The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bakgat Blyplek | TravelGround
+66

Bakgat Blyplek

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 196 reviews for Bakgat Blyplek
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Marius R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with teenagers

Reg lekker aangename akkommodasie.

Ons het fantasties gebly hoogs aanbeveel. Die gasheer het aan alles gedink.

Justin L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin L
Individual traveler

Perfect.

Apartment was very clean and tidy. The owners have thought of everything to ensure your stay is as comfortable as possible. Will definitely stay there again!

Hannes V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Luuks, netjies, skoon, veilig en lekker om te onspan na lang dag van ver ry!

Baie netjiese en luukse verblyf. Goed toegerus. Al die meubels en toestelle in baie goeie toestand. Effektiewe toegangsbeheer en baie veilig. Lekker braaiarea en genoeg hout. Stapafstand van 'n paar lekker eetplekke.

Danie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
Family with teenagers

Great location, great value.

The place is spotless, spacious and great value for money. Within walking distance of 3 restaurants. The owner is very helpful and forwarded all the check-in instructions before arrival. Will for sure stay here again.

Cindy S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy S
Family with teenagers

Stunning.

This is a stunning place. Very spacious and very, very clean. Our stay was most enjoyable and I can definitely recommend Bakgat Blyplek to anyone staying over in Beaufort West.

Marietjie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie M
Individual traveler

Was 'n wonderlike ervaring en ruskansie.

Alles was mooi netjies en die plek is keurig gemeubileerd. Kon lekker ontspan.

Michael J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael J
Family with teenagers

Heerlike oornagverblyf vir die langpad Kaap toe.

Ons het heerlik hier oorgebly en dis nou werklik 'n Bakgat Blyplek! Smaakvol ingerig met baie ruimte, veilige parkeerplek, vriendelike ontvangs en binne loopafstand van die eetplekke.

Johan M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Fantasties

Goeie waarde vir geld en het alles wat jy nodig het en nog meer. Sal beslis weer 'n draai maak!

Mitzi H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mitzi H
With spouse/partner

Baie goeie en vriendelike diens!

Die gemak en welstand van hulle gaste is vir hulle belangrik. Dit is soos 'n huis weg van jou eie huis.

Hercules N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules N
With spouse/partner

Topklasverblyf in Beaufort-Wes binne bereik van Karoo Nasionale Park en ander juwele in die Nuweveldsbergomgewing.

Bakgat Blyplek is presies dit: 'n bakgat-blyplek in Beaufort-Wes. Van die vriendelike ontvangs af tot en met die vertrek is die verblyf net plesier en gerief. Dit is beslis van die beste verblyf-op-pad wat mens kan kry: alle toerusting en fasiliteite wat mens mag nodig kry, is net daar vir jou om te gebruik en te geniet. 'n Eie braaiplek met hout, aanstekers en rooster, afslagkoepons by 4 Sheep Restourant (as die weer daarna vra), swembad, lugversorging, twee badkamers, volle DStv Explora- en WiFi-toegang - alles ingesluit in die billike tarief. Baie dankie vir die voorreg om in dié blyplek te kon bly.

I-rené B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
I-rené B
Family with young children

We had a wonderful stay.

Bakgat Blyplek is a great place to stay at, we have stayed here twice now and have not been disappointed with anything as of yet. Would definitely recommend.

Zenichka F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenichka F
With spouse/partner

Baie lekker, ons sal enige tyd weer gaan.

Dit was net 'n oornagplek, maar ons het gesê ons sal weer gaan en sommer vir 'n paar dae. Dit was skoon, baie goeie kliëntediens, en die ekstra goedjies wat Bakgat doen om mens tuis te laat voel is net wow! Baie dankie, Christiaan.

Alviro M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alviro M
Family with young children

Dit was regtig 'n lekker plek.

Baie rustige plekkie.

Johan M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende ligging, baie ruim, moderne en blinkskoon akkommodasie. Smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus met baie aandag aan detail, insluitend die kombuis en die moderne badkamers. Die kommunikasie vanaf bespreking tot aankoms was uitstaande. Hoogs aanbeveel vir enige reisiger, dit is eintlik hartseer as mens net oornag en nie die eenheid vir langer kan geniet nie!

Beyers S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beyers S
With spouse/partner

Bakgat blyplek. Is vir seker my eerste keuse in Beaufort-Wes. Ek sal dit vir almal aanbeveel!

