The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation | TravelGround
+26

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 49 reviews for Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Leon V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leon V
With spouse/partner

Baie mooi omgewing.

Ek het die omgewing baie geniet. Die plek self is aan die oud word en kort 'n opknap, of oordoen. Mense moet laat weet word om muskiet repellent saam te vat. As daar stap roetes of iets anders ook aangebied word sal dit ook help. Verwyder die inligting op die website wat nie meer van toe passing is nie. Het geen wyn of braaihout gekry nie.

Isabel W - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel W
Family with teenagers

Lovely, relaxing!

Great location, wonderful staff, excellent experience.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you so much for your visit and support.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Justin D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin D
Individual traveler

Pefect, accommodating, clean and comfortable.

The host was accommodating, the place was clean and comfortable plus we got to see some monkeys and giraffes.

Anel O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel O
Family with young children

Quite and restful, away from all the city noises.

The staff was very friendly and helpful. Bambela gave us a new perspective about monkeys we have learned a lot, the Kids enjoyed the monkeys roaming around freely. Will definitely be visiting again.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you very much for visiting and supporting us.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Lorne L - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorne L
With spouse/partner

A wonderful bushveld break.

The tour of the Monkey Sanctuary was very informative and the enthusiasm of the volunteers for the care of their charges was wonderful to see. A bonus was finding the ruins of Beau Valley just a short walk from Bambelela.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you so much for visiting. Your support means very much to all of us.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Marie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V

Fantasties!

Baie leersaam en rustig. Vriendelike personeel. Baie dankie.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you so much for visiting us. Your support means very much to all of us.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Lara W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara W
With friends

Insiggewend, rustig en stil tussen die kranse.

Ons het in die Ho Thabela eenheid gebly, die huis was netjies en die kombuis is toegerus met al die nodige toerusting. Die personeel is baie vriendelik en daar was 'n klomp verskillende diertjies. Ons het dit vreeslik geniet!

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you with Bambelela Greetings, Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Jan O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jan O
Family with teenagers

Rustig en insiggewend.

Lekker wegkomplekkie, rustig en saligheid.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you for staying with us, Greetings,
Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Nicol D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicol D
With spouse/partner

Unieke ondervinding!

Vir 'n besonderse belewenis, besoek hulle gerus, ek persoonlik was nie mal oor apies nie maar is nou 'n groot aanhanger. Die plek is 'n juweel!

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you with Bambelela Greetings, Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Jaco H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco H
Family with teenagers

Vakansie 2020

Ons het 10 dae bespreek by Bambalela in die Ho Thabelo chalet. Die plek is netjies en ideaal vir ’n wegbreek van die dolle gejaag van die stad in die rustige natuur. Die diens is vriendelik en almal is baie hulpvaardig. Ons het ons tyd daar vreeslik geniet en kan die plek beslis aanbeveel. Die inkomste van Bambalela is afhanklik van dagbesoekers wat op die toer gaan en inkomste van die 3 chalets. Bambalela kry geen befondsing van die regering af nie. Met hulle beperkte inkomste, verrig hulle wonders. Die werk wat hulle doen om die apies te rehabiliteer is merkwaardig. Daar is klein onderhoudswerk wat benodig word met die chalets wat hulle alreeds besig is om aan te spreek. Met die Covid-19 inperking is dit verstaanbaar, aangesien hulle geen inkomste gehad het nie. Voorwaar 'n merkwaardige plekkie, met merkwaardige mense, geleë tussen die mooiste berge. Ons is met swaar harte huis toe en sien uit daarna om weer te gaan.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you for your support.
Bambelela Greetings
Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Ben B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ben B
Family with young children

Baie lekker, rustig, ontspannend

Iets anders. Kort dalk bietjie meer vermaak vir die kinders. Oor die algemeen ’n baie lekker wegbreek vir ’n naweek en baie interessant met al die diere.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you with Bambelela Greetings, Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Nonkululeko S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nonkululeko S
With friends

Had an amazing experience at Bambelela on a group trip with friends.

