Montana Accommodation at Batter Boys Boutique Hotel | TravelGround
+24

Batter Boys Boutique Hotel

Hotel

Review Summary

4.7 out of 5from 21 reviews for Batter Boys Boutique Hotel
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Yvette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette V
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld, ons het baie lekker gebly.

Die kamers was skoon en netjies. Rina se gasvryheid was uitstekend. Ontbyt wat by die verblyf ingesluit was, was heerlik.

Louise P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise P
Family with young children

Beste puik diens en verblyf ooit!

Terugvoer op SMS'e was vinnig en vriendelik en professioneel. Diens was fantasties en behulpsaam, en die ekstra myl word gestap om jou gemaklik te maak en te laat voel. Het tot 'n kot vir baba beskikbaar gehad. Regtig puik diens. Plek is oral oor skoon en netjies. Alles buite om, tuinarea, ens. baie mooi versorg. Ontbyt ook baie lekker en smaaklik. Dis regtig waarde vir jou geld by Batter Boys Boutique. Ons sal definitief weer van Batter Boys gebruik maak. Dankie, waardeer julle baie.

Elize S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

Vriendelik ontvang, netjies, goeie waarde vir geld! Baie dankie!

Baie vriendelik ontvang, tuine en eenheid baie netjies, ontbyt was heerlik. Goeie waarde vir ons geld gewees, sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie dankie!

Kelebogile K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kelebogile K
With spouse/partner

Breakfast can be improved.

Beautiful place with beautiful garden.

Mornay B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mornay B
With spouse/partner

Puik met uitstekende geriewe.

Ons het baie lekker gebly met goeie diens en die kamers is uitstekend, goed en netjies toegerus. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons beveel Batter Boys met die grootste vrymoedigheid aan vir enige paartjie of enkelreisiger. Ontvangs en dienste was besonders en ons het die tuin en al die geriewe waardeer.

Wilma L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma L
With spouse/partner

Was so nice.

Thank you for your kindness and hospitality. We will come and visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was so lekker.

Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

Baie tevrede met als. Geen klagtes.

Vriendelike diens. Netjies. Veilig. Ontbyt baie lekker.

Kobus L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus L
With spouse/partner

Die verblyf was baie netjies en skoon en gasvrou baie vriendelik.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik. Tuine is ook mooi en dra by tot die rustige atmosfeer van die plek.

Ria P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria P
With friends

Fantastic venue with great staff.

The rooms are very nice and the whole atmosphere was peaceful. Rina's customer service is exceptional!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese venue met great personeel.

Die kamers is baie mooi en die hele atmosfeer was rustig. Rina se kliëntediens is uitsonderlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette M
Family with teenagers

Rustige omgewing. Luukse verblyf.

Ons was aangenaam verras toe ons by Batter Boys aankom. Ons het 'n kamer vir twee bespreek, maar het 'n krisis gehad en moes ons dogtertjie saambring. Hulle was so gasvry en het vir ons 'n ekstra kamer gegee vir haar. Die kamers is netjies, skoon en die beddens was heerlik. Het lekkerder daar geslaap as by my eie huis. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend. Ek beveel Batter Boys ten sterkste aan.

Shani C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani C
With spouse/partner

Recommended, friendly and helpful staff.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan dit aanbeveel, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize O
On business

Great service. Excellent breakfast.

Slept well, room was clean and tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens. Uitstekende ontbyt.

Heerlik geslaap, kamer was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
With spouse/partner

It was amazing.

The place is very centrally situated to the CBD and traffic is not so bad around the accommodation.

Adre R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adre R
With spouse/partner

Absolutely stunning.

Thank you for a relaxed stay.

Adele K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Adele K
Family with teenagers

The boutique hotel description confuses you during the booking.

The room is very small, little space around the bed for moving. In the description on the website, the room is described with a king-size bed which is not. DSTV channels are poor, but well-equipped for sports channels. It will also be advisable to inform clients that a function will take place before the booking is made. On Saturday night, I had to go through the room with my little girl among lively people. The parking area was about full and all available space was at function guests where they were sitting on the grass and parking lot. At our request for dinner I am referred to the shopping centre as there are no dinners served.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Boutique Hotel beskrywing mislei mens tydens die bespreking.