Baie lekker, vriendelik, mooi en skoon. Sal dit vir seker weer doen.

Marius B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Bakgat!

Was meer as wat ons verwag het! Veilig, netjies en keurige uitleg.

Bertus H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus H
With spouse/partner

Luukse verblyf met alles wat jy nodig het.

Bakgat Blyplek is baie meer as net 'n oornag in die Karoo. Dit is luuks, baie veilig en grootliks buite die geraas van die vragmotors. Ons sal Bakgat Blyplek definitief aanbeveel! Ons gaan weer terug!

Madelyn B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelyn B
With friends

Perfect value for money.

Perfect property if travelling 8 or less people. Will always return. Friendly host. Great outdoor space. Modern features.

Carola M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carola M
With friends

Van baie hoë standard, netjies en gesellige plekkie.

Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Jeanne M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne M
With spouse/partner

Vyf-ster akkommodasie teen 'n begrotingsprys.

'n Juweel van 'n plekkie: kraakskoon, nuwe moderne toegeruste kombuis, nuwe moderne badkamers, ruim en gerieflik ingerig met baie aandag aan detail en klein luukses. Kan dit net aanbeveel.

Marisca E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marisca E
With friends

Baie gerieflik. Huis is baie netjies ingerig. Eienaar gee aandag tot op kleinste detail. Baie lekker gekuier!

Huis is pragtig ingerig. Die badkamer asemrowend. Jy moet letterlik net kos en jouself saamvat! Daar is aandag geskenk aan elke laaste detail. Dit het gevoel asof ek by ’n familie huis kuier. Geen klagtes of ongeriewe nie. Hele huis is geventileer met lugversorging. Badkamers baie stylvol en netjies. Algeheel ’n 10/10 ondervinding!

Amelda A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda A
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Bakgat Blyplek doen sy naam gestand, dit is regtig 'n bakgat blyplek. Ons was maar skepties oor verblyf in Beaufort Wes, maar is glad nie spyt dat ons hier oornag het nie. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Helgaard M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helgaard M
With spouse/partner

Fantasties, skoon, kwaliteit, ruimte en volledig.

Die standaard waaraan alle oornag-/vakansieakkomodasie gemeet moet word! Hierdie plek bied absoluut onge-ewenaarde waarde vir geld. Alles binne in is van die beste kwaliteit en spreek van goeie smaak. Daar is ruimte en spasie en mens kan heerlik ontspan na 'n lang reis. Absoluut die toppunt van soveel plekke waar ons al oorgebly het. Bakgat inderdaad!

Ben V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

'n Juweel in die Karoo!

Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring om oor te slaap by Bakgat Blyplek. Die blyplek is pragtig! Daar is duidelik baie aandag gegee an die kleinste detail. Ons was verras met klein maar belangrike verrasings - soos decaf koffie! Ons het die afslag koepon vir 'n ete by 4Sheep geweldig waardeer. Hierdie eetplek is nog 'n Karoo juweel! Bakgat Blyplek sal ons beslis weer sien! 3 C's vir Bakgat Blyplek: "Classy, Clean and Comforting"!

Mari-lize M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lize M

Netjies , Veilig en Pragtig

Pragtige , Veilige plek . Jy is baie naby aan die hoofpad met Eetplekke stap afstand. Vir ons wat net oornag het was daar alles wat jy kan nodig kry. Ek gaan defintief die naam onthou as ek weer moet oorslaap oppad Kaap toe.

Martin K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin K
With spouse/partner

Uitstekend

Afslag op ete 'n bonus

Adele D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Family with young children

Uitsonderlik rustig en luuks.

Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal definitief weer daar slaap! Dankie vir 'n wonderlik aand, eetplek, atmosfeer en gasvryheid.

Ridduwan H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ridduwan H
With friends

Huis web van die huis af..!

Baie netjies verblyf. Alles was perfek. Diens uitstekend...! Beslis n baie Bakgat Blyplek...!!!

Piet S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
Individual traveler

Uitstekende diens.

Bakgat Blyplek het die regte naam gekies wat pas by die diens wat jy kry. Uitstekend.

Wida C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wida C
With spouse/partner

Uitstekend.

Pragtig, luuks en baie netjies.

Mariaan P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan P
Family with young children

Lekkerste plek ooit.

Eienaar vriendelik wn gasvry. Beste gastehuis waarin ons nog gebly het. Puik!

