The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Baruch Guesthouse on Lovell | TravelGround
+95

Baruch Guesthouse on Lovell

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Baruch Guesthouse on Lovell
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Karen K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K
With spouse/partner

Dit is soos om huis toe te kom na 'n warm keteltjie tee wat prut op die stoof en boer-beskuit in die oond. Onvergeetlik.

Die beste diens, kwaliteit kos, gerieflike kamer en daai ek-kom-huis-toe ondervinding nog ooit. Baruch oortref hulself in terme van smaakvolle dekor, so eie aan die geskiedenis en era wat dit verteenwoordig. Beslis die beste waarde vir geld. Die verblyf was die hoogtepunt van ons vakansie. Welgedaan eienaars, bestuurders en personeel van Baruch on Lovell. Ons sien julle beslis volgende jaar weer, sommer vir ons hele vakansie in die Kaap. Ai, hoe verlang ek nou terug.

Johann C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann C
Family with teenagers

Quality accommodation.

The water heating system makes noise, causing nuisance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kwaliteitverblyf.

Die waterverhitting-stelsel maak geraas, wat steurnis veroorsaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Baruch Guesthouse on Lovell's response

Goeiemore Johan

Dankie vir terugvoering. Dit was dit die geval in die booste kamer. Ek neem aan dit is waar jy tuisgegaan het. Ek sal ondersoek moet laat instel, dit is die heel eerste keer dat ons hierdie klagte kry. Ons het uiteraard die hele huis se warmwatersilinders op 'n hitte pomp stelsel om te verseker dat niemand ooit 'n koue stort sal hê nie.

Ons sal kyk wat ons te doen staan.

GM
Baruch

Baruch Guesthouse on Lovell
Mari O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari O
With spouse/partner

Baie goed, uitstekende diens en dekor.

Besprekingsproses was maklik. Ontvangs was baie goed. Huis baie goed ontwerp en bediening van ontbyt baie goed. Dankie.

Lue-sinda C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lue-sinda C

The service at Baruch was amazing, friendly staff and very helpful. We all thank you for your excellent service.

The food was amazing the service was beyond our expectations.

From R2 430
R2 430 R1 823
per night, for 2 ppl
From R2 430
R2 430 R1 823
per night, for 2 ppl
From R2 430
R2 430 R1 823
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5YjA5MWVlLTgyNGYtNDY0ZS04ZDAwLWVhMmY3N2VlNWM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 430, now From R1 823  per night, for 2 ppl 4 5 1 5 29 Lovell Avenue Die Boord 7613 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.948029 18.8470939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!