Die kamer is baie klein, min spasie om die bed vir beweeg. In die beskrywing op die webtuiste word die kamer beskryf met 'n koninggrootte-bed wat nie die geval is nie. DSTV-kanale is maar swak, daar word wel goed voorsien vir Sportkanale. Dit sal ook raadsaam wees om kliënte in te lig dat daar 'n funksie gaan plaasvind voor die bespreking gedoen word. Saterdagaand moes ek met my dogtertjie tussen jolige mense deur om by die kamer te kom. Die parkeerarea was omtrent vol en al beskikbare plek was by funksiegangers waar hulle op die gras en parkeerarea gesit en kuier het. Op ons versoek vir aandete is ek verwys na die winkelsentrum aangesien daar nie aandetes bedien word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Batter Boys Boutique Hotel's response

Liewe Adele,

Namens Batter Boys Boutique Hotel wil ons begin deur omverskoning te vra vir u ervaring maar ook terselfdertyd dankie te se vir u terugvoer wat ons inderdaad ter harte neem. Ons het na u bespreking gaan kyk en dit blyk dat daar slegs ‘n misverstand met u bespreking was. Ons bevestig dat u bespreking vir ‘n Luxury Double Room was wat slegs ‘n dubbelgrootte bed bevat, en nie die Executive Room met die koninggrootte bed nie. Ons bevestig verder dat die oornag pakket ontbyt insluit, maar egter nie aandete nie. Vir sover die DStv-kanale aanbetref bevestig ons dat ons, soos talle ander gastehuise en hotelle, slegs die Premium pakket het. Ons vra verder innig omverskoning oor die funksie wat terselfdetyd as u besoek op die perseel was, dit is altyd moeilik om ‘n groot groep mense se gedrag na ‘n funksie te beheer, bygese, ons neem kennis van u voorstel en sal inderdaad toekomstige kliente inlig oor funksies wat gaan plaasvind by die Gastehuis. Om op te maak vir u ondervinding bied ons u oornag akkomodasie in een van ons Executive Rooms teen die prys van ‘n Luxury Double Room. Ons sluit verder hierby ‘n heerlike ontbyt in. Ons sien uit om u weereens te verwerlkom by Batter Boys Boutique Hotel.

Batter Boys Boutique Hotel
Gerhard R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard R
With spouse/partner

Ruim en gerieflik.

Ons was aangenaam verras deur die ruim en skoon geriewe en sal dit in die toekoms altyd gebruik wanneer ons Pretoria besoek. Die ligging was puik ten opsigte van hoofroetes en ons het veilig in die kompleks gevoel. Die tariewe is uiters billik vir die geriewe wat ons daarvoor gekry het. Alles was in 'n puik werkende toestand.

Roelien V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien V
Family with young children

Ons het baie lekker gebly.

Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand, ons het baie lekker gebly ons kamer was baie mooi reggemaak en baie moeite gedoen met ontbyt sal beslis weer daar gaan oorslaap as ons Pretoria toe gaan.

Beverly V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverly V
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Pragtig, skoon en netjies. Heerlike, natuurlike seep, sjampoe, ens. Beveel Batter Boys ten sterkste aan.

Loekie T - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Loekie T
With spouse/partner

Neat accommodation in a peaceful area.

The reception was very friendly. The room was neat and clean, even though we missed aircon. The bed unfortunately had a steel pedestal which made it uncomfortable during the night. If you are short it probably wouldn't bother you. Breakfast was delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamer skoon en netjies, alhoewel ons die lugversorger gemis het. Die bed het ongelukkig 'n staalvoetstuk wat dit ongemaklik gemaak het deur die nag. As jy 'n kort persoon is, sal dit seker nie pla nie. Die ontbyt was baie lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus A - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus A
Family with teenagers

Baie aangenaam verras.

Dis vir my maar altyd 'n risiko om plek op die internet te bespreek, maar ek was baie aangenaam verras. Mooi skoon en netjies en ontbyt was baie lekker en Wonda was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek.

Sean V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean V
Family with young children

Baie netjies en skoon.

Sal my weer sien. Verseker.

From R780
per night (sleeps 2)
From R780
per night (sleeps 2)
From R780
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 44 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Jeugd Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNWUyMzgyLTg2MGMtNGI1NC1hMjBlLThmNjZhNTFmYTEzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (sleeps 2) 21 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com