Balaena Vista
Review Summary
Greg L - Jan 2020
Overall score
Wanted to cut my vacation short.
Elsa C - Jan 2020
Overall score
We loved our stay, the unit is comfy with everything you might need. Clean and friendly host!
Peet O - Jan 2020
Overall score
Dit is netjies en skoon, maar die inventaris-lys word nie met jou deurgegaan nie en daar kort baie items.
Francois V - Jan 2020
Overall score
Goeie ligging, vriendelike mense.
Morne D - Jan 2020
Overall score
'n Groot nee!
Read moreNeville J - Mar 2019
Overall score
Fabulous.
Stephanie L - Jan 2019
Overall score
Onsekerheid oor kombuistoerusting, groot kamers, maar beddegoed was oud; warmwaterkraan in onderste stort wou nie behoorlik werk nie en daar is geen vloerteëls in die kombuis of badkamers nie.
Read moreCarel P - Dec 2018
Overall score
As jy 'n plek soek om jou kop te laat rus is die die plek vir jou.
Shadene P - May 2018
Overall score
Dit was wonderlik en baie ontspannend.
Margarete B - Feb 2017
Overall score
Beautiful and so peaceful. Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en rustig, skoon en netjies.
Die verblyf by Balaena Vista was voorwaar bitter lekker. Ons kon heerlik rustig slaap sonder enige bekommernis. Die kinders het baie lekker geswem in die swembad en daar is alles in die kombuis wat jy moontlik kon nodig kry. Baie dankie vir die ongelooflik lekker verblyf en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Balaena Vista's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Rene W - Oct 2014
Overall score
Baie aangenaam en ontspannend!
Paul C - Sep 2014
Overall score
Netjiese basiese selfsorgverblyf.
Leticia V - Apr 2014
Overall score
Ons is goed ontvang en als wat ons sou nodig hê, was beskikbaar. Baie lekker en skoon!
Ursula M - Jan 2014
Overall score
Lovely place & view, peaceful quiet very relaxing atmosphere
Ian M - Jan 2014
Overall score
Nice place
Elize S - Jan 2014
Overall score
Het dit geniet!
Gerda S - Jan 2011
Overall score
very nice and qiuet place
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Heuwel Street, St Helena Bay, 7390, Western Cape
- All ages welcome