Lettie L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie L
With spouse/partner

Uiters netjies en skoon.

Fantastiese plek om te gebruik!

Andrea B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea B

It was fantastic. And the accommodation itself exceeded our expectations.

We were a group of sisters. And we felt very safe. No one bothered us and it provided our basic necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties. En die akkommodasie self het ons verwagtinge oortref.

Ons was 'n groep susters. En ons het baie veilig gevoel. Niemand het ons gepla en dit het voorsien in ons basiese benodigdhede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
With spouse/partner

Inderdaad bakgat.

Ons het die afgelope drie jaar in baie soortgelyke oornagplekke oorgebly. Hierdie is ongetwyfeld die heel beste. 6-ster. Alle kriteria van toepassing by verre oortref. Geluk aan eienaars met hierdie juweel geskep.

Chantal A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal A
Family with teenagers

Stunning place, great hosts.

Air-conditioned with generator during loadshedding, this us was superb.

Reinette L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette L
Family with teenagers

Puik oornagverblyf in Beaufort-Wes!

Woonstel is modern, ruim, netjies en baie smaakvol gemeubileer. Dit het ons verwagtinge oortref. Bakgat is inderdaad die regte benaming!

Dirk Frier C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk Frier C
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Luukse ruim eenheid met alles wat nodig is. Sal definitief weer hier oornag.

Johannes V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V

Aangenaam verras met die verblyfplek.

Selfsorg eenheid is toegerus met alles wat nodig is om jou te laat voel asof jy by jou eie huis is, selfs braaihout en aanstekers vir die braai. Sal definitief weer daar oorslaap.

Louise V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with young children

Indrukwekkend.

Bakgat het ons verwagtinge oortref! Baie luuks met alles wat jy nodig het en nog meer!

Melanie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie K
Family with young children

Fantasties.

Wonderlike waarde vir geld. Geriewe is uitsonderlik goed.

Fanie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
Family with teenagers

Had a lovely rest!

Very neat and well equipped. We felt at home and had a lovely rest for the next day's travels.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus!

Baie netjies en goed toegerus. Ons het welkom gevoel en lekker gerus vir die volgende dag se reis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christoff V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoff V
Family with young children

Perfekte oornag plek met klein kinders.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid pragtig uitgerus met alles wat benodig word.

Jan M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
Family with young children

Excellent, everything was just excellent.

From the time we got there until we left, everything was top notch, no negative or even a recommendation to improve, everything was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bakgat, alles was net bakgat.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het was alles tops, geen negatiewe of selfs 'n aanbeveling waarop verbeter kan word nie, alles was bakgat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcia V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Fantastic.

Value for money. Super cool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Waarde vir geld. Super cool.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blane S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blane S
With spouse/partner

Asemrowend.

Baie netjies, kompleet met alles. Presies soos jou eie huis. Die plek is bakgat!

Maureen V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen V
With friends

Puik Bakgat puik!

Alles was puik. Ons het heerlik geslaap. Beddens puik. Netjies. Skoon. Veilig. Goeie diens. Baie dankie.

Kassie G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kassie G
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het is daar, tot die klein dingetjies soos botteloopmaker en vuuraansteker.

Moenie huiwer nie, hierdie is die plek om te bespreek vir jou peace of mind-oornag.

Koos T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos T
With spouse/partner

Ruim, veilig, klinies en sprankelend skoon met 'n wonderlike gasheer.

Bakgat is sommer 'n baie bakgatplekkie om oor te bly. Die eenheid is ruim en smaakvol gemeubileerd, asook baie veilig, netjies en sprankelend skoon. Christiaan is 'n baie aangename en vriendelike gasheer en ons sal beslis weer terugkom. Het dit alreeds sterk aanbeveel tussen vriende.

Jan O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Luuks, gemaklik en ruim.

'n Pragtige plek so goed as jou eie huis met alles wat jy nodig het. Ons gasheer het gereeld kontak gemaak en persoonlike aandag gegee. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Piet S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Excellent.

Fully equipped and recommended for staying in Beaufort West.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Ten volle toegerus en word aanbeveel vir oorbly op Beaufort-Wes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B
Family with young children

Baie teleurgesteld.

