The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bateleur Cottage | TravelGround
+33

Bateleur Cottage

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 13 reviews for Bateleur Cottage
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Leon M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Leon M
With spouse/partner

Nie waarde vir geld.

Leen hom tot meer permanente verblyf, nie gastehuis.

Walter C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter C
With spouse/partner

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Dame het uit haar pad gegaan om ons naweek so lekker as moontlik te maak. Ek beveel enige tyd aan.

George B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George B
With spouse/partner

Fantastic. I will only stay at Bateleur Cottage and no other place. It felt like home.

It's just fantastic, will not stay at any place other than Bateleur Cottage. Karin is a beautiful and warm person, instantly felt like family. It was just wonderful and nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties - sal net oorbly by Bateleur Cottage - geen ander plek, voel soos ons eie huis.

Dis net fantasties, sal op geen ander plek gaan bly as by Bateleur Cottage nie. Karin is 'n pragtige en warm mens, voel onmiddellik soos familie. Dis net pragtig en lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George B
With friends

Wonderlik met soveel gasvryheid.

Karen is pragtig - dit voel of ons in ons eie huis bly. Net Ffntasties, sal weer bespreek om daar te slaap.

Erna B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna B
With spouse/partner

Netjiese, skoon verblyf met alles wat jy in jou eie huis sou kry.

Baie vriendelike ontvangs. Die plekkie was uiters skoon, netjies en 'n plesier om in te bly. Spesiale moeite is gedoen met genoeg koffie, suiker, tee en melk om mee te begin en die sjokolade op die bed was 'n lekker ekstra. Ons hondjie het sy eie privaat tuintjie gehad en kon ons ontspan sonder enige stress. 'n Groot bate was die wasmasjien wat vir gaste beskikbaar is en ek is huistoe met skoon klere. Ons motor was onderdak veilig agter 'n hoë mure en 'n veiligheidshek. Hierdie verblyf was so gerieflik dat ons weer sal terug gaan.

Bateleur Cottage's response

More Erna

Sjoe. baie, baie dankie vir die ongelooflike mooi terugvoering. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.

Vriendelike groete
Karen

Bateleur Cottage
M C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M C
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier.

Karin is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie.

Kanebo V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kanebo V
With spouse/partner

Fantastic!

Neat guesthouse. Hospitable and very helpful. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Hierdie gastehuis is so netjies. Hulle is gasvry en so behulpsaam!. Sal verseker weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene P - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eugene P
With spouse/partner

Beautiful, neat and clean.

Quite cramped, but excellent and friendly service. Will definitely overnight there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies en skoon.

Effens beknop, maar puik en vriendelike diens. Sal beslis weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bateleur Cottage's response

Ek is baie bly julle het dit geniet. Ongelukkig het julle gevra vir die spesifieke eenheid vir twee persone en op die einde was dit drie persone. Het ek voor die tyd geweet dat julle meer as twee sou wees het ek definitief 'n ander eenheid, wat ruimer is, aanbeveel.

Bateleur Cottage
Annelie K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie K
With spouse/partner

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die kamers was skoon, ruim en baie netjies. Die beddens was gemaklik. Die kombuis was goed toegerus. Afdakparkering was vir ons 'n bonus. Baie privaat en stil omgewing. Die winkels is naby. Ons beveel die plek aan vir enige persoon wat die stad wil besoek vir besigheid of net wil ontspan.

Elthea S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elthea S
With spouse/partner

Die ontvangs was so gemaklik gevoel of dit my eie plekkie was. Dis skoon netjies alles wat ons nodig gehad het al het ons net vir 'n nag oorgeslaap was dit die moeite werd.

Vir die een nag wat ons oor geslaap het beveel ek dit aan vir almal wat wat blyplek soek.

Colin T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin T
With spouse/partner

'n Stil en baie gerieflike plekkie.

'n Besonderse atmosfeer van rustigheid, tog net 'n klipgooi van die besige Pretoria af. Goed geprys en baie gerieflik.

Jaco P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco P
With spouse/partner

Baie netjies en luuks - puik waarde vir geld!

Hierdie verblyf is baie netjies en luuks met al die nodige toerusting. Elke kamer het sy eie klein stukkie tuin met tuinstoele en groot skadubome. Puik waarde vir geld en diens!

Liz R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz R
With spouse/partner

Een van die beste plekke waar ek nog oorgeslaap het.

Ons het vir 3 dae oorgebly, dit is veilig, baie skoon en alles is so naby. Baie vriendelike diens hulpvaardig en heerlike atmosfeer. Sal definitief in die toekoms weer van hulle gebruik maak. Dit is 'n klein juweel in Pretoria wat besoek moet word.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Moulton Avenue 1227, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNjM5YTBjLTI5MTEtNGMxNy04YTViLWZjMDVhZjAyYThlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Moulton Avenue 1227 Waverley 0186 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.697738888889 28.248480555555
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!