I would recommend this place to anyone wanting to get away from the city and relax.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you with Bambelela Greetings, Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Johanna U - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna U
With friends

Pragtige plek

Vriendelike mense.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Thank you for your support.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Celeste T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Celeste T
Family with young children

Goeie kliëntediens maar nie aanbeveel vir gesin met kinders nie.

As jy regtig baie hou van die buitelewe en nie omgee vir bobbejane wat nou en dan verby jou loop nie, rottweilers (blykbaar vriendelik, ek is nie gewoond aan groot honde nie en hulle het ons nie regtig gepla nie) en zebras wat jou terroriseer nie, is die plek vir jou. Die kliëntediens was goed en die plek was netjies. Bambelela het 'n baie edel doel en doen baie goed. Die kliëntediens was uitstekend, maar daar was 'n bobejaan wat rondgeloop het tussen die chalets. My kinders is 6 en 8 en ons het onveilig gevoel. Die eienaars het vir ons 'n walkie talkie gegee indien ons onveilig voel sodat ons hulle dadelik kan laat weet. Hulle het ons ook verseker dat die bobbejaan niemand sal aanval nie (ek glo dit nie vir 'n oomblik nie). Dis 'n groot bobbejaan. Later het hulle ook iemand buite ons chalet laat sit om die bobbejaan weg te jaag indien nodig. Daar was ook 'n zebra wat ons gestamp het en die werkers wou byt. 'n Zebra het nogal groot tande. Ons was dus nou bang vir 'n bobbejaan wat rondloop en 'n zebra wat uit die bloute verskyn en ons teister. Teen die tyd was ons gepak het om huis toe te gaan was ek te bang om van my chalet na my kar te stap (25m) om die sakke in die kar te sit. My metgesel het gestaan en die zebra spuit met water elke keer wanneer ek kar toe of terug chalet toe gestap het. Bogenoemde het gemaak dat ek 'n dag vroeër gery het en dat ek te bang was om alleen met die kinders swembad toe te stap. Ons het wel so paar keer geswem. Die klein apies is baie oulik maar ek het gegaan met die doel om vakansie te hou en te ontspan en na die naweek was ek ontsteld. Daar is ook geen wildrit nie, webwerf moet opdateer word. Daar was wel 'n toer na al die ape se hokke ens. Dit was baie interessant.

Phumeza M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phumeza M

Educational, relaxed, refreshing.

Staff was very friendly and helpful. Bambela gave us new perspective about monkeys we have learned a lot, but will really appreciate if their DStv could be accessible to their guests. It was fun though.

Bronwyn L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn L
Family with young children

Pleasantly surprised. Peaceful, educational and beautiful! Friendly staff with amazing service.

It was a spontaneous decision and we arrived just before 7 pm. The gentleman at the gate was friendly, directions were great and the host was friendly, helpful and awesome. Went on the educational tour about the monkeys the next day and it was so informative, have a whole new outlook on the Monkeys and so do my children. Took my dog with and she loved it, the kids also had an amazing time! Will definitely go again!

George B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George B
With spouse/partner

Excellent!

Very nice place for a quick getaway. Enjoyed it very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie lekker plek om vinnig weg te breek. Het dit baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lelanie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie S
With friends

Always a treat to visit Bambelela and the monkey-buns!

A wonderful little place to get away from it all. All ages enjoy the monkey interactions!

Tsholofelo S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Tsholofelo S
With spouse/partner

It was too wild and scary.

I didn't enjoy it at all. It was too wild and l wouldn't go back.

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation's response

Hello,
I'm very sorry to hear that you didn't enjoy Bambelela Wildlife Care & Vervet Monkey Rehabilitation Farm and the experience of us sharing our goals and mission to save the Monkeys.
Please be so kind and send me an email with more detailed info in order for me to possibly rectify any short comings.
I'm looking forward to hearing from you,
Bambelela Greetings,
Silke

Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation
Christine C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christine C
Family with young children

Baie lekker gerus weg van enige stadsgeraas.

