The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bateleur Guesthouse | TravelGround
+14

Bateleur Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 23 reviews for Bateleur Guesthouse
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Janetta B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janetta B
With spouse/partner

Dit voel soos jou eie huis!

Sy was vriendelik en behulpsaam en die ete, wat sy op versoek in 20 minute gemaak het, was heerlike tjops met slaaie en "mash". Dit is skoon en gemaklik. As jy 'n hotel soek is die nie vir jou nie, maar as jy 'n "home away from home" soek is dit perfek en met baie spasie in die kamer vir tasse ensomeer.

Bateleur Guesthouse's response

Thank you very much for such wonderful comments and we are glad to hear about your satisfaction. hope to see you again.

Bateleur Guesthouse
Elsa V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Elsa V
Family with young children

Glad nie waarde vir geld nie.

Ek was nie baie tevrede met die verblyf nie omrede dit nie volgens my 'n 3-ster-plek is nie. Die toerismegradering is 1-ster wat ek dink meer van pas was vir die plek. Ek het bespreek vir 4 en die gastehuis was onder die indruk ek het bespreek vir 3 - administrasie lyk deurmekaar. Ek sal die plek glad nie aanbeveel as oornagakkommodasie nie.

Francis P - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis P
Family with young children

Alles-in-een!

Ons sal beslis van Bateleur gebruik maak as ons in die Kimberley-omgewing is.

Adele M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele M
Family with teenagers

Rustig en skoon - personeel baie vriendelik.

Ons het ons verblyf daar baie geniet. Wil net vir Thandi en haar span baie dankie sê vir hul vriendelikheid tydens ons verblyf by Bateleur. Hulle gaan werklik die ekstra myl om hul gaste spesiaal te laat voel.

Johan O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan O
Family with teenagers

Hoogs aanbeveel.

Skoon en netjies met lieflike mense wat die huis bestuur. Goeie waarde vir geld.

Chantel L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantel L
Family with young children

Absoluut heerlik! Ons kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Fantastiese diens en 'n wonderlike netjiese plek. Ons het vroeg die volgende oggend gery en Bateleur het aangebied dat ons ons ontbyt die aand geniet sodat ons nie op dit uitmis nie, aangesien ons daarvoor betaal het. Baie netjies en skoon en het ons en die kinders die swembad vreeslik geniet. Baie dankie Bateleur, julle sien ons definitief weer!

Sharon B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sharon B
Family with young children

Ons gesin het een aand oornag.

Ons was baie ingenome met die gasvryheid en netheid. Ons het 'n heerlike nagrus gehad en was reg om die lang pad weer aan te pak. Parkering binne die erf is ongelukkig net min!

Hennie C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Hennie C
With spouse/partner

Het daarteen besluit om oor te bly.

Moes verskeie kere die klokkie by die hek druk voordat van die werkers kom oopmaak het. Geen bestuurder of eienaar het ons ontvang nie.

Bateleur Guesthouse's response

Good day Hennie,

Thank you very much for your feedback. I do admit that the workers did take a while to open the gate, however when they realized you were due to check in, you were granted access to the property.

The manager did come to speak to you a while later about the concerns you had. After you informed the manager that you did not feel safe, the manager apologized to you and refunded your money, even though you never entered or stayed in the room.

Regards,
Bateleur Guesthouse - management

Bateleur Guesthouse
Deon N - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon N
With spouse/partner

Kamer was netjies met 'n Marilyn Munro tema waarvan ons gehou het. Dit was goed toegerus en alles het gewerk. Het goed in die meeste van my verwagtings voldoen.

Ek was teleurgesteld dat swembad buitewerking was. Ontbyt was op standaard en smaaklik. Opsionele aandete was nie waarde vir geld nie. Ek het dit gevolglik van die hand gewys.

Wayne B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wayne B
Individual traveler

Awesome place to stay and friendly staff

Very nice place to stay. Rooms were clean and staff here friendly would stay there again. Only parking arrangements are safe and secure but more parking space might be needed.

Louis J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louis J
Family with young children

Marlize is baie vriendelik en die ontbyt was uit die boeke uit lekker.

Die verblyf was heerlik en die kamer baie netjies. Die stortkop kort net 'n seël.

Colin S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin S
On business

Dit was "awesome".

I was very happy, thank you so much for the wonderful service!

Freddie S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie S
On business

Vriendelik ontvang, behulpsaam, skoon, uitstekende ontbyt.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam en self baie netjies. Die kamer was baie netjies en skoon. Die ontbyt was uitstekend.

Japie M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie M
Family with teenagers

Fantasties - sal dit beslis aanbeveel!

Billike tariewe met 'n baie lekker ontbyt. Julle sal my beslis weer sien.

Cobus C - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus C
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld, rustig, skoon en veilig!

Sien die sterre hieronder.

Allinda T - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allinda T
Family with young children

Skoon en netjiese oornaggeriewe met heerlike ontbyt.

Sien die sterre hieronder.

Linda D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Linda D
Family with young children

Vriendelike ontvangs met gemaklike, moderne kamers.

Die dame was baie vriendelik met ontvangs. Die kamers is pragtig en netjies en baie skoon. Die ontbyt was heerlik.

Jako M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jako M
Family with young children

The place was easily located and there is commendable good service

Ware satisfied with the service.

Cheren G - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cheren G
With spouse/partner

Baie lekker!

Ssal weer die oornaggeriewe gebruik.

Werner K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner K
Family with young children

Alles was reg en netjies ... het dit geniet.

Sien die sterre hieronder.

Lancia W - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lancia W
With spouse/partner

Woorde kan dit nie beskryf nie, daar's net so 'n warm gevoel in my hart en 'n glimlag op my gesig.

Fantasties met heerlike ontbyt! Sal weer met vriende daar tuis gaan.

Johan D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Fantasties!

Baie vriendelik en gasvry! Dit was 'n plesier om daar te bly.

Bertie B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie B
With spouse/partner

Baie nice!

Ons het dit regtig geniet dat daar 'n skoon plekkie was, en alles was sommer net nice gewees. Dan praat ons nie eers van die lekke ontbyt nie. Sy mag maar!

From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Van der Stel Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNDAwODc0LTQ1YTItNDY5Ni1hZmI1LTI0MDU4OTc0OTNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 23 5 1 5 4 Van der Stel Street Hillcrest 8301 Northern Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -28.755949638884 24.734516143799
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!