The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bamboesbaai Beach House | TravelGround
+25

Bamboesbaai Beach House

41 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 41 reviews for Bamboesbaai Beach House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Charlene F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene F
Family with young children

A home away from home.

Very pleasant home and we had a great time together as a family.

Ria D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With friends

Fantasties en rustig.

Definitief 'n ongelooflike, stil en rustige plekkie met alles wat mens benodig.

Henriette G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette G
With friends

Lekkerste naweek by die wonderlikste plek!

Baie dankie, Kira. Julle huis is pragtig en die ligging perfek. Ons het elke minuut daar ten volle geniet. Ons kon nie vir beter gevra het nie en gaan beslis weer kom!

Shani M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani M
With friends

Wonderful!

Beautiful location, spacious house and well appointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Pragtige ligging, ruim huis en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania D
With friends

Heerlik op die Weskus!

Amazing huis, met asemrowende uitsigte. Goed toegerus met skoon en netjiese beddegoed. Hammock was definitief die hoogtepunt van ons vakansie. Ons was warm verwelkom deur ‘n dame wat ons deur die huis geneem het en alles verduidelik het. Ons was ‘n groot groep met klomp kinders tussen 3 en 10 jaar oud en dit was een van ons beste vakansies ooit. Het gevoel soos ons “huis-weg-van-die-huis.” Sal dit vir seker aanbeveel.

Dewald D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dewald D

The location is incredible and the house is beautiful and comfortable!

Bamboo Bay Beach House is really ideal for a large family or family looking to enjoy a wonderful getaway or vacation. Except for the cold reception of the caretaker, who spoiled our arrival somewhat and made us feel very uncomfortable, it was truly a wonderful experience. Will definitely go again. The house is well-equipped and tidy and there is even a dishwasher! Thanks so much Kira, we really enjoyed the time there!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ligging is ongelooflik en die huis is pragtig en gemaklik!

Bamboesbaai Beach House is regtig ideaal vir 'n groot gesin of familie wat 'n heerlike wegbreek of vakansie wil geniet. Behalwe vir die kil ontvangs van die opsigter, wat ons aankoms so ietwat bederf het en ons baie ongemaklik laat voel het, was dit werklik 'n heerlike ervaring. Sal vir seker weer gaan. Die huis is goed toegerus en netjies en daar is selfs 'n skottelgoedwasser! Baie dankie Kira, ons het regtig die tyd daar geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester D
Family with young children

Simple luxury.

We were incredibly spoiled with a fantastic view. The house is large enough that our family of 13 could comfortably stay without getting in each other's way. It was clean, tidy and well taken care of. We struggled a bit with WiFi and the fridge, but the owner was on her phone all the time to get it fixed as soon as possible. They helped us very quickly and well. The kids loved fishing on the rocks and we enjoyed swimming in the bay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudige luuksheid.

Ons was ongelooflik bederf met 'n fantastiese uitsig. Die huis is groot genoeg dat ons familie van 13 met gemak kon bly sonder om in mekaar se pad te wees. Dit was skoon, netjies en goed versorg. Ons het wel bietjie gesukkel met WiFi en die yskas, maar die eienaar was heeltyd op haar foon om dit so gou moontlik reg te kry. Hulle het ons baie vinnig en goed gehelp. Die kinders was mal oor visvang op die rotse en ons het lekker geswem in die baai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shaneen B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaneen B
With friends

Ons het 'n fantastiese, rustige naweek gehad met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons was 9 mense wat gebly het by Bamboesbaai Beach House en ons het dit ongelooflik baie geniet. Die huis het als wat 'n mens benodig en nog meer. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly indien jy 'n rustige naweek weg van die stad af nodig het. Dit was die tweede keer wat ons daar gebly het en ons sal weer teruggaan.

Lize-ann V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lize-ann V

Amazing!

Beautiful house and beautiful sea view. The area is apparently prone to theft, so please be careful. Everything you need is in the house, it's very cosy. Beautiful rooms and living areas. Would definitely book here again. The owner is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing!

Baie mooi huis en pragtige uitsig van die see. Die area is blykbaar meer geneig tot diefstal, so wees maar versigtig. Alles wat jy moontlik nodig kan hê is in die huis en is baie gesellig. Pragtige kamers en leefareas. Sal definitief weer Bamboesbaai Beach House bespreek. Die eienaar is ook baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bamboesbaai Beach House's response

Hallo Lize-ann
Baie dankie vir jou goeie verwysing.
Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Bamboesbaai Beach House
Louise E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise E
Family with teenagers

A beautiful, well-equipped home in a stunning location!