As jy opsoek is na 'n blaaskans weg van die stad is dit die wegbreek vir jou. Baie vriendelike, behulpsame personeel. Die apieinteraksie en -toer laat mens net weer anders na die natuur kyk. As jy lief is vir katte, ape en bobbejane gaan maak gerus 'n draai.

Retha D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D
Family with teenagers

A great getaway from the city's rush!

The accommodation exceeded my expectations. The Bushveld silence welcomed us and gave us the opportunity to completely forget about the rush of the city. There is no cellphone reception which provides you with a definite break in technology. The staff are friendly and helpful. The guided tour between the rehabilitated monkeys was interesting while the interaction with the "toddlers" was fun and provided a lot of entertainment. Thank you to the staff and management of the center we received, which was exactly what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike wegbreek van die stad se gejaag!

Die akkommodasie het my verwagtinge oorskry. Die Bosveldstilte het ons verwelkom en ons die geleentheid gebied om heeltemal van die gejaag in die stad te vergeet. Daar is geen selfoon-opvangs wat jou 'n besliste breuk van tegnologie voorsien. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die begeleide toer tussen die gerehabiliteerde apies was interessant terwyl die interaksie met die "kleuters" prettig was en het heelwat vermaak verskaf. Baie dankie aan die personeel en bestuur van die sentrum wat ons ontvang het, dit was presies wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heidi S
Family with young children

Rustig, leersaam, belewenis.

Die verblyf is baie netjies en gerieflik ingerig. Die gasvrou, Sue, baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die toer met die apies baie leersaam gevind en "nappy hour" was so oulik. Bambelela is baie rustig en heerlik vir net ontspan. Doendinge in die winter is bietjie beperk aangesien mens net kan swem, maar ons het dagtrippies uitgevat en die omgewing verken. Die belewenis om met 'n trop wilde ape en selfs wilde bobbejane saam in harmonie te lewe, rondom jou sonder om 'n bedreiging te wees was iets wat ons nooit sal vergeet nie.

Anna-marie Z - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie Z

Had a very relaxing weekend.

We all really enjoyed the weekend. The staff were friendly and helpful. Was really an experience to be between the animals all living in harmony. The tour/interaction of the Vervet Monkeys was very interesting and enjoyable. The accommodation was clean, comfortable and well equipped. We will definitely go back.

Ilona N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilona N
Family with young children

Awesomeness.

Informative, interesting, fun and relaxing. Would go there anytime again. Kids actually want to visit during the next school holiday. That's how much they enjoyed, learnt and relaxed.

Linda R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda R
Family with teenagers

Rustig.

Rustige pragtige omgewing. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende bestemming om te rus!

Rika B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rika B
With spouse/partner

Baie insiggewend om te leer van die diere en ook lekker rustige verblyf.

Dit was baie interessant om van die diere te leer. Die verblyf was lekker rustig en netjies.

Tertia O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tertia O
With friends

Word weer bewus van die natuur!

