The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Battlefields Country Lodge | TravelGround
+18

Battlefields Country Lodge

Lodge

Review Summary

4 out of 5from 22 reviews for Battlefields Country Lodge
Cleanliness
3.9/5
Service
3.7/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.6/5
Marius S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marius S
Family with teenagers

Teleurgesteld. Kamers nie netjies nie met krake en plekke wat nog nie klaar geverf is nie.

Gevra vir duvet vir kinders se bed en net gesê dat een van hulle maar onder die kombers moet slaap. Klein dinge soos gordyne wat nie ingehaak is nie was opvallend. Pragtige plek, maar kamers en diens laat veel te wense oor.

Wolter D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Wolter D
With spouse/partner

Disappointed, the venue is overrated.

On arrival reception was very cold. We were not told about free WiFi, dinner times and costs. No further explanation on activities at lodge or in the greater Battlefields area. Breakfast was below average. The internet pictures of the accommodation was not the same as the actual accommodation.

Herna V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herna V
With friends

Very nice place.

Will definitely recommend Battlefields.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike plek.

Sal Battlefields definitief aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ockert C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ockert C
With spouse/partner

Very quiet and scenery is beautiful.

Accommodation is just too expensive for the silo we stayed in. You pay as much in a 4 star hotel and then it is a much bigger space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en natuurskoon is pragtig.

Verblyf is net te duur vir die silo waar ons ingebly het. Mens betaal net soveel in n 4 ster hotel en dan is dit baie groter ruimte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard G
With spouse/partner

Was fantasties lekker gewees.

Beide my vrou en ek het die Lodge ongelooflik gevind. Die kamer was fantasties skoon en netjies en die diens was vriendelik en flink. Die Battlefield Country Lodge is 'n moet indien jy sentraal geleë wil woon wanneer jy die Battle Field roete wil aanpak. Ons will graag die bestuur bedank vir die wonderlike tydjie wat ons daar woonagtig kon wees.

Battlefields Country Lodge's response

Baie Dankie, I am glad you enjoyed your stay.

Battlefields Country Lodge
Richard N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Richard N
Family with young children

Cosy and modest for an overnight stay.

Nicely situated if you are planning to do the battlefields. Great breakfast on offer!

Marika G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marika G
With spouse/partner

Clean, well-located, unassuming staff, were just busy dealing with functions.

Good accommodation, poor communication with staff, struggled to find the dining room by ourselves, but clean and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, goed geleë, onbetrokke personeel, was net besig om funksies te hanteer.

Goeie verblyf, swak kommunikasie met personeel, het gesukkel om eetsaal self te kry, maar skoon en mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl H
Individual traveler

Dit was baie netjies en skoon.

Ek sal die plek vir almal aanbeveel.

D B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
D B
With spouse/partner

Slegte ervaring.

'n Pragtige plek. Maar wat 'n teleurstelling toe ek ons bungalow sien. 'n Vertrekkie 4 m by 5 m waarvan 1 m afgestaan is vir 'n piepklein wasbakkie, stort en toilet. Geen seep. Geen waterglas in die houer by die wasbakkie, geen dubbelprop om selfoon te laai nie. Klein spieëltjie ver van 'n muurprop (toe ek bel en vir een vra, bring hulle 'n internasionale prop), kan nie sien as hare blaas nie, geen toiletverfrisser nie. Moet weer bel vir lugversorging se "remote". Lakens dun en deurgewas van jare se gebruik. Handdoeke net so dun en klein, kan nie eens om lyf vou nie. Het dit na gebruik in vuilgoedblik geprop. Hoop iemand kry die boodskap. Vind agterna uit dit was 'n "budget room". Hoekom is dit nie aan ons genoem met bespreking nie? Dit is net goed genoeg vir kinders wat saam met 'n skool toergroep is, maar dan is dit hopeloos te duur, want 2 enkelbedjies is ook maar klein! Gelukkig was die ontbyt nie te sleg nie. Moes wag vir eetgerei, want daar was 'n oorsese toergroep en alles was reeds in gebruik!

Deon J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon J
With friends

Comfortable.

Clean, delicious meal, good facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Skoon, lieflike ete, goeie geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelda E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Amelda E
On business

Very friendly staff.

According to the web there is a fully equipped kitchen. There were only 2 mugs, 2 glasses, fridge, microwave, kettle. No kitchen ware, not even a teaspoon. The fact that you can braai is also not true. You have to buy meat at the kitchen and they braai it for you and you receive cutlery. This should be mentioned - the lodge is not self-catering. The rooms really need some maintenance. Carpets must be washed. Blinds are broken. Shower head is broken. Towel railing falls off. Kitchen curtan falls off. Very friendly staff and nice bed with clean white sheets. Amazing nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike personeel.

