Bali Hai 202
Review Summary
Hannes D - Apr 2019
Overall score
Netjies en skoon, asook goeie ligging.
Diederik P - Nov 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker plek om net te gaan rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chani V - Oct 2018
Overall score
Not bad.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie sleg nie.
Ons het ons vakansie baie geniet by Bali Hai, maar daar was 'n paar dinge wat gepla het. Ons was nooit vooraf ingelig dat hulle besig was met herstel werk aan die gebou nie. Vuil water het van boonste verdiepings af gekom en op ons balkon geval waar ons kinders gesit en speel het sonder waarskuwing. Daar was die hele dag gewerkskaf met 'n gekap en steiers wat op en af geslaan word. Daar was vir seker nie stilte vir ons om te rus nie en ons het maar elke dag gevlug om uit die geraas te kom. Vir die prys wat ons betaal het sou dit nice wees as ons vooraf geweet het wat vir ons wag. Maar verder was ons plekkie baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bali Hai 202's response
Goeiemiddag Chani,
Dankie vir die terugvoering. Jammer vir die ongerief veroorsaak deur die verfwerk aan die gebou. Soos per ons gesprek was die verfwerk aan die vlak van die woonstel al klaar vir die tydperk van u bespreking, maar die gewerskaf het nog steeds 'n geraas veroorsaak wat ons nie in ag geneem het nie. Die water wat op die balkom geval het was veroorsaak toe die dak van die gebou gewas is, en ons het dit opgeneem met die opsigter.
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete
Karen
Penny G - Jan 2018
Overall score
Awesome verby, pragtige plekkie.
Bali Hai 202's response
Baie dankie vir die mooi resensie Penny, ons waardeer dit baie.
Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito
Thabile N - Dec 2017
Overall score
Perfect place for a couple that want to relax.
Bali Hai 202's response
Thank you for the lovely review, Thabile.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
- All ages welcome