Het twee aande oorgeslaap, baie mooi, skoon en veilige plek. Groot probleme met beddens gehad hulle is basies voos gelê. Ons liggame is so seer na die naweek. Ek het Vrydagnag opgestaan om te kyk of ons nie matras kan omdraai, maar dit het ook nie gehelp. Het Saterdagaand in die ander kamer gaan slaap, maar dit was net so erg. Advertensie se ook koninggrootte-bed, maar dit is 'n koningingrootte-bed. Het onder eienaar se aandag gebring, maar hy sê mos dat hy nie almal kan akkomodeer. My bed by my huis is 10 keer beter. Matrasse is so pap dit kraak skoon as jy op die bed beweeg, as jy opstaan dan bly jou liggaamsvorm op die matras.

Marc B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marc B
With friends

Very neat and spotless.

Modern and spotless accommodation with all amenities you will ever need.

Georgette V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgette V
Family with teenagers

Love this place.

It felt like my own house. Very well-equipped and neat. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Love die plek.

Het soos my eie huis gevoel. Baie goed ingerig en netjies. sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christel V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel V
Family with teenagers

Veilige, netjies en skoon, rustige verblyf op Beaufort-Wes.

Uitstekend geleë, Veiligheid is puik, veilige parkering agter hekke. Warm ontvangs deur eienaar, Christiaan. Woonstel is puik ingerig en keurig versier. Goeie kwaliteit beddegoed en artikels. Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Buitebraai en ontspan-area. Swembad vir somertyd. Binne loopafstand van Spur/Wimpy/4Sheep restaurant.

Brian B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian B
Family with young children

Excellent accommodation.

Very neat accommodation with good security. The attention to detail stood out. Would like to stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Baie netjiese verblyf met goeie sekuriteit. Die aandag aan detail het uitgestaan. Sal graag weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelise H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise H
Family with young children

Baie netjies en goed ingerig.

Baie mooi en skoon plekkie. Baie goed ingerig. Ons het nie die eienaars persoonlik ontmoet nie wat bietjie sleg was. Ons sou baie graag persoonlike kontak met hulle wou gehad het. Bietjie onpersoonlik gewees.

Stella S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stella S
Family with young children

Attention to detail - not just 4-star quality, here you get that little bit extra.

Bakgat Blyplek is spacious with beautiful interior decoration. Everything you need is there and the unit is laid out in a way that you don't have to look for what you need. Very convenient check-in and check-out facility that makes life easy. Look forward to staying there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Attention to detail - nie net 4-ster-gehalte nie, hier kry jy daai ietsie ekstra.

Bakgat Blyplek is ruim met pragtige binneversiering. Als wat jy nodig het is daar en die eenheid is so uitgelê dat jy nie hoef te soek na wat jy nodig het nie. Baie gerieflike inboek- en uitboekfasiliteit wat die lewe maklik maak. Sien uit om weer daar te gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert E
Family with teenagers

Fantasties.

Baie netjies en goed toegerus. Beslis een van my eerste keuses sou ek weer op Beaufort-Wes wil oornag.

Christelle H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle H
Family with young children

Ongelooflik gerieflik, mooi ingerig en super skoon en netjies!

Het vir een aand oorgebly, en sal beslis 110% aanbeveel! Luuks ingerig en beslis die heel skoonste verblyf ooit! Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Dankie, sal beslis weer kom oorbly!

Anne-marie H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie H
With spouse/partner

5 star accommodation.

What a wonderful surprise when we walked into the beautiful unit. It felt like a 5 star hotel! There is everything and more you can get. Everything is just of the best standard and done with great taste! The accommodation is very luxurious and clean! Thank you and congratulations to Christiaan and their beautiful place! I would highly recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

5 ster-verblyf!

Wat 'n wonderlike verrassing toe ons by die pragtige eenheid instap. Dit het gevoel soos 'n 5 ster-hotel! Daar is alles en meer as wat jy nodig kan kry. Alles is net van die beste standaard en met baie fyn smaak gedoen! Die verblyf is baie luuks en skoon! Baie dankie en geluk aan Christiaan-hulle met die pragtige plek! Ek sal dit te sterkste vir almal aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marion F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marion F
Family with young children

Good, it's good!

Very clean and neat. Everything you need. Very friendly service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bakgat is bakgat!

Baie skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelike diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlotte D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte D

It was super!

Wonderful place to stay. You get everything you need and more. Would definitely stay there again. It really was a big pleasure to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was rêrig bakgat!

Wonderlike plek om te bly. Alles wat jy nodig het, en nog meer, sal jy daar kry. Sal definitief weer daar tuis gaan. Dit was rêrig groot plesier om daar te kon oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Excellent.