We loved staying in this lovely home. It was spacious, beautifully furnished and fully equipped with everything you need. Beds were comfy with quality linen. Amazing views over the bush and the sea. Two nights was not enough! Need to stay longer as its the perfect place to put your feet up and relax with a good book and special friends. Enjoyed great morning runs and walks as well.

Bamboesbaai Beach House's response

Dear Louise,

Thank you so much for your wonderful review. We are so glad that you enjoyed your stay at Bamboesbaai Beach House.

We hope to welcome you back again.

Regards,
Kira

Bamboesbaai Beach House
Carin S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin S
Family with young children

Beautiful home with a tranquil atmosphere.

Bamboesbaai Beach House is located in a very quiet, peaceful area. Great for families or large group of friends. The house is very neat with great finishings. Beautiful view of the sea from the veranda. Could hear the sea at night from the room. Outdoor showers are great with the hot water. Wish we could stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beeldskone huis in 'n rustige atmosfeer.

Bamboesbaai Beach House is geleë in 'n baie rustige, stil area. Heerlik vir families of groot groep vriende. Die huis is baie netjies en goed afgewerk. Beeldskone uitsig oor die see vanaf die stoep. Kon die see hoor in die nag vanaf die kamers. Buite storte is heerlik met die warm water. Wens ons kon langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bamboesbaai Beach House's response

Dankie vir jou terugvoering Carien.

Bamboesbaai Beach House
Annebet K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annebet K
Family with young children

Fantastiese wegbreek.

Ons was drie gesinne met klein kindertjies wat saam gekuier het. Die huis se ligging en uitleg is baie lekker. Daar is 'n steil trap in die huis, maar ons het dit afgesper vir die klein kindertjies. Ons het fantastiese weer gehad en het meestal buite gekuier. Dit is loopafstand van Jacobsbaai se strand waar die kinders baie lekker gespeel het. Die huis is baie goed toegerus. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Bamboesbaai Beach House's response

Dankie vir u resensie, ons is so bly dat u 'n fantastiese tyd in Jacobsbaai gehad het. Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom.

Bamboesbaai Beach House
Wendy M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wendy M
Family with young children

A stunning home to accommodate a large family or group of friends.

A stunningly stylish home in a perfect location which lends itself to creating everlasting memories with family and/or friends!

Christina M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M

Wonderlik.

Ons was 'n groot groep mense en het baie lekker gebly en met groot gemak. Opsigter en sy vrou was baie vriendelik en het ons baie gehelp met wat te doen is in die omgewing. Huis is goed toegerus en baie veilig.

Francette R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francette R
Family with teenagers

Luuksheid uit die boonste rakke!

Ongelooflike huis met perfekte uitsigte oor die pragtige see. Die huis is puik toegerus!

Hugoryn V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugoryn V
With friends

Onvergeetlike tyd saam met my kinders en vriende in die perfekte plek.

Vandat ons daar opgedaag het, kon ek sien dat ons 'n onvergeetlike naweek gaan hê. Alles is super skoon en netjies en baie gerieflik met al die nodige in plek. Almal wat daar was saam met my kan nie uitgepraat raak oor die wonderlike plek nie en glo my, ons gaan beslis weer daar kom bly.

Adele V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V

Beautiful place!

We had a great time. The place was very clean and tidy and had everything needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek!

Ons het baie lekker gekuier by Bamboesbaai. Die plek was baie skoon en netjies en het alles gehad wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sumari C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumari C
With friends

Rus vir die siel.

Heerlik gekuier in die pragtige huis. See-uitsigte vanaf die stoep en kamers. Braaigeriewe is heerlik uit die wind met die son wat oor die see sak. Die huis is volledig toegerus en netjies en skoon. Die trap in die huis is wel nie geskik vir klein kinders of ouer mense nie.

Johane V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johane V
With friends

Beautiful house, perfect location, very nice view!

House is excellent, the only thing missing is cleaning services and the host that welcomes you could quit his comments.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi huis, perfekte ligging, baie mooi uitsig!

Huis is uitstekend, al wat kort is skoonmaakdienste en die gasheer wat mens ontvang kan afsien van sy kommentaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelis D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelis D

Wow, wow, wow.

