Malelane Accommodation at Barnstormers Rest | TravelGround
+31

Barnstormers Rest

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Barnstormers Rest
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Heinie J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heinie J
On business

Netjiese fasiliteit en goeie ontbyt.

Sien sterre.

Brigette M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigette M
On business

Absolutely peaceful.

Excellent service, beautiful room and delicious breakfast!

Barnstormers Rest's response

Dear Brigette,

Thank you so much for our wonderful review. I am very pleased to hear that you had a wonderful stay with us.

We hope to be able to welcome you to our guesthouse again in the future.

Kindest regards,

The Barnstormers Rest team.

Barnstormers Rest
Wilma B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
With spouse/partner

Die beste besprekingskeusekeuse wat ek ooit gemaak het.

Werklik die skoonste, netjieste, vriendelikste verblyf wat ons al ooit geboek het. Supernaby aan die Krugerwildtuin se Malelanehek. Die ontbytpakkies was slegs oortref deur die aansit-ontbyt! Gaan voortaan altyd hier boek vir naweekwildtuin-uitstappies. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Barnstormers Rest's response

Beste Wilma

Baie dankie vir julle terugvoering.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon verwelkom hier by ons. By Barnstormers Rest streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak.
Julle is altyd welkom by ons en ons verwelkom julle graag terug.

Groete

Danel en die Barnstormers Rest span

Barnstormers Rest
Cornemari V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornemari V
With friends

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Sou egter aandete aanbeveel vir die ouens wat laat arriveer. Ook dalk twee waters in yskas vir dubbelkamers? Ontbyt was heerlik! Lekker warm geslaap. Hartlike vriendelike ontvangs.

Barnstormers Rest's response

Beste Cornemari

Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ek het met die personeel gepraat en gaan definitief seker maak dat ons altyd twee waters beskikbaar het in die yskassie. Ons sien uit om u weer te verwelkom by Barnstormers Rest Gastehuis.

Groete

Danél en die Barnstormers Rest-span

Barnstormers Rest
Cobus D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus D
Family with young children

Uitstekend!

Ons sal Barnstormers beslis weer besoek. Ons kleinseun wil net die bed huis toe vat.

Barnstormers Rest's response

Beste Cobus,

Baie dankie vir jou resensie, ons is baie bly om te hoor dat jul kleinseun sommer ons bedjie wil saam vat huis toe!

Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom!

Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest span

Barnstormers Rest
Talitha V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha V
With spouse/partner

Fantastic!

Will recommend it anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Sal dit enige tyd aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barnstormers Rest's response

Beste Talitha,

Baie dankie vir die resensie, dit was baie lekker om julle by ons te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te ontvang!

Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest Span

Barnstormers Rest
Daleen A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daleen A
Family with teenagers

Aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang, diens puik, kamers pragtig en skoon!

Barnstormers Rest's response

Beste Daleen,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons vreeslik lekker om sulke wonderlike mense te verwelkom hier by ons. Ek voel baie trots op ons plekkie, en dit maak my baie gelukkig om te hoor dat ons gaste lekker gebly het!

Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest Span

Barnstormers Rest
Sias B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sias B
With spouse/partner

An enjoyable experience.

Very nice, tidy and clean, and located in a quiet area. Friendly staff and a nice breakfast, will certainly go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename ervaring.

Baie mooi, netjies en skoon en geleë in 'n rustige omgewing. Vriendelike personeel en 'n lekker ontbyt, Sal vir seker weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ciszanne C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciszanne C
With spouse/partner

Vriendlike mense en 'n baie cozy plek.

Baie nice plek om in te bly. Die mense is baie vriendelik, ek sal verseker weer daar bly. Baie dankie.

Kelly B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kelly B
With friends

Very enjoyable stay.

Very nice accommodation. Friendly staff and very hospitable. Delicious breakfast in the morning.

Anso A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anso A
With spouse/partner

Kort oornagverblyf. Die tuin was baie mooi.

Die ontvangs het my nie juis laat welkom voel nie. Bietjie beknop in die kamer wat wel mooi is. Stoep wat uitkyk oor die mooi tuin was lekker, net jammer die stoel was gebreek. Volgende keer koffie in die kamer asb., ek moes vra. Badkamermure het aandag nodig.