Very hospitable and excellent accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie gasvry en uitstekende akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresia B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresia B
With spouse/partner

Waarde vir geld en ideaal geleë.

Het gerieflike blyplek gesoek vir 4 mense vir een aand en veilig genoeg om nie als uit die kar hoef te haal nie. Was nogal verras om soveel gasvryheid te sien. Mooi, skoon en ideaal geleë.

Themba M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Themba M
Family with young children

A home away from home.

Spacious, high quality furnishings and a very hospitable owner.

Olivier B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olivier B
With friends

Al jou oornagbehoeftes op een plek.

Die Bakgat Blyplek is 'n plek wat ek sal aanbeveel vir enigiemand. Sal vir seker weer hul as my eerste opsie vat vir akkommodasie.

Jeandri F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeandri F
With spouse/partner

Was 'n uitstekende blyplek, sal dit enigetyd vir iemand aanbeveel, het baie daarvan gehou.

Bakgat Blyplek is asemrowend.

Johnathan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnathan V
With spouse/partner

Baie goed ontvang en netjiese verblyf, alles wat hulle sê en meer.

Eienaar het in kontak gebly met ons op ons reis ons was baie goed ontvang, sonder bespreking gevra of ons met terugkom weer daar kan bly en hy het vir ons 'n plan gemaak, sal Bakgat Blyplek enige tyd aanbeveel. Baie gelukkige mense van Bloemfontein.

Theunis B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis B

Clean with large living area.

The accommodation was very clean and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon met groot woon-area.

Die blyplek was baie skoon en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelia S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia S
With friends

Uitstekende waarde.

Bakgat Blyplek is 'n absolute uitstekende opsie vir oorbly in Beaufort Wes. Die eienaars is vriendelik en die fasiliteite is van uitstaande gehalte. Ons sal nooit weer by enige ander blyplek aanklop as ons in die omgewing is nie. Die eenheid voel werklik soos 'n huis van die huis af en het alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Hierdie is vyfsterverblyf op sy beste. Die foto's is 'n ware weergawe van wat jy kry as jy daar aankom.

Lezanne S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezanne S
Family with young children

Heerlik- veilig en netjies.

Heerlik, veilig, netjies, goeie ligging.

Johan D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Family with teenagers

Dit was 'n baie skoon en netjiese plek.

Die personeel was vriendelik. Was beïndruk met die stilte in die huis. Dit was baie gerieflik. Sal wel weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Wilna L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna L
With spouse/partner

Het slegs daar oornag. Dit was stil en rustig.

Alles wat 'n mens nodig het. Baie luuks en netjies.

Linda L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda L
With spouse/partner

Wat 'n treffer om by tuis te gaan. Uitstekend!

Van die ontvangs tot by die vertrek na ons volgende bestemming, was dit net 'n plesier om by hierdie pragtige oornag gastehuis te bly. Ons was baie in ons skik met Bakgat Blyplek en sal dit verseker aan beveel. Puik!

Willie S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S

I can really recommend it.

The apartment is very clean. Lovely beds and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan dit regtig aanbeveel.

Die woonstel was baie skoon. Heerlike beddens en totaal uitgerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda A
Family with young children

The accommodation is luxurious and has everything we could need.

It is very neat and luxuriously furnished. There is a lot of space and you don't feel like you're in a booth. The soundproof windows ensured that we had a nice night's sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie is luuks en het alles wat ons nodig kon hê.

Dit is baie netjies en luuks gemeubeleer. Daar is baie spasie en mens voel nie asof jy in 'n hokkie is nie. Die klankdigte vensters het verseker dat ons 'n lekker nagrus gekry het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
Family with teenagers

Very luxurious and well-equipped.

A good choice. Clean and neat and well-equipped. A lot of DStv channels to choose from.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie luuks en skoon met goeie ameublement toerusting.

Baie goeie keuse gewees. Skoon en netjies met topklas toerusting. Baie DStv-kanale om van te kies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariska F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska F
Family with teenagers

Fantastic, neat and very clean.

Owner received us at the gate upon arrival. Friendly and very hospitable. Accommodation very luxurious and clean, everything you need. Thank you so much for the wonderful stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, netjies en baie skoon.