What an amazing experience! For the fist time together as a family in about ten years we wanted to explore the West Coast as far as possible, however we enjoyed the stay in Jacobsbaai so much that we only got to Saldanha and the West Coast Mall. It just didn't seem right spending time in our vehicles when we could enjoy the peaceful and tranquil surroundings of Bamboesbaai. Bamboesbaai absolutely lent itself to my whole family - from 60 years old to a 1-year old. The staircase is a bit of a problem as it is very steep, and the steps are very narrow, but other than that we could not find any faults. A must-do experience!

Marizane V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizane V
With friends

Dit was fantasties.

Ons het een onvergeetlike verjaarsdag naweek gehad.

Pieter V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V

Dit is 'n pragtige huis wat perfek geleë is.

Die huis is baie mooi meubileer en smaakvol versier. Was skoon met aankoms. Huis het pragtige uitsig op Bamboesbaai en is veilig.

Zonja T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zonja T
With friends

Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Die huis het baie spasie en is so goed toegerus. Ons het regtig baie lekker gebly en kuier.

Emma B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma B
With friends

Beautiful house.

A beautiful house, with a well equipped kitchen and large outdoor area. The beach is fairly average but the house makes up for it.

Cobus R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus R

Baie netjiese huis, met goeie geriewe. Let wel op baie steil trappe binne in die huis en teëls op buite trappe was baie glad a.g.v. reën.

Bamboesbaai is 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het. Ek sal persoonlik verkies om eerder bietjie ekstra te betaal en DStv te kry eerder as om jou eie kaart te neem. Ek voel ook dat gaste behoort gewaarsku te word oor die trappe (baie steil en nou binne die huis en trappe na buite kamers se teëls baie glibberig in reën). Tog het ons ons tyd by Bamboesbaai baie geniet en ek sal die huis vir seker aanbeveel.

Alex L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex L
Family with young children

An amazing place for a family getaway.

An amazing time was had by all at this beautiful place. House was clean and had everything we needed for the weekend. We are going back again soon.

Charlotte D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlotte D
With friends

Great stay.

The house is perfect for a catch-up weekend with friends. Had an amazing time.

Walda R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walda R
With friends

The location and house is ideal for a family or group of people to relax.

The house is beautiful, clean, safe and neat. We had a very nice time and can recommend Bamboesbaai Beach House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die bestemming en huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep mense om te ontspan.

Die huis is baie mooi, skoon, veilig en netjies. Ons het regtig lekker gekuier en kan Bamboesbaai Beach House aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermine M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermine M
With friends

Amazing!

Ons kan hierdie huis oor en oor aanbeveel! Alles is netjies en die huis is baie lekker geleë! Beste tyd hier gehad!

Hannelie M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie M

Ons was baie verras oor die plekkie.

Oulike staanplekke met wasbak en braai onder dak. Badkamers was skoon en netjies. Ons het letterlik net geslaap en gery die volgende oggend. Kan regtig hul plek aanbeveel as jy op pad is na Namibië.

Fran V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fran V

Really comfortable - just extremely cold during winter.

The kitchen needs more equipment - otherwise lovely!

Shaneen B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaneen B
With friends

One of the best places I've ever been to.

The house has everything you need to make your weekend relaxing and comfy. You can chill outside for hours and just look out at the sea next to the crackling fire with enough shelter against the elements if you stay there during winter. I definitely recommend Bamboesbaai Beach House to anyone who needs some peace and quiet in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het.

Die huis het als wat 'n mens benodig om jou naweek weg gemaklik en ontspannend te maak. 'n Mens kan vir ure buite sit en kyk na die see terwyl die vuurtjie brand met genoegsame beskutting teen die wind en weer indien jy verkies om in die wintermaande weg te gaan. Ek sal Bamboesbaai Beach House vir enige iemand wat die natuur en rus en vrede geniet aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle P
Family with teenagers

Very comfortable stay.

We had a lovely time in Jacobsbaai. Bamboesbaai is a beautifully decorated house. Some things needed in kitchen like a sugar bowl, small milk jug. Please remember to pack all spices, even salt and pepper. There was no soap in bathrooms either. The only thing I found very disappointing is after I asked to use the washing machine, seeing that we have been away from home for a very long time, on the last day the very kind gentleman who is in charge of welcoming us had to explain to me that the owner was charging me for using the machine. That should have been communicated with me before as I contacted the owner and him before I used it. I felt rather uncomfortable about it.