Volgens die web is daar volledige toegeruste kombuis. Daar was net 2 bekers, 2 glase, yskas, mikrogolf, ketel. Geen kombuisware, nie eens 'n teelepel nie. Dat mens kan braai is ook nie korrek. Jy moet vleis koop by die kombuis en hulle braai dan vir jou en jy kry eetgerei. Daar moet duidelik gesê word dat die lodge nie selfsorg is nie. Die kamers kort werklik instandhouding. Matte moet gewas word. Blinders stukkend. Stortkop stukkend. Handdoekreling val af. Kombuis gordyn val af. Baie vriendelike personeel en heerlike bed met skoon wit lakens. Ongelooflike natuurskoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenie S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Coenie S
With spouse/partner

Een nag verblyf - ok.

Die kliëntediens was nie baie goed nie. Van die personeel wil graag help, maar die sisteem is nie te goed uitgewerk om dit aan te help nie. Vir een nag se oorslaap is dit ok.

Battlefields Country Lodge's response

Hi,

We would appreciate more details on your comments.

Dave

Battlefields Country Lodge
Nomathemba M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomathemba M
On business

Good stay, being attended to by hospitable employees.

Enjoyed my stay in this lodge full of African heritage.

Brian S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brian S
Individual traveler

A very pleasant location with friendly and helpful staff.

A great location from which to explore the battlefields and a nice relaxing place to come home to. I would stay there again.

Clarina B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarina B

Sal weer oorslaap by Battlefields Country Lodge.

Dankie vir julle vriendelike personeel, met my aankoms en met my vertrek.

Geoff J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geoff J
With spouse/partner

Diens uitstekend.

Snaaks ... die verblyf was B&B, maar ontbyt was ekstra teen R100 per persoon en aandete wat R95 per persoon. Die kos was wel baie lekker!

Battlefields Country Lodge's response

Graag wil ek u bedank vir u terugvoering en wil u ook graag inlig dat Battlefields 'n Sports Resort is en nie 'n Bed en Ontbyt nie.

Baie dankie

Dave O'Halloran
General Manager

Battlefields Country Lodge
Jacques B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques B
With spouse/partner

Very neat and tidy gardens, pleasant surroundings and good service.

We enjoyed our short stay very much.

Theresa V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Theresa V
Family with teenagers

Ons het heerlik warm geslaap en boonop is ons motor ook pragtig skoon gewas.

Ontvangs die Sondagaand en aanwys van akkommodasie moet bietjie aandag kry. Ten spyte van 'n bespreking meer as 3 maande voor die tyd en bevestiging per epos 2 weke voor die tyd, was ons akkommodasie nie gereed met aankoms nie. Ons het na 17:00 eers aangekom. Ons is egter baie goed tegemoet gekom en het daarna ons verblyf regtig geniet.

Ernst V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst V
With spouse/partner

Baie netjies, skoon, omgewing is goed ontwikkel.

Baie lekker. Lekker geslaap op goeie beddens. Omgewing lyk mooi en sal beslis my vriende wat die slagvelde wil besoek aanbeveel.

Petro B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Petro B
Individual traveler

Dit was aangenaam.

Die personeel kan saam met die gas na die kamer gaan. Ek het nogal lank na myne gesoek. Die TV-programme is meerdendeels op sport gekonsentreer en ek het nie 'n kanaal gehad wat my interesseer nie. Gee asb daaraan aandag. Vir die prys voel ek dat daar sjampoe en stortseep in die badkamer moet wees. Ek het nie daarvan gehou dat die personeel by ontvangs gevra het wat ek betaal het nie, aangesien ek reeds die volle bedrag aan LekkeSlaap betaal het en die personeel "voel" ek skuld hul nog geld.

Pj V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pj V
With spouse/partner

Twee nagte in slaapkamer met badkamer.

Battlefields se terrein en geboue is baie goed versorg en veilig. Personeel vriendelik en behulpsaam. Slaapvertrek en badkamer keurig ingerig.

Elize V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize V

Personeel vriendelik en plek 'n lushof.

Was baie aangenaam, daar is net baie spinnerakke en miere en die bungalow. Baie warm ten spyte van lugversorging.

From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
From R1 780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Springside Farm R33, Vryheid Road, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzNzY2ZWVjLWRlNzgtNGQ3Ni04NmMzLTA4YTFiNjY2NDIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 780  per night (for 2 people) 22 5 1 4 Springside Farm R33 Vryheid Road 3000 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.131189596518 30.288837212477
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!