Bambelela versorg blouapies wat op een of ander manier wees gelaat of beseer of deur eienaars verwerp is. Die plaas is in 'n lieflike kloof met pragtige uitsig en stilte vir die siel. Die interaksie met die apies en die werk wat deur die werkers en vrywilligers op die plaas gedoen word is 'n hoogtepunt. Uiters baie word gedoen om hierdie diere te versorg en hulle is baie afhanklik van vrywilligers en skenkings wat ek sterk aanbeveel: dat ons Suid-Afrikaners betrokke raak en help. (Die grootste hoeveelheid vrywilligers wat daar werksaam is, is van oorsee wat my laat skaamkry het oor ons Suid-Afrikaners se onbetrokkenheid by werklike versorging van diere wat gerehabiliteer word.) Doen moeite en gaan besoek hierdie pragtige plek - niemand sal onaangeraak terugkeer nie. Die akkommodasie fasiliteit is ruim en al die nodige toerusting is daar. (Daar is nie 'n supermark op die plaas nie en daarom is dit nodig dat kos op Bela-Bela aangekoop of saamgebring word. Daar is 'n winkeltjie met aandenkings op die plaas.) Die werkers is hartlike, vriendelike, behulpsame mense! In die tyd wat ons daar met vakansie was het ek verjaar en ek het 'n pragtige geskenkie ontvang. Ek sal hierdie bestemming enige tyd aanbeveel en vir 'n gesinsvakansie is dit ideaal. Daar is ander loslopende wild soos Zebra's, vlakvarke en dan ook sommige apies wat op die plaas is en dit is veral baie amusant om die apies se mannewales dop te hou. Gaan gerus! Ek sal net wil aanbeveel dat al die dubbelbeddens dalk elk met twee driekwartbeddens vervang word.

Danien M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danien M
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly by Bambelela. Dis iets besonders dat die wild so mak is dat dit byna deel is van jou huisie. Die toer van die apies en bobbejane is ook baie interessant en verskaf baie vermaak. Dis ook lekker om te weet jy het, deur daar te bly, gehelp met die versorging van baba apies, ens.

Marinda V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marinda V
With friends

Vriendelike ontvangs, vriendelike personeel!

Verskriklik baie geleer oor die blou-apies en die tyd saam gedurende die interaksie in die "nursery" was onbeskryflik! Huisie was netjies en voldoende toegerus, al negatief was die muskietnet in die kamers, dit was vol stof, sou aanbeveel dat dit liewer afgehaal word en gaste voorsien word van muskietweerder.

Lizelle W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle W
With spouse/partner

Thanks Sue, you made our stay!

Heerlik rustig en die ideale plekkie weg van die stadsgeraas. Interaksie met apies fantasties en happy hour iets besonders!

Johan D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with teenagers

Heerlik gerus in die pragtige natuurskoon.

Sal beslis weer terugkom. Dit sal egter `n bonus wees indien die swembad reg is, veral in die somer maande wanneer jy graag sal wil afkoel van die hitte. Baie dankie.

Annemarie V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
Family with teenagers

Onvergeetlike ervaring. 'n MOET vir enige natuurliefhebber

Die toewyding en kennis van die personeel en vrywilligers by die rehabilitasiesentrum was indrukwekkend en hulle doen wonderlike werk om blouapies te rehabiliteer. 'Nappy hour' was baie spesiaal en het selfs my tienerseun opgewonde gemaak :-) . Hulle liefde vir diere is inspirerend. Bambelela is 'n nie-winsgewende organisasie en tekort aan fondse beteken dat die chalets bietjie verwaarloos is, maar die chalets is baie gerieflik en ruim, baie goed toegerus en skoon. Dit was heerlik om op die patio te sit en na die berge te ky, of vir 'n stappie te gaan. Ons sal definitief teruggaan na Bambelela en hierdie keer sal ons langer bly

Norbert H - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norbert H
With spouse/partner

Baie lekker en stil.

Baie lekker en goed geleë. Ons kon lekker rus, en die gasteplaas is ook goed.

Neil W - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Neil W
With spouse/partner

Decent

Nice place, but I feel it needs some work on amenities to make it an attractive accommodation destination.

Estie H - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie H
Family with young children

Ons het 'n baie lekker naweek gehad by Bambelela.

Bambelela is 'n heerlike wegbreek vir 'n naweek. Dis baie rustig, maar met genoeg om te doen op die plaas om nie verveeld te wees nie. Die blootstelling aan die diere word baie goed hanteer deur die personeel en mens leer baie.

Ian C - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ian C
With spouse/partner

Interessant. Die mense doen goeie werk.