Bamboesbaai Beach House's response

Good day Michelle,

Thank you for the feedback. I'm not sure what happened to the sugar bowl and milk jug, I will replace it.

I do want to apologise for the misunderstanding. It is a self-catering unit and we do not advertise the supply of soap, sugar and spices. The electrical equipment supplied is also stipulated on the LekkeSlaap website and do not include a washing machine. The guests make use of the laundry and or dry-cleaning service in Vredenburg, and this should have been communicated to you by the managing agent.

I hope you understand that the rate can not include washing and drying to be done at the unit, as it will be impossible to control the amounts of washing done. The rate already includes cleaning service as well as electrical and water usage.

I am glad you enjoyed your stay and would like to welcome you back.

Bamboesbaai Beach House
Sheneen L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheneen L
Family with young children

Stunning.

The house was perfect. I can't think of anything that I would have liked to be different. We enjoyed the area. Jocobs Bay is peaceful and we had absolutely no qualms. Would love to return to Jacobs Bay, as well as to Bamboesbaai Beach House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning.

Die huis was perfek, ek kan nie aan iets dink wat ek anders sou wou hê nie. Ons het die area geniet, Jakobsbaai is lekker rustig en ons het absoluut geen probleme gehad nie. Sal enigetyd weer teruggaan na Jakobsbaai sowel as Bamboesbaai Beach House.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bamboesbaai Beach House's response

Beste Sheneen,

Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons doel is om die beste ondervinding moontlik daar te stel. Dit is verblydend om te hoor dat dit wel die geval is.
Dit is 'n plesier en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Heletje.

Bamboesbaai Beach House
Madelein K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madelein K
Family with young children

Uplifting and cosy. Clean, romantic and practical for 10 people.

Please see our rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Opheffend met 'n heerlike knusheid. Skoon, romanties en prakties vir 10 mense.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanle M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanle M
With friends

Perfect!

Wonderful house with everything you need.

Bamboesbaai Beach House's response

Thank you for the review, so glad you enjoyed your stay.

Bamboesbaai Beach House
Wynand F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand F

5 star!

Neat, beautiful, safe - everything you need!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vyfster.

Netjies, mooi, veilig - als wat mens se hart begeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hilde H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde H
With friends

Lieflike huis vir 'n wonderlike wegbreek-naweek.

Ons het vreeslik lekker gebly, die huis was baie netjies, die dekor baie mooi en die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier op die stoep met 'n pragtige see uitsig. Kan dit definitief aanbeveel!

Johann V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johann V
With friends

Location is great.

The unit itself was clean, neat and modern with everything you would need to enjoy a good break away from the hustle and bustle of life.

Franike R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franike R

Pragtige, keurige huis in 'n wonderlike omgewing!

Ons was 'n familiegroep met 6 volwassenes en 4 kinders. Die huis hanteer baie mense met gemak en is baie goed toegerus. Die binnenshuiseversiering is keurig en smaakvol. Ons het regtig bederf gevoel om die naweek daar te kon spandeer.

Bamboesbaai Beach House's response

Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Heletje

Bamboesbaai Beach House
Melissa G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa G
With friends

Ons het soos "royalty" gevoel tydens ons verblyf.

Die huis lyk en is asemrowend. Dis 5-ster-kwaliteit en baie netjies. Alles en meer waaraan jy kan dink is in jou huis. Ons het in Bamboesbaai Beach House gebly en dit het alles gehad tot en met speserye. Die opsigter, Mr Cassie, was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir jou goeie diens.

Bamboesbaai Beach House's response

Ek is so bly julle het dit geniet. Dit is vir my belangrik dat die gaste net so baie genot uit my huis put soos ek en my gesin! Hoop om julle weeer daar te sien.

Vriendelike groete
Heletje

Bamboesbaai Beach House
From R3 450
per night (sleeps 9)
From R3 450
per night (sleeps 9)
From R3 450
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Marie Tredoux Crescent, Jacobsbaai, 7380, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWM3M2EzLWZkZmQtNDY5YS1hODM0LTI2YjMwNWMzODBmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 450  per night (sleeps 9) 41 5 1 5 3 Marie Tredoux Crescent Jacobsbaai 7380 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.966304533364 17.887479066813
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!