Bamboesweg
Review Summary
Reinette L - Feb 2021
Overall score
Mooiste uitsig ooit.
Elizma A - Feb 2021
Overall score
It was nice, enjoyable.
Cheryl-lee A - Jan 2021
Overall score
Had a very pleasant stay.
Heinrich T - Jan 2021
Overall score
Dit was absoluut lekker. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die see.
Chris M - Dec 2020
Overall score
Puik, eienaar baie behulpsaam.
Cecois F - Dec 2020
Overall score
Amazing
Oznur A - Oct 2020
Overall score
The place is well maintained, clean and the views are out of this world. Wish my stay was longer its beautiful and clean.
Read moreDonovan K - Sep 2020
Overall score
Heerlike see ytsig.
Lloyd W - Sep 2020
Overall score
Die kuier was heerlik.
Dirk J - Sep 2020
Overall score
Teleurstellend. Na die mooi foto's op die webtuiste, beskou ek die slaapplek vir 2 swak.
Wilma S - Sep 2020
Overall score
Heerlik, mooie dorpie.
Madelein T - Jan 2020
Overall score
Ons het ons eerste Strandfontein besoek baie geniet!
Bamboesweg's response
Madelein, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Daar is 'n enkel wasbak in die kombuis wat gewoonlik groot genoeg is vir 2 persone. Ons het nuwe linne aangebied na die eerste week, maar julle wou nie hê ons moes dit vervang nie. Groete.
Deidré B - Dec 2019
Overall score
Was heerlik, perfek vir twee mense!
Bamboesweg's response
Beste Deidré,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer!
Groete
Toekie S - Dec 2019
Overall score
Beste beste uitsig, baie mooi en luuks met binnebraai vir manne.
Bamboesweg's response
Toekie, baie dankie vir jou resensie! Hoop ons sien julle gou weer!
Groete.
Karien E - Dec 2019
Overall score
Teleurgesteld.
Bamboesweg's response
Karien, baie dankie vir jou resensie. Die eenheid is teen die see geleë met see-uitsig. Daar is ook vir elke eenheid 'n motorhuis om te parkeer. Jy kon dalk net vir die persoon vra om sy voertuig te skuif. Die eenheid het 'n buite stort en buite toilet wat ook netjies en skoon is.
Jan K - Nov 2019
Overall score
Expected more.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Het meer verwag.
Foto van fasiliteit is absoluut bedrieglik. Ons was agter in 'n reggemaakte garage met 'n toilet 13 m vanaf agterdeur buite op stoep asook badkamer. Dit was rerig aardig om saans na stort in jou pajamas terug te loop na jou eenheid en ander gaste op balkon sit en kyk vir jou. Daar was ook geen glasbakke om kos in warm te maak in mikrogolf of slaaibakke nie. Plek was netjies, skoon maar sou baie graag 'n uitsig soos beloof wou sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bamboesweg's response
Goeiedag Jan
Dankie vir jou resensie.
Op die beskrywing van die woonstel eenheid wat jy bespreek het, word daar duidelik genoem dat die badkamer buite die eenheid geleë is. Die fotos weerspieël ook presies wat jy kry in die eenheid.
Indien jy enige iets benodig het wat nie in die eenheid beskikbaar was nie, soos die glasbakke en slaaibakke, kon jy my skakel sodat ek dit vir jou kon uitsorteer.
Lekker dag verder.
Charl V - Oct 2019
Overall score
Very good location.
Bamboesweg's response
Beste Charl,
Baie dankie vir jou resensie. Ek wens jy het bogenoemde genoem terwyl jy in die woonstel was, dan sou ek dit dadelik kon opgelos het.
Hangplek word voorsien in die woonstel en daar is ook 'n tafeltjie met rakke vir jou klere.
Die badkamer is ongeveer 3 x 2 m in grootte wat baie ruim is. Die buitestort het ek mooier gemaak en nog addisionele hangplek voorsien. Die vloer netjies geverf en 'n stortgordyn is gehang. Die reuk wat jy gekry het was 'n dreinpyp aan die buitekant. Die pyp is intussen geseel.
Vriendelik groete
Bamboesweg
Chante H - Sep 2019
Overall score
A bit expensive for Strandfontein.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Effens duur vir Strandfontein.
Die vloer waar ons gebly het, was skoon en netjies. Lekker beddegoed en toegeruste kombuis. Jammer dat die binnebraai nie gewerk het nie. Die klein binnehof waar ons moes braai, was 'n teleurstelling. Prys was nogal hoog vir Strandfontein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bamboesweg's response
Beste Chante,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die binnebraai is herstel. Die plek wat julle gehuur het, kan tot 6 mense huisves en is baie goed geleë met brander- en see-uitsigte. Die binnehof is agter en beskut teen die wind wat van die see af waai en kan met gerief 6 mense akkomomdeer. Baie mense geniet dit as hulle buite wil braai.
Groete
Bamboesweg
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 16:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 43 Bamboes Street, Strandfontein, Louis Rood, 8165, Western Cape
- All ages welcome