Dit was baie interessant. Die personeel was baie vriendelik, veral Minette wat ons baie tuis laat voel het.

Hannes B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes B
Family with young children

Good

Felt very safe here, good value for money.

Karen T - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen T
Family with teenagers

What a lovely weekend break

We had a very peaceful and interesting weekend. The staff at Bambelela are amazingly dedicated people with a great love for animals. Overall, we had a very nice time.

Hester C - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester C
With spouse/partner

A wonderful experience

Beautiful, clean chalet in a very safe location. The staff were very friendly.

Tim Y - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tim Y
With spouse/partner

Excellent vacation and excellent service!

My wife and I chose Bambelela as the destination for our 5th Anniversary and we were pleasantly surprised by the warm hospitality we had received. We would definitely go back again!

Anneline L - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneline L
With spouse/partner

Enjoyable stay, great getaway from city life

Very relaxing and peaceful, beautiful views, great bird watching and plenty of wildlife.

Lara B - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara B
Family with young children

An awesomely different experience!

Whilst not luxurious, the chalets are comfortable, clean and well equipped. The best thing about them, of course, is the fact that they are right by the rehab center, allowing optimum interaction with the animals. Silke and her team do amazing work with the wildlife, especially the Vervet monkeys; it was heartbreaking to understand what humans do to these little guys. Fortunately for them somebody cares - and so will you, after spending a few days at Bambelela! It is especially recommended if you have a child that dreams of working with animals - the hard realities as well as the gratification will be well understood! Take at least 2 sets of old clothes per day if you plan on working with the monkeys, leave the jewellery and fancy bits at home, and just enjoy the absolute base pleasure to be found in getting closer to the animals! We WILL be back - in fact, our next trip for November is already booked!

Martie J - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie J
Family with young children

Fantastic

What a wonderful experience to be among the wildlife!

Sarie S - Aug 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie S
With spouse/partner

Absolutely brilliant

It was the best weekend ever! So relaxing, calming, safe, no words can describe it better! If you love animals, you'll love this place.

Shadrack M - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shadrack M
Family with teenagers

Bambalela brings people closer to mother nature.

Bambelela is a warm and comfortable place to stay at as a family. We enjoyed our stay. The hospitality is great, with smiling faces always there to assist.

Laresa W - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laresa W
Family with young children

It's a stunning, tranquil place if you just need to get away from the city and pollution.

It's a friendly, stunning tranquil guest farm if you just need to get out of the city. the staff are friendly, from the owner to the cleaning staff. the accommodation is great, the whole set-up is great. I don't have a bad word to say about Bambelela. We'll be going back in the summer.

Jacki T - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacki T
Family with young children

I loved it,

Great weekend and will be visiting again soon. I have many overseas friends and they just love the pics, especially of the babies - but I would have loved more time interacting with the Vervets ..

Irene L - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irene L
With spouse/partner

A really enjoyable and unique experience!!

This is not your average holiday experience, but it is definitely a very special and unique one. Being able to interact so closely with vervet monkeys was incredible. The staff and volunteers were very kind, and extremely knowledgeable- we really learnt a lot, and we now view vervets in a whole new light. Our chalet was really well furnished and had everything we needed, it was also extremely clean (serviced twice a day) and lovely and private. We will definitely be going back.

Karen S - Jul 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
Family with teenagers

It was a FANTASTIC stay.

Everyone was so kind and friendly and we learnt alot and WILL be back! I cannot recommend this place enough. It's Fantastic! We had an experience of a life time and are hoping to be back again soon.

From
R1 200
per night, for 2 ppl
From
From R1 200
per night, for 2 ppl
From
R1 200
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Groot Nysloog, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAng2vRzsLbWeL7BDCS6NA0vLmIYNJ82N8lTd8KPAzQhNTmXGcKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 2 ppl 49 5 1 5 Groot Nysloog Bela Bela 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -24.773973912947 28.284001350403
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!