Eienaar het ons by die hek ontvang met aankoms. Vriendelik en baie gasvry. Verblyf baie luuks en skoon, alles wat jy benodig. Baie dankie vir heerlike verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hercules V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules V
With spouse/partner

Fantastiese, netjiese en gemaklike verblyf.

Ons sal Bakgat definitief weer besoek en ook aanbeveel vir ander. Dit was baie skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

Chantal A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantal A
Family with teenagers

Excellent, what a stunning place, with super hosts!

The people provide a haven after a long day on the road, the aircon was a winner! Their place is spotless, and secure, with on site parking, one of the best places the website has to offer, we will definitely be returning.

Ernst S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst S
Family with young children

A very nice overnight stay.

We had a great stay en-route to the sea in December.

This review has been translated,click hereto view the original version.

‘n Baie lekker oornagblyplek.

Ons het heerlik hier oorgebly toe ons op pad was see toe in Desember.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos L
With spouse/partner

Must be the best in Beaufort West.

Excellent, very clean and comfortable equivalent to 5-star accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moet van die beste wees in Beaufort-Wes.

Uitstekende, baie skoon en gerieflik gelykstaande aan 5-ster-verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K
With spouse/partner

'n Veilige, ruim, waarde vir geld eenheid.

Uitstekende ligging, vriendelike ontvangs, goed toegerus. Christiaan het ook vir ons 'n verwysing na 'n restaurant met 'n afslagbewys gegee waar ons heerlik ontspan het.

Vanessa L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vanessa L
Family with teenagers

Home away from home. With all the luxuries.

This place felt like a home away from home, including all the luxuries from home like aircons, Woolworths soaps and DSTV. Would definitely stay here again.

Christene N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christene N
Family with young children

Baie netjies, vriendelik en lekker verblyf.

Altyd lekker om by 'n plek te bly wat netjies is. Sal verseker aanbeveel vir vriende en familie.

Rensché F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensché F
Family with young children

Op pad Kaap toe.

Lieflike blyplek. Sal sommer elke jaar daar bly! Heerlike lugversorging en lekker baie spasie vir kinders om te hol! Kan Spur toe stap so naby is dit.

Amelda B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda B
Family with teenagers

Bakgat is die regte woord vir hierdie blyplek.

Ons het heerlik oornag. Christiaan het ons vriendelik ontvang. Hy het 'n fietsryroete en restuarant aanbeveel wat ons behoeftes perfek gepas het. Ons sal 'n volgende keer van die goed ingerigte braaiplek en kombuis gebruik maak.

Cobus P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus P
With friends

'n Aangename, gemaklike, skoon en moderne verblyfplek.

Gasvry, skoon, netjies, modern. Lugverkoeling. Genoegsame veilige parkering. Super vriendelike eienaars. Baie behulpsaam. Loopafstand van winkels en restaurante. Ideaal geleë. Ek sal definitief weer van die mooi plek gebruik maak.

Anne-marie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie V

Very neat and safe. Highly recommended.

Value for money. Very neat and clean. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig. Ek sal dit graag aanbeveel.

Waarde vir geld! So netjies en skoon. Ons sal weer van Bakgat gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carika W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carika W
With spouse/partner

Puik!

Baie netjies en volledig.

Louis W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
Individual traveler

Netjies, gemaklik en baie veilig.

Hierdie was my tweede verblyf by Bakgat in 2018 en die diens, netheid en gemak van my verblyf bly top. Bakgat kan regtig aanbeveel word.

Pieter S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Verrassend.

Baie meer as wat ons verwag het.

Hendry C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendry C
With spouse/partner

Verblyf was baie gerieflik.

Ons het Bakgat Blyplek baie geniet. Christiaan het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Pragtige selfsorg-eenheid. Geen klagtes.

Mev C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mev C
Family with teenagers

Wonderlik. 'n Stukkie juweel in Beaufort-Wes. Derrick het ons vriendelik verwelkom. Die gratis internet was 'n wenner vir die kinders. Sal die blyplek enige tyd aanbeveel.

Wonderlike stukkie hemel op aarde. Beveel aan vir enige gesin met kinders want gratis internet is 'n wenner.

Nadia S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia S
Family with young children

Excellent.

Was so beautiful and neat. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Was so mooi en netjies. Sal enige tyd weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nerina B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nerina B
With spouse/partner

Perfect overnight accommodation.

Perfect overnight accommodation, neat, clean with everything you need. The WiFi, braai wood and filter coffee was a pleasant surprise. Very professional and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte oornagverblyf.