Barnstormers Rest's response

Beste Anso

Baie dankie vir die terugvoering, ons verstaan nie oor die koffie nie, dit word elke dag opgevul. Ons is bewus van die badkamer muur, dit word in Januarie oorgeverf, in n stil maand, sodat die kamer nie n verf reuk het nie. Dit is jammer jy het hierdie vorum gebruik om die stoel te raporteur, aangesien ons geen klagtes ontvang het geduren jou verblyf nie. Ons sal dadelik aandag gee aan die stoel. Die mense in ontvangs is altyd vriendelik en behulpsaam. Ons sal kyk daarna om u meer welkom te laat voel.

Vriendelike Groete

Barnstormers Span.

Barnstormers Rest
Andre S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Good overnight facilities.

Wonderful surprise! Stunning. Luxurious. Good value for money. Garden lovely and peaceful. Beautiful area. Close to Kruger if you want to have a quick look at the wildlife. Perdect service! Friendly people. Wonderful breakfast. Definitely recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie plek om te oornag.

Heerlik verras! Baie mooi. Luuks. Goeie waarde vir geld. Tuin lieflik en rustig. Omgewing pragtig. Naby wildtuin om vinnig in te glip as jy wil. Diens perfek! Vriendelike mense. Heerlike ontbyt. Sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
On business

Baie netjiese plek.

Ek sal weer by hulle oorbly.

Barnstormers Rest's response

Baie dankie Cobus,
Dit is altyd lekker om sulke vriendelike oulike gaste te verwelkom.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete,
Annatjie.

Barnstormers Rest
Sandra S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra S
On business

Baie skoon en baie mooi.

Die gastehuis is pragtig. Die tuin laat mens dadelik rustig en ontspanne voel. Die kamers se dekor is pragtig en alles is baie, baie mooi skoon. Sal net lekker wees om gebottelde water in die yskassie te kry.

Barnstormers Rest's response

Beste Christo,

Baie dankie vir die baie mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ek neem kennis van die water. As u ons 'n volgende keer besoek kan u verseker weet daar gaan wel water wees in die yskassie.
Barnstormers het gewag vir hulle aflewering, ek vra groot omverskoning dat daar nie water in u yskasie was nie.
Dit is aangespreuk en ons het 'n ander plan in werking gestel om dit te verhoed.

Lekker reis, tot ons mekaar weer sien.

Vriendelike groete,

Annatjie.

Barnstormers Rest
Estie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie V
With spouse/partner

Baie skoon, netjiese en interessante gastehuis!

Ons het ons aand by Barnstormers Rest terdeë geniet! Die dekor in die gastehuis is pragtig en baie mooi uiteengesit. Die kamer was baie netjies en gemaklik en die ontbytpakkies wat hulle gegee het (omdat ons baie vroeg wou ry) was fantasties! Baie dankie!

Dries O - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dries O
On business

Aangename atmosfeer met 'n wonderlike tema vir die binnenshuise versiering.

Ek het baie lekker gebly en sal weer dit doen.

Wilna D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilna D
Individual traveler

Wonderlike 2 aande se verblyf.

Ons was in Malelane vir 'n troue die naweek. Die verblyf by Barnstormers was ongelooflik lekker, veral die koffie wat hulle bedien is heerlik. Barnstormers Rest is aan te bevele.

Susan D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan D
With spouse/partner

Teleurstelling rondom die betaling.

Op grond van kwotasie ontvang is volle bedrag via internet vereffen. Met aankoms by Barnstormers moes ons nog R138 betaal. Ek dink nie dit is aanvaarbaar nie. Ons maak baie gebruik van LekkesSaap en dit was die eerste slegte ervaring.

Christelle B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
Family with young children

Ongelooflik lekker en waarde vir geld!

Annatjie en staf, julle is ongelooflik! Baie dankie vir die lekker bly en kuier. Die kamers wat so mooi is en die heerlike kossies. Om so uit jul pad te gaan met die piekniek pakkies, regtig great! Ek vertel almal van hoe lekker dit was en hoe mooi, stil en rustig. Mag julle net sukses hê! Julle het nou eers in Augustus oopgemaak, maar julle het nie nodig om vir enige een van die gastehuise om julle terug te staan nie.

Len H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len H
With spouse/partner

Fantastiese en wonderlike diens.

Sien die sterre hieronder.

From R1 250
per night (for 2 people)
From R1 250
per night (for 2 people)
From R1 250
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 500 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNmE5NmU1LWY5ZDAtNDYyZC1hYzgwLTc4NWM5Mjg1ZWVhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (for 2 people) 20 5 1 5 500 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.471388888889 31.554722222222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com