Knysna Accommodation at Bamboo, the Guest House | TravelGround
+62

Bamboo, the Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 8 reviews for Bamboo, the Guest House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Beate B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Beate B
With friends

Very nice surrounding and lovely service.

It was so nice at Bamboo and a total unforgettable stay.

Elsa P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa P
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

Thank you, Stephan, for your kind and friendly welcome. Thank you, Liz, for your kind greeting in the morning at the breakfast table, it made a big difference. Thank you, Marina and Elizabeth, for making your stay incredibly lovely. It was truly worthy of a 4 star. And then the lady who made breakfast every morning - your service is great. You are so friendly. Your place is beautiful, staff very friendly and our stay was truly private and so pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Baie dankie, Stephan, vir jou vriendelike en aangename verwelkoming. Baie dankie, Liz, vir jou vriendelike groet in die oggend by die ontbyt tafel, dit het sommer 'n groot verskil gemaak. Baie dankie, Marina en Elizabeth, dat julle ons verblyf ongelooflik lekker gemaak het. Dit was verbly waardig van 'n 4-ster. En dan die dame wat elke oggend ontbyt gemaak het - jou diens is puik. Jy is so vriendelik. Julle plekkie is pragtig, personeel baie vriendelik en ons verblyf was waarlik privaat en so aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marilee D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marilee D
Family with teenagers

Aangenaam.

Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar dingetjies wat my gepla het. Die een bedlampie in ons kamer het nie gewerk nie. Daar is nêrens plek om jou handdoek op te hang nie. Toe hulle ons kamer kom netjies maak het, het personeel die nat handdoeke opgevou en op die bed neergesit. Met die gevolg het ons nie 'n droë handdoek gehad om mee af te droog die aand nie. Daar was nie 'n remote vir die kinders se kamer se TV nie. Daar was nie 'n gasbottel vir die kook van die ketel nie. Ons moes vir 'n elektriese ketel aanvra. Die badkamermatjies kan ook doen met 'n vervanging. Hulle lyk taamlik oud en afgerem.

Linette H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linette H
With spouse/partner

Baie lekker.

Pragtige plek en rustig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vriende aanbeveel. Sou net graag die pryse wou sien van die kos en goedjies wat te koop is.

Liezel S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel S

Voedsel vir die siel.

Bamboo, the Guest House is sowaar 'n oerwoud-paradys! Pragtig groen met interessante paadjies en versteekte hoekies in die tuin. Die kamer en badkamer was baie ruim. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het elke oggend n heerlike ontbyt voorsien.

Ciszanne C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ciszanne C
With spouse/partner

Baie mooi en baie gooie diens.

Ons het baie lekker gebly en het goeie diens gekry. Dit is baie mooi ook. Sal definitief weer gaan.

Bamboo, the Guest House's response

Hello Daar
Baie dankie, ons is baie bly jy jou tyd by ons geniet. ons soek uit daarna om julle terug te verwelkom.

Bamboo, the Guest House
Richard M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Richard M
With friends

Perfect place if you want to enter the Knysna events as well as enjoy the festival. Close to everything.

Great service, very friendly and caring, amenities great, breakfast is basic, but no problems when you ask for anything. Really relaxing, especially the cottage fireplace.

Ounooi B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ounooi B

Rustig en stil.

Het nie 'n sitkamer gehad nie. Ons het gevra vir die duurste kamer, op grondvlak. Hulle het nie my versoek ontvang nie en toe kry ons 'n ander kamer sonder sitkamer. Ons het nie volle DStv in kamer nie. Dit word uit ontvangs beheer. Ons het die beste van die saak gemaak.

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 9 Bolton Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYzIyZTUzLWNhOWEtNDM4MC1iOGUyLTRlMDkwYzA4NjFiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 8 5 1 5 9 Bolton Street Hunters Home 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.060745885681 23.082126528025
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com