Perfekte oornag verblyf, netjies, skoon met als wat jy sal nodig hê. Die WiFi, braaihout en filterkoffie was 'n aangename verrassing. Baie professionele en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With spouse/partner

Flippen fantasties!

Netjies, skoon, onverbeterlik, snoesig, stil, aanbeveelbaar, perfek!

Mari L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari L
Family with teenagers

Perfek.

Alles wat nodig was en meer. Uitstekende kwaliteit.

Ben V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
Family with young children

Bakgat is hulle naam en bakgat is wat hulle is.

Bakgat plek! Als is baie mooi, skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Christine G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine G
With friends

Uitmuntende blyplek met beste toerusting!

Die ontvangs was vriendelik en blyplek toegerus met die beste. Wat 'n heerlike verrassing!

Anthony S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony S
Family with young children

It was above our expectations and wonderful.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was bo verwagting en wonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gustav F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav F
Individual traveler

Baie netjies, dit is mense wat omgee en aan al die praktiese implikasies van reisigers in ag neem.

Dit was rerig 'n plesier om by Bakgat te oornag. Die geriewe was netjies en skoon. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Net 'n plesier om by Bakgat te oornag. Sal definitief weer daar oornag en te alle tye vir enige iemand aanbeveel om te oornag.

Johann E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann E
With friends

Perfek!

Dit was netjies, luuks en perfek. Dankie vir alles!

George D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George D
With spouse/partner

Fantasties.

Ons is geweldig beïndruk deur Bakgat Blyplek. Dis werklik waarde vir geld. Baie veilig, baie luuks en daar is aan alles gedink wat jou so tuis as moontlik laat voel.

Louis W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
Individual traveler

Baie gemaklik en gerieflik.

Die verblyf was baie gemaklik en gerieflik. Die veilige parkering het my gemoedsrus gegee en die nabyheid van restaurante het baie tyd gspaar. Algehele was die verblyf baie aangenaam en word sterk aanbeveel.

Monique B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique B

Regtig 'n Bakgat Blyplek.

Christiaan is 'n wonderlike gasheer. Die plekkie is ongelooflik skoon en netjies, 'n huislike atmosfeer, goed toegerus met moderne afwerkings. Ons het 'n heerlike oornag in Christiaan se plek geniet. Goeie ligging met maklike toegang tot die N1.

Rinus G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinus G
Family with teenagers

Perfect.

I actually want to make negative comments so that it does not get too popular and I end up struggling to get accommodation there in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Ek wil eintlik negatiewe kommentaar lewer sodat dit nie te gewild raak en ek sukkel om plek te kry in die toekoms nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie J
With friends

Puik 5-ster-verblyf.

Ons het 2 eenhede bespreek en na 'n lang dag op die pad was dit die ideale oornagverblyf. Alles in die eenhede is splinternuut en van hoogstaande gehalte. Sou graag langer wou bly.

Anica H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anica H
With spouse/partner

So tuis soos by jou eie huis.

Na 'n lang dag op die pad, was die vriendelike verwelkoming deur die eienaar en die netjies selfsorgeenheid vir ons 'n warm tuiste weg van die huis. Met restaurante 'n klipgooi ver, het ons om die draai gestap en 'n wegneemete by Spur gekry om in die gemak van ons ruim selfsorgeenheid te geniet. Die verskeidenheid tees en koffies, met selfs filterkoffie, sowel as die vars melk in die yskas was 'n aangename verrassing. Die eenheid is modern en baie goed toegerus. Die lugreëling word goed verwelkom in die hitte van die Karoo. Die krag het gedurende die aand, sowat 23:00, afgegaan, maar 'n generator het binne 30 minute aangeskakel en met die krag wat weer aan was, kon ons 'n rustige nagrus kry met lieflike lugreëling. Die ontbyt by 4Sheep was ongelooflik lekker en vullend. Beslis 'n pakket wat ek aan enige iemand sal aanbeveel. Die eenheid is selfs perfek indien iemand vir 'n langer tydperk wil oorbly.

Stefan F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan F
Individual traveler

Very happy.

Great accommodation, quite happy with it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede.

Baie lekker verblyf, heel tevrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa S
Family with young children

Wonderlike diens en netjiese fasiliteite.

Het dit baie geniet, kindervriendelik met heerlike swembadjie.

Hanlie G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie G
With friends

'n Besonderse netjiese keurige plek, waarde vir geld.

