Paulpietersburg Accommodation at Basangoma Game Ranch | TravelGround
+44

Basangoma Game Ranch

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Basangoma Game Ranch
Cleanliness
4.4/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Mike L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike L
With spouse/partner

Kop skoonmaak, wild paradys, waar die stilte vir jou skreeu.

Wildliefhebber se paradys, die stilte skreeu vir jou waar jy die mooiste donderweer in die natuur kan ervaar. Bekyk wild uit elke venster van die vertrek. Stop op die plato en word net stil. Die natuur neem jou in. Moet nooit gaan sonder verkyker!! Die stoep is jou woning in die vierslaapkamerhuis.

Willene D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willene D
Family with young children

We had a lovely weekend and spectacular view of the animals.

Money well spent, great accommodation and the quality time with my husband and son was priceless.

Erik O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik O
With spouse/partner

Sprokie vir 'n stadskind.

Woorde kan nie die ervaring gestand doen nie. Die diere loop 100 m voor jou huis verby en die stilte en naggeluide is hemels. Akkommodasie is puik. Sal definitief weer daar bly

Coreen H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Coreen H
With spouse/partner

Pragtige wild om te sien.

Dit is 'n pragtige plek met baie wild om te sien. Sou dit op prys gestel het as die inligting om die perseel te betree voor die tyd aan ons gestuur was. Die feit dat die woning nie skoongemaak was nie, was baie teleurstellend.

Carolin P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolin P
With spouse/partner

Fantasties.

Ongelooflike goeie ervaring. Baie netjies en skoon. Verskeie wild naby jou vanaf die stoep en uit die slaapkamer.

Bertie H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie H
On business

Excellent!

Accommodation was clean. Quiet and excellent. Had a lovely braai and looked at the game. Was really one for the books and will return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Verblyf was skoon. Rustig en uitstekend. Heerlik gebraai en na die wild gekyk. Was regtig een vir die boeke en sal altyd daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika V
With spouse/partner

As jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag, is dit die plek om te herlaai.

Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Die verskeidenheid diere wat te sien is, is wonderlik en die rustigheid is uit hierdie wêreld. Ons gaan definitief weer daarheen.

Christiaan L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan L
With spouse/partner

Fantasies.

Ons was by 'n rugby week in Vryheid en besluit om die stilte van die plaas en wild te verken. Baie beïndruk met die netheid van die eenheid. Netjies met pragtige uitsig van die omgewing en natuur. Was in die middel van die winter en het snoesig warm geslaap onder ons vereduvet. Meer as genoeg hout vir die kaggel. Kan Basangoma Game Ranch, 110% aanbeveel. Regtig waarde vir geld.

Hannelie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With spouse/partner

Baie gerieflike en gesellige verblyf.

Ons verblyf in hul baie gerieflike huisie was baie lekker rustig en gesellig. Daar was volop wild te sien - vanaf die stoep of terwyl jy in jou bed lê. Ons sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Iola E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iola E
With spouse/partner

Ongelooflike uitsigte.

Dit is 'n verskriklike mooi en rustige plek.

Michiel M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel M
With spouse/partner

Die mooiste omgewing vir die lekkerste rus.

Wat 'n voorreg om met 'n koffie in die hand soveel verskillende soorte wild van die stoep af te kon sien. Die huis was pragtig skoon en het alles wat 'n mens nodig het. Die uil se geroep was die enigste geluid in die nag en die sterre - pragtig! Ons sal baie graag weer wil gaan!

Pieter K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
With spouse/partner

Uitstekende ervaring, netjiese en skoon verblyf met ongelooflike uitsig.

Dit was 'n baie lekker ervaring en ons het die te kort tydjie baie geniet. Die verblyf was van bostaande gehalte en die uitsig uitstekend. Lekker om die wildlewe van so naby te aanskou. Was vir ons 'n baie groot bonus dat hulle troeteldiervriendelik was. Sal definitief weer daar wil oorbly.

Elmor V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmor V
Family with teenagers

It was heaven!

We really enjoyed our stay. Friendly host. Would like to visit again some day.

Karen D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Heaven on earth.

Thanks Deidre, the perfect hostess. Perfect environment. Chalet was well equipped, good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hemel op aarde.

Dankie Deidre,die perfekte gasvrou. Perfekte omgewing. Chalet is baie goed ingerig, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philup P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philup P
With friends

Amazing.

It was very pleasant and relaxing and the peace was good for the soul. We enjoyed the welcome when we arrived.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Dit was baie aangenaam en ontspannend en die rustigheid was goed vir die siel. Ons het die verwelkoming geniet toe ons daar aangekom het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jane R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane R
Family with young children

A beautifully appointed, tranquil ranch and comfortable accommodation.

Lovely accommodation, comfortable and well worth the travel to get there and a perfect stop over between the MP Lowveld and Durban. The quiet beauty of the surrounds coupled with the abundance of healthy, diverse wildlife made for a relaxed and privileged stay. Our family will definitely make use of the well set-up and beautiful ranch again.

From R840
per night (for 2 people)
From R840
per night (for 2 people)
From R840
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 12:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Basangoma Game Ranch, R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMmIzOTk0LTE2OTgtNDBmMy04M2NjLWUwMTA0MzY0ODQ3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R840  per night (for 2 people) 16 5 1 5 Basangoma Game Ranch R33 3180 KwaZulu-Natal 0860 022 102 12:00-17:00 10:00 -27.458808333333 30.646827777778
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com