the electric blanket. Will return for sure!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ideale plek om net weg te kom van die besige stadslewe. Mooi en netjies met alles wat jy benodig. Asemrowende uitsig wat jou stres laat verdwyn. Ook naby die dorpie en ander plekkies om te besoek. P.S. Bonus vir my was die "electric blankie". Sal definitief terug wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with young children

Great!

Ideal location, a farm but close to Montagu. The house is great and very neat. DStv is nice when it rains. Always great to stay here - think it was our sixth time here!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Badensfontein is ideaal geleë, 'n plaas, maar naby aan Montagu. Die huisie is baie goed beplan, en baie netjies. DStv help ook baie vir reëndae. Dit is altyd 'n plesier om hier tuis te gaan - seker nou al ons sesde keer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre J
With spouse/partner

Baie lekker rustige plaasatmosfeer

Baie groot huis, lekker braai-area en die perfekte ligging!

Myrna V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myrna V
Family with young children

Dit was heerlik naby die natuur en lekker stil en rustig.

Ons huisie se uitleg was baie goed gedoen en alles was baie skoon en netjies. Die kombuis was besonders goed toegerus en niks het kortgekom nie. Die eienaars was baie behulpsaam en baie vriendelik. Dit was regtig heerlik om die stilte te geniet en deel van die normale plaaslewe te wees.

Karen O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen O
With spouse/partner

Lekker rustig en ongestoord geniet van die omgewing en Badensfontein.

Ons het die naweek ten volle geniet. N regte huislike gevoel. Die uitsig is vreeslik mooi en naby alles. Dit is a plekkie wat ek graag weer sal wil besoek.

Thinus B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thinus B
Family with young children

Dit was heerlik, ongelooflik.

Ongelooflik heerlik, pragtig, vriendelike mense. Dis veilig, skoon en baie netjies. Voel of jy deel van die familie is.

Merike V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merike V
With spouse/partner

Vriendelikste stop van ons hele toer!

Hierdie was waarlik 'n ongelooflike ervaring! Vriendelike, warm ontvangs en 'n heerlike rus. Voorwaar 'n stop wat ons weer sal doen.

Corrine G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrine G
With spouse/partner

Goed toegeruste huisie, beeldskone natuur en 'n rustige atmosfeer.

'n Wonderlike, rustige langnaweek. Die Steenbok-huisie was snoesig en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons was omring deur pragtige uitsigte oor die wingerde en berge en het elke oggend om die dam gaan draf in die koel oggendlug terwyl die son opgekom het. Daar is geen beter manier om die dag te begin nie! Die kampeerders naby die huisie was ook rustig en was geensins 'n versteuring nie. As jy moeg is van die stad is dit die ideale plek om weer lewe te kry.

Ilse V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilse V
Family with young children

Heerlike winterwegbreek

Ons het heerlik gebly in die goed toegeruste Merlot. Rustige omgewing, heerlike plaaswandelings en lekker naby die dorp vir daaglikse uitstappies.

Elizca D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizca D

Baie mooi uitsig en eenheid netjies.

Alles wat mens nodig het vir 'n naweek.

Dawn S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn S
With friends

'n Ongelooflike wegbreekbestemming

Ons het Badensfontein baie maklik gekry en was met ons aankoms baie vriendelik ontvang. Die ligging van Ribbok is absoluut pragtig en baie veilig. Dit is regtig baie ver weg van die stad se geraas. Daar is 'n lekker staproete en die uitsig is asemrowend. Ons sal Badensfontein regtig weer besoek en dan langer bly.

Petro B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With spouse/partner

Pragtige plek, rustig met al die geriewe. Dekor pragtig!

Die plaas is 'n wenner. Die huis is pragtig met die mooiste dekor en baie gerieflik. Dit was 'n wonderlike 2 dae daar.

Kotie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie V
With spouse/partner

Fantasties!

Wonderlike rusplekkie in die natuur.

Test T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Test T
Family with young children

Great, value for money farm break

Thoroughly enjoyed our weekend as a family get together. The unit is well priced and fantastically clean with great views over the working vineyards. The town of Montagu is within easy reach, giving you the best of both worlds. Will definitely be returning and recommending.

Andrea H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea H
With friends

Awesome!

Loved the location! Cottage was much more than was expected for the price. I can definitely recommend & will certainly return.

Ap V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ap V
With spouse/partner

'n Heerlike, rustige plaaservaring!

Dit was wonderlike om so met die fynbos en berge agter die huis die wingerde vanaf die stoep te bewonder!

Jessica C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica C
With spouse/partner

Dit was vir ons baie aangenaam en die huisie is pragtig, prakties en koel.

Met ons ontvangs was die gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die huis maklik gekry en dit was skoon, pragtig gemeubileer en lekker koel. Ons het die stilte en die spasie verskriklik baie waardeer. Ons sal Badensfontein aanbeveel vir ons vriende en sal self ook weer in die toekoms soontoe gaan.

From
R1 200
per night (sleeps 2)
From
From R1 200
per night (sleeps 2)
From
R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R318, 5 km outside of Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYAGpMxzGzRwTx1bMTt6Poyg5LnU5iZG8jcu3IFoE1rWy9pquuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (sleeps 2) 91 5 1 5 R318 5 km outside of Montagu 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.742397482359 20.104799013119
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!