Bakgat Blyplek is 'n besonderse, goed beplande en baie netjies versorgde plek met alles wat 'n mens sou nodig hê vir 'n oorslaap of selfs langer. Alle toebehore is van 'n goeie gehalte en onberispelik skoon. Lieflike linne en baie goeie beddens, kussings en matrasse wat 'n moeë lyf lawe. Ons was aangenaam verras. Ons kan dit graag aanbeveel en sal weer daar oornag. Die ontbyte wat aangebied word by 4 Sheep is heerlik en waarde vir geld.

Erma V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erma V
With spouse/partner

Uitstekende diens en pragtige verblyf. Ek kan dit beslis hoog aanbeveel.

Ek was baie beïndruk toe hulle aanbied om ons ontbyt as wegneempakkie te voorsien. Baie dankie, ons waardeer dit.

Edna C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna C
With friends

Uitstekende diens en uiters vriendelik en professioneel.

Na 'n lang dag se reis absoluut verfrissend!

Helena-marie R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena-marie R
With friends

Bakgat.

Ons het baie lekker gekuier. Dit was so netjies en skoon en die geriewe uit die boonste rakke. Christiaan en sy vrou kan waarlik trots wees op hulle professionele blyplek.

Juanita V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
With spouse/partner

Hierdie plekke verdien 7 sterre.

Van die instap af weet jy dit is die plek. Alles is goed ingerig en glo my daar is alles, 'n huis weg van jou huis af. Ek sal verseker weer en weer daar oornag!

Elsebe B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsebe B
With spouse/partner

Vyfsterakkommodasie.

Die akkommodasie is ruim, baie skoon en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Ons het die ontbyt by 4 Sheep geniet.

Renee O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee O
With spouse/partner

Safe, spotless and neat, good location.

The name "Bakgat" is perfect, deserves 5 stars. Modern, very clean, nice braai facilities and private, friendly reception even on a Sunday afternoon! Thanks so much Christiaan!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, baie skoon en netjies, goed geleë.

Die naam "Bakgat" beskryf die verblyf in alle opsigte, verdien 5 ster. Modern, baie skoon, lekker braaigeriewe en privaat, vriendelike ontvangs en dit op 'n Sondagmiddag! Baie dankie Christiaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre M
With spouse/partner

Wonderful stay!

We have experienced this stay as excellent from the moment we were received by Chrisjan until we left. The unit is of outstanding quality that made us feel at home right away. The unit is fully equipped with everything needed to prepare meals and is centrally located in terms of the area. We have always felt safe and we would like to stay here again. Highly recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf gehad!

Ons het hierdie verblyf as uitstekend ervaar van die oomblik wat ons ontvang is deur Chrisjan tot ons weg is. Die eenheid is van hoogstaande kaliber wat ons dadelik tuis laat voel het. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig was om etes voor te berei en is sentraal geleë ten opsigte van die omgewing. Ons het deurgaans veilig gevoel en sal ons graag weer hier wil bly. Hoogs aan te bevele!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Baie skoon, netjies en stylvol.

Sien sterre.

Vasti V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vasti V
Family with young children

A luxury self catering unit with everything exceptionally clean and neat.

Will definitely stay at Bakgat again and recommend it to anyone. Very clean and neat. Were immediately greeted by the owner, Christiaan, who was very friendly.

Marisa T - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa T
Family with teenagers

Good vaue for your money and very comfortable!

If you ever need a place to stay in Beaufort West, don't even look further than Bakgat Blyplek! Central location, the unit was tasteful and very neat and the owners go out of their way to make sure everything is perfect! They called us during the course of the day to ask round about when we would arrive, when we got there the unit was warm and welcoming and the owner made sure our vehicles were safe and that we had everything we needed. I will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en uiters gerieflik!

As jy ooit blyplek soek in Beaufort-wes, moenie eers verder kyk as Bakgat blyplek nie! Hulle is sentraal geleë, die hele eenheid is smaakvol en baie netjies en die eienaars gaan uit hul pad om seker te maak alles is reg vir jou! Ons is deur die loop van die dag gebel om te hoor hoe laat ons min of meer sou arriveer en toe ons daar aankom was die eenheid warm, verwelkomend en het die eienaar seker gemaak ons voertuie is veilig en dat ons alles het wat ons nodig het. Ek stop beslis weer hier!

You are reading the original review,